The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Naboomfontein Gastehuis | TravelGround
+52

Naboomfontein Gastehuis

13 reviews
Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 13 reviews for Naboomfontein Gastehuis
Cleanliness
4.5/5
Service
4.4/5
Location
4.0/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.2/5
Rika E - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rika E
With spouse/partner

Rustige atmosfeer

Basiese, skoon, netjiese akkommodasie.

Maryke B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryke B
Family with teenagers

Vriendelike ontvangs, rustige omgewing.

Baie oulike plekkies, lekker ingerig. Daar kort dalk net 'n rakkie of 2 om jou klere op te pak.

Lourens R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens R
Family with young children

Baie aangenaam.

Sal dit aanbeveel as jy wil ontspan in die bosveld.

Naboomfontein Gastehuis's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Geseënde Kersfees en voorspoed vir 2018.

Naboomfontein Gastehuis
Martie V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie V
With spouse/partner

Heerlike rustige ontspannende naweek met vriendelike hulpvaardige eienaars.

Rustig ontspannend en puik waarde vir geld.

Naboomfontein Gastehuis's response

Mnr Roland,
Baie dankie vir u terugvoering en eerlikheid.Ek is bly jy is tevrede.Mag ons weer sulke eerlike opregte mense huisves soos u.
Groete,

Bertus

Naboomfontein Gastehuis
Jan M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Jan M
With spouse/partner

Glad nie wat mens verwag vir die prys nie.

Wooneenhede kort kaste of rakke in slaapkamers. Geen seephouers of stortrakke nie. Etes nie beskikbaar soos op webtuiste nie. Vooraansig van eenhede kyk op plaas stoorplekke vol pyp, bourommel en ander toerusting. Glad nie goed vir die oog nie. Moes eintlik vir julle foto's van die werklike toestand vand die uitsig geneem het.

Naboomfontein Gastehuis's response

Goeie more Jan,

Dankie vir jou terugvoer, ons waardeur dit en is altyd oop vir voorstelle. Ek sou julle enige tyd na ander eenhede toe geskuif het as julle julle ontevredenheid onder my aandag gebring het. Ek vra omverskoning vir julle ervaring hier by ons. Ek het etes aangebied maar ons het nie 'n spesifieke spyskaart nie, maar is altyd bereid om enige disse voor te berei. Weereens vra ek omverskoning vir enige ongerief.
Groete
Carmen

Naboomfontein Gastehuis
Duif L - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Duif L
With friends

Baie vriendelike en gasvrye eienaars, wat geen moeite ontsien het om in enige behoefte te voorsien nie.

Ons het in die aand gearriveer. Die eienaars het in 'n japtrap vir ons heerlike eetgoedjies gemaak aangesien die naaste winkels ver is. Die huisies is pragtig en skoon met heerlike groot storte (2 kamers met 2 beddens elk). Die yskas het melk en koue fonteinwater in gehad. Elke huisie het 'n groot stoep met kuierplek en 'n braai. Lekker geslaap.

Ricardo E - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ricardo E

Value for money in nature.

Incredibly nice place just outside of Naboomspruit. Carmen really spoiled us (a group of 30 people) and made us feel right at home. You will have to go far to find better meals. Naboomfontein is definitely worth a visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld in die natuur.

Ongelooflike lekker plek net buite Naboomspruit. Carmen het werklik vir ons (groep van 30 mense) bederf en tuis laat voel. Beter etes sal jy ver moet loop soek. Besoek gerus Naboomfontein Gastehuis!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Naboomfontein Gastehuis's response

More Ricardo,
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons het julle kuier regtig baie geniet. Goeie, opgevoede kinders met baie goeie maniere. Ek is so bly julle het dit geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier! Sterkte met julle skool en sport, ons bid dat God Sy hand oor julle sal hou!
Plaas groete,
Carmen

Naboomfontein Gastehuis
Deon A - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Deon A
With friends

Affordable, but not acceptable.

The rooms themselves aren't unacceptable, but the showers aren't working, there's no soap, there's a broken wire table and both the patio and braai has a view of the pipe store. The photos on the website don't prepare you for what you get.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Billik, maar nie aanvaarbaar.

Die kamers self is nie onaanvaarbaar nie, maar daar is tog goed soos storte wat nie reg werk nie, geen seep, 'n stukkende draadtafel tussen beddens en dan die pyp stoor waarin jy vaskyk as jy op jou stoep sit of braai. Die foto's op network berei jou nie voor vir wat jy kry nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Naboomfontein Gastehuis's response

More Deon,
Ek is jammer om te hoor dat julle die verblyf ongerieflik ervaar het. Ons waardeur enige terugvoer en sal ten alle tye ons bes doen om ons gaste se verblyf sover moontlik te verbeter en te vergemaklik. Sou julle my enige tyd in kennis gestel het van julle ontevredenheid, kon ek julle na 'n ander eenheid geskuif het. Weereens vra ek om verskoning vir enige ongerief.
Groete
Carmen

Naboomfontein Gastehuis
Lisan S - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lisan S
Family with teenagers

Gemaklik en gerieflik en vriendelik.

Gemaklik, gerieflik en vriendelik.

Naboomfontein Gastehuis's response

Goeie more. Baie dankie vir julle terugvoering, ons waardeer dit opreg. Julle is enige tyd welkom hier by ons, julle weet nou waar om ons te kry. Wees verseker van ons beste diens te all tye. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Geseënde dag, Carmen.

Naboomfontein Gastehuis
Dianne S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dianne S
Family with teenagers

Fantasties.

Ons sal enige tyd weer terug gaan soontoe. Die eienaars is baie behulpsaam en toegewy aan al 'n mens se benodigdhede.

Naboomfontein Gastehuis's response

Goeie Middag Dianne,

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit. Julle is enige tyd weer welkom by ons. Ek weet dit was biekie besig met die klomp seuns hier en kon nie baie saam julle kuier nie maar volgende keer moet ons 'n vleisie saam braai.

Baie sterkte vir julle seuns wat nog hierdie jaar rugby moet speel.

Groete en Geseende dag.
Carmen

Naboomfontein Gastehuis
Hannelie E - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie E
With friends

Puik!

Vriendelik, gasvry, waarde vir geld.

Naboomfontein Gastehuis's response

Goeie more Hannelie,

Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit opreg. Wees verseker, julle is enige tyd welkom hier by ons. Dit was nou regtig aangenaam om julle as gaste te akkomodeer.

Geseende dag
Carmen

Naboomfontein Gastehuis
Michael Cornelius J - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Michael Cornelius J
Family with young children

Waarde vir geld verblyf met vriendelike en gasvrye ontvangs.

Sien asb. die sterre.

Naboomfontein Gastehuis's response

Goeie more,

Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit opreg. Wees verseker, julle is enige tyd welkom hier by ons. Dit was nou regtig aangenaam om julle as gaste te akkomodeer.

Geseende dag
Carmen

Naboomfontein Gastehuis
Tessa D - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tessa D
With spouse/partner

Eienaars vreeslik gasvry!

Baie lekker gekuier dankie.

Naboomfontein Gastehuis's response

Goeie more Tessa,

Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit opreg. Wees verseker, julle is enige tyd welkom hier by ons. Dit was nou regtig aangenaam om julle as gaste te akkomodeer.

Geseende dag
Carmen

Naboomfontein Gastehuis
From R350
per night (for 2 people)
From R350
per night (for 2 people)
From R350
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 556 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Plaas Naboomfontein, 25km van Naboom na Potties op R101 pad, Mokopane, 0600, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3ZTU3ZWJmLTk3MGMtNGIwZS1hYWE3LThlODE1YjEzYWM2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R350  per night (for 2 people) 13 5 1 5 Plaas Naboomfontein 25km van Naboom na Potties op R101 pad 0600 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.353657425709 28.845317609787
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!