The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mooirivier Farmstay | TravelGround
+18

Mooirivier Farmstay

2 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 2 reviews for Mooirivier Farmstay
Cleanliness
4.5/5
Service
5.0/5
Location
4.5/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Roelof M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelof M
With spouse/partner

Rustige verblyf op 'n werkende plaas met 'n uitstekende ligging.

Ons het vier nagte by Mooirivier deurgebring. Die chalets was netjies met alles wat ons nodig gehad het. Lieflike uitsig op die dam, berge en Barberton in die verte. Ons kon van ons stoep af voëls kyk. Vriendelike mense met uitstekende diens. So rustig! Die enigste "lawaai" was toe 'n plaaswerker met 'n trekker die gras in die boord naby gesny het, maar dit het insekte opgejaag en voëls gelok wat ons toe na hartelus kon bestudeer. Dit was 'n heerlike kuier.

Mooirivier Farmstay's response

Roelof, ek is so bly julle het lekker gerus. Dit was heerlik om julle te ontmoet en hier te hê. Kom kuier sommer gou weer.

Mooirivier Farmstay
Hercules V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hercules V
Family with young children

Fantastiese ondervinding - wonderlike mense.

Met ons aankoms, is ons hartlik ontvang deur Vic en Anin. Hulle personeel is baie goed opgelei en Vincent was gou daar om the help om die bagasie af te laai. Dit is die mooiste plaas omring deur rustigheid. Ons as gesin sal beslis weer daar oorbly en definitief langer ook, ons kan Mooirivier met 'n geruste hart aanbeveel.

Mooirivier Farmstay's response

Dankie Hercules, dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie vir jou mooi woorde, dit word opreg waardeer. Mooi bly.

Mooirivier Farmstay
From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 15:00 to 18:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Mooirivier Farmstay, Barberton, 1300, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAevZb1GNbeHNLiQ3VQ0xKCjvnOySXJkBg18GqWlH8Si66LMqRpR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (for 2 people) 2 5 1 5 Mooirivier Farmstay Barberton 1300 Mpumalanga 0860 022 102 15:00-18:00 11:00 -25.71948823668 30.954494476318
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!