Miss Girly
Review Summary
Armand D - Feb 2021
Overall score
Out of the city breakaway.
Carla J - Sep 2019
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Rustige plekkie en pragtig. Baie dankie, dit was elke oomblik die moeite werd.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hekena T - Aug 2019
Overall score
Comfortable and clean accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike en skoon verblyf.
Gerieflike en skoon verblyf met ou wêreldse sjarme. Die dekor is uniek, ons het veral baie gehou van die groot tafels waar lekker gekuier kan word. Die onmiddellike omgewing is 'n fotograaf se droom. Wat egter ontbreek is hangkaste en hangers vir klere.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alet L - Jul 2019
Overall score
Fantastic. We can't wait to go again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties. Ons kan nie wag om weer te gaan nie.
Baie oulike huis met n heerlike atmosfeer. Lekker rustig en ons gaan beslis weer gaan. Die kaggel is groot en maak die hele huis warm in die winter.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Liezl R - Jul 2019
Overall score
Rus vir jou siel.
Suryn Z - Oct 2018
Overall score
Amazing naweek in Koperfontein!
Derik D - Aug 2018
Overall score
'n Heerlike verrassing.
Raqual B - Jul 2018
Overall score
It was absolutely fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was absoluut fantasties!
Miss Gilry gastehuis is die beste, gerieflikste huis ooit. Daar was geen tekortkominge nie. Ons het die huis en omgewing verskriklik geniet. Ek kan nie wag vir ons volgende besoek nie. Dis 'n regte egte plaashuis op sy beste!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shannon T - Jan 2018
Overall score
Beste plek om na toe te kom weg van die stad af.
Janeke S - Dec 2017
Overall score
Rustig en gemaklik
Sarel S - Dec 2017
Overall score
Our overall impression was of quality and comfort, very tasteful decor and furnishings - The host cares a great deal!
Read moreLezette B - Dec 2017
Overall score
Unbelievably nice!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik lekker.
Baie netjies en mens voel dadelik tuis. Dit was ‘n ongelooflike ervaring en ons sal definitief weer gaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dale A - Oct 2017
Overall score
Superb little gem hidden away!
Mari V - Apr 2017
Overall score
Magazine beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Tydskrif mooi.
Sodra jy in die deur stap van Miss Girly voel jy of jy in 'n tydskrif instap. Die huis het so baie karakter en is perfek vir 'n groep mense wat lekker saam kuier. Ons het die huis so geniet en sal graag weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lynn D - Apr 2017
Overall score
Refreshing and very peaceful.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Verfrissend en baie rustig.
Ons het vir een nag geboek en na ons aankoms dadelik besef hierdie is nie ‘n een-nag-verblyf-plekkie nie. Ons het toe sommer dadelik ons verblyf verleng. Miss Girly is ‘n pragtige, gesellige huis-weg-van-huis. Die super-groot kaggel en bordspeletjies, lang kuiertafel en gerieflike beddens het groot byval gevind. Dis stil, rustig en veilig vir die kinders. Ons sal Miss Girly aanbeveel met ‘n geruste hart en weet dat almal wat die plek besoek dadelik daarop sal verlief raak. 10-uit-10!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Erf 23 Koperfontein, Hopefield, 7355, Western Cape
- All ages welcome