10% off Get 10% off when you book less than 1 day before your stay. Valid from 25 Feb 2020 until 18 Mar 2020.
Still Bay West Accommodation at Mooiuitsig B&B | TravelGround
+26
+26

Mooiuitsig B&B

17 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 17 reviews for Mooiuitsig B&B
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.6/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Neels D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neels D
With spouse/partner

Uitstekend en luuks.

Netjies en luuks met hope ruimte.

Morne D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne D
Family with teenagers

Beautiful neat place with the most beautiful view. Owner very friendly.

See stars.

This review has been translated, click here to view the original version.

Pragtige netjiese plek met die mooiste uitsig. Eienaar baie vriendelik.

Sien sterre.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Marle B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marle B
With spouse/partner

Very beautiful.

The room and area were very beautiful and much more than we expected.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie mooi.

Die kamer en area was baie mooi en baie meer as wat ons verwag het.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Ilse V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse V
With spouse/partner

Pragtige gastehuis, goeie waarde vir geld.

Uitstekende diens Smaakvolle dekor met kraakvars beddegoed. Ontbyt was heerlik.

Dean D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dean D
With spouse/partner

Fantasmagories!

Fantastiese en uiters netjiese plek. Gasvrou se vriendelikheid is tops. Mooiuitsig is definitief my huis as ek weer Stilbaai toe gaan.

Peter L - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter L
With spouse/partner

Awesome experience, friendly host, very neat and clean.

See rating.

Frans G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans G
With spouse/partner

Hemel op aarde met 'n mooi uitsig!

Alle dank en komplimente aan die gasvrou, Carolie. Met ons aankoms is ons hartlik welkom geheet in die ongelooflike skoon, netjiese huis. Die binnenshuise versiering is uiters smaakvol en met sorg gekies. Die ontbyt wat ons elke oggend gehad het was heerlik en baie goed voorberei. Die gastehuis is plek waarheen 'n mens net weer moet besoek. Dit was voorwaar 'n voorreg om daar te kon tuisgaan. Tot weersiens!

Reshna M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reshna M

We enjoyed our honeymoon at Mooiuitsig.

Coralie was super amazing. We arrived pretty late at night after our wedding and had the lovely Mooiuitsig to ourselves. We had the best luxurious bed you could ask for and we slept like babies. We love how private the place is and the view is beautiful. Coralie freshly baked rusks every morning, it was divine.

Hettie S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hettie S
With friends

Fantastic.

Baie skoon en netjies. Gasvrou was fantasties. Sy het ons baie tuis laat voel. Baie huislik.

Riaan F - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan F
With spouse/partner

Excellent.

Everything was perfect. Wonderful hostess and most beautiful place.

This review has been translated, click here to view the original version.

Puik.

Alles was perfek. Wonderlikste gasvrou en pragtigste plek.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Mooiuitsig B&B's response

Baie dankie Riaan en Anne-Marie vir jul kuier hier by ons. Julle was wonderlike gaste. Ons hoop om julle weer te sien. Kom kuier gerus weer hier. Voorspoed met al jul planne. Vriendelike groete. Coralie

Mooiuitsig B&B
Rina K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina K
With spouse/partner

Bekostigbare, netjiese en veilige akkommodasie.

Akkommodasie is bekostigbaar, baie netjies, baie veilig en rustig. Het lekker by Mooiuitsig gekuier.

Ronell V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronell V
With spouse/partner

Uit die boeke uit mooi en puik diens.

Ons het heerlik gebly. Die kamer en sitkamer prentjiemooi. Uitsig oor die see baie pragtig. Lekker stort. Baie vriendelike en gasvrye gasvrou. Dierbare persoon. Ontbyt uit die boonste rakke. Iets besonders. Heerlike beskuit.

Johan G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan G
With spouse/partner

Dit het ons verwagtinge oortref.

Sjoe die kamer en badkamer is baie stylvol en dan is daar nog die groot sit- en eetvertrek met 'n asemrowende uitsig. Sal beslis weer daar aanklop. Die gasvrou was vriendelik en her ons dadelik tuis laat voel.

Pieter D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter D
With spouse/partner

Excellent!

Excellent facility with a wonderful and friendly owner.

This review has been translated, click here to view the original version.

Uitstekend!

Uitstekende fasiliteit met 'n dierbare en vriendelike eienaar.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

André V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
André V
With spouse/partner

Awesome.

Hierdie plek is een van die mooiste plekke wat ons al by gebly het. Awesome uitsig. Uiters netjies en skoon, met baie lekker ontbyt. 'n Mense-mens gasvrou. Baie dankie Coralie vir jou gasvryheid en vir wie jy is. God seën jou op jou pad vorentoe.

Frans G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans G
With spouse/partner

Asemrowend. Beslis waarde vir geld.

Ons was werklik verstom toe ons die plek sien van binne. Baie mooi.

Mooiuitsig B&B's response

Dit was n groot voorreg om julle hier te kon ontvang. Julle was fantastiese gaste, so vriendelik en opreg.
Kom gerus enige tyd weer.

Mooiuitsig B&B
Eileen M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eileen M
With spouse/partner

Uitstekende verblyf.

Dit was vir ons baie aangenaam om hier te oornag. Die gasvrou was baie vriendelik en ons het baie welkom gevoel. Die kamer en badkamer was baie netjies en heerlik ruim met tee- en koffiegeriewe, mikrogolf en klein yskassie beskikbaar. Daar is ook 'n heerlike ruim sitkamer vir gaste se gebruik, alles op die boonste vlak van die huis. Ons sal definitief weer hier oorbly as ons weer in Stilbaai bly.

Mooiuitsig B&B's response

Dit was 'n groot voorreg om julle te kon ontvang. Julle is baie vriendelike en netjiese gaste en dit was 'n plesier om julle te huisves. Jammer die kuier was so kort.

Kom gerus weer.

Mooiuitsig B&B
From R900
per night (for 3 people)
Last Minute Special 10% off
Get 10% off when you book less than 1 day before your stay. Valid from 25 Feb 2020 until 18 Mar 2020.
From R900
per night (for 3 people)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R900
per night (for 3 people)
Make a Booking
  • Capacity: 3 people, all ages welcome
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 12 Dekriet Crescent, Die Hoogte, Still Bay, 6674, Western Cape
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhOWJiNTJlLTQ2MzItNDUxNC04YjEzLTVkZDgyNWMxMzczZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 3 people) 17 5 1 4.91 12 Dekriet Crescent Die Hoogte 6674 Western Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -34.35480071509 21.405276860119
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com