The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Morakane Safari Lodge | TravelGround
+29

Morakane Safari Lodge

Review Summary

4.9 out of 5from 8 reviews for Morakane Safari Lodge
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Stephanus V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanus V
With spouse/partner

Lekker rustige plek om te rus.

Rustige en mooi plek, dier kom baie naby lodge se eetplek en kan net weer mense word.

Morakane Safari Lodge's response

Beste Stefan
Baie dankie vir jul besoek aan Morakane Lodge. Baie dankie vir jul mooi en positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer.
Groete, en ons hoop om jul vinnig weer te verwelkom.

Morakane Safari Lodge
Nellie B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nellie B

Uitstende waarde vir geld.

Hartlike ontvangs deur Deavan. Chalets skoon en netjies baie dierbeweging op jou stoep.

Morakane Safari Lodge's response

Beste Nellie

Baie dankie vir jul besoek aan Morakane Safari Lodge en ook vir die wonderlike terugvoering.

Ons hoop om jul weer by Morakane te verwelkom.

Groete, Gretha

Morakane Safari Lodge
Hannes D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes D
With spouse/partner

Lekker kos, vriendelike mense en skoon en netjies!

Sien sterre.

Yolanda K - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yolanda K
Family with teenagers

Baie lekker.

'n Baie mooi skoon plek met vriendelike, behulpsame mense.

Dennis M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dennis M
Family with teenagers

Luukse eenhede in ’ pragtige omgewing.

Die selfsorgeenheid was luuks. Skoon en netjies toegerus met pragtige braaigeriewe buite. Die restaurant en swembad-area is definitief die plek om die sonsondergang te beleef. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Hoogs aanbeveel!

Lindy V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindy V
With spouse/partner

Ontspanne atmosfeer.

Dankie vir julle gasvryheid en diens.

William V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
William V
Family with teenagers

Baie lekker gewees. Sal vir seker weer daar wil kuier.

Vriendelike eienaar en mense wat daar werk.

Dawie R - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawie R
With spouse/partner

Uitstekend, uitsonderlik, voedsel vir die siel.

Baie lekker gebly. Baie persoonlike diens ontvang en die mense dra mens op hulle hande.

From R1 400
R1 400 R1 120
per night (sleeps 2)
From R1 400
R1 400 R1 120
per night (sleeps 2)
From R1 400
R1 400 R1 120
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R34, Vryburg, 8601, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb33b10ff669ff25b13e97e6787cfb412a2a2979579e710889868c3f38960902e6d7c82f2a13d5c93efe892138d152832779c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400, now From R1 120  per night(sleeps 2) 8 5 1 5 R34 Vryburg 8601 North West 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -27.057079515022 25.028065720716
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!