The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mirtehof Guest Farm Estate | TravelGround
+36

Mirtehof Guest Farm Estate

Guest House

Review Summary

5 out of 5from 10 reviews for Mirtehof Guest Farm Estate
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Jacques M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques M
With spouse/partner

Asemrowend!

Ongelooflike atmosfeer en Jeane was uitstekende gasheer! Die plek kort ‘n toekenning!

Mirtehof Guest Farm Estate's response

Baie dankie. Hoop ons sien julle weer binnekort

Mirtehof Guest Farm Estate
Paul D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul D
With spouse/partner

Besonder aangenaam en hoogs aan te beveel.

Die tuin by Mirtehof is bo alle verwagting mooi en rustig en die suite waar ons gebly het was werklik baie goed en keurig gemeubileer en toegerus. Effens duur, waarskynlik, vir gereelde gebruik maar hierdie was 'n spesiale reis en vir ons dubbel en dwars die fooi werd. Die aandag wat ons van die personeel ontvang het was, soos verwag kan word van 'n topgehalteblyplek, baie professioneel en vriendelik en die ontbyt was heerlik.

Mirtehof Guest Farm Estate's response

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dis maar taai tye en ons waardeer die terugkeer van wonderlike gaste.

Mirtehof Guest Farm Estate
Colin H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colin H
With spouse/partner

Fantastic stay at Mirtehof.

We were very impressed by the service and quality. No expense has been spared to make this property absolutely beautiful.

Philip M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip M
With spouse/partner

Would like to stay at this place again.

After staying at many places over the years, I decided there was no such thing as utopia. But man, oh man ─ out of the blue. This is the place to experience. For the money you pay, you get a lot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal maklik weer by die plek wil bly.

Na vele verblyfplekke waar ons oor die jare tuisgegaan het, het ek besluit daar is nie iets soos utopia nie. Maar mense uit die bloute. Hier is die plek om te belewe. Vir die geld wat gevra word kry mens baie terug.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annette R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette R
With spouse/partner

Lovely, quiet, comfortable stay with friendly staff.

It was wonderful to stay at Mirtehof. The rooms are clean, neat and comfortable. The staff is very friendly and competent. It is very peaceful in the incredibly beautiful garden. The breakfast is delicious and served in style. The delicious fresh scones are some of the most delicious I've ever tasted. The rescue donkeys are a bonus and the stuffed animals are just the most precious, cute animals. Jomari and her staff made our stay very pleasurable with their kindness.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik rustige gemaklike verblyf met vriendelike personeel.

Dit was heerlik om by Mirtehof te bly. Die kamers is skoon, netjies en gerieflik. Die personeel is baie vriendelik en bekwaam. Dit is baie rustig in die ongelooflik pragtige tuin. Die ontbyt is heerlik en word keurig voorgesit. Die heerlike vars scones is van die lekkerste wat ek nog geproe het. Die rescue donkies is 'n bonus en die vulletjies is net die dierbaarste oulikste diertjies. Jomari en haar personeel het ons tyd daar 'n plesier gemaak met hulle vriendelikheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mirtehof Guest Farm Estate's response

Dankie Annette, ons is bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle gou weer hier te sien. Karoo groete

Mirtehof Guest Farm Estate
Herman L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman L
With spouse/partner

Ek kan Mirtehof sonder enige twyfel aanbeveel as een van die heel beste akkommodasie-opsies in die Karoo.

Ek en my vrou reis baie in die Karoo en geniet dit om gereeld verskillende akkommodasie-opsies te beproef. Ons ervaring by Mirtehof was een van ons top-3-akkommodasie-ervarings enige plek in Suider-Afrika die afgelope 10 jaar. Welgedaan aan die span by Mirtehof - julle het 'n akkommodasie-ervaring geskep wat wêreldklas is! Ons kan julle sonder enige twyfel aanbeveel aan mede-reisigers en ons sal self gereeld weer terug wees om julle stukkie paradys te geniet.

Mirtehof Guest Farm Estate's response

Beste Herman,

Baie dankie. Ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Karoo-groete;
Mirtehof Guest Farm Estate

Mirtehof Guest Farm Estate
Joanne C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joanne C
With spouse/partner

Ons verblyf het die hart warm gemaak.

Dit was soos om terug by die huis te wees. Uitstekende fasiliteit met pragtige tuine. Woorde kan nie verduidelik hoe mooi die eiendom is nie. Soos 'n oase in die middel van die Karoo. Stefan en sy span was baie verwelkomend, vriendelik en gereed om te sien wat ons nodig het. Ontbyt is 'n pragtige affêre! Begin met jou eiers wat direk van hul hoenders afgetrek word, voller as dit, kom hulle nie. Dan maak hulle hierdie heerlike, reuse, wonderlike skons. Ideaal om te hê met die Prins Albert vyekonfyt, heerlik! Die kamers was baie ruim en baie warm. Oor die algemeen 'n baie warm en gemaklike verblyf. Ons kan nie wag om terug te gaan nie.

This review has been translated,click hereto view the original version.

We had a very heartwarming stay.

It was like being back home. Excellent facility with stunning gardens. Words cannot explain how beautiful the property is. Like an oasis in the middle of the Karoo. Stefan and his team were very welcoming, friendly and ready to see to our every need. Breakfast is a beautiful affair! Starting with your eggs being fetched straight from their chickens, fresher than this, they don't come. Then they make these delicious, gigantic, awesome scones. Perfect to have with the Prince Albert Fig jam, yummyliscious! The rooms were very spacious and very warm. Overall a very warm comfortable stay. We cant wait to go back.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mirtehof Guest Farm Estate's response

Thank you Joanne. It was a pleasure to meet you. Hope to see you soon.

Mirtehof Guest Farm Estate
Erik K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erik K
With spouse/partner

Onvergeetlik.

Dit was 'n wonderlike ervaring, 'n werklike oase!

Mahida P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mahida P
With spouse/partner

Absoluut fantasties!

Pragtige omgewing, uitstekende diens en baie mooi kamers. Dankie Hester en personeel.

Mirtehof Guest Farm Estate's response

Baie dankie vir jul besoek aan Mirtehof Mahida, hoop om jul gou weer te sien.

Mirtehof Guest Farm Estate
Susan F - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan F
With spouse/partner

Rus en vrede!

Mirtehof is een groot verrassing! Die tuin slaan jou asem weg en die uitsig oor die berge en tuin is 'n fees vir jou oë. Die dekor is van uitstaande gehalte, interessant en 'n mens voel bederf. Dit is baie duidelik dat hier aandag aan detail gegee is wat 'n mens nie sommer oral kry nie. Die ontbyt was lieflik! Vars tamaties uit die tuin, organiese eiers en Karoo-skaapworsies! Die ligging is net reg, naby die Swartbergpas en 'n entjie uit die dorp uit, so dit is rustig en stil. Jy kan gemaklik fietsry of draf en terugkom en chill. Die swembad-area is lieflik. Hier kan jy uitspan en in die water lê terwyl jy iets drink. Daar is ook 'n lieflike reuseboom waaronder jy kan lê en lees. Ek sal beslis niks minder as twee nagte hier voorstel nie!

Mirtehof Guest Farm Estate's response

Goeiedag Susan,

Baie dankie vir julle besoek aan Mirtehof, regtig bly julle het dit so geniet!
Hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Mirtehof Personeel

Mirtehof Guest Farm Estate
From R2 200
per night (sleeps 2)
From R2 200
per night (sleeps 2)
From R2 200
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Christina De Wit Street, Mirtehof Guest Farm Estate, Prince Albert, 6930, Western Cape
  • No children under 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhdyRyPlbpUaZbKyUei9j1VRcDf4BixT0qk7poJMfXGdIgWUCPW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 200  per night (sleeps 2) 10 5 1 5 Christina De Wit Street Mirtehof Guest Farm Estate 6930 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.239768 22.030999
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!