Miami Vakansie Woonstel
Review Summary
Andre D - Jan 2021
Overall score
Baie lekker rustig en naby die strand.
Johan V - Dec 2020
Overall score
Rustig afgesonder by die see, weg van die stad se gewoel.
Benita V - Dec 2020
Overall score
Heerlike vakansie gewees.
Read moreMagriet W - Dec 2020
Overall score
Ons is baie vriendelik ontvang.
Johanna P - Nov 2020
Overall score
Uitstekende verblyf.
Lukas E - Mar 2020
Overall score
Die opsigster was baie gaaf, maar die plek het na muf geruik en boonop was daar nie water nie. Nie baie lekker gebly nie.
Jaco O - Jan 2020
Overall score
100% die moeite werd vir die prys.
Robin W - Jan 2020
Overall score
Regte ligging, maar nie die gemaklikste of skoonste nie.
Marisca D - Jan 2020
Overall score
Lekker, maar was nie skoon nie.
Mareli E - Dec 2019
Overall score
Asemrowende uitsig.
Joanne K - Dec 2019
Overall score
Baie lekker dankie.
Johannes N - Nov 2019
Overall score
Beautiful view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi uitsig.
Dit is waarde vir die bedrag wat ek betaal het, kan nie vyfster verwag nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Miami Vakansie Woonstel's response
Dankie Johannes. Ons beaam wel om die woonstelle bietjie meer "luuks" te maak.
Cecile C - Oct 2019
Overall score
It was very nice and we really enjoyed it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie lekker en ons het dit baie geniet.
Ek sal Miami woonstel enige tyd weer gebruik met 'n volgende vakansietjie, rustig en stil en lekker naby die see.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Miami Vakansie Woonstel's response
Baie dankie Cecile. Ek is bly julle het dit geniet!
Elfie M - Oct 2019
Overall score
Dit was awesome, dankie.
Miami Vakansie Woonstel's response
Baie dankie Elfie. Ons gaan Desember 'n "back-up" tank opsit sodat die probleem voorkom kan word.
Lize-mari B - Oct 2019
Overall score
Het lekker gebly en sal dit vir enige een (op 'n budget) aanbeveel.
Read moreMiami Vakansie Woonstel's response
Baie dankie Lize-Mari. Ons gaan Desember my "back up" tank opsit.
Ij V - Aug 2019
Overall score
Great. The owners are very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker. Die eienaars is baie nice.
Die koste en sea view is die beste. Sal definitief weer kom. En die eienaars is tops.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Miami Vakansie Woonstel's response
Baie dankie, bly julle het dit geniet.
George R - Jul 2019
Overall score
Baie lekker en sal dit beslis weer doen.
Miami Vakansie Woonstel's response
Ek is baie bly dat julle dit geniet het, George!
Nadine O - Jul 2019
Overall score
Baie lekker plek sal dit vir almal kan aanbeveel.
Miami Vakansie Woonstel's response
More Nadine.
Ek is baie bly julle het dit geniet.
Melanie K - Jul 2019
Overall score
Quiet and private.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en privaat.
Miami Vakansie Woonstel is baie rustig en privaat. Pragtige uitsig oor die see. Ons het elke dag walvisse gesien en ook dolfyne.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Miami Vakansie Woonstel's response
Hi Melanie, ek is so bly om te hoor julle het dit geniet en boonop nog dolfyne gesien.
Sien jul gou weer!
Amanda S - Jun 2019
Overall score
Excellent.
Miami Vakansie Woonstel's response
Ek is baie bly julle het dit geniet, Amanda!
Kotie K - Apr 2019
Overall score
Die lodging is goed, maar die woonstel was nie skoongemaak voor ons in gekom het nie.
Miami Vakansie Woonstel's response
Goeie middag Kotie.
Ek vra weer onverskoning. Die sekuriteit maatskappy het perongeluk vir julle die verkeurde sleutel gegee. Ons het die aand voor die tyd gesorg dat jul woonstel skoon is en hul het perongeluk vir julle die woonstel langsaan se sleutel gegee.
Weereens baie jammer, ons sal sorg dat dit nie weer gebeur nie.
Magriet S - Apr 2019
Overall score
Lovely, quiet, safe, beautiful view, walking distance from beach.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik, rustig, veilig, pragtige uitsig, loopafstand vanaf strand.
Die eienaar is baie behulpsaam! Heerlike woonstel. Perfek vir ons 3 gewees! Ons sal weer en weer kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Miami Vakansie Woonstel's response
Baie dankie!
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 615 Miami Road, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- All ages welcome