The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at MyAula | TravelGround
+103

MyAula

20 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 20 reviews for MyAula
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.4/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Karin B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin B
With spouse/partner

Netjies.

Rustige omgewing en pragtige natuurskoon. Vriendelike en hulpvaardige gasheer en gasvrou.

Les C - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Les C
With spouse/partner

Baie rustig. Pragtige huis. Nariet en Johan die beste.

Heerlik stil en baie voëls om te sien.

Carl V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carl V
With spouse/partner

Dit was regtig een van die lekkerste oorslape ooit.

Mees interessante plek ooit.

Albert S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Albert S
With friends

Aangename ervaring.

Eienaars was vriendelik.

Angelique S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique S

Dit is 'n rustige plek met vriendelike diens.

Vriendelike diens en baie mooi plek. Sal weer teruggaan.

Elsje B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elsje B
With spouse/partner

Comfortable accommodation with wonderful hospitality.

My husband and I left for a wedding in the area. Comfortable, neat and clean. The hostess and host were very friendly and welcoming. We slept comfortably and had delicious breakfasts.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklike verblyf met heerlike gasvryheid.

Ek en my man het oorgebly na 'n bruilof in die area. Gemaklik, netjies en skoon. Die gasvrou en -heer was baie vriendelik en verwelkomend. Ons het gemaklik geslaap en heerlik ontbyt geëet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

MyAula's response

Beste Elsje
Baie dankie vir julle gradering. Ek waardeer so baie. Dit was heerlik om saam met julle te kuier. Wees veilig tot ons weer sien.
Die aller beste groete
Johan en Mariet

MyAula
Grant V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grant V
With spouse/partner

Very neat, friendly people, good service.

A very neat guesthouse, with excellent breakfast and good facilities. The owners are very friendly and I would definitely use them again if I were in the area again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, vriendelike mense, goeie diens.

'n Baie netjiese gastehuis, met puik ontbyt en goeie geriewe. Die eienaars is baie vriendelik en ek sal beslis weer van hulle gebruik maak as ek weer in die area sou wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

MyAula's response

Beste Grant
Baie dankie vir julle gradering. Dit word opreg waardeer. Julle is spesiaal vir ons. Pas julle mooi op tot ons weer sien. Die aller beste groete. Johan en Mariet

MyAula
Karina K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karina K
With spouse/partner

Ongelooflike gasvryheid, voel soos jou eie huis.

Beste Johan en Mariet, baie dankie vir julle vriendelikheid, gasvryheid en dat julle bereid was om so laat vir ons wakker te bly. Julle gastehuis voel soos 'n tuiste en die ontbyt was heerlik. Nogmaals baie dankie!

MyAula's response

Beste Karina. Baie dankie vir jou gradering. Dit word hoog op prys gestel. Ek bid jou net die aller, aller beste. Groete Mariet

MyAula
Calvin B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Calvin B
With friends

Lovely place to stay and the hosts are very friendly and accommodating!

The location is beautiful, and the breakfast the next day was delicious!

Anneke V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anneke V
With spouse/partner

Very luxurious.

Thank you very much!Had a lovely day in Kimberley! Rooms have beautiful antiquities too!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie swierig en luuks!

Baie dankie! Heerlik gebly in ‘Kimberley’! Kamers is swierig versier met pragtige oudhede ook!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annalie V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annalie V
With spouse/partner

Rustige atmosfeer met ideale plekke om weer jouself te herlaai.

Mariet en Johan is perfekte gasvrou en gasheer. Interessante mense met 'n huis vol ontspanne kalmte. Die tuin skep verskeie hoekies waar ons kon ontspan en weer kennis maak met ons Skepper. Mariet is 'n kunstenaar van formaat en het my 'n insig gegee deur haar kunswerke wat smaakvol uitgestal is. Dit is 'n huis waar jy tuis is en ons gaan binnekort weer daar kuier.

MyAula's response

Baie dankie vir julle terugvoering. Ons gaste voel soos familie wanneer hulle vertrek. Julle sal altyd welkom wees.
Liefde

MyAula
John A - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John A
With spouse/partner

Pragtige plek met uiterse gasvryheid waarmee ons ontvang is.

Pragtige huis en tuin. Baie netjies en skoon. Goeie omgewing. Stil met plaasgevoel maar naby stad. Ons is met ongelooflike gasvryheid ontvang.

Fanu B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanu B
With spouse/partner

Baie gesellig en gasvry.

Baie vriendelike en gasvrye diens, sal dit beslis aanbeveel. Mariet gaan uit haar pad uit om gaste te akkommodeer.

MyAula's response

Beste Fanu,
Dankie vir jou gradering. Dis is vir ons lekker om om gaste te bederf. Ek wens vir julle net die aller mooiste 2018. Tot ons weer ontmoet.

MyAula
Bianca G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca G
With spouse/partner

Awesome blyplek.

Ons het vir een aand by MyAula oorgeslaap. Ons was verwelkom deur Mariet wat baie gasvry en vriendelik voorgekom het. Sy het ons toe sommer na 'n deluxe-kamer opgradeer. Die gastehuis is omring deur pragtige tuine en natuur, mens sou nie glo jy is in Pretoria nie. Mooi en sagte beddegoed en handdoeke was vir ons uitgesit. Daar is ook shampoo, room en seep vir die wat dit sou vergeet het. Dit was baie netjies. Ons het na 'n troue gegaan die aand en sy het genoem om net te bel dan sal hul die hek en voordeur oopmaak. Ek het gesien die huis word dadelik gesluit so ek het baie veilig gevoel. Die lampie was aangesit en die dik quilt was weggepak. Daar was 'n ekstra kombers neergelê bo-oor al die lakens. Ons het soos babatjies geslaap daai aand. Om half 9 was dit ontbyt tyd en tannie Mariet het ons heerlik bederf met press koffie, tuisgebakte brood, eier muffins, maalvleis en gebraaide mushrooms tamaties en uie. Mens kon ook sap en jogurt met muesli gaan haal. Die gasvryheid was ongelooflik en sal definitief MyAula aanbeveel. Dankie dit was lekker Mariet en Johan!

MyAula's response

Liewe Bianca

Dankie dat julle by MyAula oorgeslaap het, en dankie vir die goeie terugvoering. Dit was heerlik en 'n voorreg om julle te bederf.
Baie sterkte met julle voornemens en ek bid julle alle voorspoed toe. 'n Geseënde Kersfees en 'n voorspoedige 2018, is in my sakkie vir julle twee. Wat 'n oulike paartjie is julle.
Die aller beste, liefde en groete.

Johan en Mariet

MyAula
Liesl E - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl E
With spouse/partner

Baie vriendelike diens.

Dit was 'n baie aangename ervaring met vriendelike diens en Mariet het ons dadelik baie welkom laat voel.

MyAula's response

Beste Liesl,

Baie dankie vir die positiewe gradering. Dit was regtig heerlik om julle te ontmoet. Dankie dat julle die eerste gaste in ons Ateljee kamer was en dat julle lekker daar geslaap het.

Ons ligging is ideaal geleë na aan 'n lokale wat troues en maatskappy funksies behartig wat in ons onmiddelike omgewing plaasvind. Ek vermoed indien gaste bietjie wil wegbreek uit die stad se lawaai en nie ver wil ry, sal MyAula daardie rustigheid kan bied.

Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer van diens te wees.

Die aller beste groete,
Mariet van Niekerk

MyAula
Andries B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries B
Family with teenagers

Rustige vakansie-atmosfeer in 'n vyfsterfasiliteit met persoonlike diens wat jou deurgaans tuis laat voel.

Goeie kommunikasie vanaf LekkeSlaap asook MyAula personeel. Goeie aanwysings (Google Maps location) ontvang vanaf MyAula, hoewel my Garmin GPS (Nuvi 50) nie MyAula se naam op het nie en met die adres ook nie akkuraat was nie. Die personeel is baie aangenaam en lewer puik diens. Laat jou op jou gemak en tuis voel. Doen baie moeite om na gaste se behoeftes om te sien. Onderdakparkering sal aanwins wees.

MyAula's response

Andries baie dankie vir jou positiewe gradering en sinvolle insette. Dankie dat jy jou pragtige familie met ons gedeel het. Wat 'n seën om so 'n gesin te mag hê. Wees veilig en ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Beste Groete
Mariet

MyAula
Zandre B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Zandre B
With spouse/partner

Baie goed.

Baie goed, baie netjies, baie vriendelik.

MyAula's response

Dankie Zandre, vir die gradering. Ek is jammer julle het uitgemis op ons beroemde ontbyt, met so baie onthale in ons omgewing hoop ons om julle gou weer te sien. Beste groete. Mariet.

MyAula
Ina F - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ina F
With spouse/partner

Awesome customer service.

Very good experience on all levels.

MyAula's response

Beste Ina.

Dankie vir jou gradering. Dit was heerlik om julle as gaste te akkommodeer. Julle is 'n pragtige familie. Kyk mooi na mekaar.

Beste Groete.
Mariet

MyAula
Frik B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frik B
With friends

Pragtige geriewe.

Mariet is 'n besonderse gasvrou. Gastehuis is stylvol gemeubileerd en was 'n plesier om daar te oornag.

MyAula's response

Baie dankie Frik B vir jou gradering. Dit word baie waardeer. Julle groepie het so lekker gelag en dit was 'n groot plesier om julle te bederf. Seënwense. Mariet

MyAula
Margaret B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margaret B

Very pleasant and homely.

Wonderful, friendly welcome. Nothing was too much trouble. Bathrooms well stocked and clean with lovely strong shower. Delicious breakfasts and morning tea. We also requested a light lunch that was really yummy. We were a group of seven and each one of us really enjoyed our stay. Will definitely make use of this venue in the future should the need arise.

MyAula's response

Dear Margaret,

Thank you for staying with us at MyAula. You came as strangers but left as family. It was such an honour to be your host. You can be proud of your family.

Kind Regards,
Johan and Mariet van Niekerk

MyAula
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 80 Tau Street, Tiegerpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxMkgf3Bb1tkKlvnwuNRC3QITT9Jx4inQnabPW7yPWv5jqzsbDK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (sleeps 2) 20 5 1 5 80 Tau Street Tiegerpoort 0056 Gauteng 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -25.871093216509 28.377814292908
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!