Mimosa Guest House
Review Summary
Joacham K - Jan 2021
Overall score
Fantasties.
Donovan S - Dec 2020
Overall score
See stars.
Beverley R - Dec 2020
Overall score
Veilig vir 'n mamma en 2 kids.
Wanda R - Dec 2019
Overall score
Satisfactory.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bevredigend.
Baie netjies en skoon, maar duur as in ag geneem word dat daar nie lugversorging of TV is nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nico L - Aug 2019
Overall score
Stylvol, skoon en gerieflik.
Chris B - Aug 2019
Overall score
Dit was 'n aangename, gasvrye plattelandse ervaring.
Nelmari L - Aug 2019
Overall score
Baie nice en nuut oorgedoen.
Jan J - Apr 2019
Overall score
Baie aangenaam en netjies.
Mariska O - Mar 2019
Overall score
Verblyf was heerlik en baie rustig.
Tersia S - Dec 2018
Overall score
Amazing plekkie om te rus na 'n lang rit.
Amanda R - Nov 2018
Overall score
Lovely clean room with fresh bedding and a nice bed!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike skoon kamer met vars beddegoed en 'n lekker bed!
Dit is 'n heerlike gerieflike stop tussen Kaapstad en Johannesburg en ons het in beide rigtings hier oorgeslaap. Die eienaar is 'n baie vriendelik en hulpvaardige dame wat werklik omgee vir haar gaste. Tydens ons eerste nag se verblyf was daar vreeslik baie miere en muskiete en ons het dit aan Ronel genoem. Sy het dadelik aandag gegee daaraan en met ons terugkoms was die probleem opgelos. Die kamers is baie basies, maar skoon en ruim. Bed en beddegoed is werklik van goeie gehalte en spierwit skoon! Daar was koffie, melk en suiker beskikbaar en natuurlik 'n ketel. Die kassie waarop die mikrogolf, ketel, bekers, glase ens. staan is bietjie klein as mens iets (bv. broodjies) wil maak en daar is nie 'n alternatiewe area om daarvoor te gebruik nie. Daar was 'n losstaande waaier in die kamer maar in die erge hitte is dit dalk bietjie te min en ons beveel lugversorging of 'n sterk dakwaaier aan (laasgenoemde sal sommer die baie muskiete ook wegwaai). Verder is 'n yskassie beslis 'n moet vir so 'n kamer aangesien mens veral in die somer darem 'n koue water sal wil hê. Indien jy langer as een nag oorbly is dit onmoontlik om bv. melk vars te hou. Buiten die gordyne wat nie netjies hang in die eerste kamer nie, is die kamers smaakvol. Miskien sal bietjie donkerder gordyne ook help met die hitte en veral vir mense wat dalk bietjie later sou wou slaap. Vir ons was dit reg aangesien ons net een nag op 'n slag oorgeslaap het en vroeg wou opstaan. Veilige parkering is beskikbaar agter geslote hekke en baie naby aan die kamers. Ek sal Mimosa Gastehuis beslis aanbeveel vir ons gewone reisigers wat net eintlik 'n skoon en lekker bed soek vir die een nag se oorslaap. Dis beslis nie 'n vakansie bestemming nie, maar baie beslis waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 21 people
-
Check-in: 16:00 to 22:00
Check-out: 09:00 - Address: 41 D' Urban Row, Colesberg, 9795, Northern Cape
- All ages welcome