The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mistique Waters | TravelGround
+27

Mistique Waters

Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 76 reviews for Mistique Waters
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Dorothy V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dorothy V
With spouse/partner

Lei my na die waters.

Rustige mooi omgewing met die klank van die rivier in agtergrond. Die skoonmaker is vriendelik en hulpvaardig.

Charles V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles V
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly. White Orchid was a pragtige kamer met 'n lekker groot badkamer.

Ons sal Mistique Waters weer gebruik as on Parys toe gaan en vir enige iemand aanbeveel. Ons het niks gehad om oor te kla behalwe dat ons langer wou bly. White Orchid is 'n groot kamer en het 'n pragtige uitsig. Dankie Suria vir al jou moeite.

Mistique Waters's response

Hoop ons hoor gou weer van julle. Bly julle dit geniet. Dankie vir die mooi review

Mistique Waters
Melissa B - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Melissa B
With friends

Baie lekker gewees, net jammer oor die geraas.

Die huis (bure) aan die linkerkant van ons kamer het die hele naweek geraas en gekuier, die hele Saterdagmiddag en aand en van Sondagmiddagete tot laataand - harde musiek gespeel en baie lawaai. Verder het ons lekker gebly, netjiese kamer en personeel op perseel vriendelik en behulpsaam.

Lindy N - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindy N
With spouse/partner

Beautiful stayover in Parys.

Lovely view, great place to overnight. Had everything we needed. Will stay here again.

Erika S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika S
With spouse/partner

Waarde vir geld. Baie skoon en netjies.

Waarde vir geld. Skoon en netjies. Sal beslis weer gaan. Sureia wat my oor die telefoon gehelp het was so behulpsaam en baie vriendelik. Kan Mistique Waters beslis aanbeveel.

Sonja M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja M
With spouse/partner

Rustig, skoon en gemaklik.

Ons het gevra vir 'n rivier-uitsig en kon heerlik na die “rapids” luister. Die kamer en badkamer was ruim, baie skoon en gerieflik. Parkering en akkommodasie is veilig.

Pauline D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Pauline D
Individual traveler

Bogemiddeld luuks, pragtig geleë.

Lieflike gastehuis met 'n uitsig op die Vaalrivier, pragtige tuin en heerlike ontbyt. Voorste 2 kamers ongelukkig sonder 'n badkamer en die stort se waterdruk is baie swak.

Jaco V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jaco V
Family with teenagers

Lekker plek net jammer dat dit wys dat daar ontbyt is en by gastehuis is daar nie ontbyt nie.

Sien sterre.

Mistique Waters's response

Hi
Jammer daaroor ons het hulle ge e-pos en dit gevra om weg te vat sal weer daarna laat kyk.
Dankie
Theresa

Mistique Waters
Johanita N - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanita N

Pragtige kamers, die gastehuis se dekor is baie smaakvol.

Ek en my ma het heerlik gebly. Ons sal beslis weer volgende keer wat ons Parys toe kom, daar wil bly. Baie dankie.

Corne B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne B
Individual traveler

Heerlik.

Baie mooi kamer. Ek het heerlik gebly.

Charmaine G - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charmaine G
With friends

Ons het die verblyf geniet, sal graag weer terug gaan daarheen.

Die kamer was netjies, badkamer skoon. Daar word moeite gedoen met ontbyt vir die gaste.

Susan H - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Susan H
Family with teenagers

A very relaxing break. Very limited Wi-Fi.

Mistique Waters is a quiet spot next to the Vaal River. A very convenient location close to restaurants, gift shops tourist attractions. I loved the beautiful, peaceful gardens surrounding our cottage. Very limited Wi-Fi.

Anncois B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anncois B
With friends

Was regtig baie lekker gewees, sal beslis weer daar bly!

Kamer en badkamer was netjies en skoon. Ontbyt was ongelooflik lekker gewees. Staff is baie behulpsaam.

Le-anne J - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Le-anne J
Individual traveler

Tranquil.

Thanks so much for a wonderful stay. Right next to the river, listening to the sound of the rapids while sitting on the balcony ─ what bliss. Also has a beautiful garden where you can sit and read a book while listening to the bird life. Suria you are a star. Thanks for the lovely welcome. I will definitely be back.

Pieter L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter L
With spouse/partner

Wow!

The balcony view over the river makes it special.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wow!

Die balkon-uitsig oor die rivier maak dit spesiaal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Monica S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monica S

Very well located, good value for money.

Mistique Waters is beautifully located, very neat and offers good value for money! The workers are very honest. They phoned me immediately after a forgot my jewels. I can truly recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed geleë, goeie waarde vir geld.

Mistique Waters is pragtig geleë, baie netjies en dit bied goeie waarde vir geld! Die werkers is ook baie eerlik, nadat ek my juwele vergeet het, het hulle my onmiddellik gebel en gesê dat dit gevind is! Ek kan werklik dit aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mark B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mark B
With spouse/partner

Wonderful accommodation.

My wife and I had a great evening there, everything was clean and tidy, the hospitality was top notch and we can definitely recommend Mistique Waters!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike verblyf.

Ek en my vrou het 'n baie lekker aand daar gehad, alles was skoon en netjies, die gasvryheid was uit boonste rakke en ons kan Mistique Waters definitief aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louis C - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis C
With spouse/partner

Lovely hospitality, beautiful, clean and neat.

We are pleasantly surprised. The garden looks beautiful. The room meets everything we expected. Very clean and neat. The view of the river is very beautiful. The breakfast was very nice and Suria made an effort to make it as homely as possible. We will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike gasvryheid, pragtig, skoon en netjies.

Ons is aangenaam verras. Die tuin lyk pragtig versorg. Die kamer voldoen aan alles wat ons verwag het. Baie skoon en netjies. Die uitsig op die rivier is baie mooi. Die ontbyt was baie lekker en Suria doen moeite om dit so huislik moontlik te maak. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martin M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin M
Individual traveler

Top class accommodation with excellent personal service.

Mystiques waters is an up-class accommodation venue for individuals to groups with stunning surroundings! The service received from the staff was nothing short of excellent personal service and they cater for all your needs and requirements!

Ilze N - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ilze N
With friends

Baie goeie waarde vir geld.

Ek kan hierdie gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel. Die reëlings vooraf vir toegang en parkering is vinnig gedoen. Diens was baie vriendelik en hulle het soveel ekstra moeite gedoen om by ons reisplanne aan te pas en 'n ontbytpakkie voorberei (met 'n glimlag - dankie tannie Mienkie!). Die kamer was gerieflik en ekstra komberse vir die vroeë winterkoue was nuttig. Alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer kom!

Kristel O - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kristel O
Individual traveler

Stunning and quiet.

Everyone was very friendly and helpful, will definitely be going back again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stunning en rustig.

Almal was baie vriendelik en behulpsaam, sal definitief weer teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elsje J - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsje J
With spouse/partner

Soos gewoonlik uniek en heerlik.

Hierdie is een van ons gunstelingplekke. Van die smaakvolle kamers wat baie netjies en skoon is tot die lieflike tuin wat ouma se trotse handewerk is en hul heerlike ontbyt. Dis net 'n bonus dat die Vaalrivier ook reg oorkant verbyvloei. Ons is definitief weer soontoe op pad en kan nie wag om weer deel van hul rustige omgewing en omgee te wees nie. Dankie weereens Ouma en Suria.

Etienne V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne V
With spouse/partner

Vriendelik, stil area, rustige atmosfeer en kabbelende water van die Vaalrivier hoorbaar.

Ons is ontvang deur vriendelike ontvangsdame (Rita). Alles mooi verduidelik en die slaapkamer gewys, die erf en swembad ensovoorts. Ek sal definitief weer daar tuisgaan. Ons gaan waarskynlik met gholftoere ook daar bly in die toekoms.

Werner S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner S
With spouse/partner

Wonderful accommodation!

Friendly welcome, excellent location (close to everything). Clean and neat rooms and facilities...enjoyed the swimmingpool after a warm day. My wife and i enjoyed it thoroughly and recommend them.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike verblyf!

Vriendelike ontvangs, puik ligging (naby alles). Skoon en netjies kamers en geriewe...lekker swembad na 'n warm dag. Ek en my vrou het dit ten volle geniet en kan hulle aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yolandé P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandé P
With spouse/partner

Lekker bederf!

Ons het vreeslik lekker gekuier. Dit is so naby als.

Mistique Waters's response

Baie dankie Yolande dit was net n plesier om julle hier te verwelkom kom kuier weer vir mense soos julle sal ons, ons alles gee

Mistique Waters
Shawn P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shawn P
With spouse/partner

Home away from home.

Wat 'n ongelooflike ervaring. Van die vriendelike verwelkoming tot die lieflike, ruim kamers, die heerlike ontbyt en die pragtige tuine. Mystic Waters is voorwaar 'n juweel in die hartjie van Parys! Ek sal beslis weer daar gaan bly! Baie dankie vir die wonderlike gasvryheid.

Marius D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius D
Individual traveler

Great value for money.

Mistique Waters combines value for money with luxury accommodation, air-con, the rippling river, hospitality and a delicious breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik waarde vir geld.

Mistique Waters kombineer waarde vir geld met luukse verblyf, air-con, die rivier wat mens kan hoor kabbel, gasvryheid en 'n heerlike ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elga And Alastair Yule Y - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elga And Alastair Yule Y
With spouse/partner

Een aand in Parys.

Ons het een aand oorgeslaap in Parys op pad na ons bestemming in Hennenman en Mistique Waters het aan al ons verwagtinge voldoen! Ek kan dus Mistique Waters sonder enige skroom aanbeveel!

Margaret H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Margaret H
Individual traveler

Quiet and relaxing stay.

The accommodation was really worth it. The staff are friendly and helpful. I would definitely recommend them.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige en ontspanne verblyf.

Die akkommodasie was regtig die moeite werd. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Ek sal hulle beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jennifer W - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jennifer W
With spouse/partner

Will definitely stay at Mistique Waters again!

Friendly staff, rooms clean and neat. Delicious breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal definitief weer by Mistique Waters bly!

Vriendelike personeel, kamers skoon en netjies. Heerlike ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johnny C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johnny C
With friends

Opregte mense so na ons harte bedryf die plekkie - baie dankie julle vir ons manne se gholf-ontbyte ons het dit verskriklik geniet.

Ons sal definitief weer hier bly met ons volgende besoek aan Parys.

Lida M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lida M
With friends

Convenient.

The room is very spacious and has a beautiful view from the balcony.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik.

Die kamer is baie ruim en het 'n pragtige uitsig vanaf die balkon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lennox B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lennox B
With spouse/partner

Clean, tidy, comfortable.

Mistique Waters is located on the banks of the Vaal river with a beautiful view. The room was clean, tidy and spacious. Breakfast was enough and tasty.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies, gemaklik.

Mistique Waters is geleë op die oewers van die Vaal rrivier met 'n mooi uitsig. Die kamer was skoon, netjies en ruim. Ontbyt was ruim en smaaklik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan-alwyn F - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan-alwyn F
With spouse/partner

Heerlike atmosfeer en baie netjies.

Dit was 'n voorreg om daar tuis te gaan. Puik ontbyt!

Jacqueline H - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jacqueline H
With friends

Very nicely located at the Vaal River.

When we arrived the twin beds weren't converted to a super big bed like we asked. It still had to be done. Room is pretty with a beautiful bathroom. Had a lovely warm sleep (electric blanket). Will come again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi geleë aan die Vaalrivier.

By aankoms was daar nie, soos bespreek, 'n twin bed van die een super groot bed gemaak nie. Dit moes nog gedoen word. Kamer mooi met 'n pragtige badkamer. Heerlik warm geslaap (elektriese komberse). Sal weer kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ernest M - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ernest M

Our family enjoyed the weekend and had a lovely stay.

Bookings for the family were all correct with no problems. Staff were competent and friendly. Amenities were adequate and very tidy. Our family enjoyed the weekend and had a lovely stay. The garden is a paradise.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons familiegroep het die naweek en verblyf terdeë geniet.

Besprekings vir die familiegroep was alles korrek met geen ongerief. Personeel was bekwaam en vriendelik. Geriewe was voldoende en baie netjies. Ons familiegroep het die naweek en verblyf terdeë geniet. Die tuin is 'n lushof.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elsje J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elsje J
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Die inklok was vinnig en sonder moeite. Die kamer gereed en het alles wat mens nodig het. Die waterprobleem was vinnig opgelos. Die mense is vriendelik en behulpsaam en die ingeslote ontbyt heerlik. Sal weer daar oorbly.

Mistique Waters's response

Baie dankie dit is n voorreg om vir sulke mense reg te staan en lekker gevoel as mense dit raak sien en waardeer baie dankie weereens

Mistique Waters
Mike C - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mike C
With spouse/partner

Baie netjies en skoon, vriendelike mense en lekker ontbyt.

Moeite werd om daar oor te bly. Sal weer down.

Riaan S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan S
Individual traveler

Was wonderful thanks.

I always have a great time there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker dankie.

Ek bly altyd heerlik daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mistique Waters's response

Baie dankie! Dit is net 'n plesier om te hoor dat julle lekker gebly het en ons hoop om julle gou weer te sien.

Mistique Waters
Roeloff N - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Roeloff N
With spouse/partner

Tasteful, clean and neat.

We enjoyed the night at Mistique Waters. At sunset we had a bottle of wine and snacks by the swimming pool after our walk along the river. Breakfast was lovely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Smaakvol, skoon en netjies.

Ons het die aand by Mistique Waters baie geniet, met sonsondergang het ons langs die swembad die aand 'n bottel wyn en snacks geniet nadat ons so entjie geloop het langs die rivier. Die ontbyt was heerlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mistique Waters's response

Baie dankie, dit is lekker om te hoor dat julle dit geniet het en dat alles skoon en netjies was. Hoop ons sien julle weer.

Mistique Waters
Chantell R - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Chantell R

Teleurstellend.

Het paar jaar gelede daar oornag en dit was heerlik. Hierdie keer was dit dus nie en ek sal nie weer daar oorbly nie.

Wikus O - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wikus O
With spouse/partner

Ontspannend.

Baie netjiese plek. Goed gemeubileerd en heerlike balkon met braai en uitsig oor die rivier. Was ook lekker om my bakkie in 'n garage te kon parkeer.

Andre V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
With friends

Heerlik gekuier!

Sal julle aanbeveel. Sien julle weer!

Mistique Waters's response

Thank you so much, please come again.

Mistique Waters
Tersia V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tersia V

Wonderlik.

Die ontbyt in die oggend was vars voorberei deur die vriendelikste tannie wat die dag sommer net lekker maak.

Andre K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre K
With spouse/partner

Waarde vir geld, goeie diens en pragtige kamers, personeel laat mens tuis voel.

Alles was mooi en skoon. Ons het lekker geslaap, ontbyt was uit die boonste rakke. Personeel doen ekstra moeite.

Elizabeth B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elizabeth B
With spouse/partner

Baie lekker, sal weer daar bly.

Mistique Waters se kamer en uitsig was absoluut wonderlik. Ons het heerlik gebly. Die kamer was baie gerieflik en ruim en badkamer was hemels. Die ontbyt se standaard was nie so goed nie. En hulle kan dalk filterkoffie iewers beskikbaar hê deur die dag aangesien daar in die kamers net kitskoffie is.

Mistique Waters's response

Hi Elizabeth
Wat, as ek mag vra, was fout met die ontbyt.
Baie dankie, Theresa.

Mistique Waters
Ilse S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ilse S
With friends

Very cute, clean and neat unit.

Lovely with a view, nice and close to town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie oulike eenheid, skoon, netjies.

Lieflik met uitsig en lekker naby aan die dorpie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mistique Waters's response

Baie dankie vir die vriendelike terugvoer, dit was so heerlik om julle hier te kon verwelkom. Kom kuier gerus weer!

Mistique Waters
Corna H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corna H
With spouse/partner

Dit was n pragtige naweekwegbreek.

Tannie Miekie sê ontbyt was vol huislikheid en liefde. Die rivier-uitsig en tuine is pragtig.

Manda K - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manda K
With spouse/partner

Peaceful next to the river and beautiful inside.

Very friendly reception and neat inside.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig langs die rivier en pragtig binne.

Baie vriendelike ontvangs en baie netjies en skoon binne.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mistique Waters's response

Baie dankie vir die vriendelike terugvoer, ons waardeer dit baie

Mistique Waters
Frederick K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Frederick K
With spouse/partner

Netjiese verblyf en vriendelike, akkommoderende personeel.

Ons verblyf was baie aangenaam, maar om 'n postiewe bydra te maak sal ek net 'n gebrek aan klein detail wil uitwys. Vir baie min finansiële uitleg kan daar waslappe in die badkamers verskaf word, sowel as sjampoo en 'n haaropknapper. Die handdoeke was baie skoon, maar kon in Stay Soft gewas wees. Dit sal ook lekker gewees het indien daar dalk twee ekstra koffies in die kamer was. Sonder om te kla kan daar dalk so bietjie meer aandag aan die ontbyt gegee word. Dit is goed, maar kan dalk net so 'n bietjie meer spesiaal gemaak word teen baie min koste. Nie een van bogenoemde redes sal verhoed dat ons weer daar tuisgaan nie. Bogenoemde aspekte verteenwoordig net 10% van die algehele verblyf. Die eienaar was ook baie tegemoetkomend om ons toe te laat om Saterdagaand 'n vleisie te braai en van hulle geriewe gebruik te maak.

Peet G - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Peet G
With spouse/partner

Good location, good value.

The rooms were neat and thanks to the air conditioning we didn't spend the night in the freezer! Breakfast was delicious and the host was friendly and helpful. We played a round of golf - the course is right opposite Mistique Waters! Will definitely book this place again, DV.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed geleë en goeie waarde.

Kamers was heel netjies en die lugversorging het gesorg dat ons nie vries nie! Die ontbyt was heel lekker en die gasvrou baie hulpvaardig en vriendelik. Ons het gholf gaan speel en die plek is reg oorkant die golfbaan geleë! Sal weer van die plekkie gebruik maak, DV.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mistique Waters's response

Baie dankie vir die goeie review, hoop om julle weer te sien.
Dankie,
Theresa

Mistique Waters
Mariska B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Mariska B

Alles was skoon en netjies.

Die enigste probleem was die administrasie van die gastehuis, aangesien ek by aankoms versoek is om 'n uitstaande bedrag te betaal terwyl die volle bedrag reeds vereffen was. Ek neem aan die persoon wat die rekeninge doen het nie die aanlyn kommissie in ag geneem nie, wat volgens my onprofessioneel is en my in 'n moeilike posisie geplaas het.

Jabulile N - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jabulile N
With spouse/partner

We enjoyed our stay. The hospitality was good, can't wait to visit again.

Hospitality perfect. The Staff is friendly. Food was nice. The place is nice and quiet. Security it is safe.

Marita L - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marita L
Individual traveler

Heerlik!

Die verblyf by Mistique Waters was soos altyd fantasties. Die personeel was vriendelik en behulpsaam.

Francois V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francois V
With spouse/partner

Baie vriendelik en het dit baie geniet!

Mistique Waters is 'n puik plek om by te gaan bly. Die ligging is goed en mense baie vriendelik

Kenneth H - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kenneth H
With spouse/partner

Good value for money.

Lovely accommodation. Would make use of it again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker verblyf. Sal verseker weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ilse E - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse E
With spouse/partner

Perfekte wegbreek woonstel.

Met die kabbelende rivier in die agtergrond en rustige dorpie wat wag is hierdie pragtige woonstel perfek vir paartjies en groepe van vier vir 'n gemaklike bederf! Dit is so lekker ingerig dat mens amper mees wil tuisbly as rondloop! Sal verseker teruggaan en vriende saamneem! Braai en kombuisgeriewe is gemaklik genoeg om lekker te kan kuier terwyl mens op die rivier uitkyk. Pak verseker voorraad vir 'n borrelbad in, om 'n dubbeldoor ontspanning in te kry. Kan ons more weer gaan?!

Mistique Waters's response

Ilse, julle kan enige tyd weer kom. Baie dankie.
Elmarie

Mistique Waters
Manda R - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Manda R
With spouse/partner

Stunning, spacious room with view on the river.

Friendly service with delicious breakfast. Well equipped, stylish, spacious room and bathroom. Room was still cold even with electric blankets and heater.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige ruim kamer met uitsig oor die rivier.

Vriendelike diens met uiters heerlike ontbyt. Goed ingerig, mooi versierde ruim kamer en badkamer. Met elektriese kombers en verwarmer is die kamer nog baie koud.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liezel V - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel V
Family with teenagers

Baie mooi, gerieflik naby en perfek vir ouers met kinders.

Netjies, baie mooi en privaat. Lekker houtstofie vir die winter en elektriese komberse op die beddens. Goeie beddegoed. Mooi uitsig op rivier, met lekker braaiplek op die stoep. Net een voorstel, meer borde sodat mens 'n aand en ontbyt kan gaan sonder om skottelgoed te was.

Morgan B - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morgan B

Rustige omgewing, baie mooi kamers en lekker ontbyt.

Die verblyf was wonderlik. Die stort se waterdruk was baie laag en warm water was min.

Sonja S - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja S
Family with teenagers

Pleasant accommodation.

Mistique Waters is a beautiful, neat and well looked after place. The gardens are beautiful and everything in the room is neat and convenient. Breakfast was also delicious. Safe parking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename verblyf.

Mistique Waters is 'n pragtige, netjiese en versorgde plek. Die tuine is pragtig en alles in die kamer is netjies en gerieflik. Die ontbyt was ook heerlik. Veilige parkering vir motors ook.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willie G - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie G
With spouse/partner

Room a bit compact, but excellent service and breakfast.

Wil recommend Mystique Waters anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kamer bietjie beknop, maar diens en ontbyt puik.

Sal enige tyd Mistique Waters aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ruanda M - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruanda M
With spouse/partner

Heerlik gebly, super skoon en netjies.

Heerlik gebly, super skoon en netjies. Baie vriendelike mense, sal weer daar bly en definitief vir my vriende aanbeveel.

Mistique Waters's response

Thank you very much Ruanda, it was a pleasure having you here.

Mistique Waters
Shirene P - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shirene P
With spouse/partner

Heerlik.

Pragtig, rustig en privaat. Heerlike ontbyt. Sal beslis aanbeveel!

Aniche D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aniche D
With spouse/partner

Baie mooi kamers, mooi uitsig van rivier. En groot ontbyt. Dankie.

Verblyf was wonderlik. Baie vriendelik en net. Ontbyt waarde vir geld. En motors is veilig agter hek. Naby aan al die belangrike plekke in Parys.

Carol C - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carol C
With spouse/partner

Good accomodation with a view.

The rooms and the lounges were very nice and well appointed. The breakfasts were excellent. Generally the staff were friendly and accommodating.

Christie B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christie B
With spouse/partner

Wonderlik!

Hoogs aanbeveelbaar! Sal beslis weer gaan.

Yvette G - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yvette G
With friends

Baie rustig en gemaklik.

Parys is 'n lekker plek om weg te breek vir 'n naweek. Dis 'n baie lekker dorpie. Ons het lekker gerus en goeie herinneringe gemaak.

Madeleine M - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine M
With spouse/partner

Baie gerieflike, skoon en pragtige plekkie.

Die plekkie se ligging is perfek, rustig met die rivier oorkant. Baie netjies en ons kamer was fantasties groot. Sal definitief weer besoek aflê!

Werner V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Werner V
With spouse/partner

Baie lekker plek om te bly.

Die mense is baie vriendelik en ons het baie lekker gebly hier. Ons sal definitief Mistique Waters aanbeveel.

Marika G - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marika G
With spouse/partner

Asemrowend.

Pragtige plek. Skoon. Netjies. Baie vriendelike behulpsame ontvangs. Die rivier oorkant die plek maak jou verblyf net soveel meer rustiger. Sal enige tyd aanbeveel en beslis weer daar gaan slaap.

Elmien V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elmien V
With spouse/partner

Baie netjies, heerlike plekkie!

Dit is regtig 'n baie lekker plek, baie skoon en netjies, baie mooi binne, kan lekker braai buite.

Anastia K - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anastia K
With spouse/partner

Clean and quiet.

Nice and clean. The decor is tasteful. The room had a lovely view. Privacy was well respected.

Hennie B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie B

Great!

It was a very enjoyable stay and we would definitely recommend to others and will revisit in future.

Irma G - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irma G
With spouse/partner

Baie rustig en stil, netjies en goed geleë.

Die ligging is perfek, oorkant die Vaalrivier. Die kamers was skoon en mooi versier met gemaklike beddens en sagte skoon lakens. Parkering is effens ongerieflik.

Susan S - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan S
Individual traveler

Pragtig!

Die kabbelende water van die Vaalrivier is kalmerend. Rustig en ontspannend. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

Mistique Waters's response

Baie Dankie *

Mistique Waters
From
R800
per night, for 2 ppl
From
From R800
per night, for 2 ppl
From
R800
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 10 Esplenade Street, Parys, 9585, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9d217b0e5addaeca452aa8a579d5ab62d86defde26204f2dc52423d0f97e9894e98153695774ef09da797bc7af94083d98f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R800  per night, for 2 ppl 76 5 1 5 10 Esplenade Street Parys 9585 Free State 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -26.895141011775 27.459703412919
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!