The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Nautica 702 | TravelGround
+43

Nautica 702

13 reviews
Self Catering

Location

  • Guests think Nautica 702 is in an excellent location
  • 1 Bakke Road, Nautica 702, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Western Cape

Nautica is 'n woonstelblok met omheining en 24 uur sekuriteitsbemande hek. Dit is sentraal geleë en Nautica 702 het 'n 180 grade see uitsig vanuit die sitkamer en hoofslaapkamer asook die balkon. Dit is 2 km vanaf die bekende Diaz strand aan die een kant waar 'n warmwaterswembad en waterwurm kinders ure kan vermaak. Aan die teenoorgestelde kant is die Punt met verskeie restaurante asook 'n getypoel en klein strand. Baie gewild onder branderplankryers. Minder as 'n kilometer van Nautica is Santos strand met mooi uitsig oor die hawe en aktiwiteite in die baai. Die museum, Posboom en dorp van Mosselbaai is 1.5kilometer weg.
Nautica is gerieflik baby aan beide inkopiesentrums, waar Mosselbaai Mall 2.2 kilometer en Langeberg Mall 5.7 kilometer weg is. Bayside Hospitaal is ook 2 kilometer weg.

Fullscreen
From R2 000
per night (for 4 people)
From R2 000
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 15:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Bakke Road, Nautica 702, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1229e54aae2ca1a2f072ac2ad3a8e9b431bf83ea40ca0b05c272676534b310581e465dbd55f6ecd61768a819ff2540388ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 000  per night (for 4 people) 13 5 1 5 1 Bakke Road Nautica 702, De Bakke 6506 Western Cape 0860 022 102 15:00-18:00 10:00 -34.171499831857 22.122847768123
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!