Mi Casa Selfsorg
Review Summary
E B - Aug 2020
Overall score
Baie dankie aan Magdel vir haar vriendelikheid. Die kamer is uit die boonste rakke. Dankie ook vir ons muffins die volgende oggend vir ons lang pad Kaap toe.
Mi Casa Selfsorg's response
So gaaf van jul Heila. Voorspoed ...
Juan L - Sep 2019
Overall score
Comfortable and affordable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en bekostigbaar.
Baie lekker, die mense is vriendelik en dit is goeie waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mi Casa Selfsorg's response
Dankie Juan,
Hoop ons sien jul weer.
Mooi loop
Magdel
Ronelle D - Feb 2019
Overall score
Netjiese plek, na aan als in die noorde van Pretoria.
Lizaan G - Feb 2019
Overall score
Hulle het vergeet ek kom.
Mi Casa Selfsorg's response
Jammer om te hoor dat jou baie kort verblyf by ons onaangenaam was. Ongelukkig was beurtkrag ook bydraend, soos verduidelik by aankoms.
Hierdie instansie onderneem steeds om die beste diens te lewer, waarvan meeste van ons ander gaste getuig. Voorspoed met jou verdere reise en beplanning!
Johan B - Dec 2018
Overall score
Baie vriendelik.
Mi Casa Selfsorg's response
So n jammerte Johan! Die munisipale ligpaal op ons sypaadjie, ongeveer 7 m weg op n 35° hoek en buite jou parkeerplek, staan al vir jare so. Ongelukkig sou publieke regulasies verhoed dat die paal "gemerk"/verf word.
Wimpie V - Sep 2018
Overall score
Purely excellent!
Mi Casa Selfsorg's response
Hoe gaaf Wimpie. Geniet jul opvang-kuiers en net die beste jul mikro-familie toegewens met jul toekoms-planne.
John K - Aug 2018
Overall score
Amazing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Amazing.
Dit is 'n amazing blyplek, met amazing gaste. Ek sal hierdie plek vir enige iemand aanbeveel. Dit is groot, netjies en baie gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mi Casa Selfsorg's response
Dankie, tot weersiens.
Lize-mari N - Aug 2018
Overall score
Had a great and relaxing stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en lekker gebly.
Heerlike groot kamer met 'n stoep in 'n tuin, groot badkamer. Baie lekker daar gebly en sal dit enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mi Casa Selfsorg's response
Dankie, tot weersiens.
Cobus J - Aug 2018
Overall score
Baie netjies.
Mi Casa Selfsorg's response
Dankie, tot weersiens.
Angus S - Mar 2018
Overall score
Lekker en rustig.
Mi Casa Selfsorg's response
Ek is bly jul ervaar dit so, Angus. Julle is net so rustig, dankie.
Gerrie S - Feb 2018
Overall score
Baie gasvry eienaar en die kamer was heeltemal goed, netjies en skoon.
Mi Casa Selfsorg's response
Hi Gerrie,
Jammer jul was nie 100% tevrede nie. Dit was verseker nie my deuranee gaste-paar naweek nie. Dis soms n uitdaging om die regte midde-weg te vind met gas-vryheid en diens, terwyl bekostigbaarheid, en wat mens daarvoor verwag in gedagte ge-hou moet word. Ek sal steeds trots wees op my poging om mense gasvry te ontvang en die beste diens te lewer, ten spyte van jul swak gradering.
Voorspoed met jul reis en verblyf.
Zabeth T - Feb 2018
Overall score
Knus goed uitgelê, pragtig.
Mi Casa Selfsorg's response
Dankie vir jul terugvoer Zabeth.
Davidio D - Jan 2018
Overall score
Very, very nice.
Mi Casa Selfsorg's response
Thank you, Davidio.
Wilna C - Jan 2018
Overall score
Goed toegerus en die eienaar is baie bedagsaam.
Paula D - Dec 2017
Overall score
Rustig en gerieflik.
Mi Casa Selfsorg's response
Thank you, Paula.
Francois D - Dec 2017
Overall score
Wonderlik.
Mi Casa Selfsorg's response
Waardeer, Francois! Altyd welkom.
Hildi H - Nov 2017
Overall score
What a pleasant surprise, I will definitely be back!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek was aangenaam verras, en sal vir seker terugkom!
Ek was aangenaam verras - gasvry, netjies, skoon, veilig, alles wat jy nodig het. Beslis waarde vir jou geld! Bespreek maar met gemoedsrus by Mi Casa! Hierdie is vir seker van nou af my eerste keuse vir verblyf in Pretoria!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mi Casa Selfsorg's response
Gawe gaste ook, altyd welkom!
Elma N - Oct 2017
Overall score
Home sweet home.
Read moreMi Casa Selfsorg's response
Hoe gaaf! Dis 'n plesier om sulke bedagsame gaste te kon laat tuis voel. Kom kuier gerus weer.
Celeste O - Aug 2017
Overall score
Wonderful, friendly service and ideal accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike vriendelike diens en ideale verblyf.
Wonderlike vriendelike diens en ideale verblyf. Baie sorg is geneem om ons vebrlyf so gemaklik en gerieflik as moontlik te maak. Waarde vir geld en ons het werklik baie welkom gevoel. Pragtige kunstige plekkie. Dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mi Casa Selfsorg's response
N Plesier om die familie te kon akkommodeer, voorspoed met jul ondernemings waaroor ons gesels het.
Emilia L - Jul 2017
Overall score
Awesome.
Mi Casa Selfsorg's response
Waardeer Emilia, kom gou terug!
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 266 Antun Street, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
- No children under 4