The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Moreleta Rest | TravelGround
+24

Moreleta Rest

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 6 reviews for Moreleta Rest
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Nettie B - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nettie B
With spouse/partner

Baie netjies en modern.

Baie oulike ruim en netjiese plekkie met moderne en stylvolle afwerking. Het baie tuis gevoel.

Moreleta Rest 's response

Baie dankie vir die goeie resensie.

Moreleta Rest
Karen H - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen H

Baie oulike blyplekkie.

Lekker gebly. Baie dankie.

Moreleta Rest 's response

Baie dankie vir die resensie.
Baie bly julle het die verblyf geniet.

Moreleta Rest
Simone S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simone S
Individual traveler

Super netjies en gemaklik.

Dit was heerlik om by Moreleta Rest te kon kuier! Die plekkie was so mooi modern, skoon en regtig so gemaklik om in te kon bly! Die ligging en veilige area was regtig amazing!

Moreleta Rest 's response

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg. So bly jy het die verblyf geniet.

Moreleta Rest
Hannelie S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie S
Individual traveler

Enkelreisiger vir 'n week in Pretoria.

Moreleta Rest het aan al my verwagtinge voldoen, en dit sluit uitstekende kommunikasie, waarde vir geld en goeie sekuriteit in.

Moreleta Rest 's response

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg. So bly jy het die verblyf geniet. Baie dankie vir die wonderlike gas wat jy was!

Moreleta Rest
Glynn R - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Glynn R
With spouse/partner

Heerlik gebly!

Eienaars was regtig baie vriendelik en behuplsaam. Perseel was pragtig skoon en netjies en baie gerieflik. Het alles gehad wat ons nodig gehad het. Baie dankie!

Ilma L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilma L
With spouse/partner

Fantastic accommodation.

Stove and oven an added benefit.

From
R800
per night, for 4 ppl
From
From R800
per night, for 4 ppl
From
R800
per night, for 4 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 550 Kokon Street, Moreletapark, 0181, Gauteng
  • No children under 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9f1e28438081b8ec946eda84ce57f3f94a385ae7c6c999bfbd6e526d1ffbc6b0b62460834170e1aa02dddb389f62c2fd928?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R800  per night, for 4 ppl 6 5 1 5 550 Kokon Street Moreletapark 0181 Gauteng 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -25.810516097599 28.292721588955
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!