The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Moya Farm | TravelGround
+26

Moya Farm

6 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 6 reviews for Moya Farm
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Angelique D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Angelique D
Family with teenagers

Christa en William is fantasties! Dit was vir ons 'n plesier om op Moya te kuier!

Ons het welkom gevoel, die uistig oor die berge is asemrowend. Die kalmte en rustigheid was pitkos vir die siel!

Stormy H - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stormy H
Family with young children

The most amazing place iv been too

Service was excellent. view is excellent. you get your moneys worth

Moya Farm's response

Thank you Storny. So glad you enjoyed your stay.

Moya Farm
Bart S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bart S
With spouse/partner

Lekker, mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Sien sterre.

Moya Farm's response

Dankie Bart vir die terugvoer. Bly julle het die naweek geniet. Dit was lekker om julle jong mense hier te ontvang.

Moya Farm
Adriaan V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan V
With spouse/partner

Lieve Christa & William.

Lieve Christa & William, baie dankie voor die mooie verblijf bij julle. Wij kom zeker terug. En nog bedank voor al die lekkers wat jij ons heb gegeef. Die huisie was baie mooi en schoon. Alles was daar.

Moya Farm's response

Dankie Ad en Tini v julle mooi terugvoer. Dit was lekker om julle hier te he. Baie bly julle het lekker gekuier. Hoop ons sien julle vlge jaar weer. Hoop julle het n wonderlike toer in SA gehad.

Moya Farm
Patricia F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patricia F
Family with young children

We enjoyed our time at Moya especially the children with the animals on the farm and playing in the pool.

During the day we cooled down in the pool and explored the farm in the late afternoon. It was just a nice quiet time away from the hustle and bustle of the city.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het ons tydjie by Moya geniet veral die kinders met die diere op die plaas en speel in die swembad.

Deur die dag het ons lekker afgekoel in die swembad en die laat middag die plaas verken. Dit was net 'n lekker rustige tydjie weg van die gejaag van die stad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Moya Farm's response

Baie dankie Patricia vir die mooi terugvoer. Bly julle het julle tydjie op die plaas geniet. Dit was lekker om te sien hoe die kinders die diere geniet. Ou Bles se maanhare is nog nooit so baie in een naweek geborsel nie.
Baie Groete
William en Christa.

Moya Farm
Johan B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B

Netjies, volledig toegerus, pragtige uitsig in rustige veilige omgewing.

Moya se eienaars is baie vriendelik, gaan uit hulle pad om seker te maak alles is reg. Die huisie is volledig toegerus en veilig met die mooiste uitsig. Die plaasatmosfeer skep 'n rustigheid waar 'n mens kan afskakel en lekker ontspan. Ek sal hulle beslis aanbeveel.

Moya Farm's response

Baie dankie, Johan, vir die mooi resensie. Hoop om julle weer by ons te ontvang.
Groete,
William en Christa

Moya Farm
From R1 400
per night (for 4 people)
From R1 400
per night (for 4 people)
From R1 400
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Moya Farm, Wellington, 7654, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH043UyPSoOMHNeu8cLfEbWoiKUSM4JmBd3qiwCvTlTSmGJPanu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 400  per night (for 4 people) 6 5 1 5 Moya Farm Wellington 7654 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -33.555549 18.834221
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!