The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mossieslane 5 | TravelGround
+21

Mossieslane 5

10 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 10 reviews for Mossieslane 5
Cleanliness
4.5/5
Service
4.5/5
Location
4.8/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.3/5
Deidre B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deidre B
Family with young children

Best break ever.

All I can say was this place was amazing. My family had a great time. Its private, beautiful and the owners are friendly. Recommend anytime.

Anri D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anri D
Family with young children

Lieflike en genotvolle familie akkommodasie.

Lieflike, gasvrye en rustige akkommodasie vir die hele gesin. Perfekte ligging naby die restaurante en strand. Sal dit verseker aanraa! Baie dankie!

Imke L - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Imke L
With friends

No privacy. Owners come in whenever they want.

We were on our matric holiday, they don't say anywhere that matrics are not allowed. No privacy. There's a door between guests and the owners and they just walked in whenever they wanted to. Owners use bad language. Deposit for breakages was held back to clean the house after we left the house in a clean condition and they had to clean the house anyway for the next guests.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Geen privaatheid. Eienaars loop in wanneer hulle wil.

Ons was op matriekvakansie gewees, nêrens staan daar geen matrieks. Geen privaatheid. Daar's 'n deur tussen gaste en eienaars en hul het ingestap wanneer hul wil. Eienaars swak taalgebruik. Deposito vir breekware is teruggehou om huis skoon te maak nadat huis skoon agtergelaat is en huis moet in elk geval skoongemaak word vir die volgende gaste wat inkom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mossieslane 5's response

Daar is met aankoms reëls geteken waarin staan: Geen buitensporige geraas nie; geen krutaal nie; geen harde musiek nie; eet en drink word nie in die kamers toegelaat nie. Die matrieks het hul egter aan geen reëls gestuur nie. Die rede waarom die eienaar van die huis ingegaan het ,was omdat die musiek bitter hard was en die bure by ons gekla het. Die een seun het die lelikste taal gebruik en was onder die invloed. 'n Gedeelte van die deposito is terug gehou omdat die eenheid in 'n bitterlike vuil kondisie agter gelaat is. Die woning is in 'n uiters netjiese en skoon toestand aan hul oorhandig en die reëls is bespreek en hulle het geteken. Hul gedrag laat veel te wense.

Mossieslane 5
Jacoba Adriaana N - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacoba Adriaana N
With friends

Netjies, goed geleë en waarde vir geld.

Baie goed geleë. Paula was baie gasvry. Sal beslis weer daar woon.

Mossieslane 5's response

Rita en manlief was dierbare gaste. Hul was baie rustige gaste en sal in die toekoms hul graag weer ontvang en laat tuis voel.

Mossieslane 5
Charlee S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlee S
Family with teenagers

Dit was besonder lekker!

Die ligging is uitstekend. Die diens is uitstekend. Dis baie skoon. Die leefarea is baie warm, so mens kan dit nie regtig benut nie. Dit benodig 'n skuifdeur. Die yskas is te klein vir 6 mense. Dis goeie waarde vir geld en ek kan dit aanbeveel vir 'n familievakansie.

Joanita L - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joanita L

Baie lekker kamer. Groot en ruim. Lekker badkamer.

Was baie lekker daar. Sal weer daar gaan bly en aanbeveel vir ander persone. Gerieflik vir kinders wat veilig kan rondspeel, so hoef nie in die huis te sit nie. Eienaar baie vriendelik.

Kouthar E - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kouthar E

We had an enjoyable time and Paula and her family were extremely hospitable and very friendly.

The only thing which I did mention to Paula was to perhaps get some fans in the bedrooms cause during summer it is very hot. Other than that we were very satisfied with the facilities.

Ferdie V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ferdie V
Family with young children

Maklike ligging en vriendelike mense.

Paula en Francois is baie vriendelik en het ons verblyf in Hermanus heerlik gemaak. Mossieslane is loopafstand van alles in Hermanus - werklik lekker geleë.

Pamela G - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pamela G
Family with teenagers

Heerlik!

Paula en haar man is rêrig vriendelik en behulpsaam. Lieflike mense.

Yumna S - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yumna S
Family with teenagers

Very peaceful spacious setup with all facilities we had to bring nothing with

Mossieslane was unexpectedly close to town. Within walking distance. The facilities are clean and bedding beautiful. Swimming pool was at back of house with braai patio. We lacked nothing and the landlord was hospitable and friendly. My teenagers and family reaaly enjoyed the stay. Central to town. We would book to stay again whenever we head to Hermanus.

From R1 900
per night (sleeps 6)
From R1 900
per night (sleeps 6)
From R1 900
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 5 Mossie Lane, Hermanus, 7200, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5Y2NhMzM2LTFjNzctNDBjNi1iMGRkLTczYjdhNjFiNjliOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 900  per night (sleeps 6) 10 5 1 5 5 Mossie Lane Hermanus 7200 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -34.41769197723 19.236195224537
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!