Bovlei Accommodation at Merlot171 B&B | TravelGround
+11
+11

Merlot171 B&B

Review Summary

4.6 out of 5from 53 reviews for Merlot171 B&B
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.3/5
Irma S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irma S

Tranquil place with everything that you need, breakfast was delicious!

We had 3 double bedrooms, all very well equipped. The host explained everything nicely and provided information about the environment. Can definitely recommend Merlot171 even though we only slept for 1 night.

This review has been translated, click here to view the original version.

Rustige verblyfplek met alles wat jy nodig het, ontbyt was heerlik!

Ons het 3 dubbelslaapkamers gehad, almal baie goed toegerus. Die gasheer het alles mooi verduidelik en inligting verskaf oor die omgewing. Kan Merlot171 beslis aanbeveel, al het ons net 1 aand oorgeslaap.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Jaco B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco B
On business

Beautiful view, safe and comfortable.

The service was great and friendly, advice on the area was given. Beautiful room with a beautiful view. Safety is excellent which we are not used to anymore. Room was comfortable and everything just as needed. Thank you Merlot171.

Maretha V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maretha V
With spouse/partner

Baie aangename ervaring!

Merlot 171 was perfek geleë, naby die Breytenbachsentrum waar ons wou wees en die sekuriteit is ‘n groot pluspunt! Heerlike plaas atmosfeer, pragtige uitsig, baie skoon en netjies. Baie gerieflik om ontbyt in die kamer hê! Ek kan dit beslis aanbeveel!

Adri B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri B
With spouse/partner

Nice and peaceful.

Place is well located near everything, neat. Good idea with breakfast that just needs to be heated, no need to go and eat.

This review has been translated, click here to view the original version.

Lekker rustig.

Plek is goed geleë naby alles, netjies. Goeie idee met ontbyt wat net warm gemaak moet word, hoef nie te gaan eet nie.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Jeanette P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette P
Individual traveler

Klem op gas se gerief.

Merlot171 is gerieflik en smaakvol. Die verskaffing van basiese drink- en eetgoed dra by om 'n gas tuis en gemaklik te laat voel. Dankie vir 'n lekker verblyf.

Gert V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gert V
With spouse/partner

Very cute place.

The breakfast was delicious. Coffee is top quality.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie oulike plekkie.

Die ontbyt was heerlik. Koffie uit boonste rakke.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Yolande H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande H
With spouse/partner

From wild flowers next to your bed to cotton wool in the drawer. Every little treat in the room made it absolutely special.

We were warmly welcomed on our arrival at Merlot171 B&B. Rooms are neat, clean and very spacious. Thanks for the delicious breakfast in the fridge. The freshly picked flowers all over the room and the personal detail made the overnight so enjoyable. We will definitely visit again!

This review has been translated, click here to view the original version.

Van veldblommetjies langs jou bed tot watte in die laai. Elke klein bederfie in die kamer het dit absoluut spesiaal gemaak.

Ons is baie vriendelik ontvang met ons aankoms te Merlot171 B&B. Kamers is netjies, skoon en baie ruim. Dankie vir die heerlike ontbyt in die yskas. Die vars geplukte blommetjies oral in die kamer asook die persoonlike "detail" wat die oorslaap so lekker gemaak het. Ons sal vir seker weer kom kuier!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Marelize E - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelize E
Family with young children

Mooi en netjies.

Netjies en vriendelike diens. Huis weg van die huis. Lekker koffie en ontbyt.

Magali J - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Magali J
With spouse/partner

Clean, nice room but fairly small and definitely overpriced.

Independent room in private house. Building work around.

Neil B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Neil B
With spouse/partner

Lekker rustig.

Ons het lekker gerus. Alles was netjies en ons was vriendelik ontvang. Alles was baie lekker. Die TV was 'n bietjie klein en hulle bou tans by die bure. Dit het Saterdagoggend bietjie geraas. Maar dit bly nogsteeds 'n lekker plek. Sal weer kom.

Jacqueline R - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacqueline R
With spouse/partner

Highly recommended.

Very hospitable host, appreciated the little extras, lovely accommodation, will definitely recommend Merlot 171. I hope to be back.

Darrell J - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Darrell J
With spouse/partner

Lovely accommodation, very centrally located.

Myburgh was very accommodating and friendly. The venue is quiet, private and very comfortable. The self help breakfast the next morning on the patio was a good end to our stay.

Stan B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stan B
Family with teenagers

Lacked privacy.

Everything was excellent and good attention to detail. But never thought we would be sharing the house with the owners.

Johan M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Baie goed geleë, rustige omgewing, mooi uitsig, akkommodasie baie netjies en skoon.

Merlot 171 B&B is in 'n landgoed geleë in 'n rustige omgewing. Die kamer is pragtig gemeubileer met mooi dekor. Ontbyt (jogurt, muesli, quische, ens.) is by die prys ingesluit en was elke dag voorsien! Dit was meer as genoeg gewees. Die kamer is ook toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ekstra kombers, warmwatersak, ens. Pragtige uitsig op die stoep van die kamer af. Sal dit definitief aanbeveel en weer besoek.

Juan V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Juan V
With spouse/partner

Baie vriendelike ontvangs en verblyf.

Die advertensie is 'n bietjie misleidend aangesien hierdie nie plaasverblyf is nie, maar 'n woongebied (estate) wat grens aan die plaas. Die akkommodasie is "rustic" met grasdak en smaakvol gemeubileer. Beddegoed is van 'n goeie gehalte om 'n goeie nagrus te verseker. Kamers is toegerus met yskas en mikrogolf en en suite-badkamer. Daar is nie 'n eetkamer nie, maar ontbyt word in die kamer verskaf wat miskien nie vir almal sal pas nie. Die quiche wat ons kon warm maak in die mikrogolf was smaaklik en daar was ook muesli en jogurt. Die vriendelike gasheer was altyd behulpsaam. Word aanbeveel.

Ashley H - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ashley H
With friends

Very relaxed and friendly stay.

We had a great stay and am thankful to our hosts for pointing out all the attractions around Wellington that we could visit and enjoy ourselves. We are also thankful for being accommodating regarding our late booking out time, as we were given the opportunity to shower after returning from the SAD road race. We would recommend Merlot171 B&B to all our friends!

Neil L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neil L
With friends

Fantastiese akkommodasie.

Baie lekker gebly. Skoon, netjies en veilig met 'n asemrowende uitsig van Wellington en die wyn wingerde vanaf die kamer se stoep. Ons was baie vriendelik verwelkom en sal Merlot171 B&B vir enige iemand aanbeveel.

Michelle B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle B
With spouse/partner

Fantasties.

Baie vriendelike diens. Kamers baie privaat en stylvol.

Yvette D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette D
Individual traveler

Heerlike Paasnaweek wegbreek in 'n rustige area.

Waarde vir geld en nabygeleë aan verskeie besigtighede om te gaan verken. Baie vriendelike diens!

Johannes V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes V
On business

Netjies, goeie waarde vir geld.

Verblyf baie netjies, omgewing veilig.

Norma H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Norma H
With spouse/partner

Located in the heart of Wellington Wine country, great for hikes close by.

We received a warm welcome by the owner, Myburgh. Great suggestions on food, nothing was too much for him. One suggestion would be to have a small area to be able to prepare food and drinks, this is very tiny and no practical.

Michelle C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle C
With spouse/partner

Dit was fantasties.

Ons het dit vreeslik geniet, ons was met ope arms ontvang en dit het ons laat tuis voel. Ons sal definitief Merlot aanbeveel indien jy 'n vinnige wegkruipnaweek nodig het.

Danie A - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danie A
With spouse/partner

'n Aangename ondervinding.

Pragtige, skoon en moderne geriewe. Die gasvrou was baie vriendelik. Sal dit beslis aanbeveel.

Willem D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem D
With spouse/partner

Baie lekker gebly en sal weer enige tyd van julle gebruik maak.

Baie dankie vir die aangename verwelkoming en baie dankie vir die laat kennisgewing reëlings wat getref was. Ons het heerlik gebly.

Liese V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liese V
With spouse/partner

Heerlik!

Ons het heerlik gebly, die ontbyt was 'n lekker bederf gewees. Alles wat mens nodig gehad het.

Mike D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mike D
With spouse/partner

Baie gerieflik naby die wynplase. Wonderlike diens!

Heerlik op 'n wynplaas geleë, veilig en stil. Naby genoeg selfs aan Stellenbosch en Franschhoek. Ons het lekker gebly en het die area baie geniet. Alhoewel ons nou nie daar was vir die TV was dit beskikbaar maar 'n bietjie klein. Ons sal weer daar bly as ons Kaap se kant toe beweeg.

Claudia B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claudia B
With spouse/partner

Fantastic!

Nothing wrong with Myburgh's hospitality! It was a nice stopover and we would definitely use Merlot 171 B&B when we're in the Cape again.

This review has been translated, click here to view the original version.

Fantasties!

Met Myburgh se gasvryheid skort daar niks! Dit was te lekker om daar oor te geslaap het en as ons weer in daardie deel van die Kaap is, sal ons vir seker dit weer doen!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Pieter R - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter R
Family with teenagers

Incredibly beautiful and we received a warm welcoming.

Had a nice stay, friendly welcoming and beautiful, convenient and clean room. Will definitely be returning.

This review has been translated, click here to view the original version.

Uitsonderlik mooi en ons is baie vriendelik ontvang.

Baie lekker gebly, vriendelik ontvang en kamer was mooi, gerieflik en baie skoon. Sal definitief weer daar gaan bly.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Lambertus L - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lambertus L
With spouse/partner

Very nice, comfortable place with stunning view.

Nice stay with very friendly and helpful hosts.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie lekker gerieflike plek met mooi uitsig.

Lekker gebly by baie vriendelik en gawe gasheer en gasvrou.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Jo P - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jo P
Individual traveler

Lovely room but noisy inconsiderate owners.

Everything was lovely except that the owners bedroom is right next to the rooms and was kept up by their TV until after 12 my first night after travelling, and woken at 6:30 on Sunday morning by their child that they allowed to scream and shout till 8am after I'd come back late from a wedding.

Kim G - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kim G
With spouse/partner

Absolutely stunning location, peaceful and private - stay was too short!

Beautifully decorated rooms and clean. Private, tranquil setting, stunning views. Owner very helpful and accommodating. Loved it! Stay was too short.

Tristan T - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tristan T
With spouse/partner

Quaint, awesome little place on a beautiful wine farm.

What an amazing little place. Owner was absolutely awesome. Room is clean and just exactly what you need in a B&B. Doesn't hound you on exit time and just lets you be. Will recommend to anyone.

Beau D - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Beau D
With spouse/partner

Ons het heerlik ontspan en Myburgh (gasheer) was so vriendelik en gasvry... Ek sal enige paartjie aanraai om bietjie weg te breek hierheen.

Die area is pragtig, maar die foto's skep die indruk dat dit 'n plaas is met alleenstaande opstal is, wat nie die geval is nie. Alhoewel ek dit nie indien as 'n klagte nie, is dit miskien iets om aan te spreek i.t.v. kliënteverwagting.

Geraldine H - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geraldine H
With spouse/partner

Perfek!

Merlot171 is wonderlik! Myburgh is die perfekte gasheer - hy het alles mooi verduidelik toe ons daar arriveer en is werklik hulpvaardig. Die kamer het alles wat mens nodig het. Die quiche en yogurt-ontbyt was heerlik. Die kamer is pragtig en uitsig nog mooier. Baie lekker bed en stort. Ek kan net dink hoe lekker mens kan swem in daai mooi swembad in die somer.

Andries E - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries E
With spouse/partner

Netjies en skoon met pragtige uitsig.

Netjies en skoon met pragtige uitsig op die wingerd.

Christine S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Christine S
With spouse/partner

Die ontbyt was uiters teleurstellend.

Ons ontbyt was 2 klein mini quiches (baie klein) wat reeds in die yskas was die vorige dag en daar was nie eers beskuit beskikbaar nie. Dit was baie teleurstellend!

Merlot171 B&B's response

Ai..jammer mense kyk nie noukeurig en lees nie op die webtuiste presies wat ons bied nie. Ons sê duidelik dat dit 'n ligte ontbyt is wat ingesluit is, maw gratis, en tog baie vreemd dat ons so baie komplimente kry juis oor dit. Dis presies wat ons gaste wil hê oppad na so baie plekke en wynplase: groot eet en lekker kuier geleenthede. Gaste moet net die mikrogolf oond in hulle kamer gebruik en die heerlike vars quiche warm maak. Elkeen eet sy ligte ontbyt op hulle eie tyd. Dis hoekom dit die vorige aand ingesit word. So kan ons ook ons prys so laag as moontlik hou om dit nog meer toeganklik te maak. Kom ons tel ons seëninge, veral as jy dit verniet kry.
Myburgh van Zyl

Merlot171 B&B
Emberentia W - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emberentia W
With spouse/partner

Goeie gasvryheid en het lekker gebly.

Kan dalk daaraan dink om 'n haardroër te voorsien. Die aanwysings was effens misleidend. Dankie vir die komplimentêre bottel wyn.

Adri D - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Adri D
With spouse/partner

Slaap en verken.

Dit is 'n baie oulike plek met ruim kamers en badkamers. Die gasvrou is baie vriendelik en het ons sommer gou tuis laat voel. Sy het uit haar pad gegaan om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Alles wat jy nodig het om net te slaap is daar sowel as 'n heerlike koppie koffie, lekker quiche vir ontbyt en 'n klein yskassie vir jou eie gerief. Maak net vooraf seker dat die plek alles bied waarna jy soek of benodig en nie aanneem nie. Vir ons binnelanders was dit redelik 'n skok om in die Kaap aan te kom en dit is vreeslik warm en jy kry 'n kamer met slegs 'n waaier in ... Dit was 'n teleurstelling.

Merlot171 B&B's response

Ai, aan 'n hittegolf wat almal in Suid-Afrika treiter kan mens nie veel doen nie. Maak maar seker as jul weer Kaap se kant toe kom om die webtuistes goed na te gaan.

Merlot171 B&B
Rohan D - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Rohan D
With spouse/partner

Baie rustig en lekker.

Sien die sterre.

Deidre V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deidre V
With spouse/partner

Ons het slegs een nag oorgebly, maar dit was onvergeetlik en asemrowend!

Dis was fantasties. Pragtige huis en mooi wingerde om oor uit te kyk, eienaars was baie vriendelik en ons het sommer dadelik tuis gevoel! Ons kuier graag weer!

Eloise V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eloise V
With spouse/partner

Ons het dit baie geniet.

Merlot171 B&B is 'n pragtige plekkie met die mooiste dekor! Dit is baie netjies en mens voel tuis daar. Die eienaars was baie vriendelik en het ekstra moeite gedoen deur vir ons 'n tafel te boek by Oude Wellington. Hulle het regtig die ekstra myl gestap. Ek sal beslis die Merlot171 aanbeveel en definitief weer daar gaan bly!

Gerald B - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Gerald B
With spouse/partner

Merlot171 B&B is in 'n baie rustige, mooi area van Wellington geleë. Die omliggende berge maak mens so kalm. Baie mooi.

Ons het lekker geslaap en ons waardeer die vriendelike eienaars. Maar ongelukkig was daar nie 'n vullisdrommetjie binne die kamer of buite die deur nie. Hoewel daar 'n mikrogolfoond in die kas is, is die koue ontbyt in die yskas is nie aanvaarbaar vir ons nie, veral as mens die prys in ag neem. Die poeierkoffie in die papierhouertjies ... Ai, ek het so gewens vir 'n warm kan koffie en warm ontbyt.

Merlot171 B&B's response

Ons is so jammer dat jul 'n slegte ervaring by ons gehad het. As verskoning kan ek net aanbied dat dit duidelik by ons beskrywing sê dat daar nie warm ontbyte bedien word nie. Daarom is ons pryse in vergelyking met ander gastehuise minder wat wel die spek en eiers ontbyt doen.
Groetnis.

Merlot171 B&B
Juergen W - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Juergen W
With spouse/partner

Restful, pleasant and welcoming.

See the ratings.

Carla H - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla H
With spouse/partner

Wonderful, wonderful hostess and a super overnight stay. We would definitely return!

Really lovely BnB, very accommodating and gracious hostess.

Marita S - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marita S
With friends

Excellent accommodation,

Very well situated & easy to find. Friendly & helpful landlord and lady ... just missed a proper breakfast.

Adel M - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adel M
With spouse/partner

Vriendelik, gasvry en netjies.

Ek sal dit aanbeveel. Goeie ervaring!

Alna D - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alna D
With spouse/partner

Uitstekend!

Pragtige uitsig en rustige omgewing.

Erika F - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika F
Individual traveler

Dit was so aangenaam, ek wou nie huis toe gaan nie!

Dit was pragtig en skoon. Ontbyt was oulik, help jouself en geniet op jou eie tyd. Sal beslis weer by Merlot 171 B&B wil kuier!

Hendrina G - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Hendrina G
Individual traveler

Die privaat ingange na die kamers is baie gerieflik.

Die gastehuis is op 'n baie mooi wynplaas geleë en tog in die dorp. Dis rustig en netjies en die eienaars is baie vriendelik.

Richard Van S - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard Van S
With spouse/partner

Ons het net een aand gebly, maar dit was heerlik en netjies.

Die verblyf sit naby aan Wellington en het mooi uitsigte oor die dorp.

Bonginkosi N - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bonginkosi N
On business

Breathtaking, tranquil and absolutely relaxation!!

The town of Wellington is a small, well knitted community with the most stunning church buildings I've ever seen. Metlot 171 is so breathtaking with its mountains at the background.Its really a tranquil place that allows you to just relax and forget about business. The rooms are magnificent and you are guaranteed a good nights rest. Sally is the most gracious, warmest host. She really made my stay an absolute pleasure and made me feel at home! Hope to meet Myburg and Elsabe the next time!

Johann Van Der Merwe V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann Van Der Merwe V
With spouse/partner

Comfort with a view!

Merlot171 B&B ticked all the tick boxes for our visit: friendly reception, clean rooms, beautiful views, swimming pool for a hot Wellington, all the luxuries one want for a nights accommodation and comfortable beds. Will highly recommend them!

Marinda S - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda S
With spouse/partner

Wonderlik!

Verblyf was ongelooflik lekker en die gasheer en gasvrou was behulpsaam en vriendelik. Ons sal verseker die blyplek aanbeveel.

From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 171 Merlot Crescent, Onverwacht Wine Estate, Wellington, 7655, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4ODQ1ZTk4LWE0MjEtNDMwNy1iMjQ4LTYwNzQ2ZWE1ODhmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 2 people) 53 5 1 5 171 Merlot Crescent Onverwacht Wine Estate 7655 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.630092907712 19.003214836121
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com