Vanrhynsdorp Accommodation at Namaqua Lodge | TravelGround
+94

Namaqua Lodge

Review Summary

4.5 out of 5from 76 reviews for Namaqua Lodge
Cleanliness
4.4/5
Service
4.5/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.4/5
Jacobus N - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacobus N
With spouse/partner

Great place with great security.

However, the mattress is done and needs replacement.

Victor W - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Victor W
With friends

Enjoyable.

Pleasant and helpful staff and accommodation clean and neat.

Carlien P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carlien P
Family with teenagers

Oulike plek.

Na ver bestuur het ons heerlik oorgeslaap by Namaqua Lodge. Hulle kos is waarde vir geld en almal was baie vriendelik.

Kathleen J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kathleen J

Service excellent and value for money.

Namaqua lodge is a lovely place to stay and would definitely recommend it. Thank you very much for this place the ad was exactly what we got.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Diens uitstekend en waarde vir geld.

Namaqua lodge is 'n heerlike kuierplek en sal dit definitief aanbeveel. Baie dankie vir hierdie plekkie die advertensie was presies wat ons gekry het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

William M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
William M
Family with young children

Was okay.

Was very okay just basic. Needs items to be added to the room.

Johann O - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann O
With spouse/partner

Absolutely excellent.

The service was exceptional, friendliness from the top shelves. Neat, practical and highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut uitstekend.

Die diens was besonders, vriendelikheid uit die boonste rakke. Netjies, prakties en sterk aan te beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bruce V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bruce V
With spouse/partner

Voldoen aan verwagtinge.

Lodge baie goed geleë, weg van besige vulstasies. Kon goed uitrus vir volgende dag se tog. Veilige parkering en goeie diens. Sal weer daar aandoen.

Isaac C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isaac C
With friends

More than we expected.

Good service and worth every penny.

Beulah N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beulah N
With spouse/partner

Great reception and hospitable staff.

Will definitely go back again.

Marie S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie S

Amazing!

Ek my man en my skoonsuster het julle gasvryheid terdeë geniet. Puik mense en puik kos. Mense mense wat lekker kon gesels. Sal julle weer besoek.

Antoinette L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette L
With spouse/partner

Aangenaam.

Verblyf was 'n aangename ervaring. Sal Namaqua Lodge weer besoek en aanbeveel.

Cathy/leon B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cathy/leon B
With spouse/partner

Vriendelik en baie aangenaam.

Die personeel was baie vriendelik en ons het 'n heerlike tyd gehad.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Friendly and very pleasant.

The staff were very friendly and we had a great time.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eric F - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Eric F
With spouse/partner

Exactly what is needed when travelling.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Presies wat nodig is wanneer op reis.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Joey W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Joey W
With spouse/partner

Rustige atmosfeer.

Hulle het altyd verblyf beskikbaar en op kort kennisgewing.

Isabel L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Isabel L
With friends

Dit het in al ons behoeftes voorsien.

Ons het slegs een nag oorgebly en dit het aan al ons behoeftes voldoen.

Allan D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Allan D
Family with teenagers

Excellent!

As already mentioned, impressive!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Soos reeds vermeld, indrukwekkend!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johlette S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johlette S
With spouse/partner

It met all our requirements.

The place is very central and safe and we were warmly welcomed. Definitely good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit het voldoen aan al ons vereistes.

Die plek is baie sentraal en veilig geleë en ons was baie vriendelik ontvang. Definitief goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan F - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan F
With spouse/partner

Vriendelike en behulpsame personeel. Alles baie skoon en netjies.

Regtig aan te beveel.

Harry D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harry D
With friends

Baie bly ons het Namaqua Lodge gekies.

Goed bestuurde en goed toegeruste opset. Bied al die fasiliteite wat nodig is vir 'n gerieflike oornagplek. Die aandete en ontbyt was van hoogstaande gehalte. Word beslis aanbeveel.

Piet H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Piet H
With friends

I would stay here again.

The place was clean and neat. Convenient. The staff are friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek sal weer hier wil tuisgaan.

Die plek was skoon netjies. Gerieflik. Personeel vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eric F - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eric F
With spouse/partner

Our stay met all of our expectations and highly recommend Namaqua Lodge

Namaqua Lodge offers all of the necessary facilities and more.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons verblyf by Namaqua Lodge het aan al ons verwagtinge voldoen en ons kan Namaqua Lodge beslis aanbeveel by ander reisigers.

Namaqua Lodge bied al die noodsaaklike geriewe en meer wat 'n reisiger benodig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Patricia B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patricia B
With friends

Hospitable and neat!

We had a great time. The people were friendly and hospitable and the rooms were neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvry en netjies!

Ons het baie lekker gekuier. Die mense was vriendelik en gasvry en die kamers was netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Namaqua Lodge's response

Goeie dag Patricia.

Baie dankie vir die resensie. Ons het julle hier geniet. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer!
Veilig reis.

Groete
Namaqua Lodge Span

Namaqua Lodge
Nico V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Nico V
Family with young children

Goedkoop, maar grillerig.

Alhoewel plek goedkoop was, was ons teleurgesteld in hoe vuil ons kamer veral onder beddens en bedkassies was. Daar was geen los laken saam met die dik kombers wat sekerlik nie elke keer gewas word wanneer daar iemand was nie. Ketel in kamer vol muf. Badkamer was nie te vuil, behalwe vir hare te bespeur. Restaurant het 2 van die 3 items wat ons bestel het nie beskikbaar gehad nie.

Namaqua Lodge's response

Goeie dag Mnr Nico

Ons is baie jammer om te hoor van julle onlangse ervaring by ons Lodge. Dit pynig ons net dat geen van hierdie probleme ooit gerapporteer was aan die bestuurder aan diens of die ontvangs die volgende oggend nie. Sulke tekortkominge kon baie vinnig opgelos en uit die weg geruim word wat kon lui na 'n baie beter ervaring van ons Lodge.

Ons moet wel noem dat ons self gaan kyk het na die kamer en nie saamstem met die kritiek gelewer teen die Lodge nie. Ons behou 'n hoë standaard van netheid en sanitasie en indien ons standaard nie ooreenstem met u verwagtinge nie dan verwag ons van die kliënt om hulle misnoë te ken aan die bestuurder aan diens. Die trant en die beskrywing van die resensie voel ons is in swak smaak aangesien dit gemaak is sonder enige manier wat ons dit kon regstel.
Toevallig genoeg is die resensie net na hierdie een van 3 dames wat 2 aande by ons gebly het in presies dieselfde kamer en wat spreek van ons hoë standaarde.

Ons het ook ons restaurant se bestellings en stock nagegaan en geen van ons produkte was die aand van u verblyf uitverkoop nie. Ons vra omverskoning as daar 'n miskommunikasie was maar alles op ons spyskaart was beskikbaar. Ook moet ons noem dat ons elke dag na die gebruik van die kamer elke kombers, handdoek en kussingsloop deeglik was en uitdroog voor ons dit weer in die kamers sit.

Ons is trots op die kwaliteit en diens wat ons kan lewer vir die prys wat ons bied. Dus vra ons omverskoning vir die ervaring wat julle gehad het maar vra ook dat indien julle weer by 'n instansie oornag en die netheid of kwaliteit van die instansie is nie na wense nie dat julle dit so sal oordra aan die eienaar/bestuurder. Die kwaliteit van die diens kan ook gemeet word aan hoe vinnig 'n instansie hulle fout kan regmaak en hoe ver hulle sal gaan om u tevrede te stel. En ek kan u verseker ons sou agteroor gebuig het om seker te maak julle verblyf by ons was die beste.

Julle is altyd weer welkom om ons 'n kans te gee om julle verkeerd te bewys. Ons staan gereed.

Vriendelike groete,
Namaqua Lodge Span

Namaqua Lodge
Joey W - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joey W
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs!

Pryse van etes is baie redelik en bekostigbaar! Ek en my man het weer bespreek vir volgende week!

Alison S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alison S
With spouse/partner

Dit was 'n baie rustige ervaring vir ons.

Namaqua Lodge is 'n baie netjiese en rustige plek. Ek sal enige iemand aanraai om daar oor te slaap.

Nicolene R - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolene R
With spouse/partner

Heerlike, hartlike plek vir ons wegbreeknaweek!

Baie billik en baie goeie kliëntediens. Heerlike kos by restaurant, wat ook baie billik is. Goeie ligging en baie veilig.

Lavinia S - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lavinia S
Family with young children

Fantasties.

Corlette, jy was 'n absolute ster.

Ewan J - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ewan J
On business

Enjoyed the stay a lot.

I enjoyed my stay. The room may be old but very clean and neat. The staff are very friendly and helpful, and I had a great night out. The food was excellent and very well priced. Will definitely stay there again if I'm in the area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf baie geniet.

Ek het baie lekker gebly. Die kamer is dalk oud, maar baie skoon en netjies. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam en ek het sommer lekker gekuier die aand. Die kos was uitstekend en baie goed geprys. Sal beslis weer daar bly as ek in die omgewing is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magda K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda K
With spouse/partner

Very hospitale and neat rooms.

Staff very hospitable and helpful. The meals were delicious. Rooms clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gasvry en netjiese kamers.

Personeel was baie gasvry en behulpsaam. Die etes was smaaklik. Kamers skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Namaqua Lodge's response

Goeie dag Magda,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons hoop jou reis was veilig.
Groete,
Namaqua Lodge Span

Namaqua Lodge
Antionet J - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Antionet J
With spouse/partner

Baie gemaklike plek. Vriendelike mense.

Baie lekker plekkie. Ons het ongelukkig nie die kamer gekry wat ons bespreek het nie. Maar dis okay. Sal weer daar gaan bly. Hulle kos is heerlik.

Namaqua Lodge's response

Hi Antionet,
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop julle kom draai weer by ons. Ons sal die honeymoon suite vir julle reg hou! Hoop julle het 'n veilige reis gehad.
Groete,
Namaqua Lodge Span

Namaqua Lodge
Kenny S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kenny S
With spouse/partner

Comfortable and delicious food.

Even though the building was old, it was comfortable and clean. The staff was very friendly and helpful. Just one thing, that didn't bother us that much, was the fact that the TV did not work.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik en lekker kos.

Al was die gebou oud, dit was baie gemaklik en skoon. Al die staff was baie vriendelik en behulpsaam. Net een ding wat ons nie baie gepla het nie was dat die TV nie gewerk het nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Namaqua Lodge's response

Hi Kenny,
Dankie vir die positiewe resensie. Ons werk voordurend aan die gebou so dis lekker om te hoor dit word wardeer. Ons is tans besig om die TV's op te gradeer. Ons hoop julle kom draai weer om dit te toets. Veilig reis verder!
Groete,
Namaqua Lodge Span

Namaqua Lodge
Gert B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert B
With spouse/partner

Very friendly.

The staff were helpful and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelikheid ontvang.

Die personeel was behulpsaam en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Namaqua Lodge's response

Hallo Gert,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons wardeer dit. Ons hoop julle het 'n veilige reis gehad en dat julle weer 'n draai by ons sal kom maak.
Groete,
Namaqua Lodge Span

Namaqua Lodge
Marius D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius D
With spouse/partner

Very cute.

Was really surprised with the nice place, really enjoyed the stay and the food.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie oulik.

Was regtig verras met die oulike plek, het regtig lekker gebly en geëet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Namaqua Lodge's response

Goeie dag Marius!
Baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons hoop om jou weer by ons te sien wanneer julle hier verby kom.
Groete,
Namaqua Lodge Span

Namaqua Lodge
Johan V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
Individual traveler

It's a house where you feel at home.

It's a distance from Gobabis from Cape Town. Namaqua Lodge was an excellent choice. It is then early enough to kick out shoes and rest before dinner. Both meals were tasteful and the stay was good value for money. The room was comfortable and quiet and security was sharp.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n tuisvoelhuis.

Dis 'n vêr pad van Gobabis af Kaap toe. Namaqua Lodge was 'n uitstekende keuse. Dit is dan vroeg genoeg om skoene uit te skop en te rus voor aandete. Beide etes was smaakvol en die verblyf was goeie waarde vir geld. Daarmee saam was die kamer gerieflik en stil en sekuriteit skerp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Namaqua Lodge's response

Goeie dag Johan,
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons vertrou julle rit het goed afgeloop. As julle weer hier verby kom is ons deure altyd oop vir julle. Veilig reis en Geseënde Kersfees.
Groete,
Namaqua Lodge Span

Namaqua Lodge
Anton O - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton O
Individual traveler

Ek het lekker gebly en lekke geslaap!

Ek het baie lekker gebly. Alles was netjies en skoon en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Kos in die restaurant. Enigste advies wat ek sou gee is dat die mense wat jou in check jou net meer moet vertel oor die lodge en wat daar is om te doen. Ek het bv. nie geweet die lodge het 'n bar en pool-tafel nie. En ook by die eenheid net vir jou vinnig wys hoe en wat waar is. Meer spesifiek hoe die gasstoof werk. Sal definitief weer daar oorbly.

Namaqua Lodge's response

Hallo Anton,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is tans besig om 'n informasie boekie op te stel wat in elke kamer sal wees. Ons sal dit defnitief aanpas om die gas stoof in te sluit aangesien dit 'n gereelde vraag is. Ons sal ook defnitief meer inligting deurgee met die in-boek fase. Ons hoop ons sien jou gou weer.
Geseënde Kersfees,
Namaqua Lodge Span

Namaqua Lodge
Sunelle B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sunelle B
With friends

Fantastic!

People are very helpful and had a great stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Mense is baie behulpsaam en het vreeslik lekker gekuier daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Namaqua Lodge's response

Hallo Sunelle,

Dankie vie die positiewe review. Ons hoop jy het 'n veilige reis en 'n Geseënde Kersfees.

Groete,
Namaqua Lodge Span

Namaqua Lodge
Johan M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Beautiful, tidy, everything you need.

The management went out of their way to accommodate our mother next to us. We could park at the units, which made it easy for her.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig, netjies.alles wat jy nodig het.

Die bestuur het uit hul pad gegaan om ons moeder langs ons te akkomodeer. Ons kon by die eenhede parkeer wat dit maklik vir haar gemaak het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Namaqua Lodge's response

Goeie dag Johan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was net 'n plesier om julle te kon akkomodeer. Ons hoop om julle gou weer in die toekoms te ontvang. Veilig reis.
Groete,
Namaqua Lodge

Namaqua Lodge
Ericka V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ericka V
Individual traveler

Lekker gerieflike selfsorg-eenheid, netjies en vriendelike personeel.

Sien sterre.

Namaqua Lodge's response

Goeie dag Ericka
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit word opreg waardeer.
Ons hoop om julle gou weer te ontvang. Veilig reis.

Groete
Namaqua Lodge

Namaqua Lodge
Estelle S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle S
With spouse/partner

It was fantastic!

Safe place to stay. Definitely recommend it. Friendly and helpful staff. A peaceful atmosphere and good food.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties!

Veilige plek om oor te slaap. Beveel dit definitief aan. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Rustige atmosfeer en lekker kos.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Namaqua Lodge's response

Hallo Estelle
Baie dankie vir die fantastiese terugvoering, ons wardeer die aanbeveling.
As julle weer die kant toe kom weet ons deur staan altyd oop vir julle.

Groete
Namaqua Lodge

Namaqua Lodge
Ajf M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ajf M
With spouse/partner

Extremely satisfactory.

We had a lovely stay and the restaurant was good.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uiters bevredigend.

Ons het lekker gebly en die restaurant was goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Namaqua Lodge's response

Baie dankie Ajf.

Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê. Ons hoop julle maak weer van ons gebruik as julle weer hier verby kom.

Groete
Namaqua Lodge

Namaqua Lodge
Kobus S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobus S
With spouse/partner

Sodra herstelwerk klaar is, sal dit 'n mooi plek weer wees.

Sien die sterre.

Namaqua Lodge's response

Goeie dag Jacobus

Baie dankie vir die terugvoering. Die herstelwerk is klaar so ons hoop julle kom loer weer in om te kom sien hoe dit lyk.
Sien gou weer.

Groete
Namaqua Lodge

Namaqua Lodge
Connie L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Connie L
With spouse/partner

Gerieflik en skoon.

Heeltemal tevrede met verblyf en diens.

Namaqua Lodge's response

Hallo Connie

Baie dankie vir die positiewe resensie, ons waardeer die moeite. Ons hoop om julle gou weer by ons te sien.

Groete
Namaqua Lodge

Namaqua Lodge
Johan K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan K
With spouse/partner

Fantastiese naweek.

Alles was fantasties. Net een probleem was die beddens, dit was twee enkelbeddens wat teen mekaar gestoot was verder was alles ok. Baie dankie. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Namaqua Lodge's response

Goeie dag Johan

Dankie vir die terugvoering. Ons sal volgende keer 'n hele dubbel bed verskaf. Ons hoop julle kom maak gou weer 'n draai om dit te toets.

Groete
Namaqua Lodge

Namaqua Lodge
Craig M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Craig M
With spouse/partner

Rustige en veilige verblyf.

Werknemers was vriendelik hoewel ek 10 minute by ontvangs moes wag vir reaksie. Aandete was uitstekend. Die gas geysers is nogal 'n probleem.

Namaqua Lodge's response

Goeie dag Craig

Baie dankie vir die terugvoering. Ons vra omverskoning vir die wag. Ons het wel nou oorgeskakel na solar geysers so die warm water probleem is feitlik opgelos. Ons hoop jy sal weer van ons gebruik maak. Ons sien uit na jou volgende kuier.

Groete
Namaqua Lodge

Namaqua Lodge
Jan G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jan G
With spouse/partner

Good value for money, good food.

Very good stay and the food was great. Don't even think of eating anywhere else, you will be disappointed.

Namaqua Lodge's response

Hallo Jan

Ongelooflike dank vir die wonderlike resensie. Ons hoop om julle gou weer te ontvang en lekker te kan bederf.

Groete
Namaqua Lodge

Namaqua Lodge
Elsa S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elsa S
With spouse/partner

Baie lekker.

Netjiese eenheid en gerieflik, sentraal.

Namaqua Lodge's response

Hallo Elsa

Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons waardeer dit en ons hoop om julle weer hier by ons te ontvang in die toekoms.

Groete
Namaqua Lodge

Namaqua Lodge
Joggie V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joggie V
With friends

Friendly welcoming, lovely and affordable food, neat accommodation.

Affordable and neat accommodation with very accommodating and friendly staff. The restaurant is excellent and the food is delicious and affordable. Excellent accommodation for single people, as well as small and large groups.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike ontvangs, heerlike en baie bekostigbare kos, netjiese akkommodasie.

Bekostigbare en netjiese akkommodasie met baie tegemoetkomende en vriendelike personeel. Die restaurant is puik en die geregte heerlik en bekostigbaar. Uitstekende akkommodasie vir enkeling, klein en groot groepe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hendrina V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hendrina V
With spouse/partner

Gasvrye, netjiese en veilige akkommodasie. Aan te beveel.

Rustige, veilige en skoon akkommodasie. Gasvrye en vriendelike personeel. Ons het dit ongelukkig getref met geen water die aand. Blykbaar het 'n pyp in dorp gebars?! Sal beslis teruggaan.

Hein O - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hein O
With spouse/partner

Oud en kort aandag.

Alhoewel die akkommodasie skoon is, is die kamers afgeleef en kort dringend aandag, Die krakende vloere is 'n verskriklik!

Werner C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner C
With friends

Hospitable.

Friendly reception, thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvry.

Vriendelike ontvangs, dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carla B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla B
With spouse/partner

Heerlik met restaurant op perseel.

Heerlik geslaap en geëet by die lodge.

Manda L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Manda L
With friends

Restaurant excellent, food and service.

The building needs urgent maintenance. The floor creaks, the decor is old and the air conditioning didn't work.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Restaurant uitstekend, diens en kos.

Die gebou benodig dringend opknapping. Die vloere kraak, dekor baie oudtyds, lugreëling het nie gewerk nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Barbara N - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara N
With spouse/partner

Optimistic.

Reception staff was friendly and helpful. Parking safe. Rooms clean and neat. We got a room with a bath. The warm water access was pathetic. Basically no water and very cold.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Optimisties.

Ontvangspersoneel was vriendelik en behulpsaam. Parkering veilig. Kamers skoon en netjies. Ons het egter 'n kamer met 'n bad gehad. Die warm water-toevoer was egter pateties! Feitlik geen water en yskoud.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frans V - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frans V
With friends

Heerlike plattelandse hotel, top kos!

Baie behulpsaam, bar is heerlik, die etes was regtig spesiaal.

Christene T - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christene T

Comfortable country accommodation.

Friendly welcome by owner and staff. Comfortable clean accommodation and great food! Was also helpful with an early breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike platteland akkommodasie.

Vriendelike ontvangs deur eienaar en personeel. Gerieflike skoon akkommodasie en baie lekker kos! Was ook behulpsaam met 'n vroeë ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Namaqua Lodge's response

Hi Christene

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om julle sommer gou weer by ons te sien.

Groete

Die Namaqua Lodge span

Namaqua Lodge
Cobus V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cobus V
With spouse/partner

Great.

Dit het gevoel asof ons by die huis is. Bestuur en personeel was die hele tyd betrokke by ons. Alhoewel die Lodge baie besig was het ons uitstekende diens ontvang.

Namaqua Lodge's response

Hi Cobus

Dankie vir die welkome positiewe terugvoering. Die Lodge was die afgelope tyd lekker besig so dis fantasties om te weet mense geniet dit hier. Ons hoop julle kies ons weer as julle hier verby kom.

Groete

Die Namaqua Lodge span

Namaqua Lodge
Hannes V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannes V
With spouse/partner

Lekker goed toegerus en veilige oornag gehad.

Netjiese, veilige oornag gehad. Veilige parkering. Behulpsame personeel.

Namaqua Lodge's response

Hi Hannes

Dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om jou weer hier by ons te sien, as julle hier verby kom.

Groete

Die Namaqua Lodge span

Namaqua Lodge
Attie D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Attie D
With spouse/partner

Bietjie te veel van 'n onprofessionele situasie.

Kamer teleurstellend vir 'n "honeymoon suite". Gelukkig is ons al lankal getroud. Plek is oud en vertoon 'n beeld van op die rand van verwaarlosing en agteruitgang wees. Slegs een manlike personeellid weet regtig wat dit is om gaste te laat tuis voel. Meeste dames is onprofessioneel.

Pincione A - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pincione A
Individual traveler

A good place for a stop in Vanrhynsdorp.

Just flat. A poor restaurant.

Namaqua Lodge's response

Dear Pincione,

We take your review into serious consideration. We are currently working on a couple of upgrades to make your experience a little bit more memorable. We hope to change your opinion the next time you choose to visit us.

Regards,
The Namaqua Lodge Team.

Namaqua Lodge
Anso M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anso M
Family with young children

Excellent service.

Slept really well, the food was the best, and the staff were very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende diens.

Baie lekker geslaap, die kos was uit die boonste rakke en die personeel is baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Namaqua Lodge's response

Goeie dag,

Baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons wardeer dit voorwaar. Ons hoop om julle gou weer te sien en julle volgende kuier net so lekker te maak.

Groete,
Namaqua Lodge Span

Namaqua Lodge
Nico V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Nico V
With spouse/partner

Die ontvangs was hartlik gewees. Die kos was baie lekker en ons het lekker geslaap.

Die plek is baie netjies en skoon, die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Die kos was baie lekker alhoewel ons nie ontbyt kon geniet nie, want hulle begin effens laat in die oggend en ons moes toe nog verder ry Kaap toe. Ek sal weer daar oornag!

Namaqua Lodge's response

Goeie dag Nico,

Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit word opreg wardeer. Ons hoop julle kom kuier gou weer en beloof om dit nog beter te maak. Ons deur is altyd oop vir julle.

Groete,
Namaqua Lodge Span

Namaqua Lodge
Jonith S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jonith S
With friends

Ons het baie lekker gebly!

Vanrhynsdorp was ons laaste stop op pad terug Kaap toe uit die Noord-Kaap en watter lekker plek om te bly. Die diens was uitstekend, die kamers skoon en netjies en die parkering vir sleepwa en motor baie veilig!

Namaqua Lodge's response

Goeie dag,

Dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons hoop julle maak weer gebruik van ons as julle weer hier verby kom. Kom klop maar enige tyd weer aan ons deur.

Groete,
Namaqua Lodge Span

Namaqua Lodge
Joanne W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joanne W
Family with teenagers

It was excellent and value for money.

It was worth the trouble and we had a nice rest. Everything was very clean and neat and Santa was very hospitable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was puik en waarde vir geld.

Dit was beslis die moeite werd en ons het lekker uitgerus. Alles was baie skoon en netjies en Santa baie gasvry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Namaqua Lodge's response

Liewe Joanne,

Grootste dank vir die uitstekende resensie. Ons is bly julle het dit by ons geniet en goed gerus. Ons hoop om julle gou weer in ons wêreld te sien. Santa stuur groete.

Groete,
Namaqua Lodge Span

Namaqua Lodge
Glen J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Glen J
Family with young children

Friendly well-informed host.

For an overnight - it’s fine and fulfilled our requirements.

Namaqua Lodge's response

Dear Glen,

Thank you for the positive review. We hope to see you and your family soon. We are working hard to exceed your expectations next time. Merry Christmas and a happy new year to you and your family.

Regards,
The Namaqua Lodge Team.

Namaqua Lodge
Hugo D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hugo D
With spouse/partner

Skaflik.

Ek het gegaan om verblyf te hê vir 2 nagte en nie vir die besienswaardighede nie. Die kamers het regtig 'n bietjie opgradering nodig en dan praat ek nie van oordoen nie. Maar 'n mens kan seker 'n bedlampie wat deur ouderdom uitmekaarval vervang en 'n ligskakelaar regmaak wat jou wil skok as jy aan dit vat. Baie hoflik en vriendelik en oor diens kan ek nie kla nie, net die kamers kort werk.

Namaqua Lodge's response

Goeie Dag Hugo,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons het u kamer nagegaan en die kortsluiting gevind. Ons vra omverskoning vir die ongerief. Ons is in die proses om al die hotel se kamers om op te gradeer. Ons sal so spoedig moontlik daarby kom. Ons trots ons self op ons diens en is bly dit het 'n indruk op u gelaat. Ons hoop om u weer by ons te sien en u verwagtinge te oortref. Geseende kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar vir u en u familie.

Groete,
Die Namakwa Lodge Span.

Namaqua Lodge
John D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
John D
On business

Nie wat geadverteer is nie.

Die verblyf was nie wat ek verwag het nie. Die beddegoed kom uit die 1960's. Nie baie skoon nie. Daar is nie WiFi soos geadverteer is nie. Die DStv bestaan uit 2 kanale wat niemand kyk nie. Die plek is nie baie skoon nie, en ek het meer verwag. Agter die lodge is een of ander steenmakery wat baie stof maak en vreeslik raas as jy in die selfsorg-eenhede slaap. Ek sal nie weer daar slaap nie. Na 7 ure op die pad wil 'n mens graag uitrus en soek jy 'n plek waar jy kan rus. Die plek is nie daardie plek nie. Maar ek neem aan vir die prys wat jy betaal, is dit seker wat mens kan verwag.

Namaqua Lodge's response

Goeie dag John,

Namens Namaqua Lodge will ons om verskoning vra vir die ongerief wat u ervaar het. Met die besonderse warm dae en die wind wat woed is dit soms moeilik om die stof uit so groot en ou gebou uit te hou. Ons doen van ons kant af ons bes om so ver moontlik by te bly met tegnologie maar as gevolg van ons klein dorpie status, is dit moeilik om die kundigheid in die hande te kry om al die toestelle 100% te hou ten alle tye.

Ons hoop werklik dat u ons die geleentheid sal gun om u weer eendag by Namaqua Lodge te kan verwelkom.

Vriendelike groete,
Die Namaqua Lodge span

Namaqua Lodge
Bonny-lee D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bonny-lee D
With spouse/partner

We were tired from a road trip and hungry, we got there late and could still have supper.

Its a beautiful little town and the accommodation was just what we needed to get refreshed for the rest of our journey. We wished we didn't have to rush off the next morning but we still had a long drive to go, would of loved to experience the rest of the little town.

Namaqua Lodge's response

Dear Bonny-Lee,

Thank you for the kind words regarding our establishment. We at Namaqua Lodge look forward to welcoming you back and maybe even take you out to experience our wonderful surroundings.

Kind regards,
The Namaqua Lodge Team

Namaqua Lodge
Charma V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charma V
With spouse/partner

Gerieflik en vriendelike diens.

Vriendelik ontvang en deurgaans goeie diens. Gerieflike, netjiese kamer. Etes smaaklik.

Bossie M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bossie M
With spouse/partner

Stilte, ruimte en gerief.

Die neon borde in Vanrhynsdorp het ons laat skrik - maar die kamer was heerlik stil (ten spyte daarvan dat die Lodge in die dorp is en 100% vol was!) Die gerief van 'n ruim, skoon en stil kamer, die veilige parkering en 'n restaurant op die perseel - met entoesiastiese kelners - maak dat ons dit weer sal kies. Die sogenaamde gratis wi-fi het wel sy beperkinge gehad - maar dié keer was wif-fi nie my groot behoefte nie.

Namaqua Lodge's response

Geagte Bossie,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering. Dit word opreg wardeer.
Ons strewe om elke besoeker se tyd hier by ons gerus en gelukkig te maak en is bly julle het so 'n ervaring gehad.
Ons sal die komplimente aan die kelners oordra en wag dan vir julle volgende kuier.
Lekker dag en groete van Namaqua Lodge.

Namaqua Lodge
Jan-hendrik F - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jan-hendrik F
On business

Goeie verblyf met 'n kroeg om die tyd vinniger verby te kry.

Goeie verblyf vir 'n vinnige besoek aan Van Rhynsdorp.

Tersia S - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tersia S
With spouse/partner

Fantastic, friendly service, thanks for everything Ronel.

Ronel's friendly reception and help was much appreciated, will recommend the accommodation to everyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties, vriendelike diens, dankie Ronel vir alles.

Ronel se vriendelike ontvangs en hulp word opreg waardeer, sal die verblyf by almal aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan H - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jan H
With spouse/partner

Mooi.

Mense behulpsaam, kamer stylvol en parkering veilig.

Namaqua Lodge's response

Hi Jan
Baie dankie, ons waardeer die positiewe terugvoering.
Kontak ons gerus wanneer julle weer hierdie kant toe kom.
Vriendelike groete
Namaqua Lodge Span

Namaqua Lodge
George C - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George C
With spouse/partner

Slept well and had good meals. Ronel's service was great.

Friendly staff and safe parking. Great restaurant.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker geslaap en goeie etes. Ronel se diens was puik.

Vriendelik personeel en veilige parkering. Uitstekende restaurant.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Namaqua Lodge's response

Goeie dag George,

Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit, hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Namaqua Lodge Span

Namaqua Lodge
Angelique C - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Angelique C
With spouse/partner

Oasis in a dry desert.

The staff were very friendly and we will definitely stay there again ASAP. Only problem is the Jacuzzi that wasn't working and when we reported it, nobody came to look for the problem. Not cool.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oase in 'n dorre woestyn.

Die staff was baie vriendelik en ons sal beslis weer daar oornag asap. Enigste problem is die Jacuzzi is buite werking en toe ons dit report het niemand kom kyk wat fout is nie. Not cool.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Namaqua Lodge's response

Goeie dag Angelique
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons vra groot om verskoning vir die ongerief. Ons het dadelik aandag aan die Jacuzzi gegee en dit is reg vir julle volgende kuier.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Namaqua Lodge Span

Namaqua Lodge
Alesia P - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alesia P
With spouse/partner

Skoon, bekostigbare verblyf.

Het oorgeslaap om die aand saam met vriende deur te bring.

Namaqua Lodge's response

Hi Madeleine
Dankie vir julle terugvoering.
Ons hoop julle het die aand saam met julle vriende geniet. Laat weet ons indien ons weer vir julle 'n kuier kan reël.
Vriendelike groete
Namaqua Lodge Span

Namaqua Lodge
Hester N - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester N
Individual traveler

People and animal friendly!

This place had everything I needed for my stay. I had a delicious dinner, while they went out of their way so that my Yorkie could be with me. And then that music the next morning before breakfast! I was on my way out when this wonderful, light classic music lured me back. Thank you very much! It made my day! Everything was beautiful, nice, neat and clean. The reception staff was extremely hospitable and helpful. I would definitely recommend you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mens- en diervriendelik!

Hier was alles wat nodig was vir my nagtelike verblyf. Ek het heerlik geëet die aand, terwyl hulle uit hul pad gegaan het, sodat my Yorkie saam met my kon wees. En dan daardie musiek die volgende oggend voor ontbyt! Ek was op pad uit, toe die wonderlike, ligte klassieke musiek my teruggelok het. Baie dankie! Dit het my dag gemaak! Verder was alles pragtig, mooi, netjies en skoon. Die ontvangspersoneel was uiters gasvry en behulpsaam. Ek sal julle baie beslis aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Namaqua Lodge's response

Goeie dag Hester
Baie dankie vir u gawe woorde. Dit was heerlik om u as 'n gas te ontvang en die lodge soos 'n tuiste te laat voel.
Vriendelike groete
Die Namaqua Lodge span

Namaqua Lodge
From R650
per night (for 2 people)
From R650
per night (for 2 people)
From R650
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 60 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 22 Voortrekker Street, Vanrhynsdorp, 8170, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5ZjQ4MzcxLTlhZjctNDRhMi05MDc2LTY4NDI5ZTRhMjkxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (for 2 people) 76 5 1 5 22 Voortrekker Street Vanrhynsdorp 8170 Western Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -31.6095698 18.7361194
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com