Morning Glory Cottages
Review Summary
Andaleen R - Jan 2021
Overall score
Stil en die natuurskoon en vars lug wonderlik.
Tammy G - Jan 2021
Overall score
Delicious food, comfortable and clean accommodation and great setting!
Adriano S - Jan 2021
Overall score
Wonderful setting. Nice facilities, friendly staff good value for money.
Fred F - Jan 2021
Overall score
Lekker plek om te oornag wanneer mens op pad see toe is.
Ruben K - Dec 2020
Overall score
Kort, kragtig, mooi.
Claudi G - Dec 2020
Overall score
Rus vir die siel na lang pad.
Anne K - Dec 2020
Overall score
Absolute rustigheid en gemak.
Fred F - Dec 2020
Overall score
Dit was wonderbaarlik lekker, en ons het dit vreeslik geniet.
Charmaine D - Dec 2020
Overall score
Dit was lekker om so gerieflik en huislik te verkeer na 2 dae op die pad.
Cherie V - Oct 2020
Overall score
Lekker rustige oornag met baie mooi gerieflikke groot kamers
Dawid S - Mar 2020
Overall score
Baie veilig en ruim. Pragtige plek, sal weer daar tuisgaan.
Hendrik B - Feb 2020
Overall score
Rested well.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gerus.
Ons is baie vriendellik ontvang. Die eenheid het alles wat jy kan nodig kry. Baie skoon en netjies. Heerlik gerus. Sal beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jessica M - Feb 2020
Overall score
Peaceful and beautiful nature!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en beeldskone natuur!
Alles waaraan mens kan dink, het hulle reeds vir jou gedoen. Pragtigste plek. Daar is tot op 'n Panado of 2 wat mens soms vergeet. Absoluut die moeite werd. Heerlik gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Claudi G - Dec 2019
Overall score
Rus vir die siel.
Marise B - Dec 2019
Overall score
Baie gemaklik, rustig en lekker vir die kinders.
Elmien G - Dec 2019
Overall score
Fantasties, beste oorslaapplek nog.
Read moreDerryn L - Dec 2019
Overall score
Loved the meals and the quiet.
Madelein M - Dec 2019
Overall score
Farm fun with animal interactions, wide spaces to walk around and a splash pool to cool off.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Plaasplesier met diere-interaksies, wye ruimtes om in rond te loop en ’n plaspoel om in af te koel.
’n Stukkie hemel in die Karoo waar mens weer jou siel kan vind in die ooptes. Ons kon vriende maak met die nuuskierige Nguni-beeste, die perde troetel en die bok-hanslammers melk gee. Heerlike, ruim kamer met alles wat mens nodig het en ’n pragtige tuin om jou in tuis te maak. Die kroegie het ons lafenis gebied in die hitte en die plaspoel was verfrissend. Marene het ons die plaas gaan wys en ons het nuwe dinge geleer oor die natuur. Ons kon ronddwaal na hartelus en het pragtige foto's geneem van die diere en die natuur.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jaco B - Nov 2019
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Die personeel is baie professioneel en vriendelik. Die braaipak wat voorsien is, was uit die boonste rakke. Was baie lekker om op die plaas rond te loop en die diere te besigtig. Verblyf was ruim, netjies en het alles bevat wat benodig kon word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Allen C - Oct 2019
Overall score
Beyond expectations!
Read moreCeleste V - Oct 2019
Overall score
Eenvoudig fantasties!
Read moreMichael P - Sep 2019
Overall score
Ongelooflike mooi, rustig en veilig.
Su-anie E - Sep 2019
Overall score
Vriendelike mense, pragtige omgewing, netjiese skoon verblyf!
Riana V - May 2019
Overall score
Gerieflik vir oornagbestemming.
Ellen S - Apr 2019
Overall score
Fantastic, exciting and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties, opwindend en pragtig.
Morning Glory Cottages word aanbeveel vir enige iemand. Verskriklik netjies en baie aandag aan detail. Ons en die kinders het dit baie geniet. Sal volgende keer sommer langer bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dorette M - Mar 2019
Overall score
Baie lekker.
Luise C - Mar 2019
Overall score
Oase in Karoo.
Read moreKathrin C - Mar 2019
Overall score
Can't fault it in any way!
Morning Glory Cottages's response
Hello Kathrin,
Thank you for taking the time to rate us we loved meeting you and are glad to hear you enjoyed your stay with us.
Hope to see you next time.
Regards,
Marene & Lynette
Maggie M - Jan 2019
Overall score
Excellent, friendly service and hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende, vriendelike diens en gasvryheid.
Ons is hartlik ontvang. Die cottages is uitstekend toegerus. Die diens was beslis die heel beste van al die plekke wat ons al besoek het. Die personeel was baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om aan al ons behoeftes te voldoen. Ons was soos konings behandel en bederf. Beslis meer as 5 sterre werd! Ons sal beslis weer by Morning Glory Cottages oorslaap. Dankie aan al hul personeel vir al die vriendelikheid en gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chris J - Dec 2018
Overall score
Ruim, netjiese akkommodasie met lekker onderdakbraaiplek.
Morning Glory Cottages's response
More Chris,
Baie dankie vir jul mooi terugvoering ons het jul besoek baie geniet, en voorwaar bly dat julle, julle besoekie aan ons plekkie geniet het, ons wens jul net voorspoed vir die nuwe jaar en hoop om jul gou weer hier te ontvang.
Vriendelike Plaas Groete
Marene en Lynette
Aimee M - Dec 2018
Overall score
Hidden gem in the Karoo.
Annalize B - Dec 2018
Overall score
Rustigheid. Natuur. Mooi. Plaas.
Johan F - Dec 2018
Overall score
Wonderlik! Sal weer kom. Lekker verblyf, kos, diens, omgewing.
Pierre C - Dec 2018
Overall score
Dit was uitstekend!
Morning Glory Cottages's response
Goeiedag Pierre,
Baie dankie vir jul onlangse besoek en die pragtige terugvoering, dit was voorwaar lekker om jul hier te he, ons hoop om jul sommer gou weer hier te ontvang in die nuwe jaar alle beste wense.
Groetnis
Marene & Lynette
Johan L - Dec 2018
Overall score
Beste oornagverblyf tot dusver.
Morning Glory Cottages's response
Hallo Johan,
Baie dankie vir die pragtige terugvoering, dit was lieflik om jul hier te he op die plaas, alle beste wense vir die jaar wat voorle en ons sien daarna uit om jul weer hier te ontvang in die toekoms.
Groetnis
Marene & Lynette
Stella B - Nov 2018
Overall score
Very pleasant stay.
Morning Glory Cottages's response
Good day Stella,
Thank you for the great review, we loved meeting you and hope to see you both again soon. Have a blessed festive season.
Regards
Marene
Eleanor W - Sep 2018
Overall score
Beautiful warm setting and superb cusine & hospitality.
Morning Glory Cottages's response
Dear Eleonor,
Thank you for the very nice review. Most of the mares have foaled by now, we only have 4 mothers to be left for the season. We look forward to your next visit and have a blessed festive season.
Regards,
Marene
Johann M - Sep 2018
Overall score
Die rustige atmosfeer en natuurskoon, is 'n wenner!
Morning Glory Cottages's response
Dankie Johan, dit was lekker om jou te ontmoet en ons hoop jou gou weer hier in ons kontrei te ontvang.
Groete
Marene
Klaus K - May 2018
Overall score
Uitstekend, veral die aandete en ontbyt.
Morning Glory Cottages's response
More Klaus,
Baie dankie vir jul onlangse besoek aan ons Plasie, ons het dit geniet om jul hier te ontvang en ontmoet, hoop om jul sommer gou weer hier by ons te ontvang en bederf.
Groete,
Marene
Roland V - Apr 2018
Overall score
Voel soos familie.
Morning Glory Cottages's response
Hallo Roland,
Baie dankie dat jul die tyd geneem het om terugvoering van jul onlangse besoek aan ons te gee, dit was lekker om jul hier te he en ons is bly om te hoor dat jul, jul met alles tevrede was. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Groete,
Marene
Johann D - Apr 2018
Overall score
Heerlik rustig. Ongelooflike kos!
Morning Glory Cottages's response
Goeiedag Johan,
Baie dankie vir jul onlangse besoek hier in ons wêreld en dat jul jul verblyf en etes hier op die plaas geniet het. Ons sien uit daarna om jul gou weer hier by ons te ontvang, alles van die beste vir die jaar wat voorlê.
Vriendelike Plaas Groete,
Marene en Lynette
Anel C - Mar 2018
Overall score
Rustig en aards, die aandetes wat die gasvrou self voorberei is 'n moet!
Morning Glory Cottages's response
Goeiedag Anel,
Dankie vir jul onlangse besoek en dat jul die tyd geneem het om terugvoering te gee. Ons hoop om jul sommer gou weer hierop die plaas te ontvang. Dankie vir al die sterre.
Vriendelike Plaas groete,
Marene en Lynette
Nico E - Mar 2018
Overall score
All excellent.
Morning Glory Cottages's response
Dear Nico,
Thank you for your recent visit as we just loved having you here.
We appreciate your feedback and will be trying to look at how we can minimize spillage in the shower. For now, we give extra bath mats to soak up the spillage. I guess having a pressure pump system to assist does not help the situation.
We hope to welcome you back to the farm in the near future.
Friendly farm greetings,
Marene and Lynette
Anton F - Feb 2018
Overall score
Awesome stay.
Morning Glory Cottages's response
Dear Anton,
Thank you for the feedback and rating, we are glad to hear that you enjoyed your stay with us. We apologise about the bad cellphone signals in the rooms, but due to where we are we just fall in a dead spot and service providers have not been able to help with a solution in the area, however to assist with this we installed a little repeater tower under the Lapa and Braai area near the Reception and Bar area in the main garden. So the majority of people that visit us in the area use their mobile phones whilst sipping on a glass of wine and enjoying the garden. We hope to have you visit us again in the near future and wishing you the best for 2018.
Friendly Farm Greetings,
Marene
André K - Feb 2018
Overall score
Gerieflike verblyf in pragtige omgewing.
Morning Glory Cottages's response
Hallo Andre,
Baie dankie vir jul onlangse besoek aan ons plasie, ons het dit geniet om julle hier te he, en hoop om jul binnekort weer hier te sien. Dankie vir die terugvoering en beskrywing van jul besoek, ons is bly om te hoor dat jul dit geniet het.
Alles van die beste vir 2018.
Vriendelike Karoo Groetnis
Marene & Lynette
Anna S - Jan 2018
Overall score
'n Heerlike uitspan en ontspan na heeldag op d pad!
Morning Glory Cottages's response
Goeiedag Annie,
Dankie vir die pragtige beskrywing van jul onlangse besoek aan ons hier op die plaas. Ons is vreeslik bly dat julle dit geniet het en hoop om jul sommer gou weer hier te sien.
Plaas groetnis,
Marene en Lynette
Etienne G - Jan 2018
Overall score
Aandete bestemming !
Read moreMorning Glory Cottages's response
Goeiedag Etienne,
Dit was heerlik om ons klein wêreld met julle te deel, baie dankie vir die pragtige terugvoering en ons hoop om jul sommer gou weer hier op die plaas te sien.
Alles van die beste vir die jaar wat voorle.
Vriendelike Groete
Marene en Lynette
Johan W - Jan 2018
Overall score
Morning Glory Cottage se kos is heerlik!
Morning Glory Cottages's response
Goeiedag Johan.
Baie dankie vir die pragtige terugvoering en jul onlangse besoek aan die plaas. Baie bly om te hoor dat julle dit geniet het, ons beplan om hierdie jaar meer te kyk wat daar vir gaste te doen is in die omgewing.
Sien uit na jul volgende besoek.
Groete
Marene
Paul H - Jan 2018
Overall score
Spacious and comfortable accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ruim en gerieflike akkommodasie.
Heerlike etes en vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morning Glory Cottages's response
Goeiedag Paul,
Baie dankie vir jul onlangse besoek ons het dit geniet om jul hier te ontvang. Baie dankie vir die terugvoering en ons hoop om jul weer binnekort hier te besoek. Alles van die beste vir 2018.
Vriendelike groete
Marene vd Walt
Danie J - Jan 2018
Overall score
Baie vlieë.
Morning Glory Cottages's response
Goeiedag Danie,
Baie dankie vir jul terugvoering asook gradering. Ons vra om verskoning oor die vlieë. 'n Paar dae voor jul besoek het ons reën gehad en alhoewel ons geweldig dankbaar oor die reën was in hierdie dorre wêreld, bring dit ook meer vlieë saam. Ons spuit weekliks en het ook in die kamers insek weerders asook insek gif. Ongelukkig is vlieë, miere, spinnekoppe ensovoorts deel van die plaas lewe, maar verseker dat ons kamers deeglik en daagliks gediens word.
Dit word duidelik op LekkeSlaap en TravelGround se webblad aangedui waar ons geleë is, nie net in die beskrywing nie, maar ook op 'n kaart. Ek sal aan almal wat op LekkeSlaap bespreek, voorstel om altyd op die kaart te kyk waar 'n gastehuis geleë is voor hul bespreek. Ons is 20 minute vanaf die N1 as jy die Gariep Damwal afrit neem en geleë teen die R58, wat die hoof roete tussen Gauteng, Port Elizabeth, Addo ensovoorts is.
Ons hoop om jul binnekort weer terug hier te ontvang in ons veilige omgewing waar mens nog die natuurskoon kan waardeer en ervaar.
Groete
Marene
Susan M - Dec 2017
Overall score
Boeregasvryheid met flair.
Morning Glory Cottages's response
Hallo Susan
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons sien beslis uit daarna om jul weer hier by ons te ontvang in die toekoms.
Weereens dankie vir jul besoek.
Groete
Marene
Jan V - Dec 2017
Overall score
Absolute oase.
Morning Glory Cottages's response
Hallo Lizette
Ek hoop jy het veilig tuisgekom. Baie dankie vir die lieflike terugvoering, dit is altyd lekker om gaste van die verlede weer hier by ons te ontvang. Ons sien beslis uit na jou volgende besoek.
Alles van die beste vir die jaar wat voorlê.
Groete
Marene
Liana B - Dec 2017
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Wat 'n wonderlike ervaring!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morning Glory Cottages's response
Hallo Liana,
Baie dankie vir die terugvoering dit was lekker om jou en jou ma hier by ons te te he, sien uit na jul volgende besoek, geniet jul breukie by die see.
Groete
Marene & Lynette.
Dawid D - Nov 2017
Overall score
'n Absolute fees.
Morning Glory Cottages's response
Goeiemore Joanie,
Baie dankie vir jou onlangse besoek vreeslik lekker gesels oor beeste en die plaas lewe, hoop die res van jou reis was ook lekker. Baie dankie vir die goeie terugvoering en ons sien daarna uit om jou weer hier in die toekoms te
ontvang.
Tot volgende keer.
Groetnis
Marene en Lynette
Nico B - Nov 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Dit was 'n belewenis. Volgende keer sal ons langer daar bly. Die breakfast was die beste.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morning Glory Cottages's response
More Elsa,
Baie dankie vir die pragtige terugvoering, ons het dit vreeslik geniet om jul hier by ons te he op die plaas en kan nie wag vir jul volgende besoek. Weereens dankie dat jul by ons gebly het tot volgende keer.
Groete
Marene en Lynette
Christo H - Sep 2017
Overall score
Lekker rustig en skoon.
Morning Glory Cottages's response
Dankie Christo, dit was wonderlik om jul te ontmoet en ons hoop om jul sommer gou weer in die toekoms hier te ontvang.
Groete
Marene
Jacques S - Jul 2017
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Skoon, netjies en baie vriendelike gasheer wat uit hul pad gaan om die verbly vir jou aangenaam te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morning Glory Cottages's response
Jacques,
Dit was lekker om jul te ontmoet en hier by ons te hê, baie dankie vir die wonderlike terugvoering en ons hoop om jul gou weer hier te ontvang.
Groetnis,
Die Morning Glory Cottages Span
Casper L - Jul 2017
Overall score
Was a wonderful experience, great hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was 'n wonderlike ervaring van gasvryheid.
Gasvry, behulpsaam, omgee vir gaste.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morning Glory Cottages's response
Casper,
Dit was lekker om weer van ons mense hier in ons wereld te sien, hoop jul het lekker gekuier en sien gou weer.
Baie dankie vir jul besoek en ook die terugvoering.
Groete,
Die Morning Glory Cottages Span
Tina K - May 2017
Overall score
A wonderful surprise. Worth a visit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Heerlike verrassing. 'n Besoek werd.
Skoon, netjies, heerlike plaasatmosfeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louis B - May 2017
Overall score
Quiet and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil en rustig.
Ons het baie lekker gebly. Dit was stil en rustig terwyl ons daar was en die sterre was duidelik sigbaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morning Glory Cottages's response
Louis,
Baie dankie vir jul besoek en terugvoering, ons hoop om jul sommer gou weer hier in ons wêreld te sien.
Groete,
Die Morning Glory Cottages Span
Hugo V - Apr 2017
Overall score
Definitely a winner! Clean, neat and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Definitief 'n wenner! Skoon, netjies en vriendelike diens.
Baie dankie vir 'n vriendelike ontvangs, skoon netjiese kamers en 'n heerlike ontbyt voor ons weer vertrek het. Sal beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morning Glory Cottages's response
Hugo,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering en besoek, hoop om jul binnekort weer hier by ons te hê.
Groete,
Die Morning Glory Cottages Span
Dieter G - Feb 2017
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Baie lekker hier gekuier vir een aand, fantastiese kos en verblyf!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morning Glory Cottages's response
Baie dankie, dit was lekker om jul hier by ons op die plaas te hê.
Groete,
Die Morning Glory Cottages Span
Ryno D - Feb 2017
Overall score
Very nice, would strongly recommend to everyone!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie nice, sal vir almal sterk aanbeveel!
Vriendelike personeel, plek baie skoon en veilig. Kos is heerlik en vir seker die moeite werd. Hulle sien ons vir seker weer in die toekoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morning Glory Cottages's response
Hallo Ryno,
Baie dankie dat jul die tyd geneem het om op Lekkeslaap / travelground vir ons terugvoering te gee van jul onlangse besoek, dit was 'n plesier om jul te ontmoet en hier by ons te he, hoop om jul gou weer hier in ons wereld te sien.
Vriendelike Karoo Groete
Marene & Lynette + die Morning Glory Cottages Span
Thinus D - Jan 2017
Overall score
Local good food and hospitality, we will definitely stay over again!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Plaaslike lekker kos en gasvryheid, ons sal definitief weer daar oorslaap!
Ons het lekker gebly en vreeslik lekker geëet by Morning Glory! Die aandetes is definitief die hoogtepunt met hoë kwaliteit plaaslike bestanddele en goeie Karoo-skaapvleis. Die pragtige perdeplaas, Gelykfontein lewer baie ander verrassings op as jy meer as een aand oorslaap in die Gariep area. Doen jouself 'n guns en koop 'n ingelegte bottel konfyt van jou keuse om by die huis te geniet. As jy Kaap toe ry, doen jouself 'n guns en slaap hier oor.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morning Glory Cottages's response
Dankie, Thinus, vir die goeie terugvoering, dit was n plesier om jul hier by ons te hê.
Sien jul gou weer.
Groete
Marene
Anne D - Jan 2017
Overall score
We were very pleasantly surprised with what we found at Morning Glory Cottages.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Ons was baie aangenaam verras met alles wat ons by Morning Glory Cottages gekry het.
Van die oomblik wat ons daar aangekom het is ons vriendelik gegroet, ingeboek sonder enige probleme, alles is mooi aan ons verduidelik in die kamer en in die gastehuis. Ons kamer was baie netjies en volledig toegerus met alles wat mens kan nodig kry en baie smaakvol ingerig. Die hoogtepunt was beslis die kos en ons 3-gang aandete was uit die boonste rakke en kan met enige goeie restaurant vergelyk word. Ook die ontbyt was baie puik, alles met sorg voorberei. Daar was ook gedurig persoonlike aandag. As ons weer in daardie omgewing kom sal ons beslis weer daar tuisgaan en ons kan dit 100% aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morning Glory Cottages's response
Anne, baie dankie vir jul onlangse besoek en ons hoop om jul gou weer hier te ontvang, als is nou weer gras groen hier na die lekker reën. Baie dankie vir die pragtige terugvoering.
Groete
Marene
Felicia S - Jan 2017
Overall score
The people were so friendly, beautiful locatio, clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike mense, pragtige ligging, skoon en netjies.
Baie dankie vir die wonderlike diens. Die mense by Morning Glory Cottages het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel en probleme op te los. Sal dit beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morning Glory Cottages's response
Dankie Felicia, was lekker om jul almal te ontmoet, hoop jul het lekker saam met ouma en die kleintjie gekuier, hoop om jul weer hier te ontvang in die toekoms en dankie vir die terugvoering.
Groete
Marene
Christa R - Jan 2017
Overall score
Pleasantly surprised. Great food and fantastic hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek was aangenaam verras. Die kos was uitstekend en die gasvryheid fantasties.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morning Glory Cottages's response
Goeiedag Christa,
Baie dankie vir die terugvoering en dit was lekker om jul te ontmoet. Hoop om jul gou weer hier op die plaas te sien.
Groete
Marene
Zaheera R - Jan 2017
Overall score
Excellent hosts, quirky rooms and lovely food.
Morning Glory Cottages's response
Thank you Zaheera, I am glad we met and hosted the 3 of you, thank you for taking the time to review us, hope to see you again in the near future.
Regards,
Marene
Jaco B - Jan 2017
Overall score
Baie mooi het sommer tuis gevoel. Dankie.
Morning Glory Cottages's response
Jaco,
Baie dankie vir die terugvoering en jul besoek, was lekker om jul te ontmoet en onthaal, hoop om jul weer binnekort te sien.
Groete
Marene
Elsie A - Dec 2016
Overall score
The peaceful farm atmosphere was so welcome and convenient after a long, hot trip.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die rustigheid van die plaasatmosfeer was baie verwelkomend, gerieflik na 'n lang warm reis.
Die oorslaap geriewe was baie netjies en goed ingerig. Daar was aandag gegee aan fyner detail om dit mooi af te rond. Die personeel was baie vriendelik en behulp saam. Ek sal die rustigheid en gasvryheid voorwaar aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morning Glory Cottages's response
Baie dankie vir jul besoek aan Morning Glory Cottages, was lekker om hierdie stukkie wereld van ons met jul te deel, sien uit na jul volgende besoek.
Groete
Marene
Merle D - Dec 2016
Overall score
Tranquil, friendly, good service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, vriendelik, goeie diens.
Kan dit aanbeveel. Die etes is heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morning Glory Cottages's response
Merle,
Wat n plesier was dit nie om jul hier te hê vir 2 dae in Desember, bly jul het dit hier by ons geniet en ons hoop om jul gou weer hier in ons deel van die Karoo te ontvang.
Dankie vir die terugvoering en besoek.
Groete
Marene
Bernadette L - Sep 2016
Overall score
Quiet, relaxing farm atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil, rustige plaasatmosfeer.
Baie vriendelike ontvangs. Die aandete was heerlik en baie goed voorberei. Die eenheid was goed toegerus en baie netjies en gemaklik. Ons was onder die indruk dat dit nader aan die Gariepdam se wal was en dit was die enigste nadeel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morning Glory Cottages's response
More Bernadette, baie dankie vir jul onlangse besoek, ek is bly jul het dit geniet.
Orals op ons beskrywings noem ons dat ons op 'n plaas geleë is en dat ons 9 km vanaf Venterstad geleë is, maar dat dit 'n 20 minute se ry is tot by die N1 / Gariep dam wal. Die Gariep dam is 90 km lank en as dit vol is vul 'n area van 430 kubieke meter. So dit is moeilik om te beskryf dat ons miskien nie reg langs die damwal geleë is nie maar wel 9 km vanaf die naaste oewer by Oviston geleë is, ons lê ook regs langs die Oviston Natuurreservaat wat saam met die Gariep natuurreservaat reg rondom die dam loop. Ons val wel onder die Gariep Distrik en vir mense op pad na die Oos Kaapse provinsie kus is ons op die hoofpad geleë.
Weereens dit was n plesier om jul hier by ons te he asook die terugvoering te ontvang en ons hoop om jul gou weer hier te ontvang.
Groetnis
Marene
Lize G - Sep 2016
Overall score
What a lovely place.
Read moreMorning Glory Cottages's response
Thank you Lize & Richard,
It was wonderful having you here, regards to the family, and we will talk soon.
Greetings
Marene & the Morning Glory Cottages Team
Chantelle V - Aug 2016
Overall score
Baie rustig, veral na 'n lang dag op die pad.
Yvette H - Aug 2016
Overall score
Absolutely fantastic! Five stars through and through!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties! Vyfster deur en deur!
Wat 'n wonderlike plek om oor te bly na 'n lang dag op die pad. Elke klein dingetjie is aan gedink om die verblyf hier gerieflik te maak. Die gasvryheid is uit 'n ander wêreld en die omgewing prentjiemooi! Ons het bespreek vir die aandete en dit was elke sent die moeite werd en meer. Regte plaaskos en die hoenderpastei was die hoogtepunt! Baie dankie Morning Glory Cottages dat julle soveel moeite gedoen om ons kuiertjie daar by julle 'n belewenis te maak wat ons vir baie jare nog sal onthou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morning Glory Cottages's response
Goeiedag Yvette,
Dit was wonderlik om jul te ontmoet en bly julle het jul besoek hier by ons geniet, weereens dankie vir die pragtige terugvoering en jul kuiertjie hier op die plaas. Alle voorspoed vir die res van die jaar en seën wense.
Groetnis
Die Morning Glory Cottages Span.
Kara P - Jul 2016
Overall score
Wonderful accommodation and food.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike verblyf en kos.
Baie mooi kamers met al die geriewe. Die kos was 5-ster. Baie gasvry. Alles gewys en verduidelik hoe dit werk. Hoogs aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morning Glory Cottages's response
Middag Kara,
Baie dankie vir jul onlangse besoek aan Morning Glory Cottages, ons het dit geniet om jul te ontvang en wil jul weereens bedank vir die pragtige terugvoering. Alle sterkte vir die pad vorentoe tot jul volgende besoek aan ons deel van die wêreld.
Groete
Die Morning Glory Cottages Span.
Janine P - Jul 2016
Overall score
Goeie waarde vir geld met fantastiese ete!
Morning Glory Cottages's response
More Janine,
Baie dankie vir jul onlangse besoek aan Morning Glory Cottages ons het dit geniet om jul te ontmoet, wens jul 'n suksesvolle jaar en tyd van vrede toe vir die res van die 2016.
Tot jul volgende Besoek!
Die Morning Glory Cottages Span.
Abraham K - Apr 2016
Overall score
'n Oase na 'n lang dag se reis!
Morning Glory Cottages's response
Middag Bram,
Dit was wonderlik om jul te ontmoet en ek is bly dat ons jul kon akkommodeer.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Baie dankie vir die pragtige terugvoering.
Groetnis,
Marene, Lynette en die hele Morning glory Cottages Span.
Willie V - Mar 2016
Overall score
Uitstekend!
Morning Glory Cottages's response
Baie dankie Willie,
Dit was wonderlik om jul te ontmoet en hier te ontvang, al die geselsies geniet. Bly jul is veilig by die huis.
Groetnis, die Morning Glory Cottages Span.
Sanna M - Mar 2016
Overall score
Verfrissend! Pragtige verblyf!
Morning Glory Cottages's response
Dankie Sanna, Dit was wonderlik om hierdie veilige deel van ons wêreld met jul te deel. Hier waar kinders nog kinders kan wees en tot die son sak kaalvoet op die plaas kan speel. Ons wens jul 'n fantastiese jaar toe en bly dat jul veilig by die huis gekom het, tot jul volgende besoek,
Karoo Groete
Die Morning Glory Span.
Judith H - Mar 2016
Overall score
Perfekte oorslaap-plek.
F.pansier Z - Feb 2016
Overall score
Heel vriendelijk en gastvrij ontvangen, goede plak, en zeer goede maaltijd.
Morning Glory Cottages's response
More ,
Baie dankie vir die terugvoering, dit was 'n plesier om jul hier by ons te he, hoop jul het veilig terug gereis.
Hoop om jul gou weer hier by ons te sien.
Groetnis, Marene & die Span by Morning Glory Cottages
Marietjie S - Feb 2016
Overall score
100% waarde vir geld.
Morning Glory Cottages's response
More, ons wil jul graag bedank vir jul onlangse besoek en waardeer die terugvoering, hoop om jul gou weer hier in die Karoo te sien, moenie te lank wegbly nie.
Beste wense vir die jaar wat voorlê.
Groetnis die Morning Glory Span.
Lauren M - Jan 2016
Overall score
Great stopover on the way back to Johannesburg.
Read moreMorning Glory Cottages's response
Morning Lauren,
It was great hosting you again, apologies about kiddies missing the feeding, sometimes the guys has so much to do on the farm that they forget to come get the kids as they have to finish feeding all the horses and other work too. We normally tell guests to keep a look out for feeding time. Glad that you enjoyed your visit and hope to see you soon again. Thank you for the feedback and visit.
PS. the baby animals Cecelia (eland) and tiny + brandy ( nguni calfs) are doing great.
Have a blessed year.
Greetings the Morning Glory Cottages Team.
Hestelle R - Jan 2016
Overall score
Rustig, lafenis na 'n lang reis.
Morning Glory Cottages's response
Goeiedag Hestelle en Familie,
Dit was wonderlik om jul hier te ontvang, en ons wil jul graag bedank vir die terugvoering, hoop om jul gou weer in hierdie deel van ons land te sien.
Net die beste wense vir 2016.
Groetnis die Morning Glory Cottages Span.
Helmien A - Jan 2016
Overall score
Uitsonderlike diens, kos en gasvryheid!
Morning Glory Cottages's response
More,
Baie dankie vir u terugvoering en besoek, hoop om jul gou weer in hierdie veilige en karoo plekkie van ons te sien.
Hier waar ons almal nog kinders kan wees in die Karoo son.
Groetnis
Die Morning Glory Cottages Span
Marize B - Jan 2016
Overall score
My man en kind het dit regtig geniet.
Morning Glory Cottages's response
More,
Dankie vir jul besoek en terugvoering, was wonderlik gewees om ons plekkie hier met jul te deel.
Tot volgende keer, ons wens jul 'n fantastiese 2016 toe.
Daniel S - Dec 2015
Overall score
Fantastiese ervaring.
Morning Glory Cottages's response
More,
Eerder te laat as nooit, dinge bietjie stiller na die seisoen, dankie vir die pragtige terugvoering, hoop om jul binnekort weer hier te ontvang.
Groete Die MGC Span.
Gertruida F - Nov 2015
Overall score
Uitstekende oornagverblyf tussen Gauteng en die Oos-Kaap.
Morning Glory Cottages's response
Middag,
Dit was fantasties om jul te ontmoet, en baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons hoop om jul gou weer hier by ons te ontvang.
Geseende wense vanaf ons hele span hier op die plaas vir die fees seisoen wat voorlê.
Groete
Marene
Eddie E - Oct 2015
Overall score
Kan hulle hoogs aanbeveel.
Morning Glory Cottages's response
Goeiedag Eddie,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoering te gee oor jul ervaring hier by ons op die Plaas.
Wat 'n vreugde was dit om jul te ontmoet.
Sien uit na jul volgende besoek aan hier die Pragtige deel van die Land.
Vriendelike Karoo Groete
Marene
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: Gelykfontein Stud, R58, Karoo, Venterstad, 9798, Eastern Cape
- All ages welcome