The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mt Bijoux | TravelGround
+29

Mt Bijoux

B&B

Review Summary

4.7 out of 5from 5 reviews for Mt Bijoux
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Christa T - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christa T
With spouse/partner

Baie skoon, uitstekende gasvryheid en volg al die protokols vir Covid.

Vandat ons bespreek het tot ons daar aangekom het, was al die reelings baie goed. Ons is gebel om seker te maak ons sal die plekkie kry met die aanwysings wat vir ons gestuur is. Ontvangs was vriendelik. Covid-protokol is gevolg. Kamer was netjies en skoon. Ontbyt was baie lekker met 'n goeie verskeidenheid opsies. Sal enigiemand aanbeveel om daar te kom uitspan. Daar word vir al jou behoeftes voorsien. Rustig en nabygele√ę aan die winkels en die see.

Mt Bijoux's response

Baie dankie vir u resensie. Ons hoop dat ons u binne kort weer kan terug verwelkom.

Mt Bijoux
Gys D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gys D
On business

Uitstekende ligging en diens.

Ek vertrou dat sekuriteit goed is maar parkering in die straat maak my ongemaklik.

Mt Bijoux's response

Baie dankie vir u resensie.
Ons hoop en vertrou om u weer te sien in die nabye toekoms.
Ons parkering word gemonitor 24/7 en buurtwag. Ons is jammer om te hoor dat dit u ongemaklik laat voel het.

Mt Bijoux
Charyn M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charyn M
On business

It was absolutely beautiful and really great service

I was unfortunately not able to use the bathroom as the water pipe broke. That is not Mt Bijoux fault but everything else was absolutely perfect!

Mt Bijoux's response

Thank you so much for the lovely review, much appreciated.
We do apologise for the inconvenience the water pipe caused.
Hope to see you again in the near future.

Mt Bijoux
Christien V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christien V
With spouse/partner

Luuks, gasvry, vriendelik en gemaklik!

Mt Bijoux het ons met ope arms verwelkom en ons dadelik tuis laat voel! Die ontbyt is uit die boonste rakke en slaapfasiliteite is puik! Kamers word elke dag vir jou skoongemaak! Personeel is 24-uur beskikbaar. Ons sal definitief weer gebruik maak van Mt Bijoux! Dankie vir al julle moeite en liefde tydens ons verblyf!

Mt Bijoux's response

Ongelooflik baie dankie vir u resensie. Ons hoop en vertrou dat u sommer vining weer sal kom inloer!!

Mt Bijoux
Verna V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Verna V
With spouse/partner

Kamer baie netjies. Ontvangs vriendelik en gasvry.

Naby alles. Ontbyt was fantasties!

Mt Bijoux's response

Baie dankie vir u resensie en mooi woorde. Hoop om u weer te sien in die nabye toekoms.

Mt Bijoux
From R917
per night (for 2 people)
From R917
per night (for 2 people)
From R917
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Sir David Baird Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADdskR7ibDVMcF7ZFtah2TLavCVaMrLjHUEmXk9txthQEd6Ygks?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R917  per night (for 2 people) 5 5 1 5 4 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.802549 18.461863
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!