Mirage Toeriste Kamers
Review Summary
Dries M - Jan 2021
Overall score
Kan aanbeveel.
Sandra V - Jan 2021
Overall score
Alles wat nodig is.
Dan M - Jan 2021
Overall score
Baie onaangenaam.
Mirage Toeriste Kamers's response
Ek is jammer om van jou klagtes te hoor.
Jy was nie gelukkig met die kamers wat jy oorspronklik bespreek het nie, omdat daardie kamers nie hul eie badkamers het nie. Ons het Kamer 4 aangebied, mits jy die ekstra gelde inbetaal omdat Kamer 4 duurder is as die kamers wat jy bespreek het. Ongelukkig kon ons nie afslag aan jou bied nie, as gevolg van die feit dat ons bitter swaar gekry het gedurende die inperking van Covid.
Al ons kamers is dus silwerskoon en het vars beddegoed, gereed vir 'n gas om in te boek.
Johan R - Dec 2020
Overall score
Lekker, gemaklik en rustig.
Elise M - Dec 2020
Overall score
Diens is uitstekend.
Anton V - Dec 2020
Overall score
Aangename en behulpsame eienaars.
Marlize D - Nov 2020
Overall score
Friendly, neat and clean.
Johnny M - Oct 2020
Overall score
Ontvangs & gasvryheid was van hoogstaande gehalte
Jan V - Oct 2020
Overall score
Ons is baie vriendelik ontvang en alles was skoon en netjies.
Etienne S - Sep 2020
Overall score
Very helpful and friendly service.
Ivan V - Aug 2020
Overall score
Netjies skoon gerieflik.
Abdul S - Feb 2020
Overall score
In such a small town your home away from home amazing.
Shaun K - Feb 2020
Overall score
Nice, comfortable and pleasant.
Leslie J - Jan 2020
Overall score
Very pleasant.
Lindy V - Jan 2020
Overall score
Baie gasvrye couple.
Almarie V - Jan 2020
Overall score
Very pleasant, but there is nothing in town and you should buy food before going there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam, maar daar is niks op die dorp en jy moet kos koop voordat jy soontoe gaan.
Die verblyf was baie lekker, hulle moet net ekstra TV-stasies kry. Soos genoem is daar niks om te doen nie en daar is net een DStv-stasie en KykNet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mirage Toeriste Kamers's response
Hi Almarie,
Die kamer waarin julle geslaap het , het n gaste huis pakket wat onder andere alle sport en fliek kanale het. Nogtans is ek baie bly julle het julle verblyf geniet.
Mirage groete
AWIE
Marlize R - Jan 2020
Overall score
Vriendelik, hulpvaardig en netjies.
Colin C - Jan 2020
Overall score
Everything was okay except two of the rooms did not have aircons at all.
Albert T - Jan 2020
Overall score
Gerieflik.
Louis V - Jan 2020
Overall score
Kon die lekker braai-area geniet.
Alicia B - Dec 2019
Overall score
Pateties!
Dick V - Dec 2019
Overall score
Doeltreffend en netjies.
Lucinda M - Dec 2019
Overall score
Good value for money, convenient en route to our destination, helpful staff and clean.
Jan S - Dec 2019
Overall score
Friendly people, very quiet, slept well. Will use again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike mense, baie rustig, lekker geslaap. Sal weer gebruik.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hennie & Ria C - Oct 2019
Overall score
The owners are honest, helpful, polite and professional. They know the industry.
Marius M - Oct 2019
Overall score
Value for money.
Pieter V - Oct 2019
Overall score
Friendly people, and real value for money.
Hannetjie V - Aug 2019
Overall score
Netjiese kamers en vriendelike diens.
Judy A - Aug 2019
Overall score
We really enjoyed our stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het ons verblyf geniet.
Dankie vir die gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paul H - Jun 2019
Overall score
Skoon, netjies en vriendelike diens.
Mirage Toeriste Kamers's response
Hi Paul
Baie dankie. Julle is meer as welkom om weer te kom.
Mirage groete
Marinda
Theunise V - Jun 2019
Overall score
Friendly, hospitable host and hostess.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike gulhartige gasheer en gasvrou.
Ons het ons verblyf by Mirage baie geniet. Veilige en warm verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mirage Toeriste Kamers's response
Dankie ons waardeer dit en u is altyd welkom.
Mirage groete,
Marinda
Adele S - Jun 2019
Overall score
Average.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemiddeld.
Kussingslope was vol kolle en die badkamer het slegs 'n gordyn wat baie onprakties is. Die stort spuit in 7 rigtings & het ook net 'n gordyn met geen neersit plek vir seep en sjampoe nie. Ek het net die basiese goed verwag vir die prys, niks buitensporig nie, maar daar was ongelukkig 'n tekort aan die basiese goed met ook geen spieël in die kamer naby 'n kragprop nie. Maar ons is vriendelik ontvang.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mirage Toeriste Kamers's response
Beste Adele,
Ek is jammer om nou van die klagtes te hoor. Die oggend toe julle vertrek het, het julle geen klagtes gehad nie en gesê alles was piekfyn. Ek sou verwag het dat jy my onmiddelik moes sê van al die probleme sodat ek julle dadelik kon help.
Miskien was jul net te moeg gewees om die ingeboude seepbakkie met 'n nuwe seep in die stort te sien of die groot spieël in die badkamer. Steeds vra ek om verskoning vir die ongerief wat julle ervaar het.
Mirage-groete,
Awie
Ivan G - Jun 2019
Overall score
Een nag oorgeslaap.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stopover for one night.
Stopped over for the night, on the way to Colesberg, accommodation, cleanliness, hospitality excellent, would recommend to everyone.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wessel M - May 2019
Overall score
Booked on short notice.
Roger B - May 2019
Overall score
Conveniently positioned and excellent value for money.
Sharne D - Apr 2019
Overall score
Great stay over.
Anton O - Apr 2019
Overall score
Bestuurder het geweet van ons koms en het ons ontvang. Parkeerplek is veilig en alle geriewe is daar. Dit is goedkoop en is uiters geskik vir 'n nag se oorslaap.
Angie A - Mar 2019
Overall score
Friendly, helpful hosts, everything clean.
Leigh W - Jan 2019
Overall score
Comfortable!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik!
Dit was gerieflik en lekker om by Mirage tuis te wees, fasiliteite was op standaard en veilige parkering. Die man/eienaar was baie vriendelik met ontvangs.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Penny C - Jan 2019
Overall score
Waarde vir geld maar geen fancy plek.
Mario S - Jan 2019
Overall score
Aangenaam en billik met tariewe.
Eva M - Jan 2019
Overall score
It is ideal just for overnight stay!
Ian T - Jan 2019
Overall score
Baie netjies en vriendelike diens.
Elna S - Jan 2019
Overall score
Huislik, tuislik.
Lourens V - Dec 2018
Overall score
Oud maar skoon.
Isabel S - Dec 2018
Overall score
Niks fênsie nie, maar prakties, goed geleë & waarde vir geld.
Read moreAndre F - Oct 2018
Overall score
Well received and made to feel at home immediately.
Jeremias Cornelus S - Sep 2018
Overall score
The place was like a home away from home and the people were very friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die plek was soos 'n huis weg van die huis en die mense baie vriendelik gewees.
Na die baie lang reis was dit lekker gewees om die gastehuis sommer maklik te kon kry en die diens was uitstekend gewees. Die mense wat my gehelp het was baie vriendelik en behulpsaam met alle vrae wat ek gehad het om sekerheid te kry van hoe als werk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerrie M - Sep 2018
Overall score
Nie Queen's kamers, maar meer waarde as waarvoor jy betaal.
Margaret B - Jul 2018
Overall score
Baie vriendelike en gasvrye ontvangs.
Read moreSolange G - Jul 2018
Overall score
The owners were helpful and accommodating.
Gert V - May 2018
Overall score
Aangenaam.
Kobus S - Mar 2018
Overall score
'n Plek om vinnig reis-moegheid af te skud.
Deoni S - Mar 2018
Overall score
Uitstekend. Sal weer gebruik maak in toekoms.
Anne-marie V - Feb 2018
Overall score
Ons kinders het heerlik oorgebly, baie dankie.
Irene S - Jan 2018
Overall score
Vir net een aand se oorslaap was dit gerieflik.
Ria L - Jan 2018
Overall score
Enjoyable aircon helped a lot.
Sarel C - Jan 2018
Overall score
Ons het die verblyf geniet en sal weer gebruik maak daarvan.
Andreas N - Jan 2018
Overall score
Perfek vir 'n oornagstop.
Hannes V - Oct 2017
Overall score
Photos are misleading.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fotos is misleidend.
Dis 'n "oorslaap" waar mens net eenkeer oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mirage Toeriste Kamers's response
Dit is eintlik jammer dat dit nou die verskoning is want met ons persoonlike gesprek het u erken dat u net die prys gekyk het en nie die detail van die kamer nie. Ek het jul steeds tegemoet gekom en jul n kamer aangebied met sy eie badkamer en vir jul afslag gegee daarop waarmee jul vreeslik in jul skik was. Al wat op die fotos kan verskil is moontlik die beddegoed wat ek dink verstaanbaar is aangesien hul gereeld gewas moet word.
Mirage groete,
Awie
Gerhard L - Sep 2017
Overall score
Fantasties, mooi, elegant.
Fantie L - Sep 2017
Overall score
Ideale oornagplek.
Carl G - Jul 2017
Overall score
Goed genoeg vir oorslaap die aand.
Louw C - Jul 2017
Overall score
Comfortable, friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklike, vriendelike diens.
Ek het regtig baie lekker gebly by Mirage. Awie was bereid om 3 uur op te staan en die hek oop te maak selfs sodat ek vroeg kan loop. Waarde vir geld definitief en vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mirage Toeriste Kamers's response
Baie dankie vir die kommentaar, ek waardeer dit opreg. Ek probeer altyd om my gaste tuis en gemaklik te laat voel en probeer om sover as moontlik aan hul behoeftes en versoeke te voldoen. Jy is altyd welkom hier en sal volgende keer weer 3 uur opstaan as ek moet.
Baie dankie,
Mirage groete
Awie
Petro B - Jan 2017
Overall score
Except for the broken aircon everything else was good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Behalwe vir die lugversorging wat nie gewerk het nie was alles goed.
Alles was goed maar toe ons daar aankom het die lugversorging nie gewerk nie, hulle het wel vir ons 'n waaier gegee, maar dit was nogal 'n steurnis terwyl ons geslaap het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lynette S - Jan 2017
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Die prys per nag is ongelooflik goedkoop.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mirage Toeriste Kamers's response
Baie dankie julle is altyd welkom hier by Mirage toeriste kamers.
Adriaan B - Jan 2017
Overall score
We enjoyed the warm welcome and had a good night's rest in a clean room.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons is vriendelik ontvang en het gerieflik in 'n skoon kamer geslaap.
Vriendelike ontvangs, skoon kamers, alle kragproppe het gewerk, veilige parkering.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mirage Toeriste Kamers's response
Baie dankie julle is altyd welkom
Charvette R - Jan 2017
Overall score
Basic facilities. The road was noisy. Beds were not clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie basiese geriewe. Die pad raas. Beddens nie vars nie.
Wasgeriewe was skoon, maar nie privaat nie. Slaapkamers muf. Beskou dit goed vir nie-kieskeuriges wat net 'n bed en 'n stort benodig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mirage Toeriste Kamers's response
Alle kommentaar word sover as moontlik positief opgeneem om te probeer verbeter, maar in sommige gevalle is ons bly alle mense is nie so kieskeurig nie en snaaks genoeg dat jy nie enige kommentaar gegee het toe jy hier geslaap het nie. Volgende keer staan dit jou vry om in 'n hotel te slaap as jy nie te kieskeurig is oor die onkostes nie. Jammer as dit dalk bietjie persoonlik klink.
Riaan U - Jan 2017
Overall score
As jy slegs 'n kussing soek om jou kop te lê, is Mirage ok.
Read moreHeide K - Jan 2017
Overall score
Sal die slaapplek net vir laaste uitkoms aanbeveel.
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: 6 Mark Street, Britstown, 8782, Northern Cape
- All ages welcome