Montego Bay
Review Summary
Nicky G - May 2019
Overall score
Baie netjiese plek met pragtige uitsig oor die dam!
Marike P - Apr 2019
Overall score
Genotvolle en netjiese verblyf!
Dirk C - Apr 2019
Overall score
Dis was presies en meer as wat ek verwag het.
Istell B - Nov 2018
Overall score
Dit was heerlik, baie netjies en veilig!
Andrie R - Oct 2018
Overall score
Lovely and tranquil.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik en rustig.
Rustig, netjies en skoon. Pragtige uitsig. Tuine baie mooi en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annelie L - Oct 2018
Overall score
Montego Bay is 'n stukkie hemel op aarde.
Elra D - Sep 2018
Overall score
Baie soon en netjies.
Danielle S - Aug 2018
Overall score
Amazing!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Amazing!
Baie netjies toegerus! Mooiste uitsig, kliëntediens was puik. Ons het verskriklik lekker gebly en gaan beslis weer gaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danita V - Jul 2018
Overall score
Ongelooflik.
Montego Bay's response
Baie dankie Dannieta. So bly julle het julle tyd by ons geniet, hoop om julle gou weer te sien.
Stephen K - Jul 2018
Overall score
Good amenities/facilities and great accommodation.
Montego Bay's response
Thank you for your review, we will take it into consideration.
Many thanks
Zelda V - Jul 2018
Overall score
Glad nie waarde vir geld gekry nie.
Read moreMontego Bay's response
Goeiedag Zelda,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sal verseker aandag gee hier aan.
Estelle S - Jul 2018
Overall score
Very neat and clean.
Read moreMontego Bay's response
Thank you so much Estelle,
So glad you enjoyed your stay again and for your stunning review. Look forward to seeing you again soon.
Pierrette D - May 2018
Overall score
Wonderful breakaway.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike wegbreek-week gehad.
Die woonstel is ruim, skoon en netjies. Dit is rustig en stil daar. Sal weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Montego Bay's response
Baie dankie Pierrette,
Bly julle het n rustige kuiertjie gehad. Hoop om julle gou weer te sien.
Natassia M - Apr 2018
Overall score
Ontspannend, weg van die stad se geraas en privaat! Absoluut die moeite werd.
Montego Bay's response
So bly julle het dit geniet Natassia.
Dankie en hoop om julle gou weer te sien.
Jaco D - Apr 2018
Overall score
Fantasties.
Montego Bay's response
Baie dankie Jaco, sien uit daarna om julle gou weer te sien.
Peter S - Mar 2018
Overall score
Very badly maintained.
Read moreMaricus H - Dec 2017
Overall score
Jy moet liewer ouer wees om soontoe te gaan.
Wayne C - Nov 2017
Overall score
Had a awesome relaxing weekend.
Lindsey V - Oct 2017
Overall score
Baie baie lekker.
Anton R - Sep 2017
Overall score
Very nice, clean with a beautiful view.
Delaine V - Jul 2017
Overall score
Read the reviews from 2014 till now. Same complaint!
Read moreEste T - Jun 2017
Overall score
Sal beslis aanbeveel!
Montego Bay's response
Baie dankie Este, ons is so bly julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms by Montego te hê.
Rozanne F - May 2017
Overall score
We relaxed, very enjoyable. Children really enjoyed themselves in a peaceful atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het ontspan, baie lekker. Kinders het dit baie geniet in 'n rustige atmosfeer.
Huis was bietjie stowwerig. Buiten dit het ons lekker gebly en was volledig toegerus. Kinders kon lekker prettig buite speel. Grasperk was baie netjies en ons kon heeldag lekker piekniek hou terwyl kids speel en die manne visvang.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Montego Bay's response
Ons is baie bly julle het dit geniet. Dankie vir die terugvoering.
Chantel N - Feb 2017
Overall score
Montego Bay stole my heart, it was so nice and clean, the gardens are lush and the apartment is luxurious and tasteful!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Montego Bay het my hart gesteel, dit is so mooi skoon, die tuine 'n lushof, die woonstel luuks en smaakvol!
Ek sal enige dag weer terugkeer na Montego Bay. Dit is voorwaar 'n pragplekkie en word so mooi in stand gehou. Die uitsigte vanaf die balkon is asemrowend en ek wens ek kon elke oggend met so 'n uitsig wakker word. Daar is oorgenoeg slaapplek en my kinders het heerlik gekuier. Visvang was lekker en ons het soveel pret gehad op die piers. Wanneer jy op die middel pier sit, voel dit asof jy op die water dryf! Woonstel self is van top gehalte en die DSTV was 'n bonus en bederfie vir die kinders! Heerlik ontspan en gerus! Pragtige kamers, mooi beddegoed en meubels. Het heeltyd veilig gevoel en het nie eers nodig gehad om skuifdeure te sluit in die aand nie. Hoop ons kan gou weer kom kuier!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Montego Bay's response
Baie dankie Chantel, ons is so bly dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Joe V - Feb 2017
Overall score
Clean tidy with a great view.
Jacoba N - Jan 2017
Overall score
Very neat with the most lovely lawns! We felt a bit uncomfortable with the informal settlement next to the place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en die heerlikste grasprerke! Ons het bietjie ongemaklik gevoel met die informele nedersetting langs die plek.
Ons het heerlik gekuier! Die stoep wat uitkyk op die dam het vir ons ure se plesier gegee. Ons kleinkind was in sy noppies oor die speelplek! Ons het lekker in die middag op die lowergroen grasperke gaan lê en ontspan. Die huisie is goed toegerus en het die lekkerste bank. Dankie vir die geleentheid dat ons daar kon kuier. Sien jul vir seker in die toekoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maryke Z - Dec 2016
Overall score
Dit was sooo lekker!
Heather R - Oct 2016
Overall score
Fantastic stay.
Lizelle B - Sep 2016
Overall score
Baie rustige plekkie.
Madelyn H - Sep 2016
Overall score
Bekostigbare verblyf vir die omgewing en ons sal dit weer gebruik.
Read moreElzanne L - Aug 2016
Overall score
The unit wasn't clean or serviced.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Die eenheid was glad nie skoon of gediens nie.
Die eenheid was glad nie op standaard gewees wat netheid aanbetref nie. Glase en messegoed was vuil in die kas en laai gepak. Die was- en afdrooglappe hoort almal in die asblik. Daar was pille op die toonbank van (ek vermoed) die vorige gaste. Die voordeur is bitter moeilik om oop en toe te maak en die TV se afstandbeheer het elke keer as dit opgetel word, die batterye verloor. Die badkamer kan ook gerus opgradeer word. Wat 'n frustrasie om uit te vind dat die eenheid glad nie gediens word nie. Dit was nêrens op die advertensie aangebring nie. Die nedersetting reg langsaan die eenheid het ook die aakligste rook reuk agter gelaat. Om nie te praat van die geraas nie... Een troos was die pragtige grasperk van die kompleks, sowel as die speelplek vir die kinders. Ek sal nie weer na Montego Bay terugkeer nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Petro C - Jul 2016
Overall score
Fantastic accommodation with a beautiful view over the dam.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese verblyf met 'n pragtige uitsig oor die dam.
Enigste hindernis was die geraas vanaf die informele nedersetting. Die mense daar moet blykbaar 1 September 2016 uit wees. Daar is egter goeie veiligheidsmaatreëls.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gail B - Jul 2016
Overall score
Wow! What an amazing place!
Read moreSharmane M - Apr 2016
Overall score
Aangenaam verras.
Read moreElaine Els E - Feb 2016
Overall score
Heerlike, gerieflike woonstel met die pragtigste uitsig.
Jo-ann V - Dec 2015
Overall score
Ons het die omgewing baie geniet.
Henk V - Nov 2015
Overall score
Great ligging, redelike akkommodasie.
Read moreAnastasia C - Oct 2015
Overall score
We had the most amazing time.
Montego Bay's response
Thank you, Anastasia. We are so pleased that you had a good time! Hope to hear from you soon.
Annette B - Sep 2015
Overall score
Montego Bay is 'n pragtige en rustige eenheid met 'n wonderlike uitsig.
Jenny P - Aug 2015
Overall score
Lekker.
Martjie S - Aug 2015
Overall score
Gerieflik, mooi omgewing. Lekker gebly!
Zelda M - Jun 2015
Overall score
Montego Bay was an absolutely beautiful place with stunning views of Hartebeespoort Dam
Johnny M - Jun 2015
Overall score
Nice place but situated alongside a squatter camp.
Madeleine R - Jan 2015
Overall score
As jy naby aan die damwal wil wees...dis die plek.
Jacobus Cornelis V - Nov 2014
Overall score
Awesome plekkie.
Tracey C - Oct 2014
Overall score
Had a nice weekend
- Capacity: 5 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Simon Bekker Street, 11 Montego Bay, Kosmos, Hartbeespoort Dam, 0261, North West
- All ages welcome