The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mountain View | TravelGround
+6

Mountain View

7 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 7 reviews for Mountain View
Cleanliness
4.4/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.6/5
Eben W - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Eben W
Individual traveler

Baie aangenaam.

Ek voel net daar moet darem tenminste handdoeke en seep in die kamer wees. Ek gebruik gewoonlik maar die gastehuis se handdoeke anders moet ek rondry met 'n nat handdoek in my tas.

Mountain View's response

Hi Eben
Dankie dat jy my plekkie aangenaam gevind het. Ek het altyd handdoeke en seep voorsien, maar van die gaste dink dis vir hulle om huistoe te neem, daarom het ek dit uitgehaal. Jammer vir jou nat handdoek in jou tas.

Mountain View
Quinten B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quinten B
With spouse/partner

Baie baie goeie gasvryheid van eienaars ontvang.

Die eienaars het uit hulle pad gegaan om dit gerieflik vir ons te maak. Sal die plekkie beslis aanbeveel en sal dit enige tyd weer besoek. Uitstekend!

Mountain View's response

Goeie dag Quinten,

Baie dankie dat julle Mountainview gekies het. Was n plesier om julle hier te he. Besoek ons gerus weer.

Johlene

Mountain View
Janice M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janice M
Family with young children

Warm verwelkom, gasvryheid, baie meer as waarvoor ek en ons gesin kon vra.

Ons is 100% tevrede met die verblyf en met die gasvryheid van ons gasvrou/man en hul gesin. Absoluut waarde vir ons geld. Ons het 4 nagte daar vertoef en is beïndruk met hul "attention to detail". Hulle plekkie is pragtig en hul tuin in ware groen lushof. 100% tevrede, ons het 5 ster-diens ontvang.

Mountain View's response

Hi Janice,
Was verskriklik lekker om julle hier te kon he. Voel of ons mekaar jare al ken. Lekker gesels en gelag.
Hoop ons sien julle in die toekoms weer.
Johlene

Mountain View
Willie D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willie D
With spouse/partner

Goed.

Net jammer van die honde se slagysters op die gras.

Samantha R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha R
Family with teenagers

Geen probleme gehad.

Die mense was baie vriendelik en hulpvaardig.

Christa V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa V
With spouse/partner

Slegs 1 nag oorgebly maar alles was 100%.

Sal beslis weer daar oornag.

Robin V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robin V
Family with young children

Can't wait to visit Mountain View again, both winter and summer months should be great.

Our weekend in Ceres was wonderful, thanks to Mountain View. The accommodation was perfect and affordable. The location is walking distance from the Town Centre but also nicely hidden for quiet time to relax and braai.

From R680
per night (sleeps 2)
From R680
per night (sleeps 2)
From R680
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 23 Mountainview Street, Ceres, 6835, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGqrFWaKVnYJoL9k2pA3lCKk32oBZ8sWY9JQxsIdCCoqjtj4CWg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R680  per night (sleeps 2) 7 5 1 5 23 Mountainview Street Ceres 6835 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.374211 19.3066989
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!