Review Summary
Johan E - Mar 2021
Overall score
Vriendelike diens, skoon geriewe en bekostigbaar.
Myoli Beach Lodge's response
Baie, baie dankie, Johan. Ons waardeer baie.
Hennie R - Nov 2020
Overall score
Net die rustigheid van die natuur wat ons nodig gehad het.
Christo S - Nov 2020
Overall score
Baie lekker.
Myoli Beach Lodge's response
Duisende dankies. Sien weer. Waardeer opreg.
Marlin F - Oct 2020
Overall score
Kos het sleg geword a.g.v. yskas wat nie werk.
Myoli Beach Lodge's response
So jammer om te hoor. Ek het met my personeel gepraat en die yskas is vervang die oomblik wat dit onder ons aandag gebring is. Ja die beeldskone natuur en avontuur is meer belangrik vir ons as TV kyk en op WiFii sit. Ons het wel wifi by ontvangs 10m weg. Gaste kan vir DSTV vra en ons reel dit vooraf.
Marika T - Mar 2020
Overall score
Die lodge is baie skoon en netjies en maklik om te kry.
Sakkie T - Mar 2020
Overall score
Basically just a place to sleep. Would have been nice if there were facilities to cook something light, eg, frying pan.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Basies net 'n plek om oor te slaap. Sou nice gewees het indien daar fasiliteite was om iets ligs gaar te maak bv, braaipan.
Die buiteligte is nogal 'n probleem, sal goed wees indien die kamer sy eie skakelaar het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Myoli Beach Lodge's response
Hi Sakkie, baie dankie vir die terugvoering.
Jul het wel die kleinste en goedkoopste kamer met slegs n badkamer bespreek. Die kamer het geen kook geriewe nie, slegs tee/koffie maak fadiliteite.
Ons het ander opsies soos n woonstel en chalets met kookgeriewe. Die buitelig is deel van die buite beligting en kom vanself aan en af. Op aanvraag sou ons enige tyd die bulb verwyder het.
Ons sal daaraan aandag gee.
Lizelle K - Feb 2020
Overall score
Quiet and tranquil.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil en rustig.
Pragtige eenheid en baie mooi tuine.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Myoli Beach Lodge's response
Baie dankie Lizelle. Sien weer binnekort.
Coretha M - Feb 2020
Overall score
Verblyf was goed vir die doel van ons besoek aan Sedgefield.
Myoli Beach Lodge's response
Baie dankie Coretha, sien weer binnekort.
Phelisa N - Jan 2020
Overall score
Good.
Myoli Beach Lodge's response
Hi Phelisa, thank you so much. I will convey your message. Thank you for making use of Myoli Beach Lodge.
Riaan S - Dec 2019
Overall score
Baie mooi en ruim, raserig as bure tuis kom laat in die aand.
Myoli Beach Lodge's response
Oohh, ons moet die bure vra om nie te raas nie, after all, it was the silly season, all was joyfull and merry!
Amanda M - Dec 2019
Overall score
We had a great stay. Beautiful location close to the beach.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie lekker gebly. Pragtig plek naby aan die strand geleë.
Myoli Beach Lodge is 'n pragtige plek. Smaakvol ingerig. Alles wat jy nodig het is daarin, al gaan selfs die krag af. Naby aan strand geleë. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Myoli Beach Lodge's response
Duisende dankies, julle is fantasties. Sien weer.
Petro V - Dec 2019
Overall score
Rustig, gerieflik en genoeg spasie met als wat ons nodig gehad het.
Myoli Beach Lodge's response
Baie dankie vir die fantastiese terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Berenice V - Dec 2019
Overall score
Asemrowend.
Christo S - Oct 2019
Overall score
Neat, clean, friendly reception.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, skoon, vriendelike ontvangs.
Baie tevrede. Sal weer van hul akkommodasie gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Myoli Beach Lodge's response
Baie dankie julle. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Ronel en span.
Leticia L - Jan 2019
Overall score
Uitstekend.
Mauritz B - Jan 2019
Overall score
Extremely pleasant and stress free.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uiters aangenaam en stresvry.
Die chalets is ruim, netjies, ten volle toegerus en naby die see. Beddens slaap lekker en meubels is gemaklik en in goeie toestand. Vriendelike en goeie diens en het ons heerlik gerus en gekuier. Sal beslis weer kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Myoli Beach Lodge's response
Baie dankie Santa, blessings. Sien jul binnekort weer.
Willem T - Jan 2019
Overall score
Baie aangenaam.
Myoli Beach Lodge's response
Duisende dankies.
Nicole M - Oct 2018
Overall score
Lovely accommodation with very friendly service. Breathtaking view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike verblyf met uiters vriendelike gasvrou. Asemrowende vibe!
Sal definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Myoli Beach Lodge's response
Duisende dankies. Ons sien jou weer, sommer binnekort.
Charles D - Oct 2018
Overall score
Awesome time. Will surely return with more family.
Stephne K - Oct 2018
Overall score
Close to beach and restaurant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Naby strand en restaurant.
Ronel is baie hulpvaardig, alles was doodreg. Ligging is goed vir ontspanne rustyd met strand-toegang.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Myoli Beach Lodge's response
Baie dankie Stephne, ons hoop om jul weer binnekort te sien. Groete, Ronel en personeel.
Sean W - Sep 2018
Overall score
Uitstekend.
Myoli Beach Lodge's response
Bie dankie, ons waardeer die amazing terugvoering.
Gerhard G - Sep 2018
Overall score
We had a nice stay and enjoyed resting in the beautiful area close to the sea.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het heerlik gekuier en die rus in 'n mooi omgewinmg digby die see baie geniet.
Ons is hartlik ontvang en is baie tevrede met ons verblyf. Ons kon langs die see gaan stap en naasliggende dorpe besoek. Die fasiliteite was heeltemal voldoende vir ons behoeftes. Baie dankie vir 'n aangename ervaring.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Myoli Beach Lodge's response
Beste Gerhard,
Baie dankie vir die mooi skrewe. Groetnis en hoop om julle binnekort weer te sien.
Nicolas B - Aug 2018
Overall score
Dit is 'n baie mooi plekkie.
Myoli Beach Lodge's response
Hi Nicolas,
Baie dankie, ons waardeer dit.
Vriendelike groete Ronel en personeel
Jennifer J - Apr 2018
Overall score
Pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam
Baie dankie vir 'n skoon en netjiese verblyf opsie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Myoli Beach Lodge's response
Thanks Jennifer, much appreciated.
Leon M - Apr 2018
Overall score
Absoluut wonderlik.
Read moreMyoli Beach Lodge's response
Baie, baie dankie Leon. Sien weer, mooi bly.
Leticia V - Apr 2018
Overall score
Alles en nog meer wat n vakansieplek moet wees!
Myoli Beach Lodge's response
Duisende dankies vir die mooi verslag.
Lynette L - Jan 2018
Overall score
Skoon en netjies, stapafstand na die strand.
Myoli Beach Lodge's response
Baie dankie Lynette, ek waardeer dit.
Anneline G - Dec 2017
Overall score
Baie aangenaam!
Myoli Beach Lodge's response
Baie dankie vir mooi woorde. Dis altyd aangenaam om wonderlike gaste te ontvang. Sien binnekort weer.
Beste wense vir 2018.
Lindi M - Dec 2017
Overall score
Uitstekend. Sien my beslis weer.
Myoli Beach Lodge's response
Baie dankie Lindi. Glo ons sien jul binnekort weer.
Nicolette B - Dec 2017
Overall score
Rustig en ontspanne atmosfeer.
Myoli Beach Lodge's response
Baie dankie vir die terugvoering. Mooi bly en sien weer.
Groete,
Myoli Beach Lodge
Coreen K - Nov 2017
Overall score
Comfortable and very hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en baie gasvry.
Ons het baie lekker gebly, koffie en beskuit in die oggend met vriendelike gesigte.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Myoli Beach Lodge's response
Baie dankie vir mooi woorde. Ons sien julle volgende keer.
Joan B - Oct 2017
Overall score
Hierdie plek sal ek oor en oor aanbeveel.
Myoli Beach Lodge's response
Wow dis awesome. So bly julle het dit geniet. Al die mooi woorde maak dit beslis die moeite werd om so 'n besigheid te bedryf. Baie dankie ons waardewer. Groetnis Ronel en personeel.
Sonja T - Oct 2017
Overall score
Very nice, clean, spacious chalet lovely sea view, walking distance to beach, super value for money.
Myoli Beach Lodge's response
Hi Sonja,
Thank you very much for your positive feedback. We always appreciate these reviews, whether positive or constructive. I will look into the plastic chairs, as each chalet should have between 4/6 chairs.
Albert F - Sep 2017
Overall score
Nice, comfortable and spacious, great for a family of 4.
Myoli Beach Lodge's response
Thank you so much for the feedback. We appreciate it tremendously. The braai area is mostly paved? The little area at the back of the braai had grass originally, but due to the drought there is no longer grass.
Sita Le Grange L - Jun 2017
Overall score
The units are well-equipped and tidy. It offers pleasant, peaceful accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die wooneenhede is goed toegerus en netjies. Dit bied aangename, rustige verblyf.
Dit was heel aangenaam met die rustigheid van die omgewing. Die effense koue weer het veroorsaak dat mens meer gebonde was. Ons het Sedgefield dorp en die omgewing ondersoek en glad nie op die strand gekom nie. Die wooneenheid is egter gemaklik naby aan die strand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Myoli Beach Lodge's response
Beste Sita,
So bly om van julle 'n resensie te ontvang. Dit maak dinge altyd makiliker as ons terugvoer van ons gaste kry. Sien volgende keer.
Groete,
Ronel en personeel
Helena D - May 2017
Overall score
I'd like to give them 10/10, and would highly recommend others stay there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek gee hulle graag 10/10 en sal mense baie sterk aanbeveel om daar te bly.
Die diens was uitstekend! Die personeel was so vriendelik en hulpvaardig. Ek het ontsettend lekker gekuier en sal die vir enigiemand aanbeveel - hier het jy werklik 'n luilekker vakansie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Myoli Beach Lodge's response
Baie, baie dankie Helena, ons waardeer die geskrewe opreg.
Groete,
Myoli Beach Lodge
Albertus D - Apr 2017
Overall score
Wonderful! Clean, neat and in a safe environment. Really enjoyed the stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik! Skoon, netjies en in 'n veilige omgewing. Baie lekker gebly!
Skoon, netjies en in 'n veilige omgewing. Baie lekker gebly! Weg van verkeer en lawaai. Baie rustig en 'n mooi strand op jou voordeur. Geleë in 'n baie goeie area. Ronel, die bestuurder, was baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Myoli Beach Lodge's response
Baie, baie dankie. Dit was wonderlik om jul as ons gaste te kon he. Sien vlg keer.
Johan S - Apr 2017
Overall score
Peaceful, safe, neat.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, veilig, netjies.
Buitebraai word groot geadverteer maar die 'fine print' lees net 'charcoal' - misleidend. Ons kon eers 16h00 inboek - bietjie laat. Van die foto met die see tot 'see-uitsig nie gewaarborg' tot 'geen chalet het n see-uitsig' is onnodig verwarrend. Teen die normale prys behoort die TV-stelle verbeter te word (ons het dit egter nooit gebruik nie!) Dit is egter al wat gekrap het. Die personeel was vriendelik en behulpsaam die sekuriteit baie goed en effektief. Heelwat trappe by agterste chalets so miskien nie geskik vir baie klein kinders of baie ouer persone nie. Nie vir raserige partytjies nie. Om weg te breek van die 'gejaag' en rustig te ontspan in 'n veilige omgewing kan Myoli aanbeveel word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Myoli Beach Lodge's response
Hi Johan, baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer altyd as mense sê wat hul geniet het en as daar niggels was. Hout kan wel by die vuurmaak plekke gebruik word, dit is net bietjie van 'n risiko so naby aan die hout huise en gras dakke. Dit is waarom ons versoek dat net houtskool gebruik word. Party mense dink hul kan vanaf chalet op die strand loop, so ons wil nie graag hê hul moet weet dat ons naby die see is nie. Ons vervang gereeld TV stelle as gevolg van die roes. 'n Paar van die stelle hou bietjie langer as ander. Ons noem altyd die trappe as gaste vra, wanneer die ouer gaardes probleme het met trappe, of as daar klein kindertjies is. Ons waardeer alle terugvoering. Groete en sien weer binnekort.
Riaan E - Mar 2017
Overall score
Baie gerieflik.
Myoli Beach Lodge's response
Baie dankie vir mooi woorde. Ons waardeer opreg.
Sandra P - Mar 2017
Overall score
Not a good reception. DStv channels were poor.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontvangs nie goed gewees. DSTV-kanale swak.
Plek is nie wat ons verwag het nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Myoli Beach Lodge's response
Jammer dat ek nie self daar was om julle te ontvang nie. Die TV moes net weer her ingestel word. Die wind het die skottel effens geskuif. Ons het nie gewoonlik DStv gedurende die jaar nie, soos genoem in ons inligting, is slegs "Easyview" kanale deur die jaar beskikbaar.
Ignatius Wilhelm V - Jul 2016
Overall score
Omdat ek lank voor die tyd bespreek kwalifiseer ek nie vir die winter afslag wat hul in Julie gehad het nie.
Myoli Beach Lodge's response
Flashdeals are constantly being offered and run for two weeks on TravelGround. If you did not book during the flashdeal weeks the system would not have automatically discounted. Your dates were during the Knysna Oyster Festival during which time we do not offer any discounts. T&C always apply whenever any reservation is being made. You were unhappy due to an error you made by originally booking for three guests. The change from three guests to two guests were never bought to anyone's attention, Unfortunately we were unable to make any changes at the lodge upon your arrival due to this being a TravelGround confirmed booking for three guests. We did recommend that you call the TravelGround office, and discuss this with them. I disagree with your customer service rating above, as my staff tried their best to accommodate you in our absence.
Drika L - May 2016
Overall score
Asemrowend.
Myoli Beach Lodge's response
Ons waardeer die goeie resensie wat julle ons gegee het. Ons streef altyd na goeie diens. Sien jul hopenlik binnekort weer. Bly julle kon rus en ons stukkie hemel geniet soos ons dit geniet en ervaar.
Liaan J - Apr 2016
Overall score
Beeldskoon, kos vir die siel ... Hier kan jy rus.
Myoli Beach Lodge's response
Baie dankie Liaan, Opreg waardeer dat mense ons stukkie hemel saam met ons kan deel. Sien binnekort weer. Groete Ronel Gauche'
Magdel D - Apr 2016
Overall score
Baie gerieflik met al die nodige!
Myoli Beach Lodge's response
Baie dankie vir hierdie wonderlike woorde. Ons waardeer terugvoering altyd en sien uit na jul volgende besoek. Die walvisse is oppad, so ons winter is altyd heerlik, sonnig en baie opwindend.
Stephnie L - Mar 2016
Overall score
Gerieflike akkommodasie naby die see.
Myoli Beach Lodge's response
Dankie Stephanie. So bly jul dit geniet by ons. Sien binnekort weer. Groete RG
Eloise C - Mar 2016
Overall score
Waarde vir geld.
Myoli Beach Lodge's response
Dankie Eloise. Altyd wonderlik om positiewe terug voering te ontvang.
Marisa K - Mar 2016
Overall score
Absolutely wonderful!
Myoli Beach Lodge's response
Hi Marisa,
Thank you so much. We truly appreciate this awesome feedback from our guests. See you soon. Ronel G
Denis H - Feb 2016
Overall score
Ons het 'n rustige naweek gehad met 'n uitsig oor die bos.
Myoli Beach Lodge's response
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Sien weer binnekort. Groete Myoli Beach Lodge
Astra Roberts R - Feb 2016
Overall score
Peaceful place to unwind and relax.
Myoli Beach Lodge's response
Thank you Astra, you are wonderful. Was great having you guys. Hope to see you in the not too distant future.
Wilma S - Feb 2016
Overall score
Voedsel vir die gees.
Myoli Beach Lodge's response
Baie, baie dankie vir die komplimente. Ons streef altyd na perfeksie. Sulke terugvoer is altyd welkom en beslis kos vir die siel. Sien julle weer in die nabye toekoms.
Toni Ann T - Jan 2016
Overall score
Awesome stay.
Myoli Beach Lodge's response
Thank you so much for the kind words. We always try our best!
Nazeema G - Jan 2016
Overall score
A fabulous time had once again!
Myoli Beach Lodge's response
Awesome!! Thanks, Nazeema. Such wonderful words from wonderful guests. See you sooner than later.
Robert N - Nov 2015
Overall score
Oppisee!
Myoli Beach Lodge's response
Thank you for a great rating of Myoli Beach Lodge. Hope to see you soon again.
Diederik O - Sep 2015
Overall score
Baie aangenaam en ontspannend, sal dit aanbeveel.
Nazeema G - Jan 2015
Overall score
Myoli Beach was absolutely fabulous.
Carin K - Jul 2014
Overall score
'n Wegbreekplekkie by uitstek!
Anele M - May 2014
Overall score
The place was fantastic
Frances R - May 2014
Overall score
Adequate but not great
Ronel V - Apr 2014
Overall score
A stunning place!
Nico G - Apr 2014
Overall score
Great location near the beach, good facilities and excellent value
Leigh T - Apr 2014
Overall score
Heerlik!
Avril H - Apr 2014
Overall score
Enjoyed our stay and will use the accommodation again!
Sasha S - Mar 2014
Overall score
Baie lekker verblyf naby aan strand.
Salome J - Feb 2014
Overall score
2 Groot Mense, 1 Kind vir 2 Nagte by Myoli Beach Lodge
Johan P - Dec 2013
Overall score
Lekker verblyf, lekker naby see met lieflike uitsigte.
Andrie V - Oct 2013
Overall score
Heerlike, gasvrye ontvangs en pragtige, skoon verblyf.
Arend C - Aug 2013
Overall score
We had a lovely relaxing time
- Capacity: 32 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: 17 Claude Urban Drive, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Western Cape
- All ages welcome