Thabazimbi Accommodation at Mirabile Lodge | TravelGround
+23

Mirabile Lodge

53 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 53 reviews for Mirabile Lodge
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Emil S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Emil S
Family with young children

Lekker naweek vir 'n groep - Oupa, kinders en kleinkinders - netjiese chalets en baie lekker, groot lapa.

Swembad was ongelukkig in hersteltoestand, sal hopelik binnekort reg wees. Chalets skoon, goed toegerus en gemaklik. Groot heerlike lapa, baie goed toegerus. Ongelukkig beperkte rondry-areas, maar baie speelplek vir kinders, skyfskiet, ens.

Ester K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ester K
With spouse/partner

A great time in the bush.

Lovely place in the bosveld. Private and quiet. Unfortunately it was windy at night, so we were careful to not let our fire turn into a veld fire. Would stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker in die bos.

Heerlike plekkie in die bosveld. Privaat en stil. Ongelukkig was dit winderig die aand, so ons was versigtig dat die vuur se kole nie later die aand 'n veldbrand kon veroorsaak nie. Sal weer daar oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jenny S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny S
With friends

Beautiful Bushveld retreat!

I recommend Mirabile Lodge - it is hidden away in beautiful bush and has great accommodation with a super lapa and dining area - which is well equipped.

Clinton V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Clinton V
On business

Baie rustig.

Baie lekke gebly, net nie geskik vir 'n motorvoertuig nie. Verkieslik 'n bakkie.

Ina M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina M
Individual traveler

Rustig en baie aangenaam.

Dankie Henk dat jy op kort kennisgewing verblyf kon aanpas. Waardeer dit. Sal weer daar bespreek. Baie wild gesien.

Debbie F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie F
On business

Revitalizing atmosphere.

This is a gem in the bush, it is a absolute stunning place.

Ria N - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria N
With friends

Lekker rustige en skoon verblyf. Baie goed toegeruste lapa/kuierplek. Uitstekende kliëntediens - dankie Henk!

Ons het slegs een nag op pad terug huis toe oorgeslaap. Sal graag weer vir 'n bietjie langer gaan. Aangesien daar slegs 3 chalets is, is dit ideaal vir 'n groep wat al 3 tegelyk beset.

Johan H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan H
With spouse/partner

Ons het fantasties gekuier, stil area, rustige atmosfeer, gasvrou en man baie vriendelik en behulpsaam. Groot tuin wat jy kan gaan stap.

Ek sal die lodge enige tyd aanbeveel. Dit is naby Thabazimbi. Ons het 'n paar wildsbokke gesien. Die kombuis is volledig toegerus en genoeg yskaste en vrieskaste. Ons het dit baie geniet!

Johan H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan H
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Baie lekker verblyf in klip geboude chalets. Baie stil en rustig in die bosatmosfeer. Nie ver van die dorp as jy nodig het om te gaan. Lekker groot lapa geskik vir enkel braai of funksie met swembad naby lapa. Goeie diens.

Pieter G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter G
Individual traveler

Quiet, relaxed and in nature.

Clean and neat facilities. Peaceful nature atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil, ontspanne en in die natuur.

Skoon en netjiese geriewe, rustige natuur atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liezl V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Liezl V
With spouse/partner

Dis nie R700 werd nie.

Ketel nie gewerk. Geen sprake van volledige kombuis nie. Regtig baie primitief ingerig. Geen komberse nie. Slegs een kussing op elke bed. Brandblusser in 2010 laas gediens.

Mirabile Lodge's response

Hallo Liezl
Ek is jammer dat julle nie julle verblyf hier geniet het nie.
Ons het gesien dat julle 'n ketel uit 'n ander kamer gaan haal het. Ons het die ketels toe getoets en gevind almal werk 100%. Die gaste wat die res van die week hier was het ook bevestig dat die ketels nie vir hulle 'n probleem was nie.
Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, yskas, vrieskas, braaigereedskap en eetgerei vir 24 mense. Laat weet gerus wat ons kan bysit om dit meer volledig te maak.
Ons plaas gewoonlik komberse vanaf 1 Mei in die kamers, aangesien dit tot dan nog te warm is hier in die bosveld.
Die 2 beddens in julle chalet het 2 ekstra beddens gehad met kussings op elkeen wat tot julle beskikking was.
Dankie dat julle ons wys op die datum van die brandblussers, ons sal dadelik daaraan aandig gee.
Ons het gedink dat lugversorger, skoon opgemaakte beddens, dakwaaiers, yskas, ketel, 2 skoon handdoeke per gas, badkamers met stort, toilet, wasbak en lopende warm water in elke chalet, ons sal onderskei van primitief na gemaklik. So laat weet gerus wat ons kan bysit om dit vir ander gaste geriefliker te maak.
Weereens vra ek onverskoning vir julle slegte ervaring.
Henk en Suzette

Mirabile Lodge
Johan D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With spouse/partner

Wonderlik.

Mirabile Lodge is 'n asemrowende mooi plek. Jul plek is pragtig en netjies.

Pierre E - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre E
With spouse/partner

Rus en vrede in die natuur.

Pragtige chalets in die ongeskonde natuur - 'n verskeidenheid wildsbokke, bome en plante. Die stilte word slegs verbreek deur die verskillende voëlgeluide. Besoek gerus hierdie oord, jy sal nie teleurgesteld wees nie.

Wessel G - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Wessel G
On business

Rustige atmosfeer.

Die akkommodasie is netjies en in die bos met mooi uitsig oor die berge en wild.

Elsie L - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Elsie L

Rustig en het lekker gekuier by die lapa.

Benodig 'n paar dinge in die kombuis, soos plastiese houers met deksels, groenteskiller, skoon vadoeke, slaaibakke en vergietes. Kon nie swem nie a.g.v. die bye om die swembad. Het amper geen wild gesien nie.

Christo V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo V
Individual traveler

Geen fout te vind met die fasiliteite nie, maar nabygeleë hoofpad steur.

Die akkommodasie is basies maar skoon en sonder foute. Lekker buitestort. Lapa-area baie lekker. Enigste probleem is die geraas van verkeer op die hoofpad daarnaby. Dit sal nie pla as jy net rustigheid of oornag-akkommodasie soek nie, maar as jy daarvan hou om net die voëls te hoor gaan dit jou pla.

Felix S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Felix S
With spouse/partner

Great location and a lovely getaway, well equipped and a lot of attention to detail.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed geleë en 'n heerlike uitspanplek, goed toegerus en baie aandag aan detail is gegee.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Boeta D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Boeta D
Family with young children

Would recommend to each and every one.

Very nice and peaceful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal aanbeveel vir almal.

Dit is baie lekker en rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Torien P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Torien P
With spouse/partner

The peace and quiet of nature restores your being.

We really enjoyed nature. It is stunning and the owner and cleaner is really helpful. A few recommendations: 4 knives, forks, etc. in cdhalets but no plates or small microwave to heat light meal to be enjoyed on the patio. It is very hot. maybe consider sheets in stead of duvet in summer when it gets cool in summer. The air conditioners disturbed the quiet we wanted to enjoy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die vrede en rustigheid van die natuur maak dit stil binne-in jou wese.

Ons het dit baie geniet om in die natuur te kon wees. Dis pragtig en die eienaar en skoonmaker baie hulpvaardig. 'n Paar voorstelle: daar is 4 messe, vurke ens. in chalets, maar nie borde of 'n klein mikrogolfie om iets ligs warm te maak vir stoepie-ete nie. Dis baie warm daar. Moontlik 'n platlaken ipv 'n duvet in die somer as die nagte koel word. Die lugversorgers steur die stilte in die nag waarna ons wil luister.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hester K - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester K
Family with young children

Pretty quiet natural beauty.

We were 2 couples with young kids. Lovely weekend between all the creepy crawlers in the bush. Undamaged natural beauty. Cute chalets and well equipped entertainment area and kitchen. Lovely clean dam to swim in. Close to Marakele. Any nature lover's dream.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi stille natuurskoon.

Ons was 2 paartjies met klein kindertjies. Heerlike naweek gehad tussen al die creepy crawleys in die bos. Ongeskonde natuurskoon. Oulike chalets en heerlike toegeruste kuierarea met kombuis. Lieflike skoon dam vir swem. Naby geleë aan Marakele. Enige natuurliefhebber se droom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ronel S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel S
Family with teenagers

Rest and peace in a piece of heaven.

Friendly staff, well equipped, peaceful atmosphere, clean and neat, hiding place in nature. Can definitely recommend Mirabile Lodge to anyone looking for the basics and who doesn't expect fussy luxurious things. The owner ensured that you will need absolutely nothing during your visit. Just pack your own clothes and something to drink. The town is within reach if you do need anything. Try the place, you won't be disappointed, you will be refreshed and rested though as well as intensely aware of the greatness and blessings of your Creator! Thanks Henk, for sharing your piece of paradise with us.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rus en vrede in 'n stukkie hemel.

Vriendelike personeel, goed toegerus, rustige atmosfeer,skoon en netjies, wegkruipplekkie in die natuur. Kan Mirabile Lodge beslis aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na die basiese en nie opgesmukte weelde verwag nie. Die eienaar het seker gemaak dat jy absoluut niks kort sal kom tydens jou besoek nie. Pak net klere en jou eie kos en drink goed. Die dorp is binne reik afstand as jy iets kort kom. Probeer die plekkie, jy sal nie teleurgesteld daar weggaan nie, eerder verfris en uitgerus en intens bewus van die grootheid en seën van jou Skepper! Dankie Henk dat julle julle stukkie paradys deel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mirabile Lodge's response

Ronel en kie
Baie dankie vir die mooi getuigskrif..
Hoop ons sien julle weer
Henk & Suzette

Mirabile Lodge
Heléne D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heléne D
On business

All I needed and clean.

Pleasant stay and quiet.

Gerhardus G - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhardus G
With friends

Very nice with everything you might need from towels to a swimming pool.

For me as a motorbike rider the place was wonderful, because the owner allows you to ride around on the farm on any little roads and that is really very nice. The rooms are equipped with a kitchenette but you would rather use the big lapa where there's a full kitchen with everything you have at home and more. If you want to be private then the owner stops all other bookings and that's awesome. The swimming pool is an old farm dam that's been changed around and you can cool off nicely. The owner is very friendly and won't bother you if you don't want him to. The place is highly recommended, because you won't find better and the price, well, undoubtedly affordable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sommer baie lekker en alles wat jy mag nodig hê van handdoeke tot swembad.

Vir my as motorfietsryer is die plek wonderlik, want die eienaar laat mens toe om op die plaas rond te ry op enige paadjies en dis regtig lekker. Die kamers is met klein kombuisie toegerus, maar mens gebruik eerder die groot lapa wat 'n voledige kombuis met als wat jy by die huis het en meer. As jy privaat wil wees dan stop die eienaar alle ander besprekings en dis awesome, die swembad is 'n ou plaasdam wat omgeskakel is en dit koel lekker af. Die eienaar is baie vriendelik en sal jou nie pla as jy dit nie verkies nie. Die plek wil ek sterk aanbeveel, want beter kan jy nie kry nie en die prys, nou ja, ongetwyfeld bekostigbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cecilia L - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecilia L
With spouse/partner

It's ideal if you're on your own or want to go away as a group. It is very quiet.

Each chalet is on its own and not right on top of each other.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis ideaal as jy op jou eie of in 'n groep wil weggaan vir 'n naweek, dit is heerlik stil daar.

Elke chalet is op sy eie en nie opmekaar nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martie D - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie D
With spouse/partner

Baie professionele en hulpvaardige gasheer.

Ons was op soek na rustigheid en stilte. Dit het ons in oorvloed gehad, met die bykomende voordele van genoeg wild - sommer so op ons voorstoep, en baie netjiese huishouding. Alle personeel was uiters professioneel, vriendelik en hulpvaardig. Dit was vir seker nie ons laaste besoek aan Mirabile Lodge nie!

Jurie F - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jurie F
Family with teenagers

Relaxing.

Neat, clean houses. Great outside shower under the stars with great well equipped lodge to braai at.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Die huisies was netjies, en skoon. Die buitestort onder die sterre was 'n treffer, asook die "lodge" waar ons kon braai was baie goed toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan D - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With friends

Very, very good, I will recommend it to anybody.

Families will enjoy it a lot - it is ideal as family accommodation. Lapa is ideal for functions.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie, baie goed, ek sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Families sal dit baie geniet - dit is ideaal om 'n familie te akkommodeer. Lapa is ook ideaal vir funksies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter J - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter J
With spouse/partner

Best value for money.

The chalet was clean and the service was fantastic. It is a quiet and pretty area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste waarde vir geld.

Die chalet was mooi skoon en die diens was uitstekend. Dis in 'n stil en mooi omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sakkie V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sakkie V
With friends

Baie goed.

Baie skoon, mooi en goed. Die mense is baie gasvry.

Petro S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro S
Family with teenagers

'n Ongelooflike bederfnaweek!

Baie dankie. Ons het so lekker gebly en gekuier. Alles was netjies en goed ingerig. Ons wil asb. permanent daar kom bly! Die akkedis het ons met ons aankoms begroet, maar ons verder in vrede gelaat ;-)

Irene P - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irene P
With spouse/partner

Aangenaam verras.

Dis oulik beplande kothuise vir 'n gesin van 4, met 'n goed toegeruste buite kuier-area en 'n heerlike dam vir afkoel in die warm somerhitte. Baie goeie en vriendelike diens.

Derek A - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derek A
Family with young children

Friendly and simple but more than adequate accommodation.

Peace and tranquility in the bushveld, we loved it! We thoroughly enjoyed the walks as well as the drives on the farm. The pool was a winner in the heat as were the airconditioned rooms! We were surrounded by animals who were not too disturbed by our presence. If you are looking for 5 star it's not for you, but for clean, comfortable accomodation and peace and quiet it was awesome.

Hanre V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanre V
With spouse/partner

Wonderlik, rustig en goed uiteengesit.

Mirabile is baie goed uiteengesit. Maklike toegang tot kombuis en braai-geriewe. Goeie paaie maak dit toeganklik vir enige motor en naby aan Thabazimbi dorp. 10 uit 10.

Bets M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bets M
On business

Awesome.

This was a mind-blowing experience. We will definitely recommend this to others.

Daleen D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen D
With spouse/partner

Uitstekend!

Henk se diens en die werker is uitstekend. Henk was baie behulpsaam toe ons verdwaal het weens padwerke vanaf Rustenburg.

Carin T - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin T
Family with teenagers

Mirabile Lodge is beslis waarde vir geld.

Mirabile Lodge is beslis waarde vir jou geld, die skoon en netjies en goed toegerus. Jy het net jou kos en klere nodig wanneer jy daar oorbly. Natuurlik is die helder skoon swemdam die treffer, veral met die uiters warm week en naweek wat ons in Thabazimbi beleef het. Mirabile is sleg 10km vanaf Thabazimbi en jy kan daar oorbly indien jy nie betyds by Marakele se hek kan kom voor sluitingstyd nie. 'n Fantastiese eetplek in Thabazimbi is die Koolstoof: heerlike kos en baie karakter. Die eienaar van Mirabile het die eetplek aanbeveel en ons was baie beïndruk. Die Lapa/kombuis is baie goed toegerus en jy het net nodig om jou kos en klere saam te neem. Die lugversorging in die huisies was wonderlik. Ons as gesin sal beslis weer en weer by Mirabile oorbly. 5-ster!!!

Harry U - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harry U
Family with teenagers

Puik bestemming!

Wonderlike bestemming, skoon, netjies en goed toegerus. Privaat en 'n heerlike bosveld-atmosfeer.

Joey B - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joey B
With spouse/partner

Puik diens. Ek sal beslis weer gaan.

Met ons aankoms was Henk nie bewus van ons bespreking nie, maar kon ons gelukkig akkommodeer. Die verblyf was baie lekker en ons het baie lekker gerus.

Connie J - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Connie J
With friends

Groep van 4 paartjies het lekker oornag op pad terug na vakansie in Zimbabwe.

Dit is 'n skoon, netjiese en veilige oornagstop. As jul privaatheid verkies, kan slegs 2 persone die chalet gebruik. Daar is goeie geriewe vir selfsorg.

Jd V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Jd V
With spouse/partner

Swak. Eggenote het heelnag regop gesit. Groot akkedisse teen die mure.

Geen stoel om op te sit in die kamer nie. Darem drie teelepels en 'n vurk by die ketel. Yskas was ook handig. Ons het vir twee nagte bespreek en betaal en net een nag uitgehou. Die eienaar het ons op pad uit raakgeloop en het darem aangebied om een nag se verblyf terug te betaal.

Mirabile Lodge's response

Dit is so hartseer as iemand nie lekker gekuier het nie. Ons probeer ons bes om almal so gelukkig moontlik te hou.
Mens moet maar besef in die heerlike ou Bosveld is daar (gelukkig vir party, maar ongelukkig vir ander) goggas.
Die huisie se kombuis is slegs vir koffie en tee ingerig. Die yskas is maar net daar om ietsie koel te hou oornag.
Die volledig toegeruste kombuis is in die lapa, 10 m weg.

Mirabile Lodge
Riaan D - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Riaan D
With spouse/partner

Absolute puik wegbreekplekkie vir uitgeputte paartjies wat nodig het om die stadsgejaag bietjie te vergeet en op mekaar te fokus!

Baie goeie waarde vir geld! Interressante en goed beplande en toegeruste opset. Fantastiese natuurskoon en wildlewe reg rondom jou. Heerlik privaat en afgesonder. In kort: Die regte plek om siel en liggaam gou te laat herstel!

Jan V - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jan V
Individual traveler

Baie goeie ondervinding, alles was presies waarvoor ons gehoop het.

Die akkommodasie was uitstekend met al die nodige fasiliteite van goed toegeruste kombuis tot swembad. Die gasheer/eienaar was ook baie hulpvaardig.

Elize O - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize O

Rustige, ontspanne kuier saam met familie.

Heerlik gekuier om die vuur in die aande en in die swembad gedurende die dag. Sal beslis weer gaan! Geen TV, groot bonus!

Braam V - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Braam V

Waarde vir geld! Ons het lekker gerus en ontspan!

Vir ek en my vroutjie was dit heerlik om daar te kon bly.

Alyson O - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alyson O
With friends

Peace!

A lovely bush veld with very neat comfortable chalets and a lapa area. The kitchen was well stocked and we enjoyed the nights sitting around the fire. Thank you. We will be back!

Pieter O - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Pieter O
With spouse/partner

Baie aangenaam

Het die verblyf en stilte geniet sal weer gaan

Jannie R - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie R
Family with young children

Great self catering lodge

A lovely place. No complaints.

Stephanie E - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stephanie E
Family with teenagers

'n Perfekte en lekker boskuier.

Dit was vreeslik lekker so op 'n mens se eie in die bos. Baie lekker.

Pieter R - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter R
Family with young children

'n Fantastiese natuurervaring! 'n Heerlike kuier en vriendelike ontvangs.

Dit was 'n besondere ervaring. Hoewel die pad op die plaas bietjie grof is, is dit heeltemal begaanbaar met 'n gewone sedan. Dit is lekker om wild te soek en jy kan oral rondloop. Die njalas en ribbokke wat die lodge gereeld besoek het, was baie besonders, so ook die swart rooiboklammetjies. Dit is baie warm in Desember en daar moet goed voorsiening gemaak word om insekte teen te werk. Sal goed wees in die winter. Ons sal beslis weer gaan.

Adrie C - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrie C
Family with teenagers

Dis die lekkerste plek om te rus en te rus, en jou familie te geniet.

Dit is die lekkerste plek om as familie of groot groep vriende net bymekaar te kom vir 'n week se rus en plesier ... en lekker te kuier in die natuur tot laat in die aand, om die bosveld om jou te ervaar as jy vroegoggend opstaan met sonsopkoms en die bokke om jou te sien wei met 'n lekker koppie koffie op jou stoep. Dit gee jou weer krag om die stad se vereistes weer te kan trotseer. Baie dankie, ek sal enige tyd weer daarna toe gaan om te rus.

Eduard L - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eduard L
Family with teenagers

'n Lekker, rustige boomryke kamp met puik toegeruste fasiliteite!

'n Heerlike venue vir wegbreek. Hoogs aanbeveelbaar. Die omgewing is rustig en jy voel sommer veilig. Dis pragtig boomryk en die chalets en lapa met kombuis is besonders gedoen en toegerus. Henk en Oom Apie laat jou tuis voel met hul behulpsaamheid en gasvryheid. Jy kan ook die hand van 'n vrou sien met die dekor (seker mevrou Henk! Welgedaan!) Dankie LekkeSlaap!

Olga P - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Olga P
Family with young children

Baie huislike lodge, netjies, baie veilig, stil en rustig, asemrowend!

Jul sal nie spyt wees nie!

Raymond H - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Raymond H
With spouse/partner

Oulike plek en kan lekker ontspan!

Die eienaars was baie gasvry, en ons het die plek geniet.

From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R511, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALIN0hRm63cAeKRoQj6TD1kYzMSqPlP4A0lLmJ3GNOxDiqoCWX9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (for 2 people) 53 5 1 5 R511 Thabazimbi 0380 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.653374898491 27.42339849472
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com