Kei Mouth Accommodation at MyKei | TravelGround
+19

MyKei

3 reviews
Self Catering

Review Summary

4.3 out of 5from 3 reviews for MyKei
Cleanliness
4.3/5
Service
4.3/5
Location
5.0/5
Safety
4.0/5
Value for money
4.0/5
Piet E - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Piet E
With spouse/partner

Fantastiese ligging.

Sal weer wil bespreek.

MyKei's response

Ons is besig om gordyne te vervang, te verf, alle klein goedjies op te knap.
Kom asseblief weer en kom kyk!
Dankie vir komplimente

MyKei
Erwin E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Erwin E
With friends

Skoon en ruim huis, lekker na aan die see.

Ons het lekker gebly by MyKei. As dit warm weer is, sou 'n fan of twee in die huis welkom wees. 'n Fantastiese uitsig van die stoep waar 'n mens lekker kan rus.

MyKei's response

Baie dankie vir komplimente en terugvoering.
Ek bring dit onder die eienaar se aandag.
Kom kuier asb weer.
Groete

MyKei
Hannes H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hannes H
With spouse/partner

There is too little space for stars in the location. It's absolutely heavenly!

I run an NGO and slept with a team of 7 on my way to Transkei at MyKei. We were 5 from RSA, and a Swiss and an Austrian. It was wet, we were tired and we were late, but the house helped get the team's first night together in the right mood. It's a nice family home, there's everything needed, and the location is fantastic! Thank you for the clean facilities, friendly service, and a lovely rest. We all wanted to stay longer!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Daar is te min plek vir sterretjies vir die ligging. Dis absoluut hemels!

Ek bedryf 'n NGO en het met 'n span van 7 op pad Transkei toe by MyKei oorgeslaap. Ons was 5 van RSA, en 'n Switser en 'n Oostenryker. Dit was nat, ons was moeg en ons was laat, maar die huis het gehelp om die span se eerste aand saam in die regte luim te kry. Dis 'n lekker kuier-huis, daar is alles wat nodig is, en die ligging is fantasties! Dankie vir die skoon geriewe, vriendelike diens, en 'n heerlike rusplek. Ons almal wou langer bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

MyKei's response

Beste Hannes,

Baie dankie! Ons waardeer die komplimente aldaar ons weet daar baie ruimte is vir verbetering.

Julle sal altyd welkom wees.

Groete
Debi

MyKei
From R2 000
per night (for 8 people)
From R2 000
per night (for 8 people)
From R2 000
per night (for 8 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Neptunes Drive, Keimond, Kei Mouth, 5292, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9WaJ8ayAaRgmNR4XgAmlU7xRKZuGkDVxOYTmd2hivCiuDZAuPD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 000  per night (for 8 people) 3 5 1 5 Neptunes Drive Keimond 5292 Eastern Cape 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -32.683926365398 28.380903665871
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com