The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Nautica 702 | TravelGround
+43

Nautica 702

13 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 13 reviews for Nautica 702
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Renette L - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renette L
With spouse/partner

Pragtige woonstel met see-uitsig.

Sien sterre, wel geleë op baie besige straat.

Elize N - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize N
Family with young children

Die mooiste plekkie

Die plekkie het 'n ongelooooflike mooi see uitsig!! Daar is alles moontlik waaraan jy kan dink! Dis was absoluut wonderlik! Ons sal enige tyd weer daar wil oorslaap!

Anthon W - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthon W
Individual traveler

Was soos "going to the moon and back"

Was baie lekker gewees, dis 'n plek waar ek weerheen ek weer sal wil gaan.

Ellen V - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ellen V
With spouse/partner

Ons het baie lekker gekuier tydens ons vakansie.

Die uitsig oor die see is regtig besonders.

Yvette V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette V
With spouse/partner

Dit is vir seker 'n plek wat ons weer sal besoek.

Die ligging is uitstekend as jy in Mosselbaai rondbeweeg. Die uitsig is asemrowend. Ons het elke oomblik geniet.

Sarissa D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarissa D
With spouse/partner

Die see-uitsig is 'n groot bederf!

Ons kom kuier graag gou weer! Baie dankie vir die gasvryheid! Baie goed toegeruste woonstel! Sal dit beslis aanbeveel!

Juanita H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita H
Individual traveler

Fabulous!

The view is amazing! Well-appointed unit, Christa was very friendly and helpful. Safe and secure - will definitely be back!

Charlene B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charlene B
With spouse/partner

Prentjiemooi uitsig, baie netjies, gehaltediens, dankie Christa.

Sal enige tyd weer gaan.

Harry F - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harry F
Individual traveler

Kuier by Nautica 702 was net wat ek nodig gehad het.

Goeie, rustige atmosfeer en puik view vanaf balkon.

Amanda B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda B
With spouse/partner

Baie lekker weer.

Baie gerieflik vir 2 mense. Hoofslaapkamerbed slaap vreeslik hard. Nie disability vriendelik, sonder krag. Beter TV-pakket sal lekker wees as weer jou nie toelaat om te stap nie. Amazing plek, baie goeie uitsig.

Natalie K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natalie K
Individual traveler

Amazing view and unit with all necessary features and touches.

Right on the beach, quality appliances, furniture and decor.

Mc B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mc B
With spouse/partner

Aangenaam verras.

Dit was heeltemal die moeite werd.

Charles N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles N
With spouse/partner

Fantasties, fantasmagories!

Baie baie dankie aan Christa vir haar gasvryheid, vriendelikheid, en om behulpsaam te wees met enige iets. Ons het verskriklik lekker gebly vir die week. Die mooiste uitsig gehad ongeag die weer. Die woonstel is baie goed toegerus met alles wat 'n persoon op vakansie benodig. Ons sal verseker dit aan enige iemand aanbeveel! Ons kan nie wag om weer daar te kan bly en uitrus nie.

From R2 000
per night (for 4 people)
From R2 000
per night (for 4 people)
From R2 000
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 15:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Bakke Road, Nautica 702, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1229e54aae2ca1a2f072ac2ad3a8e9b431bf83ea40ca0b05c272676534b310581e465dbd55f6ecd61768a819ff2540388ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 000  per night (for 4 people) 13 5 1 5 1 Bakke Road Nautica 702, De Bakke 6506 Western Cape 0860 022 102 15:00-18:00 10:00 -34.171499831857 22.122847768123
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!