The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mosselkraker | TravelGround
+9

Mosselkraker

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 4 reviews for Mosselkraker
Cleanliness
4.3/5
Service
4.5/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Tiaan V - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tiaan V
Family with young children

Mosselkraker het voldoen aan al ons behoeftes en ons sal dit beslis weer in gedagte hou vir ons volgende wegbreek.

Die naweek was baie lekker en voldoen aan ons behoeftes. Die diens was uitstekend en om toegang te kry was sonder enige moeite. WiFi met TV vir die kinders, lieflike binnebraai en ruim leefarea.

Mosselkraker 's response

Dankie Tiaan, hoop om jul gou weer te sien

Mosselkraker
Yolandi M - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi M
Family with young children

Ongelooflike gasvryheid.

Ek het deur Sandpiper gebook by Zelda. Sjoe, Zelda is uit 'n ander wêreld. Sy het uit haar pad uit gegaan om my booking te verander om langer te kan aanbly in Mosselkraker, na daar aanvanklik nie plek was nie. Daar is nie 'n kafee in Boggomsbaai nie, maar sy het selfs aangebied om vir my te gaan inkopies doen voor ons aankoms by Mosselkraker. Die tipe diens is ongehoord. Baie dankie Zelda! Jy was amazing van begin tot einde!

Charlotte S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charlotte S
With friends

Lekker kuierhuis met uitstekende ligging.

Mosselkraker is die ideale plek vir iemand wat hou van 'n rustiger omgewing waar die tarentale en ander voëlgeluide al is wat jy hoor. Ons het ongelukkig 'n lang kragonderbreking gehad (gesteelde kabels) en ek beveel aan dat voorsiening gemaak word vir kragonderbrekings, bv. gasstoof en beligting. Hoewel die akkommodasie geadverteer word as om voorsiening te maak vir 5 persone, maak dit slegs voorsiening vir 4. Oorweeg om die advertensie aan te pas.

Theuns B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theuns B
Family with young children

Perfekte verblyf vir ons as gesin gewees oor 'n langnaweek. Huis bied alles wat jy benodig. Besonderse vuurmaakplek skep 'n ontspanne atmosfeer binnenshuis.

Boggomsbaai is geleë naby pragtige plekke soos Vleesbaai, Fransmanshoek en Kanon waar jy net 'n klipgooi vanaf is, indien jy lief is vir staproetes/hengel/fietsry saam met die kinders.

Mosselkraker 's response

Dankie Theuns
Ons is baie bly julle het jul verblyf in Mosselkraker geniet en kan jul ook net bedank vir jul bedagsaamheid deur Mosselkraker so netjies en skoon agter te laat. Hoop om jul spoedig weer te sien.

Mosselkraker
From
R1 750
per night, for 5 ppl
From
From R1 750
per night, for 5 ppl
From
R1 750
per night, for 5 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 12 Whale Street, Boggoms Bay, 6506, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d7c1a114d9f488e5123098f008cb8d17a49c7a86983143193ac6d27b7eb66c433b980ed645db8d6acafb25c0ba217d6c123?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 750  per night, for 5 ppl 4 5 1 5 12 Whale Street Boggoms Bay 6506 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -34.2620999 21.907566
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!