The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Muluwa Lodge | TravelGround
+86

Muluwa Lodge

Review Summary

4.8 out of 5from 1 review Muluwa Lodge
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.0/5
Elsje B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elsje B
Family with young children

Heerlike bederf naweek, net wat ons nodig gehad het!

Ons langnaweek by Muluwa Lodge was heerlik rustig, met al die bederf wat ons nodig gehad het. Adri was baie behulpsaam met aankoms en ook met voorstelle vir dinge te doen in die area, toe dit duidelik word dat die Wildtuin nie 'n opsie is nie. Kos was heerlik, die kamer was ruim en gemaklik. Dit was 'n uitsondering, en wonderlik om die kinders te kon saam neem op 'n luukse wegbreek - baie ander lodges laat nie kinders toe nie, wat my nie aanstaan nie. Al die kinders was goed gemanierd en het hulself stil gedra. En die af en toe skaterlag van 'n kind helder enige iemand se dag op! Dit was heerlik. Ek het wel twee punte wat ek wil noem: die 'sleeper couch' se matras was so te sê opgebruik - die kinders was redelik ongemaklik op die dun, deurgeslaapte 'matrassie'. Nuwe matrasse sal baie welkom wees. En dan het een van die kelnerinne deurentyd etes bedien met los hare. In terme van die Gesondheids-wetgewing moet persone wat kos voorberei of bedien se hare vas en weggebind wees - ek dink dit is ook iets waarop julle kan let, veral met die internasionale gaste wat julle bedien. Ons het heerlik gekuier - dankie vir jul regstaan en die bederf! Ons maak weer 'n draai.

was R2 450
From R2 205
per night (for 2 people)
was R2 450
From R2 205
per night (for 2 people)
was R2 450
From R2 205
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 46 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Curlews Road, Muluwa Lodge Likweti Bushveld Estate, White River, 1240, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAytH1I1VI2gtfjUiBKPFjl1YzS6pXepyjFTy2UyVOGCBf2oATIL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 450, now From R2 205  per night (for 2 people) 1 5 1 5 Curlews Road Muluwa Lodge Likweti Bushveld Estate 1240 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -25.405657 31.045175
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!