Moulin Manor
Review Summary
Vicki W - May 2022
Overall score
Heerlik geslaap, dit is goed toegerus.
Lauren K - Feb 2022
Overall score
Old house charm.
Moulin Manor 's response
Hello Lauren,
Thank you very much for the time you took to give the beautiful feedback. The house is close to my heart and it makes me so happy when it is also appreciated for what it is. My goal is to make every guest feel at home.
We look forward to seeing you again.
Anna-mari B - Apr 2021
Overall score
Baie netjiese en skoon kamers.
Moulin Manor 's response
Goeie dag,
Baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoering.
Ons gee dadelik aandag aan die veiligheid.
Linde C - Feb 2021
Overall score
Baie rustig en stil.
Moulin Manor 's response
Baie dankie vir die terugvoering.
Hoop ons sien julle binnekort weer.
Vriendelike Groete
Paula S - Dec 2020
Overall score
Pragtige, groot, ou huis.
Moulin Manor 's response
Baie dankie Paula. Ons hoop om julle weer te sien.
Marli S - Oct 2019
Overall score
Die heel beste verblyf waar ek nog gebly het.
Moulin Manor 's response
Baie dankie Marli,
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Hoop ek sien julle gou weer.
Solette O - Aug 2019
Overall score
Voldoen aan behoeftes vir ideale oorslaapplek. Skoon en netjies.
Moulin Manor 's response
Goeie more,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons gee aandag aan die problem wat U uitgewys het.
Vriendelike Groete
Jan F - Jul 2019
Overall score
Skoon en netjies, lekker gebly.
Moulin Manor 's response
Goeie Dag,
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Moulin Manor
Istelle G - Jun 2019
Overall score
Could have a nice bath and sleep!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kon lekker warm bad en slaap!
Moulin Manor is vir ons Vrystaters teen die pad, terug vanaf 'n Kruger-vakansie. Ons soek net altyd verblyf vir een nag en Machadodorp is die laaste dorp op die N4 om te oornag!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Moulin Manor 's response
Beste Istelle,
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons hoop ons sien julle weer. Dankie vir die ondersteuning.
Groete,
Moulin Manor
Les D - Oct 2018
Overall score
House is large, clean and all you need.
Moulin Manor 's response
Thank you for the feedback, we hope to see you again.
Anel J - Jun 2018
Overall score
Gerieflik en skoon.
Moulin Manor 's response
Hallo Anel,
Baie dankie vir julle terugvoering en ondersteuning. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Moulin Manor
Annatjie J - May 2018
Overall score
Wat 'n heerlike huis om in te bly!
Moulin Manor 's response
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Rentia B - Mar 2018
Overall score
Netjies en skoon.
Moulin Manor 's response
Baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoer.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Moulin Manor
Braam H - Feb 2018
Overall score
Klein juweel in Machadodorp.
Read moreMoulin Manor 's response
Baie dankie vir julle ondersteuning. Ek is baie bly om te hoor julle het julle verblyf geniet. Kom kuier weer.
Vriendelike Groete
Moulin Manor
Isabel H - Oct 2017
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Moulin Manor 's response
Beste Isabel,
Baie dankie vir jou terugvoering en ondersteuning. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Moulin Manor
Lorraine R - Sep 2017
Overall score
Wow, wonderlik.
Moulin Manor 's response
Beste Lorraine,
Baie dankie vir jul ondersteuning, hoop julle kom kuier gou weer.
Groete,
Moulin Manor
Willem V - Aug 2017
Overall score
It is a very nice place to stay with restaurant in walking distance.
Moulin Manor 's response
Goeie dag Willem,
Baie dankie vir jou terugvoering en ondersteuning. Hoop ons sien jou gou weer.
Dawie P - Aug 2017
Overall score
Mooi ou plaashuis.
Moulin Manor 's response
Baie dankie. Dankie vir julle ondersteuning hoop ons sien julle gou weer.
Cecile H - Jun 2017
Overall score
A gem.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Juweel.
Hierdie pragtige ou huis is 'n juweel wat ontdek moet word. Ons het heerlik gebly met 'n vuur wat ons welkom laat voel het sommer met die intrap slag. Onberispelik skoon en alles was pragtig. Selfs ons voertuig kon ons in die toesluitmotorhuis parkeer wat dit vir ons baie maklik gemaak het. Baie dankie vir die wonderlike verblyf en vriendelikheid. Ons sal definitief weer van die verblyf gebruik maak as ons in daardie geweste is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Moulin Manor 's response
Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons hoop ons sien julle gou weer. Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Groete,
Moulin Manor
Hennie V - Mar 2017
Overall score
'n Huisie vir 'n storie.
Christel S - Oct 2016
Overall score
Ruim, netjiese huis. Houtvloere en lekkerslaap-beddens. Het laataand gekuier om die kombuistafel en kaggel.
Moulin Manor 's response
Baie dankie vir julle terugvoering. Dit was heerlik om julle by ons te hê. Hoop ons sien julle gou weer. Baie dankie vir julle ondersteuning.
Vriendelike Groete.
Moulin Manor
Karel B - Sep 2016
Overall score
Don't judge a book by it's cover
Moulin Manor 's response
Baie dankie vir julle terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer.
Lorraine M - Aug 2016
Overall score
Great value for money with friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende waarde vir geld en vriendelike diens.
Skoon en netjies met outydse sjarme. Genoeg hout om in stofie vuur te maak en sjokolade op die bed. kombuis goed toegerus met alles wat nodig is. Goeie beddegoed met verwarmers in die kamers. Al wat nog nodig was, is 'n goeie spieëltafel met muurprop vir dames hare droogmaak en gesig mooi maak. Uitstekende waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Moulin Manor 's response
Baie dankie vir die terugvoering. Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons kyk verseker na die spieëltafels. Ons hoop ons sien julle gou weer. Moulin Manor groete.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 18 Janson Street, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- All ages welcome