The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Milkwood Rest | TravelGround
+12

Milkwood Rest

14 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 14 reviews for Milkwood Rest
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.4/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Derrick C - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Derrick C
With spouse/partner

Not bad!

No TV which is okay, but a radio would be nice! Toaster missing! Set alarm off by mistake first night and owner only phoned on cell instead of coming to see if we were okay.

Milkwood Rest's response

Dear Derrick. Thank you for staying at Milkwood Rest and for giving us your honest review. We are truly sorry that you did not experience our apartment as we would have liked. We intentionally did not include a tv or radio as we feel that it doesn't really fit into what we want to offer, being in such a relaxed setting near the sea. We value the privacy of our guests tremendously and therefore find it sufficient to only call when the alarm goes off during the day. Guests often forget about the alarm when the arrive back at the apartment. We apologize about the toaster. It was damaged by guests and we could not replace it on time for your arrival. Regarding the 2/5 rating for our location - our guests are usually extremely happy with our location and we are sorry that you did not experience it in the same way. All the best.

Milkwood Rest
Esmé P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Esmé P
With spouse/partner

Baie gerieflik, sal net sê braaiplek is bietjie oop.

Binnebraai dalk kry en buitebraai is bietjie oop. Nie privaatheid nie.

Milkwood Rest's response

Best Esme. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons voel egter dat hierdie resensie 'n wanpersepsie skep. Let asb daarop dat die braaiplek wel aan drie kante afgeskort is: Dit is reg langs die een buitemuur van die woonstel en aan twee kante is dit met 'n 1.8m-hoë heining van houtpale toegemaak, soos gesien kan word op die foto's. Die gedeelte wat wel oop is, wys weg van die hoofwoning na die grensmuur. Die eiendom het wel nie 'n grensmuur aan die voorkant nie, maar die braai-area se uitleg is ontwerp met privaatheid as prioriteit. Ons vra om verskoning as dit anders ervaar is. Verder gaan ons uit ons pad om uitstekende waarde vir geld te bied. Groete, Michiel.

Milkwood Rest
Regina B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Regina B
With spouse/partner

Fantasties!

Kyk, hierdie plekkie kan ek vir enige iemand aanbeveel. Het dit alreeds gedoen by ons vriende in Welkom. So netjies het ek lanklaas gesien. Pragtige jongmense wat die plekkie bestuur. Ons verblyf was uit 'n boek.

Milkwood Rest's response

Beste Regina
Baie dankie vir al die mooi woorde. Ons waardeer dit opreg. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons plekkie met julle te kon deel. Alles wat mooi is vir julle.
Groete, Michiel.

Milkwood Rest
Danelle L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danelle L
With spouse/partner

The stay was beyond expectations and very cute.

The place was nicely decorated and the extra treats with the nougat and hot chocolate I was terribly made up of. Would definitely recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was bo verwagting en baie oulik.

Die plekkie was oulik ingerig en die ekstra bederf met die nougat en hot chocolate was ek vreeslik opgemaak. Sal definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Milkwood Rest's response

Beste Danelle. Baie dankie vir mooi resensie. Ons waardeer dit. Dit was wonderlik om julle hier te hê. Groete.

Milkwood Rest
Uwe E - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Uwe E
With spouse/partner

Goed ingerig, besonders netjies en kan te enige tyd aanbeveel word.

Dit lyk altyd suspisieus as 'n mens 5 uit 5 sterre merk, maar as daar tien sterre was, sou ek ook tien sterre gemerk het!

Milkwood Rest's response

Beste Uwe. Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons waardeer dit. Dankie dat julle hier kom bly het. Groete, Michiel

Milkwood Rest
Alfonso F - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alfonso F
With spouse/partner

Neat, safe, good location and definitely value for money!

Upon our arrival at Milkwood Rest we were received by the friendly owner. It is a very quiet area and also very safe! Exceptional beautiful hiking trails along the sea which are only a stone's throw away from the accommodation. I would advise everyone to use Milkwood Rest and I will definitely make use of it again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, veilig, goeie ligging en definitief waarde vir geld!

Met ons aankoms by Milkwood Rest is ons ontvang deur die vriendelike eienaar. Dit is 'n baie rustige area en ook baie veilig! Besonderse mooi staproetes langs die see wat slegs 'n klipgooi weg is vanaf die akkommodasie. Ek sal almal aanraai om gebruik te maak van Milkwood Rest en ek sal beslis self weer gebruik maak!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Milkwood Rest's response

Beste Alfonso,

Baie dankie vir die mooi woorde! Ons is bly dat julle die kamer en die omgewing geniet het! Als van die beste.

Michiel

Milkwood Rest
Elmar V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmar V
Individual traveler

Perfek vir 'n naweek weg vir 2.

Baie veilig en goed toegerus.

Milkwood Rest's response

Best Elmar,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Dit was goed om jou hier te hê. Alles van die beste vir jou studies verder!

Michiel

Milkwood Rest
Melissa S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa S
With spouse/partner

Perfect.

Clean, value for money, peaceful.

Milkwood Rest's response

Dear Melissa,

Thank you for the positive review! We are glad you enjoyed your stay!

Michiel

Milkwood Rest
Shaun L - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaun L
With spouse/partner

Fantasties.

Ons het 'n fantastiese tyd gehad by Milkwood Rest. Dit was presies wat ons wou hê: 'n rustige wegbreek as gesin. Naby genoeg aan die see, sodat ons dit kon hoor. Die plek is baie modern, netjies en pragtig! Baie rustige ontspanne, atmosfeer. Ons was goed ontvang en het dadelik tuis gevoel! Waarlik een van ons beste vakansies. Baie dankie Milkwood Rest.

Milkwood Rest's response

Beste Shaun,

Dit was regtig vir ons baie lekker om julle hier te hê! Julle was wonderlike gaste. Baie dankie vir die positiewe terugvoer - ons waardeer dit opreg.

Michiel, Dawn en Michiel jr.

Milkwood Rest
Lyne D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lyne D
With spouse/partner

Te lekker om nie weer te gaan nie!

Ons het so lekker gebly. Die kamer is ruim, lig en stylvol en alle geriewe was skoon en netjies. Daar was meer as genoeg pakplek vir klere en kruideniersware. Die area is stil en rustig, maar tog naby genoeg aan die see en restaurante. Daar is so baie aandag gegee aan selfs die kleinste detail dat mens nie anders as lekker kan bly nie. Ons sal definitief weer by Milkwood Rest inklok!

Milkwood Rest's response

Beste Lyne,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is bly dat julle dit geniet het. Dit was heerlik om julle hier te hê!

Michiel

Milkwood Rest
Erich L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Erich L
With spouse/partner

Van die beste vir die prysklas.

Baie aangename verblyf, alles is daar wat nodig is, baie bekostigbaar.

Milkwood Rest's response

Beste Erich,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit!
Michiel

Milkwood Rest
Adrian M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrian M
With spouse/partner

All our expectations were exceeded.

We found the place well equipped, neat and spotless to a fault. Location was ideal and the cost was more than reasonable. We're not saying that the rates must be increased (haha), but if it was, it would still be value for money over and over again. A heartfelt thanks to our hosts who went over and above in making our short stay so pleasant. They even stayed in contact with us beforehand assisting with directions. We wish our stay at a previous establishments maintained such a high standard. Job well done Milkwood Rest!

Milkwood Rest's response

Dear Adrian, thank you so much for your inspiring words. We strive to maintain a high standard and it's wonderful to have such positive feedback. We really appreciate it. We look forward to seeing you again. Michiel, Dawn en Michiel jr.

Milkwood Rest
Lucinde M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lucinde M
With spouse/partner

Baie netjiese, nuwe, ruim selfsorg naby Hermanus.

Ons het vir 2 nagte gebly in hierdie pragtige selfsorg. Michiel was 'n baie behulpsame, gasvrye gasheer. Die verblyf was silwerskoon, nuut, ruim vir die 2 van ons met 'n lekker stort.

Milkwood Rest's response

Beste Lucinde. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het en dit was lekker om julle hier te kon hê. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang. Ons waardeer die goeie terugvoer. Michiel, Dawn en Michiel jr.

Milkwood Rest
Danelle S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danelle S
With spouse/partner

Stylish, attention to detail, peaceful.

We enjoyed our stay in Milkwood Rest, stylish, peaceful, neat, brand new (we almost didn't want to use anything) it is that nice. Close to restaurants and ocean, the 2 day breakaway felt like a week and we will definitely visit Milkwood Rest again. Thank you for the fresh flowers and nougat on the bed, we will come and visit again as soon as possible.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stylvol, aandag aan detail, rustig.

Ons het heerlik gebly by Milkwood Rest, stylvol, rustig, netjies, splinternuut (ons wou amper niks gebruik nie) so netjies is dit. Heerlik naby aan see en restaurante, die 2 aande wegbreek het gevoel soos 'n week, ons sal vir seker weer Milkwood Rest besoek. Baie dankie vir die vars blomme en nougat op die bed, ons kom kuier so gou ons weer kan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Milkwood Rest's response

Beste Danelle. Dit was wonderlik om julle hier te hê. Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Dis 'n groot plesier en dit sal lekker wees om julle weer hier te ontvang. Michiel, Dawn en Michiel jr.

Milkwood Rest
was R610
From R549
per night (sleeps 2)
was R610
From R549
per night (sleeps 2)
was R610
From R549
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 10 Melkhout Street, Vermont, 7201, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49Ek1jiV0MfVi7Ed354o7YqmvhBJau2sinUSeNsFusm5wVSPMT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R610, now From R549  per night (sleeps 2) 14 5 1 5 10 Melkhout Street Vermont 7201 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -34.416979 19.155079
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!