NaguiltjieKloof Akkommodasie
Location
- Guests think NaguiltjieKloof Akkommodasie is in an excellent location
- Farm Roodegrond Boerdery, Off the R331, Patensie, 6335, Eastern Cape
Met fiets ry en Stap roetes is daar ietsie vir almal, lekker rustige uitstappies saam die kinders of intensiewe roetes vir die super atlete.
Ons is 'n klip gooi ver van die bekende Padlangs restaurant waar jy lekker kan eet en net verder by die pad af is 'n nuwe kreatiewe padstal -Die Handels Mark. Hier kan jy lekker eet, geskenke, plaaslike groente en vrugte koop.
In die ander rigting gaan ons na die Kouga opgaardam wat die kapasiteit het om 128,7 miljoen m3 water te stoor, dit is iets om te sien.
Volgende het ons die bekende Baviaanskloof - 'n natuurreservaat wat strek van komdomo tot Willowmore.
Kilometers van ongerepte, ruige bergagtige terrein met skouspelagtige landskappe wat meer as duisend verskillende plantspesies bedien.
20km verder is 'n pragtige golfbaan- Hankey Golf Club
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Farm Roodegrond Boerdery, Off the R331, Patensie, 6335, Eastern Cape
- All ages welcome