The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mont d' Amour | TravelGround
+34

Mont d' Amour

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 13 reviews for Mont d' Amour
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Rene T - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene T
With spouse/partner

Baie vriendelik ontvang, netjies en baie gerieflik.

Dankie tannie Ria vir die vriendelike ontvangs. Sy het uit haar pad gegaan om dit gerieflik te maak met die lekkerste beskuit en bederfies. Pragtige plek, baie skoon en netjies. Pragtige uitsig oor die see. Beveel dit ten sterkste aan.

Mont d' Amour 's response

Baie dankie! Ek waardeer dit en die inskrywing in my besoekersboek!
Groete uit Heroldsbaai

Mont d' Amour
Christof L - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christof L
Family with young children

Pragtige uitsig oor Heroldsbaai, baie gerieflik, netjies, skoon.

Baie lekker vakansie gehad, het niks meer nodig as wat Mont d' Amour bied nie.

Renske N - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renske N
Individual traveler

Waarde gekry vir my geld.

Ek was vriendelik verwelkom, die plek was netjies en het iets van alles en meer gehad.

Hermien M - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermien M
Family with teenagers

Fantastiese gasvrou.

Fatastiese gasvrou wat uit haar pad gegaan het om ons verblyf 'n goeie ervaring te maak. Baie netjiese plek met 'n mooi uitsig.

Christo D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christo D

Fantasties.

Baie dankie Aunty Ria ons dit regtig baie daar geniet en ek hou van die tuin daar. Alle sterkte en seën vorentoe.

Herman F - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman F
With spouse/partner

Huislik met die mooiste uitsig.

Netjiese en skoon woonstel, die uitsig is asemrowend! Dankie tannie Ria ons het baie lekker gekuier, die beskuit was heerlik!

Walter L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Walter L
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs en huis weg van huis!

Ek en my vrou wil net dankie sê vir die mooiste juweelplekkie. Dankie  dat  Tannie se huis vir ons oopgemaak het. Alles wat jy nodig het met 'n hele paar bederfies. Heerlike beskuit wat in die kombuis vir ons gewag het, insluitende tannie Ria se warm glimlag. Dit is 'n pragtige netjiese eenheid. Lekker seebriesie. Ons kon lekker die twee sitplekke op die dek benut met die pragtigste uitsig. Mont d' Amour is 'n juweel van soveel warmte en liefde. Gaan kyk vir jouself.

Neius L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neius L
Family with teenagers

Baie netjies en goed geleë. Vriendelike gasvrou.

Mooi uitsig oor die see. Vriendelike en gasvrye eienaar en hulpvaardig.

Madelein C - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein C
With spouse/partner

Uitstekende diens! So welkom gevoel!

Het alles en nog meer gehad. Die heerlike tuisgebakte beskuit was veral 'n groot gunsteling. Baie dankie vir die lekker kuier! Pragtige plek, mooiste tuin en pragtige uitsig.

Muller W - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Muller W
With spouse/partner

Uitstekend!

Tannie Ria en oom Frans is van die vriendelikste mense wat ons nog ooit ontmoet het. Hulle gastehuis is 10-ster waarde vir geld. Baie, baie netjies met alles wat mens nodig het, het tot selfs vars melk en die lekkerste beskuit gekry saam met die koffie en tee wat in die eenheid in gesit was. Ons as gesin sal definitief weer daar gaan bly. Baie dankie tannie Ria en oom Frans. Dit was regtig die moeite werd. Jammer net ons kon nie langer bly nie.

Mont d' Amour 's response

Baie dankie. Gaste soos julle maak dit die moeite werd. Sien uit na volgende keer.

Mont d' Amour
Gerhard J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard J
Family with young children

Baie lekker ingerig en rustig.

Pragtige uitsig. Ons het baie lekker gebly. Oom Frans en Tannie Ria het ons welkom laat voel.

Mont d' Amour 's response

Baie dankie Gerhard. Julle was aangename huurders en het die plek weer netjies gelaat.

Mont d' Amour
R S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
R S
With spouse/partner

Alles wat nodig is en meer - baie lekker gebly!

Baie netjies en skoon. Klein, maar baie gerieflik en niks meer nodig! Ons het lekker rustig gebly en sal weer 'n draai maak!

Mont d' Amour 's response

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit word opreg waardeer. Ria

Mont d' Amour
Loretha V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Loretha V
With spouse/partner

Heavenly piece of paradise.

Everything you need, neat, comfortable, wonderful views, safe, friendly owners. Certainly not my last visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hemelse stukkie paradys.

Alles wat jy nodig het, netjies, gerieflik, wonderlike uitsig, veilig, vriendelike eienaars. Is beslis nie my laaste kuier nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R600
per night, for 2 ppl
From
From R600
per night, for 2 ppl
From
R600
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 42 Vaalkom Street, Herold's Bay, 6530, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAARuh62nyvkwqoZQA1ztjxmSFtAAEFbJOpC8lckfQNAMnYLGBr2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R600  per night, for 2 ppl 13 5 1 5 42 Vaalkom Street Herold's Bay 6530 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.05008991613 22.397355827509
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!