Pilgrim's Rest Accommodation at Mount Sheba, A Forever Lodge | TravelGround
+38

Mount Sheba, A Forever Lodge

Lodge

Review Summary

4.3 out of 5from 11 reviews for Mount Sheba, A Forever Lodge
Cleanliness
4.4/5
Service
4.0/5
Location
4.3/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.3/5
Mary-ann H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Mary-ann H
With spouse/partner

Mooiste uitsig, ruim kamer, vriendelike diens.

Baie mooi staproetes om te geniet. Veilig omgewing. Swembad is fantasties. Lekkerste pizzas vir middagete. Kan ontspan en alles net geniet. Aandetes nie heeltemal die standaard wat ek vir prys verwag het nie, maar heeltemal genoeg.

Hennie H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Hennie H
With spouse/partner

Kamer pragtig, diens swak, restaurant swak.

'n Kleredrag bestaan, maar word nie toegepas. Kinders steurend saans in restaurant.

Deborah S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deborah S
With spouse/partner

It is definitely a wonderful place to go to for rest and relaxation in style and comfort.

We truly enjoyed our stay, with unbelievable service and amazing friendliness from all the staff and also fellow guests! The food was outstanding and we would recommend it to everyone we know. The Panarama Drive was gorgeous with scenery one really is amazed by. The quaint wishing-well, the unique little road signs, oh, I could go on forever. Of course I could, you see, it is a “Forever Lodge” after all isn’t it?

Derrick B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Derrick B
With spouse/partner

Beautiful place with good facilities but the 10 km gravel road can deter visitors.

Cold, excellent facilities and very hospitable staff. Perhaps it's a summer and not a winter facility because with the cold we could not fully use the outdoor facilities. Food is good and adequate but the access road is a nightmare with dust and many stones. The beautiful surroundings, however, make up for the road.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig plek met goeie fasiliteite maar 'n grondpad van 10 km wat besoekers kan afskrik.

Koud, uitstekende fasiliteite en baie gasvrye personeel. Miskien is dit 'n somer en nie 'n winter fasiliteit nie want met die koue kon ons nie die buite fasiliteite ten volle benut nie. Kos is goed en voldoende maar die toegangspad is 'n nagmerrie met stof en baie klippe. Die pragtige omgewing maak darem tot 'n mate op vir die pad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corrie V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie V
With spouse/partner

Dit was ongelooflik lekker om in die natuur so 'n ruskans te kon beleef en so goed behandel te word.

Met aankoms is ons hartlik verwelkom op 'n baie professionele wyse met cherry en n warm lappie vir die hande. Die kamer was voorwaar baie luuks en aandete en ontbyt was uit die boonste rakke. Die staproetes en die kaggelvuurtjie in die aande het alles bygedra tot 'n welverdiende wegbreek wat ons batterye weer gelaai het. Baie dankie aan die bestuur en personeel wat ons tyd by Mount Sheba 'n wonderlike ervaring gemaak het. Ons beplan om beslis weer daar te gaan "recharge" .

Gary P - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gary P
Family with teenagers

Excellent, helpful, generous, staff outgoing and nothing too small to help.

Best place we have stayed in a very long time. The staff is helpful, their service is best we have had. Will be going back at a later date. Thank you again!

Heidi A - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Heidi A
Family with young children

Was lekker, maar nie vir kinders nie.

Baie teleurgesteld met die intrapslag. Ons was 14:05 daar, maar kamer was eers 16:00 uur reg gewees! 'n Nattigheid vir die keel of ietsie om te eet sou miskien die ding gedoen het, maar niks was aangebied nie. Nie goeie begin nie. Die kamer self: die badprop pas nie in die gat nie met die gevolg die water loop net uit die bad uit. Badkamer deur het geen handvatsel nie so die deur staan heeltyd oop, of mens nou toilet gebruik, bad, stort, geen privaatheid nie. Ons moes ook 2 keer vra dat hul toiletpapier kamer toe bring want daar was niks. Die skoonmakers moet ook bietjie stoepe skoonmaak, tafel was nooit afgevee nie en asbak was nooit skoongemaak nie. Die kos was fantasties! Lekker vir lang naweek maar nie 'n week nie. Pool/Snoekertafel kort nuwe dekking, kon glad nie speel nie. Dartbord: gooi die ding weg mense! Skokkend. En waar is die squash baan? Pragtige omgewing maar ja, die 10 km pad in en uit maak mens op.

Iris V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Iris V
With spouse/partner

Lekker gebly. Enkele klein goedjies wat bietjie gekrap het, maar sal weer gaan.

Sien gerus die sterre.

Wynand M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand M
Family with teenagers

Fantastiese plek en geriewe.

Positief: Pragtige ligging, goeie en netjiese fasiliteite, lekker atmosfeer. Negatief: Tekort aan personeel, baie stadige en swak diens, geen sigbaarheid en aktiewe oorsig van bestuur nie.

Makgotso M - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Makgotso M
With spouse/partner

I had a well rested honeymoon.

I was welcomed with a warm dinner. Good food and excellent services. The staff are informative and friendly. I would go back there any day.

Sunelle P - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sunelle P
With spouse/partner

Baie lekker knus plek.

Die mense is vriendelik en behulpsaam.

From R2 350
per night (for 2 people)
From R2 350
per night (for 2 people)
From R2 350
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 70 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 561KT Grootfonteinberg, Lydenburg Road, Pilgrimsrest, 1290, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4YzFkOGU2LWFjMDItNDI1Zi05NjMzLTQ1ZWExYTgzYWMyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 350  per night (for 2 people) 11 5 1 5 561KT Grootfonteinberg Lydenburg Road 1290 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -24.939067012933 30.713126152115
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com