The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mieliefontein | TravelGround
+41

Mieliefontein

Guest House

Review Summary

4.4 out of 5from 43 reviews for Mieliefontein
Cleanliness
4.5/5
Service
4.4/5
Location
4.2/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.4/5
Gerhard K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard K
Individual traveler

Ongelooflike diens en baie vriendelike gasvrye mense!

Die tuisgemaakte kos was vir my die hoogtepunt! Great plek en great mense!

Risa M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Risa M
With spouse/partner

Plaaskuier

Heerlike oorslaap oppad na Sedgefield. Voel of ons by familie kuier.

Grietjie D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grietjie D
Family with teenagers

Pragtige plek!

Die aandete was uitstekend, dankie. Baie vriendelik ontvang. Slaapplek netjies en skoon.

Frans R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frans R
Individual traveler

Mieliefontein is an absolute oasis in the middle of the Karoo.

Mieliefontein's gardens are amazing and dinner was superb.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mieliefontein is 'n absolute oasis in die middel van die Karoo.

Mieliefontein se tuine is amazing en aandete was voortreflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mieliefontein's response

Thank you Frans

Regards Ian

Mieliefontein
Wieland M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wieland M
With spouse/partner

Kos uit die boonste rakke!

Fantastiese gasvryheid en heerlike driegangmaaltyd uit die Karoo!

Henry V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Henry V
Family with young children

Onder wanindruk geplaas.

Advertensie baie mooi, maar word in agter-erf geakkommodeer. Onaangename reuk. Televisie vang nie op nie. Ander mense se kos in yskas. By diere waar haan mens van 3 uur af wakker kraai.

Koos P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos P
Family with teenagers

Dis 'n oase in die Karoo. Lieflike tuin en swembad, plus heerlike plaaskos.

Dis 'n pragtige plek in die Karoo. Die tuin is ongelooflik mooi en die gasheer en -vrou is uitstekend. Die aandete was ook iets besonders.

Tom K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tom K
With spouse/partner

A nice comfortable bedroom with bathroom all equipment to suit your needs.

We had a very nice overnight stay, beautiful room and real Karoo hospitality.

Mieliefontein's response

Good day Thea,

Thanks. We appreciate.
Regards
Ian

Mieliefontein
Reinette E - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette E
Family with young children

Fantasties en ongelooflik lekker rustig net soos wat 'n mens van die Karoo sal verwag.

Die karoo stilte het ons omgevou soos 'n kombers, sodat ons die volgende dag verfris was om na ons eindbestemming toe te gaan. Die tannie het baie moeite gedoen om vir ons 'n braaipak aanmekaar te slaan plus die lekker aartappelslaai en ook die perskeslaai. Sal graag die resepte wil hê. Die plekkie was skoon en netjies. Al wat ek sal voorstel is dat hul 'n matjie in die stort sal sit, aangesien die vloer oppervlak baie glad is.

Mieliefontein's response

Thank you.
Ian

Mieliefontein
Loshanee M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Loshanee M
Individual traveler

A wonderful way to experience the Karoo.

Elma and her husband were very welcoming and helpful. Elma's cooking is superb. A memorable experience.

Ruth T - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruth T
Family with young children

Excellent! Very comfortable, great hospitality. Meals were delicious.

Great place to overnight on your way to holiday and home again. Hosts were very accommodating to meet our needs.

Willie K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie K
With spouse/partner

Pragtig, gasvry en 'n oase.

Ons is vriendelik ontvang, het 'n heerlike aandete gehad, heerlik geslaap en 'n heerlike ontbyt geniet. Die gasvrou het spesiale moeite gedoen met die verblyf en etes en ons en haar en haar man kon lekker gesels die oggend en die vorige aand. Die tuin is 'n lusoord om in te ontspan na 'n reis. Baie dankie vir al die opregte vriendelikheid en sorg.

Marjan B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marjan B
Family with young children

Nice farm, nice lawns and toys for children to play, nice pool.

Friendly hosts. Best boerekos ever. Perfect overnight stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi plaas, baie mooi grasperke en speelgoed vir kinders om te speel, lekker swembad.

Vriendelike gashere. Heerlikste boerekos ooit. Lekker gesmul. Perfekte oornagverblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ben B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben B
With spouse/partner

Pragtige gastehuis met karakter en styl, outentieke gasvryheid en die heerlikste etes.

Die kern van die gastehuis is 'n ou plaaswoning in uitmuntende toestand en stylvol gemeubileer. Dit is weg van die hoofpad, en in 'n pragtige en besonder groot tuin. Die gasvrou se etes is iets om te waardeer. Sy het vooraf geskakel om uit te vind of haar beplande kombinasie van disse ons sou geval. Die gasvryheid is uit die boonste rakke. Ten sterkste aanbeveel!

Mieliefontein's response

Baie dankie. Ons waardeer dit.
Groete Ian

Mieliefontein
Rianda G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rianda G
Family with teenagers

Mieliefontein was 'n regte plaashuis-ondervinding.

Mieliefontein was skoon en netjies. Al die baie kamers was baie gerieflik vir die groot groep wat ons was. Genoeg badkamers. Alhoewel dit yskoud was, was dit heerlik met die kaggel, verwarmers en warmkomberse op die bed.

Mieliefontein's response

Baie dankie. Goeie terugvoer word altyd waardeer. Groete.

Mieliefontein
Ronaldo R - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronaldo R
With friends

Tipiese Karooplaas! Lekker.

Baie lekker gebly, Karooplaas-ervaring. Alles was netjies en werklik geniet.

Marthinus H - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marthinus H
With spouse/partner

Aangenaam.

"Kombuis" bestaan uit rakkie in die badkamer. Familiefoto's op mure pas nie heeltemaal met 'n gastehuis nie. Pragtige meubels.

Sonja S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Sonja S
Family with teenagers

Very disappointed.

My family and I, with dogs, were very disappointed in the accommodation. Really well located, good and friendly communication with owner and treated with respect throughout. Mieliefontein's front garden is unbelievably beautiful. Unfortunately we were put in the "apartment" which is an old, dusty unit by the back door. Our "view" was the back door, toilet pipes, doghouses, chicken coops, laundry room and the maids moving all over. Old apartment, old furniture, old brown linen. Beautiful bathroom. No partitions for a separate area for the animals - had to keep them in the apartment of on short leash. No dinner served in main dining room, but in second smaller "house" dining room. Really nice people, tries very hard and works very hard. Wonderful "boerekos". My problem is the wrong impression that is created online, something that we didn't get. Felt like second-rate guests. Unfortunately.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie teleurgesteld.

Ek en my gesin, met honde, was baie teleurgesteld in die verblyf. Regtig goed geleë, goeie en vriendelike kommunikasie met eienaar en deurgaans vriendelik en met respek behandel. Mieliefontein se voortuin is ongelooflik mooi. Ongelukkig was ons toegedeel in die 'woonstel' wat 'n ou, stowwerige leefeenheid by die agterdeur is. Ons 'uitsig' was die agterdeur, toiletpype, hondehok, hoenderhokke, waskamer en die huishulpe wat heen-en-weer beweeg. Ou woonstel, ou meubels, ou bruin linne. Mooi badkamer. Geen afgeskorte area vir diere - moes in woonstel hou of op kort leiband. Nie soos 'voorgaste' in hoof eetkamer aandete bedien, maar in tweede kleiner 'huis' eetkamer. Regtig oulike mense, probeer baie hard en werk ongelooflik hard. Wonderlike boerekos. My probleem is die 'wanvoorstelling' of verwagting wat aanlyn geskep is, is nie wat ons gekry het nie. Soos tweederangse gaste gevoel. Ongelukkig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ann M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ann M
Family with teenagers

The best hospitality in the Karoo.

Ian, (I think that was his name) was the most humble, hospitable and gracious host I have ever come across. Whilst his wife cooks in the kitchen he quietly charms his guests and make sure they are comfortable. I wish I could clone him. The guest house is wonderful. It felt like I was transported back in time as the interior is dated, lending this establishment an old world charm. The gardens are exquisite! I can highly recommend Mieliefontein.

Mieliefontein's response

We greatly appreciate your review.
Regards,
Ian

Mieliefontein
Alex S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alex S
Family with young children

Perfect as an overnight stop for travellers.

Quiet and neat, with a swimming pool that is just right after a long journey.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek as 'n oornag-slaapplek vir reisigers.

Stil en netjies, met 'n swembad wat net reg is na 'n lang reis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hentie E - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hentie E
With spouse/partner

Aangename oornag verblyf.

'n Stil en rustige oornag verblyf. 'n Pragtige groot tuin in die middel van die Karoo! Fasiliteite puik en Ian en Elma verdien 'n kompliment vir hulle gasvryheid en smaaklike aandete en ontbyt.

Melinda D - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melinda D
With spouse/partner

Everything was lovely.

Lovely environment and spacious house in a wonderful garden full of surprises. Delicious country cooking. Would have liked to stay longer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles was heerlik.

Lieflike omgewing en ruim huis in 'n wonderlike tuin vol verrassings. Lekker boerekos. Sou graag langer wou bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riaan S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riaan S
With friends

Rustigheid.

Uistekende kos en baie mooi tuine.

Kobus J - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobus J
With spouse/partner

Skoon en netjies en lekker aandete genuttig.

Sien die sterre.

Noel O - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Noel O
With spouse/partner

Arrived late afternoon and left early next morning. Had a real boerekos dinner.

We stayed over night at Mieliefontein. Caring and kind owners. We were the only guests. Comfortable room with beautiful gardens.

Francia B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francia B
With friends

Suid-Afrikaanse gasvryheid!

Ons is hartlik ontvang deur die Ferreiras op Mieliefontein naby Hannover. Ons het Duitse gaste, wat naby Hanover in Duitsland bly, gebring om hier in Suid Afrika se Hanover te kom oornag. Ons is net jammer ons het so laat op die plaas aangekom, maar die heerlike aandete het opgemaak vir die heeldag se ry in die motor. Ons het heerlik op die plaas geslaap, wat vir hulle 'n wonderlike ervaring was. Ons was toe weer uitgerus vir die res van ons rit. Ons het in die selfsorgwoonstel geslaap en kon dus lekker vroeg vertrek nadat ons gou self ontbyt gemaak het. Mev. Ferreira het ons vooraf gebel om te hoor of ons aandete wil bespreek en ook duidelike padaanwysings gegee, wat baie gehelp het om die plaas maklik gekry. Baie dankie vir goeie diens. Ons sal Mieliefontein aanbeveel om te oornag in die Karoo.

Ivan S - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ivan S
Family with young children

Very pleasant stay

I would definitely stay at this pleasant guest house again if travelling down to Cape Town.

Jillian A - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jillian A
With friends

Very hospitable, great service, peaceful surroundings

Excellent service.

Jock J - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Jock J
With friends

Dis baie warm en daar was nie lugversorging nie.

Ek was nie baie gelukkig met die plek nie, jy moet dink ons het 800 km gery in die dag en toe ons daar kom so 16:00 se kant was dit baie warm en daar was geen lugversorging nie. Ons het gevrek van die hitte.

Marinda Enslin E - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda Enslin E
Family with teenagers

Ons het by Mieliefontein oornag op pad terug na Gauteng, na ons vakansie in die Kaap.

Ons was baie vriendelik ontvang en was aangenaam verras oor die netjiese, koel kamer met oorgenoeg spasie. Die pragtige tuin en swembad was 'n heerlike bederf. Die 3-gang aandete was fantasties. Ek het Mieliefontein alreeds by vriende en familie aanbeveel!

Ansie R - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie R

Uitstekende diens. Vriendelike eienaars. Puik aandete en lekker geselskap.

Die eienaars het selfs 'n addisionele kamer vir ons gegee sonder dat ons dit versoek het. Hulle het ook my kar se wiel omgeruil nadat iets die wiel gesny het. Puik boere-gasvryheid.

Corrie M - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Corrie M
With spouse/partner

Was goed.

Ons het met honde gereis en daar was 'n fout met bespreking. Die hondvriendelike kamers was vol. Verder geen klagtes. As jy met diere reis maak seker jy kontak hulle kort voor jou aankoms om seker te maak jy is korrek ingeboek in een van hul hondvriendelike kamers. Heerlike aandete gehad, maar het te vroeg gery vir ontbyt. Baie beslis aan te beveel: doen jouself 'n guns en eet daar. Mooi ligging. Effens van hoofpad af en sit so 20 km by jou reisafstand. Word sterk aanbeveel. Lekker swembad en koue bier of koeldrank beskikbaar.

Hannes N - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hannes N
Family with young children

Wonderlike oornagplek.

Die oornagstop by Mieliefontein op reis na Kaapstad saam met my gesin was wonderlik. Gasvrye mense en heerlike kos. Definitief 'n goeie plek om te bly.

Lambert T - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lambert T
With spouse/partner

Fantastiese diens en pragtige atmosfeer op die plaas, weg van die geraas van dorpe en stede met blaffende honde en motors wat toet!

Ek reis baie en Mieliefontein is definitief een van die bestes. Die gasvryheid is ongelooflik asook die kos.

Irmi-mari L - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irmi-mari L
With spouse/partner

Rus en vrede.

Ons het op 'n vorige reis by Mieliefontein oornag en besluit om hierdie jaar 'n paar dae daar deur te bring. Die vrede van die omgewing en die vriendelikheid en behulpsaamheid van die mense was werklik merkwaardig en ons sal dit definitief aanbeveel vir enige reisiger wat moeg is vir die stad.

Johan B - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johan B
With spouse/partner

Better options available at that price.

The abattoir was very offputting. Price should have included TV.

Mieliefontein's response

Thank you.
Ian

Mieliefontein
Pierre V - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre V

Die gastehuis is die 4-ster gradering werd.

Ek sal definitief weer daar oornag!

Johan B - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Uitstekende kos!

Die omgewing en behandeling is uit die boonste rakke. Ek beveel dit sterk aan. Elma kan 'n Kokkedoor word met haar Springbokpastei!

Richard B - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard B
Family with teenagers

Fantastiese rustigheid.

Dit was 'n absolute plesier om hier te oornag. Die gasvryheid was fantasties, die kamers gemaklik en die kos uit hierdie wêreld.

Adel D - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adel D
With friends

Typical warm farm hospitality.

Peaceful stay. Wish I could have stayed here longer.

Janette L - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janette L

Sal almal soontoe stuur!

Hi, dit was regtig baie lekker! Die gasheer en gasvou is baie aangename mense, 'n mens word sommer lief vir hulle. Ons sal almal soontoe stuur ... natuurlik deur LekkeSlaap!

Nicolene W - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nicolene W
Family with teenagers

Baie rustige plaasatmosfeer!

Dit was baie aangenaam om by Mieliefontein te oornag. Die kos was baie lekker gewees en die geriewe het ons as familie van vyf baie gepas. Baie dankie vir u vriendelikheid!

Dries F - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dries F
Family with teenagers

'n Oasis in die woestyn.

Die aandete is n moet en die melktert se resep word benodig want dit is hemels.

From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Mieliefontein, Hanover, 7005, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlMjI3NmI0LTcyMjItNGNmMy04NThlLWMwZjZjYmJmMGEzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (for 2 people) 43 5 1 5 Farm Mieliefontein Hanover 7005 Northern Cape 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -30.950662690731 24.547147750854
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!