Misty Rain Akkommodasie
Review Summary
Liaane D - Dec 2019
Overall score
Sentraal, ideal vir kort verblyf.
Misty Rain Akkommodasie's response
Da nkie vir julle kuier hoop om julle spoedig weer te sien.
Majella V - Aug 2019
Overall score
Perfect accommodation for colleagues travelling together, private enough.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte akkommodasie vir kollegas wat saam reis, privaat genoeg.
Lekker akkommodasie met voldoende spasie en privaatheid vir kollegas wat saam reis. Slegs een badkamer om te deel. Pragtige sonsondergang en uitsig geniet. Rustige lieflike dorpie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Misty Rain Akkommodasie's response
Baie dankie Majella
Lani S - Oct 2018
Overall score
Amazing plekkie.
Misty Rain Akkommodasie's response
Dankie Lani, was n voorreg om julle te kon ontvang.
Karin M - Sep 2018
Overall score
'n Knus en private huisie - ideaal!
Misty Rain Akkommodasie's response
Dankie Karin, dit was 'n groot voorreg om julle te kon ontvang. Hoop ons sien julle spoedig weer.
Groete,
Noekie Herselman
Bertus P - Aug 2018
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker.
Kort 'n verwarmer, tweeplaatstofie en 'n pot en 'n pan. Waaier vir warm dae sal help. Plek om klere op te hang.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Misty Rain Akkommodasie's response
More,
Dankie vir die terugvoer die stofie het ek nie in nie aangesien meeste mense net 'n aand of twee oorbly en ek stippuleer duidelik geen stoof nie net mikrogolf.
Ek is besig om n klere Kassie op te sit
- Capacity: 7 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 16 Mark Street, Haenertsburg, 0715, Limpopo
- All ages welcome