Meurant Self-Catering Family Cottages
Review Summary
Erika D - Dec 2020
Overall score
Baie goed.
Shanol S - Oct 2020
Overall score
Baie lekker en rustig.
Hanri D - Sep 2020
Overall score
Ons was 'n groep vriende op 'n fietstoer.
Rene D - Mar 2020
Overall score
Lekker ontvangs, pragtige akkommodasie en het alles wat nodig was gehad.
Lindi P - Mar 2020
Overall score
Netjies en skoon. Vriendelike diens.
Maritza Isabel K - Feb 2020
Overall score
Eersteprysverblyf in Riversdal.
Patricia L - Feb 2020
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Absoluut alles wat mens nodig het en Annette is so gasvry en laat mens dadelik tuis voel. Sal beslis teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Antoinette S - Feb 2020
Overall score
Meurant is sekerlik een van die mooiste en bes versorgde plekke waar ons nog oornag het. Die pragtige omgewing, vriendelike gasvrou en puik diens kan regtig aanbeveel word!
Cornelis A - Feb 2020
Overall score
A clean and pleasant environment to stay in.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Skoon en aangename omgewing om tuis te gaan.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Attie M - Jan 2020
Overall score
Ons het absoluut welkom, veilig en soos spesiale gaste gevoel.
Read moreMeurant Self-Catering Family Cottages's response
Mnr Attie, dit was net n voorreg om u te ontvang! Baie dankie vir u resensie en u waardering.
Ons sien uit na u volgende besoek!
Die Louws
Karen M - Jan 2020
Overall score
Clean, neat and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies en pragtig.
Verblyf was absoluut pragtig, skoon en netjies. Met die mooiste uitsig op die bergreeks. En ons gasvrou, Erika, was ongelooflik. Ons het vreeslik welkom gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jacques V - Dec 2019
Overall score
Great mense en great verblyf. Sal definitief weer daar gaan bly.
Anton & Cathy B - Dec 2019
Overall score
Absolutely fantastic! Hospitable, neat, helpful - no complaints!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties!! Gasvry, netjies, hulpvaardig - geen klagtes!
Pragtige plek. Was baie vriendelik ontvang, plekkie baie netjies, het 'n privaat braai area, dekor en breekware tops. Beveel Meurant Self-Catering beslis aan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tammy K - Nov 2019
Overall score
Beautiful, stunning and awesome are just a few words to describe the place.
Graham H - Nov 2019
Overall score
It really was superb in every respect.
Meurant Self-Catering Family Cottages's response
Dear Graham and Sally, you are superb guests, it is such a privilege to host you! Thank you for our lovely review.
Annette
Adrienne T - Oct 2019
Overall score
Alles was perfek.
Marina V - Oct 2019
Overall score
Pragtige huisie met baie aandag aan detail, uitstekende waarde vir geld.
Linita A - Sep 2019
Overall score
See stars.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sien sterre,
Baie dankie Annette, ons het die kuier geniet. Ons was baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die huisie is goed toegerus met alles wat jy benodig. Beslis die moeite werd om oor te slaap. Die plaasgevoel dra beslis by tot 'n heerlike, ontspanne omgewing!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Meurant Self-Catering Family Cottages's response
Linita, baie dankie vir u terugvoer. Dit is altyd vir ons 'n bederf as ons gaste tuis voel en lekker ontspan!
Rudi P - Aug 2019
Overall score
Neat, clean and great value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, skoon en goeie waarde vir geld!
Annette was baie vriendelik en behulpsaam, en het die hele proses vergemaklik al kon ons eers laat in die aand arriveer. Die Cottage was baie skoon en netjies met alles wat mens sou nodig hê, sal dit enige tyd aanbeveel vir enigiemand en sal vir seker weer hier kom bly as ek hier verby gaan. Baie goeie waarde vir geld en Annette is uitstekende gasheer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bernard R - Jun 2019
Overall score
Wished I had found this place years ago.
Reier D - Jun 2019
Overall score
Amazing.
Goliath6 S - Jun 2019
Overall score
Very nice place.
Meurant Self-Catering Family Cottages's response
Many thanks for a lovely review, Goliath, it was great having you for a visit!
Nadia G - May 2019
Overall score
Accommodation was neat and clean and had everything we needed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was netjies en skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het.
Bekostigbare verblyf en kinders het dit baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sharon V - May 2019
Overall score
Enjoyable, safe, very clean accommodation. Am extremely pleased to have chosen this. Will use Meurant anytime! Thanks.
Meurant Self-Catering Family Cottages's response
Baie dankie Sharon, hoop ons sien julle gou weer!
Anke S - May 2019
Overall score
Very friendly, clean and beautiful environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vreeslik vriendelik, skoon en pragtige omgewing.
Ons het verskriklike vriendelike ontvangs gehad, skoon huisie, veilig, goed toegerus. Alles wat mens nodig het. Sal hulle beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Meurant Self-Catering Family Cottages's response
Groot plesier Anke!
Santie H - Apr 2019
Overall score
Annette is warm and friendly and makes you feel like you are family.
Desiré V - Mar 2019
Overall score
Everything you need. Classic, stylish, but nice!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles wat jy nodig het. Klassiek, stylvol, maar lekker!
Anette was so gasvry. Die plekkie was perfek: skoon, gerieflik, stylvol en bied alles wat jy nodig het. Sal beslis weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Meurant Self-Catering Family Cottages's response
Baie dankie Desire! Bly ons kon help om jul kuier in Riverdal aangenaam te maak!
Mariska W - Feb 2019
Overall score
Rustige, skoon eenheid met alles wat jy nodig het.
Meurant Self-Catering Family Cottages's response
Baie dankie Mariska, dit was lekker om julle hier te ontvang!
Graham H - Feb 2019
Overall score
It really was superb in every respect.
Meurant Self-Catering Family Cottages's response
Thank you for a lovely review, Graham, it was a pleasure to have you with us!
Regards,
Annette
Mike D - Jan 2019
Overall score
Vriendelike eienaar en personeel en uitstekende en skoon fasiliteite.
Meurant Self-Catering Family Cottages's response
Baie dankie Oom Mike,
Dit was heerlik om u weer te ontvang!
Tot volgende keer!
Annette
Koos V - Jan 2019
Overall score
Briljante verblyf.
Johan L - Jan 2019
Overall score
Puik en uitstaande.
Elmien V - Dec 2018
Overall score
Beautiful decor. Very kindly received by Annette. Nice braai area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige dekor. Baie gasvry ontvang deur Annette. Heerlike braai-area.
Ons sal beslis weer van Meurant gebruik maak as ons in die omgewing is. Pragtige huisie en omgewing!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Joanie H - Nov 2018
Overall score
Snoesig, netjies, silwerskoon en gerieflik.
Vivian K - Oct 2018
Overall score
Accommodation at Meurant was pleasant and peaceful. The reception warm and lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf by Meurant was aangenaam en rustig. Die ontvangs warm en hartlik.
Met ons aankoms is ek, my vrou en ons seun baie hartlik ontvang. Die verblyf wat aan ons voorgestel was, was uitstekend, skoon en netjies. Die omgewing rustig, skoon en bekoorlik. Die gasvrou maak ook absoluut seker dat jy gemaklik is en tuis voel. Ons sal beslis weer daar tuisgaan as die geleentheid hom voordoen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Meurant Self-Catering Family Cottages's response
Baie dankie vir u resensie Vivian, dit was heerlik om julle hier te hê.
Meurant groete.
Alicia R - Oct 2018
Overall score
Was baie lekker gewees.
Jeanne K - Sep 2018
Overall score
Uitstekende waarde vir geld. Volledig toegerus. Baie goeie diens.
Chere C - Jul 2018
Overall score
Gasvry, netjies, alles wat jy nodig het vir oorslaap, sal weer gebruik maak van julle.
Meurant Self-Catering Family Cottages's response
Baie dankie Chere, dit was 'n plesier om julle te ontvang. Tot weersiens.
Lezanne R - Jul 2018
Overall score
Pragtig en verlief geraak op die plaaslewe!
Meurant Self-Catering Family Cottages's response
Baie dankie Lezanne.
Dit was n plesier om julle te ontvang.
Irene T - Jul 2018
Overall score
'n Lieflike plek om by te bly en om familietyd saam te geniet!
Eurelia M - Jun 2018
Overall score
Waarde vir geld en goeie diens.
Sunet D - Jun 2018
Overall score
Heerlik, gerieflik en netjies.
Jeanne K - Jun 2018
Overall score
Excellent value for money. Very good service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende waarde vir geld. Baie goeie diens.
Die verblyf voorsien in al jou behoeftes. Annette is 'n uitstekende gasvrou wat uit haar pad gaan om gaste so gerieflik moontlik te maak. Rustig, privaat en baie bekostigbaar. Sal voortaan nie ander verblyf op Riversdal oorweeg nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jeanne K - May 2018
Overall score
Excellent value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende waarde vir geld. Baie goeie diens.
Ek het nog altyd gevoel dat die kwaliteit van die verblyf wat gebied word en dit waarmee gaste vertrou word, sprekend van die gehalte en standaard van die gasvrou se eie lewe is. Die gasvrou onderskei haarself in elke opsig. Nie slegs met netjiese en silwerskoon verblyf nie, maar ook met keurige verblyf wat getuig van goeie smaak. Uitstekende waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hané M - May 2018
Overall score
Rustig, vredevol.
Rene P - Mar 2018
Overall score
Pragtige plek en vriendelike mense.
Alicia M - Jan 2018
Overall score
Lieflike oornagstop!
Licinda C - Jan 2018
Overall score
Netjies, skoon en baie goed ingerig.
Marina J - Jan 2018
Overall score
The cottage is beautiful and the owner is very helpful, immediately makes you feel at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die kothuis is pragtig en die eienaar is vreeslik behulpsaam en laat jou dadelik welkom voel.
Ek sal beslis weer hiernatoe kom. Dit is beeldskoon, netjies en rustig. Ons het lekker gebraai en geswem. Dis ideaal vir 'n groep vriende wat wil wegbreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andri O - Jan 2018
Overall score
Hemels!
Leonie L - Dec 2017
Overall score
Very friendly owner.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike eienaar.
Sal vir seker weer daar oorbly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elna V - Dec 2017
Overall score
The kindness was really striking and made us feel so welcome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die vriendelikheid het ons verstom en baie welkom laat voel.
Ons is deur alles geneem en verduidelik hoe alles werk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johnny L - Dec 2017
Overall score
Dit was tog lekker gewees.
Ricardo V - Nov 2017
Overall score
Breathtaking farm feeling. Quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is 'n asemrowende plaas gevoel. Stil en rustig.
Wil binnekort weer daar oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Manie H - Oct 2017
Overall score
'n Baie rustige plesier.
Adele D - Aug 2017
Overall score
Hoogs aanbeveel - ons kom beslis terug.
Shiree W - Aug 2017
Overall score
Alles uit die boonste rakke.
Read moreMellisa P - Aug 2017
Overall score
Peaceful.
Frikkie S - Jul 2017
Overall score
Dit was verruklik.
James P - Jul 2017
Overall score
Very safe and tidy accommodation with very hospitable and friendly reception.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie veilige en netjiese verblyf met baie gasvrye en vriendelike ontvangs.
Met aankoms vriendelik ontvang deur eienares en nodige inligting en reëls deeglik oorgedra. Baie netjiese, skoon verblyf met al die basiese oornagbenodighede beskikbaar vir self-catering. 'n Basiese mikrogolfoond sou alles volmaak gemaak het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Minette L - Jun 2017
Overall score
Stylish, neat, and great hospitality!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stylvol, netjies en baie gasvrye mense!
Ons was so beïndruk met die plekkie. Pragtige eenhede, so netjies en stylvol en die eienaars was só gasvry! Sal dit vir seker aanraai en vir seker weer daar gaan bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carol S - Apr 2017
Overall score
Asemrowend.
Malcolm V - Apr 2017
Overall score
Very friendly hosts and comfortable, neat and pleasant accommodation.
Surene L - Feb 2017
Overall score
Great, comfortable stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik, gerlieflik, gemaklik.
Goeie vriendelike ontvangs. Mooi, netjiese, skoon verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danelle L - Jan 2017
Overall score
Very neat, private, peaceful and friendly reception.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, privaat, rustig en vriendelike ontvangs.
Ons is met aankoms baie vriendelik ontvang deur Annette, kinders en Rosie die woef. Die dame het ons aangenaam verras en sommer spontaan begin gesels en nie oorweldig met 'n klomp reëls en regulasies nie, en daarna is ons privaatheid gerespekteer. Die cottage was mooi netjies en skoon asook die tuine is goed versorg. Sekuriteit is baie veilig. Definitief 'n aanbeveling vir enige gesin wat daar wil oornag of bene rek voor die langpad terug Transvaal toe aangedurf word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nicky B - Jan 2017
Overall score
Die selfsorg-eenheid is stylvol gemeubeleer met alles wat jy sou nodig ag om vir 'n paar dae te bly.
Marlene F - Dec 2016
Overall score
Beter as by die huis!
Johan L - Dec 2016
Overall score
Puik, uitstaande en vriendelik.
Malanie O - Dec 2016
Overall score
Beautiful, clean place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige, skoon plek.
Het heerlik geslaap. Plekkie was baie goed ingerig, alles wat 'n mens nodig het. Alles was nuut en skoon. Sal weer daar oorslaap en kan dit aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Meurant Self-Catering Family Cottages's response
Baie dankie Malanie, waardeer jou resensie. Kom kuier gerus weer by Meurant as jul in die omgewing is.
Groete, Annette.
Liane G - Oct 2016
Overall score
Comfort and tranquillity.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemak en rustigheid.
Ons het ons tydjie by Meurant baie geniet. Die rustigheid van die plaaslewe oorval jou dadelik. Ons het baie lekker gebly en gekuier. Die eenheid was baie netjies en die geriewe ook uit die boonste rakke. Al wat moeilik was, was dat daar net 'n stort in die badkamer is wat dit moeilik gemaak het om baba te bad, maar ons het vinnig 'n plan gemaak. Ons sal verseker weer gaan kuier op Meurant.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shani W - Aug 2016
Overall score
Absoluut fantasties en gasvry. Sal beslis weer gaan, no doubt!
Monique S - Dec 2015
Overall score
Dit was heerlik!
Malcolm V - Sep 2015
Overall score
Everything perfect!
Leatitia D - Sep 2015
Overall score
Wonderlike, gasvrye verblyf in 'n pragtige, skoon en netjiese huisie.
Japie D - Aug 2015
Overall score
Ongelooflik ruim, ontsettend netjies, baie veilig en fantastiese gasvryheid.
Read moreHanz S - Aug 2015
Overall score
Baie tevrede - sal weer gaan.
Charl V - Aug 2015
Overall score
Lekker gekuier!
- Capacity: 13 people
-
Check-in: 15:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 2 Meurant Street, Riversdale, 6670, Western Cape
- All ages welcome