Milly's Touch B&B Studios
Review Summary
Fred H - Nov 2020
Overall score
We had a wonderful stay at Milly's.
Pieter L - Nov 2020
Overall score
Brilflippenjant!
Jacques H - Feb 2020
Overall score
Nice bed, nice breakfast, neat and clean. Hostess very professional and concerned about her clients.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker bed, lekker ontbyt, netjies en skoon. Gasvrou baie professioneel en besorgd oor haar kliënte.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Natascha H - Nov 2019
Overall score
It was very nice, we will stay there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie lekker, ons sal weer daar bly.
Die gastehuis is regtig en die Pienaar's is so gasvry en laat mens so welkom voel! Die ontbyt was heerlik en die kinders het dit vreeslik geniet! Ek gaan vir seker weer daar oornag!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Winnie C - Sep 2019
Overall score
Perfect in every way.
Jan S - Aug 2019
Overall score
We were spoiled.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons voel bederf.
Ons het nou al oral oor die wêreld gebly en nog nêrens het ons beter diens gekry as by Milly’s Touch nie. Die dekor in die kamers is pragtig en alles is perfek. Ons sal definitief weer hier bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan H - Jun 2019
Overall score
Vyfster-akkommodasie.
Gerhard F - May 2019
Overall score
Beste B&B wat ek nog by oorgebly het.
Sonja B - May 2019
Overall score
Uitstekend en vir seker waarde vir geld.
Read moreAlta C - Feb 2019
Overall score
Fantasties.
Delise H - Dec 2018
Overall score
Our stay was absolutely fantastic, clean and neat, with friendly service from Emelia.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons verblyf was absoluut fantasties, baie skoon en netjies en vriendelike diens van Emelia.
Emelia, was 'n wonderlike gasvrou en het soveel moeite gedoen. Ons het welkom en tuis gevoel. Haar plekkie is stylvol. Dankie vir die "ekstratjies" in ons kamer Emelia dit was so spesiaal. Die ontbyt was heerlik! Baie dankie Emelia en jou span, ons het heerlik gebly en sou nog 'n week bly, sou ons kan! As ons ooit weer moet oorslaap in Johannesburg sal Millys Touch beslis ons eerste keuse wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Robert F - Oct 2018
Overall score
Fantastic and attention was given to the smallest detail.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties en aandag word gegee aan die kleinste detail.
Fantasties en aandag word gegee aan die kleinste detail. Ontbyt is stunning met groot verskeidenheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lebohang R - Sep 2018
Overall score
Excellent place to be.
Janet D - Aug 2018
Overall score
Weggesteekte juweel van 'n plek!
Read moreMarie P - Jul 2018
Overall score
Dit was 'n wonderlike ervaring!
Esme M - Jun 2018
Overall score
We felt welcome from the minute we arrived.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie welkom gevoel van die minuut wat ons daar aangekom het.
Die eenheid is besonder smaakvol gemeubileer en versier, en ons het onmiddellik tuis gevoel. Ons gasvrou was besonder hulpvaardig en ons het ons verblyf geniet. Ons beveel Milly's Touch B&B Studios hoog aan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Magda K - Jun 2018
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Hartlike verwelkoming deur Emelia (eienaar) in 'n pynlik netjiese eenheid, met finesse gemeubileer en alles wat nodig is vir 'n ongelooflike verblyf. Ontbyt van uitstaande gehalte. Dankie, Emelia!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christal A - Jun 2018
Overall score
Ons verblyf was fantasties.
Welma L - Jun 2018
Overall score
Fantastiese gastehuis. Dit was 'n groot bederf en nie net 'n plek om te slaap nie. Regtig aan te beveel.
Phumudzo M - Jun 2018
Overall score
Phenomenal.
Read moreTalita S - Apr 2018
Overall score
Die beste waarde vir geld.
Elmarie D - Mar 2018
Overall score
Wonderlike, bekostigbare sentrale akkommodasie in Roodepoort.
Read moreChane L - Dec 2017
Overall score
Beste waarde vir geld. Uitstekende diens. Baie netjies en skoon. Lekkerste ontbyt!
Petro P - Dec 2017
Overall score
Awesome!
Elane V - Oct 2017
Overall score
Best guesthouse I've ever been to.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste gastehuis wat ek ooit al in was.
As daar 6 sterre was het ek 6 gegee. Hoog aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan S - Oct 2017
Overall score
Die beste B&B ooit.
Klasie K - Sep 2017
Overall score
Stunning, well-equpped accommodation with friendly service. Excellent breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige, goed toegeruste verblyf met vriendelike diens. Ontbyt was uitstekend.
Vriendelike ontvangs en diens. Die eenheid was toegerus met alles wat ons benodig het. Alles was netjies en nuut en ontbyt was puik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carien C - Aug 2017
Overall score
'n Huis weg van die huis, gasvry en netjies.
Frans V - Aug 2017
Overall score
Lekkerbly verby!
Read moreMilly's Touch B&B Studios's response
Baie dankie vir julle pragtige woorde!
Dit was nou werklik heerlik om julle te ontmoet. Vriende en familie wat 'n pad met julle stap is werklik bevoorreg.
Ek hoop om julle in die toekoms weer terug te verwelkom.
Este S - Feb 2017
Overall score
One in a million!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Een in 'n miljoen!
Ek het al in 'n paar gastehuise gebly, maar Emelia se plekkie is by ver die netjieste, skoonste, mooiste ooit! Ek sal baie verbaas wees om 'n plek te kry wat Milly's Touch top, om nie eers te praat van die gasvryheid en vriendelikheid waarmee Emelia jou ontvang nie. Die 'homey' gevoel wat jy kry sodra jy daar instap het ek by geen ander gastehuis, lodge, hotel al gehad. Sy het even vir my 'n verjaarsdagkaartjie gelos! Baie dankie Emelia vir al jou moeite, die heerlike ontbyt, die klein ekstra dingetjies wat jy doen om mens tuis te laat voel en vir jou vriendelikheid. As ek jou 20 sterre kon gee, sou ek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Milly's Touch B&B Studios's response
Este, baie dankie. Wat 'n heerlikheid was dit om jou te kon verwelkom.
Hoe gelukkig is ek nie om net die Mees kwaliteit gaste te ontvang nie, die deure die kant sal altyd wawyd oopstaan vir jou.
Tot volgende keer....
Cornell G - Dec 2016
Overall score
The best place I have ever booked on Travelground!
Read moreMilly's Touch B&B Studios's response
Cornell,
Thank you very much. It was such a delight to have you here, you are such a considerate and perfect guest, I am looking forward to welcome you again.
Emelia
Gail H - Nov 2016
Overall score
Stunning accomodation with a lovely hostess.
Milly's Touch B&B Studios's response
Thank you Gail, it was such a pleasure to have you here especially at a very special time in your life. I am looking forward to welcome you here again, till next time.
Naas V - Nov 2016
Overall score
Personal service and attention makes the accommodation very exceptional and a true pleasure.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Persoonlike diens en aandag maak die verblyf baie besonder en werklik 'n plesier.
Dit die mooiste plekkie. Keurig en baie netjies en skoon met puik diens elke dag met alles wat jy nodig het. Elke ontbyt was heerlik en persoonlik bedien. Die eienaar is 'n pragtige mens en het ons so tuis en welkom laat voel en belangstellend sonder om inbreuk te maak op privaatheid. Ons sal enige tyd weer daar tuis gaan en hierdie plekkie aanwins vir LekkeSlaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Milly's Touch B&B Studios's response
Tertia & Naas,
Wat 'n absolute voorreg en plesier was dit om julle hier te he en te leer ken en boonop deel te wees van 'n besonderse tyd in julle lewe. Mag julle kar sy pad weer spoedig hiernatoe vind. Groete en beste wense. - Emelia
Johan R - Sep 2016
Overall score
Beyond five star. A stunning place with lovely people.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Vyfster verby. Dis 'n ongelooflike mooi plek en die vriendelikste mense.
Ek slaap nie sommer op enige plek nie, daarom doen ek baie deeglike navorsing oor waar die plek geleë is: Hoe lyk die area en is dit naby 'n snelweg? Ek lees al die resensies, kyk na al die beskikbare foto's, kyk op Google Earth ens. Ek het al baie wyd gereis en by baie plekke oorgeslaap, maar hierdie studio van Emelia het alle verwagtinge oortref. Ek dink Emelia moet eerder haar studio toemaak en al die ander gastehuise gaan opleiding gee van hoe dit gedoen moet word. Sy het my nou bederf, want geen ander gastehuis sal nou meer goed genoeg wees vir my nie. Ek het nog geen ander plek, 5-ster-lodges ingesluit, gesien wat aandag gee aan soveel detail nie. Daar is absoluut alles wat jy moontlik kan nodig kry, van 'n spaar tandeborsel, filterkoffie, cappuccino of kitskoffie tot growwe sout en peper of gewone sout en peper ens. Emelia se ontbyt wat sy aanbied is uit hierdie wêreld uit lekker. 'n Wyer verskeidenheid sal jy ver gaan soek. Die kos is hemels. Dankie Emelia vir die fantastiese geriewe en die hartlikheid waarmee julle 'n mens ontvang. Indien ek volgende keer besigheid het om te doen in Pretoria sal ek eerder by jou plek kom oorbly en ver ry as om in Pretoria oor te slaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Milly's Touch B&B Studios's response
Johan, baie, baie dankie. Dis juis presies 'n gas soos jy wat ek in gedagte het, wat ek weet sal oplet na die fynere dinge en dit sal waardeer en vir wie ek dus net die heel beste wil bied. Dit was werklik 'n baie groot plesier om jou hier te ontvang en ek sien uit na al jou toekomstige besoeke.
Louisa B - Sep 2016
Overall score
Dit was asemrowend, so mooi en baie goeie kliëntediens.
Milly's Touch B&B Studios's response
Baie dankie Louisa, dit was besonders aangenaam en 'n plesier om jou en Sean hier te gehad het, ek glo ons gaan nog vele kuiers he om jul ervaring mee aan te vul.
Ek sien uit daarna.
Magda K - Sep 2016
Overall score
My stay with Milly's was fantastic.
Milly's Touch B&B Studios's response
It was an absolute pleasure to have you here. I am blessed with wonderful guests that makes what I do a joy!
Hope to welcome back.
Salomé V - Sep 2016
Overall score
Affordable 5 star accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bekostigbare vyfster-bederf.
Ek was aangenaam verras oor die luukse eenheid. Daar is alles wat jy nodig het. Skoon en in goeie smaak. Die bed is beter as myne by die huis. Die ontbyt-bederf is baie smaaklik. Ekstra brownie-punte vir die warm pot tee en spesiale filterkoffie vir my man. Ek hou van die idee dat dit net 1 eenheid is. Dit is baie privaat.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Milly's Touch B&B Studios's response
Salome, ek is bly dat julle ervaring gepas het by julle as 5 ster gaste. Mag daar nog vele van die bederf in die toekoms wees!
Daleen O - Aug 2016
Overall score
Excellent service!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende diens!
Wat 'n aangename ervaring was dit nie! Emelia het aan alles gedink wat mens moontlik mag nodig hê as jy van die huis af reis. Die studio is prentjiemooi, en lyk net soos op die foto's. Emelia is 'n wonderlike gasvrou wat ons onmiddellik laat tuis voel het. Die ontbyt was meer as genoeg en heerlik daarby! Ons sal LekkeSlaap en Milly's oral aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Milly's Touch B&B Studios's response
Daleen & Louis
Wat 'n heerlikheid was dit nie om julle twee hier te he nie! Baie dankie dat julle hierdie "journey" met julle my wonderlike gaste so vreugdevol maak, wat 'n voorreg !
Tot volgende keer.
Tania K - Aug 2016
Overall score
Fantastic! Wish I could've stayed longer!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties! Wens ek kon langer daar gebly het!
Bitter oulike gasvrou wat alles doen om haar gaste welkom te laat voel! Baie oulike 'studio' met alles wat 'n mens nodig het en nog meer! Ek wil eintlik nie die stunning plek aanbeveel nie, want ek is bang daar gaan te veel mense daar wil bly en dan kry ek nie weer plek nie! Uit die boonste rakke!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Milly's Touch B&B Studios's response
Dankie aan jou bitter oulike gas, dit was absoluut heerlik om jou hier te gehad het. Dit lyk my net die heel beste gaste vind hul pad hier na my toe, mag ek altyd plek hê vir jou.
Groete, tot volgende keer.
Madelyn G - Jul 2016
Overall score
Hospitality, delicious food, clean, neat and convenient ensures I will be returning!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvryheid, lekker kos, skoon, netjies en gerieflik maak dat ek definitief weer sal teruggaan!
Vandat jy daar aankom tot jy vertrek word jy op die hande gedra deur Emelia. Dit is seker een van die mooiste verblyfplekke wat ek in 'n lang tyd gesien het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Milly's Touch B&B Studios's response
Madelyn, jy sal altyd baie welkom hier wees, dit was heerlik om jou hier te ontvang het!
Richard D - Jul 2016
Overall score
Uitstekend!
Milly's Touch B&B Studios's response
Richard & Tharine,
Baie dankie, die deure sal altyd wawyd oopstaan aan hierdie kant om julle met die grootste plesier te ontvang, dit was heerlik om julle in die kort tydjie te leer ken en ek sien uit om julle weer hier te ontvang.
Liz V - Jun 2016
Overall score
Spacious and elegant accommodation.
Milly's Touch B&B Studios's response
Dankie Liz en Henry,
Dit lyk my ek is uiters gelukkig om die room van gaste hier by my te ontvang, dankie vir julle pragtige woorde en mag julle motor spoedig weer sy pad hiernatoe vind.
Groete
Emelia
Phumudzo M - Jun 2016
Overall score
Milly's touch B&B studio is awesome and peaceful and very clean.
Read moreMilly's Touch B&B Studios's response
Thank you Obert, it was an absolute pleasure to have you and Pearl here and to have been part in a very special time in your lives. I am looking forward to welcome the two of you on your next visit. Take care.
Ilonka R - May 2016
Overall score
Dit was amazing!
Milly's Touch B&B Studios's response
Baie dankie! Wat 'n absolute plesier en voorreg om julle hier te ontvang het, ek sien reeds uit na julle volgende kuier.
Jolene W - Apr 2016
Overall score
Dit was die mooiste en lekkerste plek waar ek al oorgebly het!
Read moreMilly's Touch B&B Studios's response
Baie dankie Jolene, dit was 'n absolute plesier en voorreg om jou en Chris hier te gehad het en ek sien klaar uit na julle volgende kuier. Groete en beste wense, - Emelia
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 873 Dubbeltjie Avenue, Wilgeheuwel, Roodepoort, 1725, Gauteng
- All ages welcome