Review Summary
Alf M - Mar 2018
Overall score
Very convenient for an overnight stay .
Mopanie Guesthouse's response
Thank you for the very good reply. It was lovely to have you as a guest here at Mopanie Guesthouse.
Coreen G - Jun 2017
Overall score
There was nobody to welcome us, had to call and get a code to come in.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Daar was niemand om jou te verwelkom nie, moes bel en kode kry om in te kom.
Die badkamer matte was baie vuil, klim skoon uit shower net om op die vuil matte te trap. Die parkering was ook groot problem. Baie min spasie, tensy jy met 'n dinky toy ry. Ons moes 'n taxi, waarvan die mans ook daar tuisgegaan het, gaan vra om spasie te maak sodat ons kon inkom. Ek het ook n dubbelkajuit bakkie met canopy wat self groot is. Dit was nogal 'n storie om te parkeer in die hoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mopanie Guesthouse's response
Goeie dag Coreen,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is ongelukkig nie oor naweke op die gastehuis perseel nie.
Ons is baie jammer dat die matjies vuil gelyk het, maar ons was al die kamer matte 4 keer per week. Wanneer ons mense het wat lank bly en ook wanneer gaste uitgaan, word al die matte gewas net soos ons beddegoed.
Vir die parkering kan ons ongelukkig nie help as die gaste snaaks stop nie.
Wanneer u weer in hierdie rigting kom, sal ons u graag weer wil akkommodeer, natuurlik met afslag, 'n persoonlike inboek en skoner matte.
Hoop om spoedig van u te hoor.
Groete,
Mopanie Gastehuis-bestuur.
Trixe S - Apr 2017
Overall score
Bakgat verblyf, skoon, netjies en vriendelik, word voorwaar aanbeveel.
Mopanie Guesthouse's response
Baie dankie vir die mooi evaluering, dit was lekker om u hier te ontvang as een van ons gewaardeerde kliënte.
- Capacity: 125 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 74 Mopanie Street, Kathu, 8446, Northern Cape
- All ages welcome