The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mountain View Country Inn | TravelGround
+23

Mountain View Country Inn

Review Summary

4.6 out of 5from 21 reviews for Mountain View Country Inn
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.3/5
Francois L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francois L
With spouse/partner

Pragtige en karatervolle ou hotel.

Dis ’n pragtige ou hotel en het selfs nog ’n ontbytkamer - lieflik. Ons is vriendelik ontvang en almal het seker gemaak dat ons alles het wat nodig is. Baie skoon en netjies. Die gasvrou is amazing - sy het ons op ’n begeleide toer deur die omgewing geneem en die treine en die 1911 tonnel gewys. Ons was oor die Nuwejaar-langnaweek daar en die gasvrou het seker gemaak ons het etes en alles wat ons nodig het. Sal vir seker weer teruggaan.

Lizette E - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lizette E
On business

Ons het baie lekker gebly.

Ons besoek was vir besigheids redes. Verblyf was baie goed. Baie dankie.

Marali O - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marali O
Individual traveler

Pragtige, skoon, netjiese veilige hawe. Perfek geleë. Sal beslis weer by Mountain Inn vertoef.

Die Mountain View Country Inn het uitsonderlike karakter.

Hendrik V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik V
With spouse/partner

Oorslaap.

Die hotel is voldoende maar baie beperkte spyskaart. Kombuispersoneel was egter behulpsaam en het ‘n lekker ete voorberei.

Anne-marie V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anne-marie V
Family with teenagers

We had a pleasant stay.

I also loved the safe parking at the back. The customer service was good.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het aangename verblyf gehad.

Ek het ook gehou van die veilige parkering agter. Die kliëntediens was goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eugene H - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene H
Family with young children

Baie lekker, dankie.

Sien sterre.

Andre G - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre G
With spouse/partner

Pragtige ou hotel in pragtige ou dorpie.

Personeel was baie vriendelik en aandete was voortreflik. Hotel is oud en kan miskien so bietjie opgeknap/opgevrolik word. Tafels buite op die stoep was vol stof maar verder was dit 'n aangename ervaring.

Martha S - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martha S
With spouse/partner

Die verblyf was 'n besonderse blik op die verlede met interessante insigte.

Die hotel is werklik oud, nog in 'n goeie toestand en die fasiliteite is voldoende. Dit sou nog meer realisties wees indien die binnehuis-versierings als outyds was. Die aandete was uitstekend, met 'n konsert teen die muur geprojekteer. Die ontbyt is in 'n vrolike vertrek bedien. Ek sou graag die museum-vertrek wou sien, maar ek het nie gevra nie en dit was nie aangebied nie. Die uitsig vanaf balkon is pragtig. Werklik waarde vir geld.

Jannie W - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie W
Individual traveler

Egte plattelandse gasvryheid!

Mountain View Country Inn is presies wat 'n mens kan verwag van 'n plattelandse rusplek. Dis het nie die glim-en-glans van die kosmopolitaanse herberge nie, maar hulle bied jou (onder moeilike omstandighede) 'n warm stort, 'n baie gerieflike bed, werklike uitsonderlike etes, en baie aangename, vriendelike, hulpvaardige en innemende personeel.

Mountain View Country Inn's response

Jannie, baie dankie vir die positiewe kommentaar. Hierdie soort kommentaar moedig die personeel, en ons as eienaars aan om nog beter te doen.

Mountain View Country Inn
Mm D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mm D
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Die hotel is netjies en die personeel baie behulpsaam en vriendelik. Smaakvolle ontbyt.

Anita S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Anita S
With spouse/partner

Rustig, gerieflik.

Lady Grey is 'n interessante en skoon dorpie in 'n pragtige omgewing en ek sal ons verblyf by Mountain View Country Inn beslis aanbeveel vir enigiemand wat die dorpie wil besoek. Die hotel het 'n besondere atmosfeer en is baie netjies en skoon. Die restaurant het heerlike etes bedien. Die eienaars is vriendelik en ons is baie goed ontvang.

William V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William V
Individual traveler

Baie rustig en aangenaam.

Die personeel was baie gaaf en behulpsaam. Ek kon met WiFi op my rekenaar werk en kontak maak met LekkeSlaap!

Clive W - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clive W
Individual traveler

Quaint with a lovely view of the church steeple with the mountain back drop.

Don't expect fast food here. It's all laid back with no rush. Puts you in the right frame of mind starting out on holiday.

Hennie V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie V
With spouse/partner

Aangenaam verras!

Die eienaar het by ons kom sit tydens aandete en die hotel en dorp se geskiedenis met ons gedeel. Sy het baie navorsing gedoen en seker al die brosjures van die dorp en omgewing geskryf. Ons het die Joubert-pas aangedurf en dit was werklik die moeite werd (met 'n klein tweewiel-aandrywing karretjie!).

Pincione A - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pincione A
Individual traveler

Good place to a stay in Lady Grey.

Nice room, good breakfast and dinner, kind staff.

Renette D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Renette D
With spouse/partner

Skoon, netjiese kamer waar mens sommer tuis voel.

Is vriendelik en op my naam ontvang. Die kamer was lieflik en omdat dit die 1ste Julie was, was die muurvervarmer, elektriese kombers en sjerrie 'n welkom verrassing.

Ockert L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ockert L
Family with teenagers

Netjiese kamers en 'n mooi omgewing.

Die kamers was baie netjies en goed toegerus. Die omgewing is mooi en die dorpie is klein, maar interessant. Die berge wat die dorp omring is pragtig en die omgewing is rustig en stil gedurende die dag sowel as in die aand.

Barry L - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barry L
Individual traveler

Was a business visit, would stay here again.

Would be nice if the beer could be cold.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was sakebesoek, sal weer gebruik maak.

Sal net lekker wees as die bier kan koud wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter V
With spouse/partner

Heerlik rustig en ontspanne.

Ou plek maar baie skoon en netjies. Baie goeie en hulpvaardige diens. Kos was smaaklik voorberei.

Marietjie N - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Marietjie N
With spouse/partner

Goed.

Kaggels werk nie. Beter handdoeke.

Japie V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Japie V
With friends

Aangenaam.

Die personeel gaan uit hul pad om jou kuier aangenaam te maak.

Mountain View Country Inn's response

Japie / Jannie

Dankie vir julle kuier, ons het dit net so geniet.

Groete
Elma

Mountain View Country Inn
From
R700
per night, for 2 ppl
From
From R700
per night, for 2 ppl
From
R700
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 16:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 36 Botha Street, Lady Grey, 9755, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2NWVjN2VhLWE0N2UtNDBlYS1iMmM0LTc4ODYxNTllZTE1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R700  per night, for 2 ppl 21 5 1 5 36 Botha Street Lady Grey 9755 Eastern Cape 0860 022 102 16:00-19:00 10:00 -30.713459064946 27.217269151455
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!