The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mountain View Lodge | TravelGround
+40

Mountain View Lodge

Review Summary

4.8 out of 5from 10 reviews for Mountain View Lodge
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Magda P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Magda P
With spouse/partner

Veilige rustige nag, warm gemaklike bed.

Kan aandag gee aan koffiehoekie in kamers en ontbyt kan meer aandag kry.

Oscar M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Oscar M
With spouse/partner

Awesome sleeping.

Nice view, and nice place to go and relieve stress. The manager was awesome and friendly.

Esmarie G - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esmarie G
With spouse/partner

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Vriendelikheid en lekker gelag. Die kos is uitstekend.

Thana P - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thana P
With spouse/partner

Baie akkommoderend. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Restaurant op perseel 'n wenner! Ook baie lekker kos en groot verskeidenheid. Vriendelike personeel. Veilig gevoel.

Magdie V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Magdie V
On business

Teleurgesteld.

Ons moes vir besigheid reis en ek besef dit was op 'n ongeleë tyd, maar die lodge het nie eers geweet ons het bespreek nie. Weens die area wat nie restaurante ens. het nie, het ons juis hier bespreek vir bed en ontbyt en omdat hulle 'n restaurant het. Gelukkig het ek geskakel voor ons aankoms. Met aankoms moes ons hoor dat die restaurant toe is en dat ontbyt nie bedien word nie as gevolg daarvan. Ons het vir 2 nagte bespreek, maar net 1 nag gebly, want jy kan net by die Wimpy op die dorp eet en die kamer het net 'n ketel en 'n yskas, so jy kan nie self kos maak nie. Die bestuur was darem vriendelik.

Peter L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter L
Individual traveler

Huislik met netjiese en skoon geriewe en 'n uitmuntende restaurant.

Die mees vriendelike mense, loop waarlik die ekstra myl. Het 'n heerlike ontbytpakkie ontvang aangesien ek vroegoggend moes vertrek. Sal definitief weer daar oornag.

Andre A - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre A
On business

Fantasties - waarde vir geld. Vriendelik.

Sien sterre.

Nombulelo N - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nombulelo N
With spouse/partner

Excellent service.

The host was very friendly and helpful. 100% cleanliness in the unit. Value for money.

Hardus L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hardus L
With spouse/partner

Lekker rustige atmosfeer

Baie dankie aan almal by Mountain View Lodge. Daar heers 'n lekker rustige atmosfeer wat mens in staat stel om te ontspan. Die gasvryheid en vriendelikheid wat ons van die personeel ervaar het was onverbeterlik, en die kos in die restaurant is van hoogstaande kwaliteit.

Mountain View Lodge's response

Thank you kindly and it was our pleasure to make your stay enjoyable.

Mountain View Lodge
Charnel L - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charnel L
Family with teenagers

Ons oortref met hul hulp en gasvryheid.

Ons wil graag baie dankie se vir almal by Mountain View Lodge, julle hulp nadat ek myself beseer het, julle vriendelikheid en gasvryheid en die kos was uit die boonste rakke. Sien jul weer!

Mountain View Lodge's response

Beste Charnel,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons kan julle verseker ons gaste kom altyd eerste. Ons wil net die beste aanbied.

Groete,
Jeanette

Mountain View Lodge
From R780
per night (for 2 people)
From R780
per night (for 2 people)
From R780
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 27 people
  • Check-in: 10:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 14 Brosdoring Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec4c9a9b0564f96f5a4b880007211f0fa3f0c7f53cf6217e4b3a14c17cffd5c5d62fb09a440cbd4ed03466d0d5765e97b5fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R780  per night (for 2 people) 10 5 1 5 14 Brosdoring Street Volksrust 2470 Mpumalanga 0860 022 102 10:00-21:00 10:00 -27.341675534877 29.89085362943
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!