The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mountain Rest | TravelGround
+16

Mountain Rest

9 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 9 reviews for Mountain Rest
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Chantal H - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal H
With spouse/partner

Pragtig, rustig en veilig.

Heerlik gekuier, natuurskoon is onverbeterlik, kaggel in kamer heerlik met die koel weer. Gestap en die omgewing geniet. Sal beslis weer kom kuier. Alles wat nodig is, was in die huisie

Simone P - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simone P
Family with young children

Versteekte skat.

Hierdie is die oulikste plekkie waar ek al in 'n lang tyd was. Mens mis nie eers die feit dat daar nie krag is nie. Die eenheid is baie goed uitgerus met elke liewe ding wat mens sal nodig hê. Daar is selfs bordspeletjies en boeke om jou gesin nog soos in die ou dae besig te hou. Ons het ook lekker visgevang! Baie dankie vir die lekker kuiertjie.

Pieter P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Pieter P
With spouse/partner

Back to nature and restful.

Enjoyed stay in peaceful surroundings.

Ben O - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben O
Family with teenagers

Asemrowend mooi. Baie stil en rustig.

As jy wil wegbreek van die stad se geraas en gewoel is hierdie vir seker die plek om dit te doen. Dit het 'n pragtige uitsig en is baie stil en rustig. Sal vir seker weer daarheen gaan!

Mountain Rest's response

Ben, baie dankie.
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Kom maak gerus weer 'n draai wanneer alles weer groen is en die visse gretig is om te byt.

Mountain Rest
Anmarie S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anmarie S
With spouse/partner

Good breakaway.

Friendly hostess. Beautiful area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie wegbreek.

Vriendelike gasvrou. Pragtige omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mountain Rest's response

Anmarie, baie dankie vir die kompliment. Met die pragtige omgewing kan 'n mens nie ander wees as vriendelik en dankbaar nie. Ek hoop om julle gou weer te sien. Dit is nog mooier gedurende die somer.

Mountain Rest
Aldo F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aldo F
With spouse/partner

Perfect place to get away from the busy life.

Thanks for a wonderful weekend. The place is perfect to escape the busy city life. Very clean and neat, the fireplace creates the best atmosphere on cold nights. The view is beautiful and we'll definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfekte plek om weg te kom van die besige lewe.

Baie dankie vir die heerlike naweek by julle. Die plek is perfek om te ontsnap van die besige stadslewe. Baie skoon en netjies en die kaggel skep presies die regte atmosfeer op koue wintersaande. Die uitsig is pragtig en ons sal beslis weer terug wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mountain Rest's response

Beste Aldo,

Baie dankie vir jul terugvoer.

Hierdie plekke is 'n droom war waar geword het en dit is ons plesier en strewe om dit met mense te kan deel wat die rustigheid en natuur net so baie soos ons geniet .

Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete,
Mountain Rest

Mountain Rest
J.a.c. V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
J.a.c. V
Family with young children

Had a fantastic visit.

It was a wonderful experience, very private and very safe. No obstacles and things to bother you. Lovely without a TV. Silence was something special.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties lekker gekuier.

Dit was 'n wonderlike ervaring, lekker privaat en baie veilig. Geen hindernisse en dinge wat jou pla nie. Heerlik sonder 'n TV. Stilte was iets besonders.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mountain Rest's response

Baie dankie Jan,
.

Mountain Rest
Pieter S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
With friends

Breathtaking.

Wow! What a special place. Very clean and neat. Nature beats in my heart if I can describe it like that. Thank you very much, will definitely use them again. Thank you, Tamara.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Wow! Wat 'n besonderse plek. Baie skoon en netjies. Die natuur klop binne in my hart as ek dit so kan beskryf .Baie baie dankie, sal definitief weer van hulle gebruik maak. Baie dankie, Tamara.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mountain Rest's response

Pieter,
Baie dankie vir die fantastiese resensie, sien uit daarna om jou beter te leer ken wanneer jy weer kom kuier.

Mountain Rest
Rolien W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rolien W
With spouse/partner

Heerlike rustige wegkom van alles, baie privaat en lieflike omgewing, lekker gestap.

Klein en knus, maar vir 'n naweek is dit perfek, heerlike kaggel vir koue wintersdae, groot dam vir visvang en kano en lekker plek vir stap. veilige en rustig. hier gaan jy rêrig kan rus. Geen selfoonsein, maar perfek!

Mountain Rest's response

Rolien, baie dankie vir die mooi resensie oor ons plekkie. Dit maak ons harte warm van vreugde om te weet dat ons gaste die rustigheid en eenvoud van ons plekkie geniet. Ons hoop regtig om vir jull gou weer te sien.

Mountain Rest
From R1 000
per night (for 4 people)
From R1 000
per night (for 4 people)
From R1 000
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Allanvale Farm, Memel, 2970, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH0nNzac81UiYOgBAJxdvkLaqGc8vy4TGw6jkn564VVeE2QJm45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (for 4 people) 9 5 1 5 Allanvale Farm Memel 2970 Free State 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -27.697384624727 29.653380753109
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!