The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Midlands Guest Farm | TravelGround
+23

Midlands Guest Farm

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 5 reviews for Midlands Guest Farm
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.4/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Kobus M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus M
Family with teenagers

'n Oase teen die berge.

Midlands Guest Farm is werklik 'n oase in die Cacadu-distrik. Met lowergroen grasperk, koelte onder die wilgerbome en 'n plaasdam om in af te koel, is dit 'n wonderlike plek om tot rus te kom. Maryke is 'n wonderlike gasvrou en die selfsorg-eenheid is keurig en ten volle toegerus, kompleet met noodhulptassie en muskiet-afweermiddel. Ons hele gesin het dit baie geniet!

Midlands Guest Farm's response

Liewe Kobus, so baie dankie vir julle pragtige terugvoering oor julle verblyf. Die mooiste en opregte woorde. Julle is meer as welkom om weer by ons te kom kuier. Julle was die beste gaste. Dankie dat julle die plekkie so mooi gelos het. Beste wense vir julle.

Groete
Maryke

Midlands Guest Farm
Mari N - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari N
With spouse/partner

Baie rustig, skoon en goed toegerus.

Perfekte oorblyfposisie tussen Rand en George.

Midlands Guest Farm's response

Hallo Mari, baie baie dankie vir jou mooi graderings. Ek waardeer dit so.

Vriendelike karoo groete
Maryke

Midlands Guest Farm
Delmé H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Delmé H
Family with young children

Was goed. Stil en rustig. Lekker om weg te breek.

Mooi omgewing. Ideaal vir kinders en wegbreek vanaf die stad. Genoeg ruimte en privaatheid.

Midlands Guest Farm's response

Delme, baie dankie vir jou mooi graderings, Ek waardeer dit vreeslik baie. Vriendelike karoo groete Maryke

Midlands Guest Farm
Jurgens S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurgens S
Individual traveler

Fantasties

Baie dankie Johan en Maryke, Julle het die mooiste plaas! En die huisie so knus aan die voet van die berg. Ek wil 'n maand lank daar kom bly! Groete, Jurgens

Midlands Guest Farm's response

Hallo Jurgens,
Dankie vir jou resensie. Jy is enige tyd weer welkom.

Midlands Guest Farm
Esmarie B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Esmarie B
Family with teenagers

Wonderful resting place in a farm environment.

Thank you to Maryke for all of the effort with our accommodation. We enjoyed the comfortable farm environment after a long day on the road. Even the short gravel road didn't even bother us. We will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike rusplekkie in 'n plaasomgewing.

Baie dankie Maryke vir jou moeite met ons verblyf al was jy nie tuis nie. Ons het die gemaklike plaasomgewing geniet na 'n lang dag op die pad. Selfs die entjie se grondpad het ons nie gepla nie. Ons sal graag weer oorslaap by julle.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Midlands Guest Farm's response

Baie dankie Esmarie, vir jou pragtige woorde. Ek sal julle versekerlik weer wil ontvang en persoonlik ontmoet. Johan het gesê hyt so lekker saam met julle gekuier. Ek sien uit na ons ontmoeting. Dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit uit my hart uit.

Midlands Guest Farm
From
R2 550
per night, for 6 ppl
From
From R2 550
per night, for 6 ppl
From
R2 550
per night, for 6 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Midlands Farm, Aberdeen, 6270, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb02Z8fZxFSrFsdYfevIcpBmay8eEV2nGyQkPtB0KbRHqtMU8ZM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 550  per night, for 6 ppl 5 5 1 5 Midlands Farm Aberdeen 6270 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.308089971481 23.953219081082
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!