The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Nautilus Cottages | TravelGround
+10

Nautilus Cottages

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 21 reviews for Nautilus Cottages
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.6/5
Elaine N - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine N
With friends

Die wegbreek was regtigwaar goed vir ons as paartjie, na 36 jaar saam is ons soos jong verliefdes.

My man gese dit beslis nie ons laaste maal alleen , want ons vat gewoontlik al die kinders saam.

Nautilus Cottages 's response

Kom maar weer, dit was mos lekker hier.

Nautilus Cottages
Chelette S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Chelette S
With spouse/partner

Lieflik vir 'n rustige wegbreek en baie netjies.

Daar kort 'n beter braaigerief vir dae met slegte weer. Anders as dit, geen fout nie.

Nautilus Cottages 's response

Julle moet maar kom as die weer geskik is. Die woonstel baie mooi agtergelaat dankie.
Elmarie

Nautilus Cottages
Hannelie T - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hannelie T
With spouse/partner

Lekker geslaap, lekker gelees, pragtige uitsig.

Was heerlike paar dae en sal beslis teruggaan. Uitsig was pragtig, vriendelike en behulpsame egpaar Vosloo. Selfs vriendelike skilpad in die tuin!

Nautilus Cottages 's response

Dit was lekker om goeie mense hier te akkommodeer, julle mag weer kom

Nautilus Cottages
Lillianne B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Lillianne B
With friends

Nie wat ek verwag het nie.

Was nie gelukkig met parkering vir my kar nie en ook paar goed in die huis wat nie gewerk het nie.

Nautilus Cottages 's response

Ons het geen misdaad gehad vir 28 maande in Boknes nie, ons eie sekuriteit sorg vir die gaste ook.

Nautilus Cottages
Jan M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan M
With friends

Nice place to just relax.

We were pleasantly surprised. The accommodation is clean, neat and with everything you need. Not overdone as one sometimes experiences. Piet is such a nice host and the diverse reading material is a bonus. Will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker plek om te gaan ontspan.

Ons was aangenaam verras. Die blyplek is skoon, netjies met alles wat nodig is - nie oordoen soos wat mens somtyds op ander plekke ervaar nie. Piet is 'n gawe belese gasheer en die verskeidenheid leesstof is 'n bonus. Sal graag weer wil kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nautilus Cottages 's response

Julle was aangename gaste, welkom sien volgende keer.

Nautilus Cottages
Elmarie S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie S
Family with young children

Eienaars het uit hul pad gegaan om gasvry te wees. See-uitsig met walvisse in die verte was 'n hoogtepunt. Baie dankie, dit was 'n oase in die woestyn.

Gerieflik, skoon en netjies met alles wat mens benodig. Die distrik se krag was 'n aand af en Piet het 'n fles kookwater gebring vir koffie. Hy gee regtig om vir sy gaste se welstand.

Nautilus Cottages 's response

Goeie gas, soos altyd.

Nautilus Cottages
Melissa O - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa O
With spouse/partner

Great.

Lovely on the beach, people are very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Heerlik op die strand, mense is baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nautilus Cottages 's response

Dit was lekker om julle te ontvang en die Nougat was nogal 'n lekker verrassing en het lekker gesmaak.

Nautilus Cottages
Thelani G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thelani G

Lekker rustig.

Baie lekker oornagplek, het maklike toegang tot strand en alle nodige geriewe.

Nautilus Cottages 's response

Dit was lekker om julle te ontvang. Julle is ook goeie mense. Kom maar weer.

Nautilus Cottages
Adri L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri L
With spouse/partner

Baie lekker en rustig.

Plekkie is baie netjies, rustig by die see. Eienaars is baie vriendelik. Sal dit definitief aanbeveel.

Nautilus Cottages 's response

Hallo, julle kan weer kom.

Nautilus Cottages
Andrew S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew S
Family with young children

A diamond in the rough!

The quality of the accommodation was unexpected for a small seaside village. It was top-class, and I am searching my calendar for the next opportunity to visit Boknesstrand.

Nautilus Cottages 's response

Hi Andrew,
Ons het dit geniet om julle te akkommodeer. Julle kan gerus weer kom.
Groete,
Piet en Elmarie

Nautilus Cottages
Manie C - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Manie C
With friends

Netjiese, private en veilige cottage waarin ons baie welkom gevoel het.

Ongelooflik rustig en die see-uitsig was asemrowend. Die buite-braai is beskermend en ruim. Daar is alles in die huis, die skoongemaakte braairooster met die vuuraanstekers en die vuurhoutjies was spesiaal. Die biblioteek en volle DStv-pakket het ons besig gehou, maar nie weggehou van die bankie op die seefront nie. Goeie visvanggeleentheid met kronkelende paadjie na onder. Aangename verblyf met skoon beddegoed.

Nautilus Cottages 's response

Manie, goeie gaste waardeer klein goedjies en andersom. Julle kan maar weer kom.
Piet en Elmarie.

Nautilus Cottages
Ilse R - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse R
Family with young children

Oulike plek, baie netjies, fantastiese ligging.

Ons het heerlik hier gekuier vir die 3 nagte. Die eenheid was skoon en netjies met alles wat mens nodig het, pragtige plekkie, gesellige eenheid. Omring deur mooi natuurskoon en hope rustigheid. Daar is vol DStv asook 'n wasmasjien. Die uitsig is fantasties oor die see, daar is ook 'n lekker braaiplek. Toegang tot die strand is bietjie moeilik. Die eienaars was baie gasvry en vriendelik. Die enigste minder positiewe ding wat ek kan noem is dat die bed in die hoofslaapkamer dalk in die nabye toekoms opgegradeer kan word.

Newby V - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Newby V
With spouse/partner

Really enjoyed it.Hospitality was amazing.

Boknesstrand is a hidden gem. Clean and peaceful. Surely the most perfect getaway for someone who wants to get away from the city.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Terdee geniet, gasvryheid was fantasties.

Boknesstrand is voorwaar 'n versteekte diamant. Skoon en rustig. Dit is ongetwyveld die perfekte wegbreek vir die stad-voos vakansieganger.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marius V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius V
With spouse/partner

We will definitely stay there again, next time for longer!

Elmarie was a wonderful hostess who gave us information about the environment and made sure we had everything we needed. Even though we booked the smaller accommodation, she upgraded us to the big house and we had a very nice stay, enjoyed long walks on the beach, had lovely braais, explored the the environment and enjoyed the bird life. The house was neat and comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons sal beslis weer gaan, volgende keer vir 'n langer tydperk!

Elmarie was 'n wonderlike gasvrou wat vir ons inligting verskaf het van die omgewing en seker gemaak het ons het alles wat nodig was. Alhoewel ons geboek was vir die kleiner verblyfplek, het sy ons "opgegradeer" na die groot huis en ons het baie lekker gebly, ver ente langs die see gaan stap, lekker gebraai, die omgewing verken en die voëllewe geniet. Die huis was netjies en gemaklik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Noleen G - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Noleen G
With friends

Rus, vrede en herlaai jou batterye!

Ons het baie lekker gekuier hier. Daar is alles en wat nog in die huisie, dis lekker privaat en die braaigeriewwe was uitstekend.

Koos N - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Koos N
With spouse/partner

Voldoen aan jou basiese behoeftes.

'n Rustige woonstel wat voldoen aan jou basiese behoeftes.

Lydia V - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lydia V
With spouse/partner

Beeldskone natuur en rustige atmosfeer.

Aangenaam. Rustig. Skoon. Ligging perfek. Hulpvaardig.

Dianne K - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dianne K
With spouse/partner

Ontspanne, stil en rustig.

Heerlik gebly (soos die vorige keer). Die plek om rustig te wees en sentraal om omgewing te verken.

Biffie F - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Biffie F
Family with teenagers

Lekker gebly --- my dogter het die sjokoladetjies en DStv waardeer.

2 slaapkamer, 1 badkamer, sitkamer & kombuis. DStv, wasmasjien, vol kombuis, linne & handdoeke. Ons was baie dankbaar vir die wasmasjien-geriewe en wonderlike uitsig. Ons het tot klein bosbokkie gewaar een oggend vroeg.

Jackie B - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jackie B
With friends

Baie netjies, veilig en pragtige uitsig.

Sal Nautilus vir enige iemand aanbeveel! Baie vriendelike mense en baie behulpsaam!

Kapt Markus O - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kapt Markus O
With spouse/partner

Baie, baie lekker!

Sal dit anbeveel en weer daar tuis gaan. 'n Mooi uitsig met vriedelike diens. Baie dankie!

From
R500
per night (sleeps 2)
From
From R500
per night (sleeps 2)
From
R500
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 13:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 338 Pero Street, Boknes Strand, 6189, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3MWVkZjNkLWIwOWUtNDY0ZC1hZDRjLWM0NzY4Yjc0ZGU5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R500  per night (sleeps 2) 21 5 1 5 338 Pero Street Boknes Strand 6189 Eastern Cape 0860 022 102 13:00-19:00 10:00 -33.730813634515 26.579776542328
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!