Merino Junction
Review Summary
Harm K - May 2022
Overall score
Kan met 'n geruste hart Merino Junction aanbeveel.
Read moreSchulita-ann S - May 2022
Overall score
Rustig en baie lekker.
Ruan D - Apr 2022
Overall score
Dit was lekker, baie kort, maar ek het tuis gevoel.
Read moreDebbie F - Apr 2022
Overall score
Pragtige outydse hotel.
Adri B - Apr 2022
Overall score
Vriendelike diens en heerlike kos.
Marius K - Apr 2022
Overall score
Ongelukkig oorskadu die negatiewe punte die positiewe punte.
Paul P - Mar 2022
Overall score
Overnight stay in Victoria West at Merino Junction.
Christie C - Mar 2022
Overall score
Baie lekker gekuier. Heerlike aircon op die warm dag. Baie netjies.
Ben K - Feb 2022
Overall score
Lekker gebly in 'n netjiese en skoon kamer.
Hottie O - Feb 2022
Overall score
Die mooiste hotel, 160 jaar oud, 'n juweel.
Marelize M - Feb 2022
Overall score
Wonderlike verblyf.
Mark C - Feb 2022
Overall score
Sentraal geleë, netjies oorgedoen.
Chrisli V - Jan 2022
Overall score
Dit was netjies en lekker.
Kevin L - Jan 2022
Overall score
Clean, simple, good value for money. Safe off-street parking.
Melanie F - Jan 2022
Overall score
Very pleasant.
Richard R - Jan 2022
Overall score
Oor die algemeen nie sleg gewees nie, maar foto's toonbeeld dat die plek baie meer modern is as wat dit in realiteit is.
Hampie L - Jan 2022
Overall score
Exceeded expectations.
Read moreBd V - Jan 2022
Overall score
Lekker oornagplek.
Mike M - Jan 2022
Overall score
Netjies en gasvry.
Wanda T - Jan 2022
Overall score
Goed ingerig.
Madelaine W - Jan 2022
Overall score
Oornag verblyf halfpad tussen Kaapstad en Noord-Kaap.
Jan L - Jan 2022
Overall score
Goeie rusplek op die lang pad.
Annegret W - Jan 2022
Overall score
Fantastiese diens.
Janetha D - Jan 2022
Overall score
Heerlik!
Madeleine S - Jan 2022
Overall score
Baie lekker.
Yvonne D - Jan 2022
Overall score
Personeel uit hulle pad uit gegaan om dit vir ons n aangename stop te maak.
Lana G - Jan 2022
Overall score
Ons het oornag, staff was baie hulpvaardig en vriendelik.
Helga S - Dec 2021
Overall score
Netjies en skoon.
Benita A - Dec 2021
Overall score
Perfekte oornag tussen Kimberley en Tuinroete.
Suzette V - Dec 2021
Overall score
Lekker gekuier saam met die Karoo se vriendelike mense.
Mariana G - Dec 2021
Overall score
Oorslaapplek op pad Kaap toe.
Jolanie B - Dec 2021
Overall score
Gerieflik, rustig, Karoo-gasvryheid!
Pieter P - Dec 2021
Overall score
Ons het lekker gebly. Die personeel is vriendelik en aanpasbaar.
Tinus W - Dec 2021
Overall score
Vyfster verblyf vir die moeë lyf
Read moreCorne B - Dec 2021
Overall score
Sal verseker aanbeveel.
Magda D - Dec 2021
Overall score
Rustig
Jackie P - Dec 2021
Overall score
Net wat jy nodig het na 'n lang dag op die pad.
Linda J - Nov 2021
Overall score
Disappointing as we were the only guests at the time, the restaurant and the bar was closed for the evening.
Read morePeter T - Nov 2021
Overall score
Comfortable bedrooms.
Tom M - Oct 2021
Overall score
Netjiese gastehuis met ou karakter.
Christie C - Oct 2021
Overall score
Ideaal vir oornag.
Chantelle D - Oct 2021
Overall score
Uitstekende diens.
Paul D - Oct 2021
Overall score
Overnight stay - served its purpose.
Johann E - Sep 2021
Overall score
Te kort maar baie aangenaam.
Pauline O - Sep 2021
Overall score
Heerlike, welverdiende wegbreek op die beste plek in SA, en wonderlike verblyf!
Wilrien V - Sep 2021
Overall score
Baie lekker!
Jacques C - Sep 2021
Overall score
Lekker, kamers is gemaklik en ete in restaurant was ook baie lekker.
Christa O - Sep 2021
Overall score
Trappe was 'n uitdaging vir my 83 jarige ma.
Nita V - Jul 2021
Overall score
Heerlike ervaring. Sal beslis weer daar oorbly!
Chrisna R - Jul 2021
Overall score
Outydse sjarme
Adele B - Jul 2021
Overall score
Wonderlike gasvryheid en diens.
Janita A - Jul 2021
Overall score
Nie baie verwelkomend.
Ryno V - Jun 2021
Overall score
Lovely overnight accommodation with friendly service.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike oornagverblyf met vriendelike diens.
Baie vriendelike ontvangs gehad met aankoms. Die bestuur het ons baie welkom laat voel. Ons 2-jarige het dit vreeslik geniet om met die hond (Lady) te speel. Veilige parkering. Kamers is baie skoon en netjies en beddens baie gemaklik. Baie rustig. Ek sou wel graag aanbeveel om 'block-out' agter die gordyne te sit (dis maar persoonlike voorkeur van ons om 'n donker kamer te hê), maar ons het darem steeds lekker gerus. Lekkerste skaapnek vir aandete gehad by die bistro. Beperkte spyskaart en wynlys maar topgehalte en baie vriendelike diens. Ek kan die plek definitief aanbeveel en sal graag terugkeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan L - Jun 2021
Overall score
Sluit lang vakansiereis af met 'n juweel verblyf in die Karoo.
Read moreJopie B - Jun 2021
Overall score
Uitstekende oornagverblyf!
Koot S - Jun 2021
Overall score
Heerlike rustige, stil nag in 'n historiese hotel.
Marelise B - May 2021
Overall score
Teleurstellend.
Ben F - May 2021
Overall score
Friendly people.
Melaine S - Apr 2021
Overall score
'n Lekker rusplekkie vir 'n ver reis na die Kaap.
Herman D - Apr 2021
Overall score
Rustige plattelandse atmosfeer.
Tineke V - Apr 2021
Overall score
Very average.
Read moreJurie P - Mar 2021
Overall score
Baie goeie waarde en skoon.
Andries D - Mar 2021
Overall score
Baie gerieflik.
Winsome M - Mar 2021
Overall score
Homely and enjoyable.
Susara J D - Mar 2021
Overall score
Baie aangenaam, baie gerieflik!
Marie D - Jan 2021
Overall score
Gasvry, vriendelik.
Karin S - Jan 2021
Overall score
Alles was baie lekker.
Karen M - Jan 2021
Overall score
Pragtig en netjies.
Charlotte K - Jan 2021
Overall score
Ongelooflike ervaring.
Charlene V - Jan 2021
Overall score
Ervaring.
Rene P - Jan 2021
Overall score
Pragtige gerestoureerde ou hotel.
Raiatea V - Jan 2021
Overall score
Good food, neat room, no masks or sanitising.
Francois S - Jan 2021
Overall score
Vinnige, lekker oornag-Karookuier.
Mariska S - Jan 2021
Overall score
Juweel in die dorpie van Victoria-Wes. Baie mooi ou gebou.
Maryna P - Jan 2021
Overall score
Heerlik en behulpsaam.
Caroline R - Jan 2021
Overall score
Baie aangenaam.
Claudia D - Jan 2021
Overall score
Fantastiese belewenis wat verwagtige oortref!
Annamarie F - Dec 2020
Overall score
Oornag op pad Kaap toe.
Naomi H - Dec 2020
Overall score
Baie nice
Nicolette C - Dec 2020
Overall score
’n Oornagplek op pad see toe.
Lynette W - Dec 2020
Overall score
Altyd wonderlik.
Louis B - Dec 2020
Overall score
Baie hartlik ontvang en was 'n heerlike oornagverblyf. Alles wat nodig is en heerlike aandete!
Martie L - Dec 2020
Overall score
Baie lekker.
Alwyn O - Dec 2020
Overall score
Fantastiese ervaring! Waarde vir geld, enige tyd aanbeveel!
Marilize D - Dec 2020
Overall score
Gasvryheid, vriendelike en hulpvaardige diens. Puik en veilige plek om oor te slaap.
Nuette G - Dec 2020
Overall score
Genoegsaam vir 'n oorslaapplekkie Kaap toe.
Read moreKoos V - Dec 2020
Overall score
Rustig, vriendelik.
Lou M - Nov 2020
Overall score
Baie netjies.
Johanita K - Sep 2020
Overall score
Was baie verras met die netjiese en ruim kamers. Ons was vriendelik verwelkom en het sommer tuis gevoel.
Louise R - Jan 2020
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Beslis waarde vir geld! Baie netjiese verblyf. Als wat jy nodig het!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Merino Junction 's response
Baie dankie vir die uitstekende resensie. Ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom.
Walter E - Jan 2020
Overall score
Waarde vir geld, fantasties!
Bronwynne B - Jan 2020
Overall score
Overnight stay, very adequate.
Chris V - Jan 2020
Overall score
Old world Karoo hospitality and charm.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ou wêreldse Karoo-gasvryheid en sjarme.
Skoon netjies met Karoo-gasvryheid ontvang. Lekker aandete met Gerda, Patricia en Gerrit, die vriendelike personeel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Merino Junction 's response
Baie dankie Chris.
Ons waardeer jou puik resensie. Ek dra dit oor aan ons personeel.
Arrie N - Jan 2020
Overall score
Baie lekker oornag in die plek. Baie om te sien en te ervaar in die dorp.
Merino Junction 's response
Baie dankie.
Ons hoop ons sien julle weer.
Penny B - Jan 2020
Overall score
Was heerlik, pragtige klein dorp, vriendelike personeel! Heerlike ontbyt! Kamers is skoon, netjies en gerieflik. Ons gesin kon lekker rus vir die oornag na ons eind bestemming. Sal beslis weer kom!
Merino Junction 's response
Penny,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons hoop ons sien julle weer!
Jeremy H - Jan 2020
Overall score
It was a good experience.
Merino Junction 's response
Thank you for the kind review.
We hope to have you here again soon.
Amanda E - Jan 2020
Overall score
Skoon, ruim kamers, gasvryheid.
Danette V - Dec 2019
Overall score
Plattelandse sjarme.
Read moreMerino Junction 's response
Danette,
Baie dankie vir jou pragtige resensie.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
David B - Dec 2019
Overall score
Ons het die verbly baie geniet.
Merino Junction 's response
Dankie David.
Kom gou weer.
Elisme S - Dec 2019
Overall score
Goeie diens.
Merino Junction 's response
Baie dankie vir die vriendelike gradering. Jmmer vir die steurnis deur ander gaste.
Ongelukkig buite ons beheer
Schalk B - Dec 2019
Overall score
Baie huislike, ontspanne omgewing.
Merino Junction 's response
Dankie vir die vriendelike gradering.
Shani Z - Dec 2019
Overall score
Baie netjies, vriendelike diens en lekker kos.
Merino Junction 's response
Baie dankie vir die mooi gradering. Ons hoop ons sien julle gou weer!
Zelda H - Dec 2019
Overall score
Dit het aan al ons verwagtinge voldoen.
Willem Schalk P - Dec 2019
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Plek is mooi skoon, gawe mense en lekker plekke om te eet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Merino Junction 's response
Baie dankie vir die mooi gradering! Ons hoop om julle gou weer te sien!
Madelaine Z - Dec 2019
Overall score
Hospitable and reception is excellent. Rooms is very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvryheid en ontvangs is puik. Kamers is baie netjies.
Jou huis weg van die huis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Merino Junction 's response
Madelaine, ons is bie bly julle het die verblyf geniet. Dankie vir die puik gradering!
Danel D - Dec 2019
Overall score
Very neat, clean and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, skoon en rustig.
Ongelooflike vriendelike diens. Netjiese en skoon kamers. Die Bistro het die lekkerste lamsnek vir aandete gemaak wat ek nog ooit geëet het. Die ontbyt by die Karoo Deli was uit die boonste rakke. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die diens en gasvryheid het al my verwagtinge oortref vir 'n Karoodorpie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Merino Junction 's response
Danel,
Baie dankie vir die puik gradering en mooi woorde!
Ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom!
Martin S - Nov 2019
Overall score
Excellent place to stay overnight.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende plek om te oornag.
Skoon, netjies en gerieflik. Baie goed en vriendelik ontvang. Personeel bekwaam en baie goed. Skaapnek as aandete 'n wenner.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Merino Junction 's response
Dankie Martin!
Karen H - Nov 2019
Overall score
Oase in die Karoo.
Read moreMerino Junction 's response
Karen, baie dankie vir die aanbeveling en mooi resensie.
Johan C - Oct 2019
Overall score
Baie gerieflik.
Merino Junction 's response
Baie dankie vir die pragtige resensie!
David S - Sep 2019
Overall score
Brilliant customer service.
Read moreMerino Junction 's response
Thank you very much for the kind words. We are glad that you had such a great stay!
We always strive to do our best.
Rudi V - Aug 2019
Overall score
Perfekte ligging. Alles in een, plus puik restaurant.
Janda A - Aug 2019
Overall score
Aangename ervaring.
Dana H - Jul 2019
Overall score
Personeel was vriendelik en baie behulpsaam.
Martin V - Jul 2019
Overall score
Lovely overnight stay with excellent service.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike oornagverblyf met uitstekende diens.
Die hotel is baie oud, maar goeie pogings tot restourasie is ingesit. Verdere aandag aan detail is egter nodig en aandag sal aan sentrale verhitting in die portaal en gange gegee moet word. Die hotelkamer was egter pragtig skoon, netjies en die beddegoed vars en snoesig. Lugreëling was voldoende om die hitte in die kamer te reguleer. Die personeel het uit hul pad gegaan om ons verblyf en ete so aangenaam moontlik te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marietjie S - Jul 2019
Overall score
Very hospitably welcomed and treated.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gasvry ontvang en behandel.
Het heerlik daar gebly, sal beslis weer. Personeel loop ekstra myl.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mike P - Jul 2019
Overall score
Good value country hotel, quiet and comfortable. Excellent dinner at a reasonable cost.
Liezel P - Jul 2019
Overall score
Heerlike verblyf in ou hotel.
Anissha G - Jul 2019
Overall score
Excellent place to stay with great service and beautiful setup.
Hannelie V - Jul 2019
Overall score
Aangenaam en baie lekker aandete. Ideaal vir oornag.
Merino Junction 's response
Dankie Hannelie, ons waardeer jou vriendelike resensie. Dit sal gaaf wees as jy kan laat weet watter opgraderings jy dink ons kan maak.
Vriendelike groete
Bestuur
Frank T - Jul 2019
Overall score
'n Aangename oorslaapplek in die Karoo!
Read moreMerino Junction 's response
Dankie Frank,
Ons sukkel ongelukkig baie met Internet in die platteland. Tegnologie soos ons dit in die groter plekke ken is vir ons nog ontoeganklik. Sodra ons toegang kan kry tot beter dienste van die verskaffers sal ons dit verseker doen.
Vriendelike Groete
Bestuur
Lionel V - Jun 2019
Overall score
Clean and neat quaint hotel.
Merino Junction 's response
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer die positiewe terugvoer!
Christine R - Jun 2019
Overall score
Beautiful old hotel in a lovely town.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige ou hotel in 'n lieflike dorpie.
Diens was fantasties - dankie. 'n Baie mooi reggemaakte hotel. Ons kamer het koffie en tee gehad, maar nie melk nie? Die Bistro se kos was heerlik, maar ons het gevoel dat die porsie lamspastei regtig min was vir die prys. Lekker baie groente.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annemieke O - May 2019
Overall score
Comfortable and clean.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en netjies skoon.
Was goed verwelkom en na ons kamer verwys. Ons het uit die hotel geëet en was nie tevrede met die hoender nie, die hoenderborsie was nie tuis voorberei nie en kon sien dis uit 'n boksie voorberei en was bietjie gebrand. Die kamer self was baie mooi en netjies en die diens was goed, want hulle het sonder moeite die kos vir ons omgeruil. Ek persoonlik was heel tevrede. Ek het ook my selfoon se charger daar vergeet en die bestuurder het dit via PEP-courier gestuur. Ek wag nog, maar glo darem dit sal kom. Dankie vir die diens!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annali M - Apr 2019
Overall score
Altyd fantasies.
Merino Junction 's response
Baie dankie vir die aanbeveling Annali.
Groete
Liezl H - Apr 2019
Overall score
Lekker geslaap.
Magda K - Apr 2019
Overall score
Comfortable and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike en vriendelike diens.
Kamer was skoon en gerieflik. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Drukking van water in badkamer net nie baie goed nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hardy W - Mar 2019
Overall score
Bed en Breakfast voor bespreek en betaal, maar moes weer vir die ontbyt betaal.
Jessie L - Mar 2019
Overall score
Pleasant surprise.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename verrassing.
Vriendelike ontvangs en baie lekker geslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Esther D - Mar 2019
Overall score
Neat and clean room.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese, skoon kamer.
Vriendelike ontvangs. Alles wat nodig is vir 'n kort verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adri G - Mar 2019
Overall score
Was gemaklik, ruim en goed geleë, vriendelike kroegman wat ons laat in die aand ontvang het.
Susan M - Mar 2019
Overall score
Oorslaap op pad na Woordfees. Gerieflik en vriendelike diens.
Hannes H - Feb 2019
Overall score
Heerlik, stil en rustig.
Gerda S - Feb 2019
Overall score
Peaceful and worry-free stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en sorgvrye oornag verblyf.
Ons gesin van vier het heerlik oornag na 'n lang rit. Personeel was vriendelik en behulpsaam. Al het ons net voor 9 die aand arriveer. Als was skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.