The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mont Serrat | TravelGround
+11

Mont Serrat

9 reviews
Self Catering

Review Summary

4.3 out of 5from 9 reviews for Mont Serrat
Cleanliness
4.2/5
Service
4.2/5
Location
4.1/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.2/5
Lettie B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lettie B
With spouse/partner

The apartment has a great location and it is comfortable.

The apartment needs a lot of attention, torn chairs, dishwasher is in working order, but the soap doesn't get to the crockery. Terrible pressure in shower. The should definitely do some maintenance on the apartment before new people rent the place. General look of the apartment is good, and we had a great time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Woonstel goed geleë, woonstel gerieflik.

Woonstel het baie aandag nodig, sitplekke geskeur, skottelgoed wasser werk, maar "dispense nie seep nie". Water vloei in storte baie swak. Onderhoud moet definitief toegepas word op die woonstel voor nuwe mense die woonstel huur. Die algemene voorkoms van woonstel is goed, en ons het lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yvonne P - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne P
With friends

Wonderlik, rustig en veilig.

Baie dankie vir die wonderlikste, rustigste en veiligste verblyf. Ons het dit werklik geniet.

Mont Serrat's response

Baie dankie vir so 'n mooi getuigskrif van jul verblyf in ons woonstel. Hoop ons sien julle sommer gou weer!

Bonnie Koorts

Mont Serrat
Erica C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erica C
Family with teenagers

Very homely.

It is a lovely place. Just needs a toaster and a vacuum cleaner.

Denise M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise M
Family with young children

Fantasties.

Mont Serrat is veilig geleë. Die woonstel was pragtig en skoon. Ons het onmiddellik tuis gevoel. Dit was stil in die aande en rustig. Ons sal definitief weer teruggaan en Edith was so gaaf en het gehelp en raad gegee waar sy kon. Baie dankie vir die wonderlike vakansie.

Johann V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johann V
With spouse/partner

Gemaklik en huislik. Geriewe voldoende en baie skoon. Sal vir enigiemand aanbeveel.

Die eenheid het aan byna al ons vereistes voldoen (4 x volwassenes, een rolstoelgebonde). Baie dankie ook aan die eienaar wat ons onder moeilike persoonlike omstandighede uitsonderlik tegemoetgekom het. Ons waardeer dit. Die een klein punt wat krapperig was is dat 'gratis Wifi' aangedui word en dit was nie beskikbaar nie. Dit was vir ons a.g.v. ons omstandighede 'n belangrike faktor en ongelukkig was dit 'n probleem. Ten spyte daarvan kan ons Mont Serrat vrymoedig aanbeveel.

Kilian D - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Kilian D
With friends

Goeie akkommodasie.

Edith Jansen was baie behulpsaam en vriendelik. Die straatadres Balmoralweg 33 is verwarrend. Dit lei na 'n privaat huis met 'n onvriendelike inwoner. Die Spar by Westport Square by Mont Serrat was teleurstellend.

Mont Serrat's response

Aan die probleem met Spar kan ons nie iets doen nie. Daar is egter 'n Woolies Food en puik Pick 'n Pay ook naby aan Mont Serrat.

Mont Serrat
Mario B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mario B
With friends

5 day stay in paradise.

Really ejoyed our stay. Will defintely stay here again.

Estelle Z - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Estelle Z
With friends

Baie lekker plek, goed geleë en veilig! Vriendelike mense.

Baie aangenaam. Ons was net teleurgesteld dat die eienaar nie wou toelaat dat ons die vermaakkamer na 'n sekere tyd gebruik nie, veral siende dat die son eers teen 08:30 ondergaan!

Nicola F - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nicola F
With friends

Baie lekker, mooi dekor en skoon.

Baie lekker, stil en gemaklik.

From R850
per night (sleeps 4)
From R850
per night (sleeps 4)
From R850
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 33 Balmoral Road, West Beach, Bloubergstrand, 7443, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkNmM1NGQ3LTkwZTktNDkwYi04MDUxLThhZjg0N2M0MThlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R850  per night (sleeps 4) 9 5 1 5 33 Balmoral Road West Beach 7443 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.808659724766 18.470992147923
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!