The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Nauntons Guest House | TravelGround
+74

Nauntons Guest House

Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 18 reviews for Nauntons Guest House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.6/5
Location
4.2/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Tony W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tony W
On business

Very comfortable, clean and we were upgraded to a bigger room with a nice breakfast.

Friendly hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gemaklik, skoon, ons was upgegrade na 'n groter kamer, met 'n baie goeie ontbyt.

Vriendelike gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Suzaan M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Suzaan M
With spouse/partner

Comfortable and neat accommodation.

Good value for money. Hostess very friendly and helpful. Room was very neat and decor very tasteful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en netjiese verblyf.

Goeie waarde vir geld. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Kamer baie netjies en binneversiering baie smaakvol.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marilise V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilise V
With spouse/partner

Beautiful accommodation.

We had a friendly reception and the upgrade to a better room at no extra cost was offered to us. Beautiful dining hall and tranquil area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige verblyf.

Ons is met vriendelikheid ontvang en 'n opgradering na 'n groter kamer teen geen ektra koste is aangebied. Pragtige eetsaal en rustige omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louise R - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louise R
With spouse/partner

Pragtige dekor, netjies, skoon, gasvrye staf en lekker kos.

Netjiese, skoon gastehuis met pragtige dekor, vriendelike en gasvrye staf en heerlike kos. Persoonlike versoeke om die kamer vir ons huweliksherdenking op te maak was met entoesiasme gedoen (roosblare, kerse en sjampanje).

Miem S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miem S
With spouse/partner

Lekker skoon, veilige verblyf.

Skoon, veilige oornagverblyf sonder onnodige fitterasies.

Deon B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon B
With spouse/partner

Excellent.

Really nice place to stay, clean and nice breakfast.

Gerrit H - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerrit H
With spouse/partner

Old world charm with modern facilities.

Very pleasant B&B near Ladysmith. Beautiful floors and matching decor. The owners obviously paid a lot of attention to the ambience and it shows. New and modern bathroom, but the water pressure was disappointing. Breakfast is freshly made by order.

This review has been translated,click hereto view the original version.

"Old World Charm" met moderne geriewe.

Baie aangename B&B digby Ladysmith. Pragtige blokkiesvloere met bypassende dekor. Baie aandag is geskenk aan die ambience en die eienaars het goed daarin geslaag. Ons badkamer was nuut en modern, maar die warmwaterdruk is effe teleurstellend. Ontbyt word vars gemaak volgens bestelling.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan M - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Baie tevrede met die verblyf.

Baie lekker, mooi en netjies. Net 1 probleem, gesukkel om die persone aan diens in die hande te kry.

Julia S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Julia S
With friends

Uitstekend, onberispelik skoon, rustig, veilig en uiters vriendelike diens. Het julle alreeds by ander aanbeveel!

Ek wil julle graag komplimenteer oor julle uitstekende bestuur van Nauntons Guest House. Dit was so aangenaam. Julle vriendelikheid en die vriendelike personeel het ons onmiddellik opgeval. Dankie vir die netjiese en skoon kamers. Die lieflike omgewing en tuine dra by tot 'n rustige atmosfeer. Julle aandete en ontbyt was baie smaaklik en keurig aangebied. Ons sou weer daar wou oornag indien ons weer in daardie omgewing was.

Andre C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre C
With spouse/partner

Baie lekker rustige atmosfeer.

Dit is 'n baie rustige, veilige en vriendelike gastehuis (selfs die sekuriteitswag het my verwelkom). Ek kan met vrymoedigheid hulle aanbeveel. Baie skoon en netjies ingerigte kamers. Aandete en ontbyt was baie lekker. Dankie aan gasvrou Courtney vir haar gasvryheid. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Adriaan Jj V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adriaan Jj V
With spouse/partner

Uiters gerieflik en goed toegerus.

Alles was perfek. Personeel uiters behulpsaam.

Deidre F - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deidre F
On business

Baie lekker gebly!

Nauntons Gastehuis is 'n baie oulike plekkie om te bly en ek sal dit graag aanbeveel.

Christa V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christa V

Baie gerieflik, aangename en hulpvaardige personeel.

Almal by Nauntons gaan regtig uit hulle pad om die verblyf so gerieflik en aangenaam as moontlik te maak. Die ontbyt was ook heerlik! Dankie ...

Antoinetta H - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinetta H
On business

Baie netjies en rustig.

'n Baie rustige atmosfeer. Baie netjies en almal baie vriendelik.

Aldi D - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aldi D
With spouse/partner

Ek kan dit beslis aanbeveel.

Die kamers is netjies en skoon. Dit het soos vakansie gevoel! Baie dankie vir al jul moeite.

Dries B - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dries B
With spouse/partner

Lekker ervaring, ontvangs baie vriendelik, kan dit sterk aanbeveel.

Kan aanbeveel om hier oor te slaap, personeel baie vriendelik en behulpsaam!

Erika V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Erika V
Family with teenagers

Ons het heerlik gebly.

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die lugversorger was wel nie baie effektief nie ...

Jap H - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jap H
With friends

Verblyf was baie aangenaam en die ontbyt was 5-ster!

Die slaapvertrek was smaakvol en luuks en die ontbyt was voortreflik.

From R1 130
per night (for 2 people)
From R1 130
per night (for 2 people)
From R1 130
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 00:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Newcastle Road (N11), Model Kloof, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0MmY5ODcyLTkxNDctNGY0ZC05MmE1LTIzZDI4N2I4ODNmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 130  per night (for 2 people) 18 5 1 5 Newcastle Road (N11) Model Kloof 3370 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-00:00 10:00 -28.521471607637 29.813895545616
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!