The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Micasa Sucasa | TravelGround
+12

Micasa Sucasa

9 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 9 reviews for Micasa Sucasa
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.4/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Leandra B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Leandra B
With spouse/partner

Mina en haar man was baie behulpsaam en gasvry. Baie aangename mense.

My man se seun het draai kom maak en ons kon heerlik saam kuier en braai in die privaat area.

Micasa Sucasa's response

Middag Leandra.
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Liefde groete
Mina Marais

Micasa Sucasa
Eimel V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eimel V
With spouse/partner

Mina and Emile are a friendly couple. Everything you need is there. Quiet, peaceful and enjoyable place.

It's very comfortable. Klein- and Grootbrak is nearby. Lots to see.

Micasa Sucasa's response

Middag Eimel,
Baie dankie, waardeer die positiewe terugvoer, hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Mina Marais

Micasa Sucasa
Jackie V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jackie V
Family with teenagers

Lekker rustig en cosy!

Pragtige area, veilig. Eienaar is baie vriendelik, pragtige plek.

Micasa Sucasa's response

Goeie dag Jackie.
Baie dankie vir die terugvoer, hoop om julle weer te sien.

Groete Mina Marais
Micasa Sucasa

Micasa Sucasa
Eben R - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Eben R
With spouse/partner

Comfortable.

We had a very nice stay and Mina put in a lot of effort to make us feel at home. Thank you again, Mina.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik.

Ons het baie lekker gebly en Mina het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Nogmaals baie dankie, Mina.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Micasa Sucasa's response

Goeie dag Eben,

Baie dankie vir die terugvoer, dit was aangnaam om vir julle te kon huisves.

Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Mina Marais
Micasa Sucasa

Micasa Sucasa
Stefanus B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefanus B
With spouse/partner

Uiters aangenaam en uitstekende waarde vir geld!

Ons was baie aangenaam verras met die baie goed toegeruste woonstel wat baie sentraal geleë was vir alles wat ons wou doen. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Marilize N - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilize N

Was baie gerieflik.

Ons het regtig baie lekker gebly, plekke was gerieflik ingerig, skoon en netjies. Sal beslis weer terugkeer.

Annelize R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize R
Family with young children

Baie aangenaam gewees.

Ons het baie lekker gebly. Als wat jy benodig en netjies. Mina is baie gasvry en tegemoetkomend. Jammer dat dit net vir een nag was, sou graag langer wou bly. Hopelik 'n volgende keer.

Micasa Sucasa's response

Goeiedag
Baie dankie vir die terugvoer. Dit word opreg waardeer.
Groete, Mina Marais.
Micasa Sucasa

Micasa Sucasa
Werner W - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Werner W
Family with young children

Rustige en gemaklike verblyf.

Miena het ons dadelik tuis laat voel en het alles wat nodig was en meer gehad.

Micasa Sucasa's response

Goeie dag Werner,

Baie dankie vir die goeie terugvoer.

Lekker dag.

Micasa Sucasa
Ferguson G - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferguson G
With friends

It was very peaceful.

Thank you for the hospitality I received when I got there. It is very quiet and you can enjoy yourself there. I would advise anyone to go there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie rustig gewees.

Ek moet baie dankie sê vir die gasvryheid wat ek ontvang het toe ek daar gekom het. Dit is baie rustig en 'n mens kan jouself lekker geniet daar. Ek sal enige mens aanraai om daarnatoe te gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R350
per night (sleeps 4)
From R350
per night (sleeps 4)
From R350
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 47 Dik-dik Crescent, Reebok, 6503, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAw5i72LBCjOLJBcqnGgPc5CIiVeblCN90OGPrHXYdtp0iy7nyAM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R350  per night (sleeps 4) 9 5 1 5 47 Dik-dik Crescent Reebok 6503 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.075807773327 22.163620728836
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!