The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Nautilus Self-Catering Accommodation | TravelGround
+74

Nautilus Self-Catering Accommodation

54 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 54 reviews for Nautilus Self-Catering Accommodation
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Andre S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre S
With spouse/partner

Great break-away weekend.

After a disastrous booking which had to be cancelled (long story), we were desperate to find a quiet place to celebrate my wife's 50th. We found Nautilius. Lovely, clean place with everything we needed. Weather not the best, but we worked around it and still managed to do everything and more than what we wanted. Long walks, sunset, good food (and wine) and great company. Isolated, but very safe, and quiet - just the way we like it. Stayed in Duiker. Walls slightly thin as neighbours spoke quite loudly. Despite this, no reason not to go back. Marie is an excellent host. Friendly, welcoming and informative. Dankie, Marie.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Dankie André, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Inge S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inge S

By die see.

Die kamer was baie mooi en netjies. Marie het klein goedjies gedoen om ons meer tuis te laat voel. Jy is by die see en het die mooiste see-uitsig.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Baie dankie Inge. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê!

Nautilus Self-Catering Accommodation
Jaco D - Jul 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco D
With spouse/partner

Wat 'n wonderlike juweel het ons nie hier ontdek nie! Pragtige omgewing, uitstekende gastehuis, wonderlike gasheer en gasvrou en sommer net 'n ondervinding wat mens elke maand wil hê!

Marie se gastehuis is netjies, modern en het 'n lieflike uitsig. Dis naby aan 'n klomp vermaaklikheidsplekke, restaurante en besigtigingsgeleenthede. Ons gaan beslis weer daar kuier. Dit was 'n onvergeetlike ondervinding en ons sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Dankie Annie en Jaco,

Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.

Julle was wonderlike gaste, en ons hoop om julle gou weer hier te ontvang.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Wayne M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wayne M
With spouse/partner

Friendly, pleasant, peaceful place.

Friendly service, peaceful and neat place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike, aangename en rustige plekkie

Vriendelike diens, rustige en netjiese plekkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Baie dankie vir jou terugvoer Wayne, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Ek hoop van harte ons sien julle weer in die toekoms.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Chantal J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal J
With spouse/partner

Heerlike rus op Brittaniabaai.

Marie het ons so gasvry ontvang, die plekkie is reg by die strand en heerlik stil.. Perfek vir 'n lekker uitrus! Ons het ons tydjie baie geniet en sal beslis weer terug wees.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Dankie Chantal. Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet. Ons sien uit na jul volgende kuiertjie.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Chantel G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chantel G

Perfek geleë met see-uitsig.

Ons was vriendelik ontmoet en het dadelik tuis gevoel. Die plek is netjies, skoon en is toegerus met als wat mens nodig het. Ons het die paar aande geniet. Dit is perfek geleë om op die strand te gaan stap en die uitsig oor die see van die balkon af te geniet.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Dankie vir die terugvoer Chantel, dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet.
Sterkte vir 2020.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Paolo B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paolo B
With spouse/partner

Luxury equipped self-catering. All is available and very good quality.

Nice and secure place on the Britannia Beach.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

It was great hosting you, thank you Paolo.
Glad you appreciated the the luxury and very good quality that we have put into our units.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Heidi V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Heidi V
With spouse/partner

Dis 'n pragtige plek met heerlike stoep naby die see.

Die verblyf was heerlik. Goeie kommunikasie. Kamer skoon en netjies. Koffie, tee en koekies. Stoep om op te sit. Veilige parkeerplek. Naby see geleë. Baie gasvrye eienaars. Goeie diens

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Baie dankie vir jou kommentaar, Heidi. Ons stel dit hoop op prys. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.

Ons hoop om julle in die toekoms weer by ons te verwelkom.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Diane S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Diane S
With spouse/partner

Just the best.

We spent a wonderful weekend. The accommodation was great. Every thing we needed was there.in hand. It was spotless. Marie was charming and helpful. If you want a home away from home, this is the place to be. Thanks Marie. We will be back.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Thank you for your kind review, Diane, it was great meeting and hosting you.
We are looking forward to your next visit, you are welcome any time.
Take care and have a blessed Festive Season.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Pieter N - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter N
With spouse/partner

The wonderful silence, the beautiful views, a beautiful place I can definitely recommend.

Thank you for 2 wonderful days at this beautiful home - the sea and the nature reserve is your view when you wake up. Perfect!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die heerlike stilte, die mooi uitsigte, die pragtige blyplek kan ek beslis aanbeveel.

Dankie vir 2 heerlike dae by hierdie mooi woning - die see en die natuurreservaat as uitsig as jy wakker word. Perfek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet Pieter. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Pule P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pule P
With spouse/partner

Beautiful, tranquil, clean, amazing place.

Marie is a wonderful host, beautiful place, wonderful views, close proximity to beach, safe place. Nice welcoming touches in the room. Would definitely go back.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

It was a privilege meeting you guys, we are looking forward to your next visit.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Reynard S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reynard S
With friends

Just perfect.

The location, linen, room and service are impeccable. The communication was incredible and I was updated throughout. The room was warm, yet modern. Thank you for a lovely visit. Will visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Net perfek.

Die ligging, linne, kamer en diens is onverbeterlik. Die kommunikasie was ongelooflik en ek is deurgaans op hoogte gehou. Die kamer was warm, tog modern. Dankie vir 'n heerlike kuier. Sal weer kom kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Baie dankie Reynard. Wat 'n ongelooflike voorreg om jou hier by ons te kon akkommodeer! Jy's is verseker 'n groot ster, van binne en buite!
Hoop ons sien julle gou weer.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Ina T - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina T
With spouse/partner

Lovely, luxurious and nice.

The accommodation is very clean and neat. It is well equipped with everything you need. The hosts were very friendly and hospitable. We had a lovely time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, luuks en lekker.

Die akkommodasie is baie skoon & netjies. Dis goed toegerus met alles wat mens nodig het. Die gasvrou en gasheer was baie vriendelik en gasvry. Ons het 'n heerlike tyd daar gehad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kelly-ann M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kelly-ann M
With spouse/partner

Gasvryheid.

Marie kry 10/10, sy't ons baie tuis laat voel. Plekkie is loopafstand van strand, wat wonderlik was. Dit is 'n oulike plekkie, sal weer gaan maar nie weer fynbos-eenheid bespreek nie. Nogals baie klein, geen beweegarea.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Baie dankie vir jou boodskap en resensie Kelly-ann, ek waardeer dit baie! Ons sal julle graag in Duiker of Dolfyn wil akkommodeer. Ons stem saam, daarom beveel ons Fynbos altyd aan vir slegs een- of twee nagte se kuiers.

Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Debbie L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie L
With spouse/partner

Absolutely wonderful. Will go back tomorrow!

The accommodation was fantastic. Right on the beach. It looks just like the pictures and is very clean. The owners are warm, friendly people who go out of their way to make your stay a wonderful experience. Highly recommended!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut wonderlik. Sal môre teruggaan!

Die verblyf was fantasies. Reg op die strand. Dit lyk net soos die foto's en is baie skoon. Die eienaars is warm vriendelike mense wat uit hulle pad uitgaan om jou verblyf 'n wonderlike ervaring te maak. Hoogs aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Baie dankie Debbie. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê. Ons sien baie uit na julle volgende kuier.
Alles wat mooi is vir 2019.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Marinette P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinette P
With spouse/partner

Sjoe, dit is so moeilik om in net een sin te beskryf want dit was so lekker en daar is regtig alles in die selfsorg-eenheid wat jy kan nodig hê en nog.

Ons was in die Duiker-eenheid en dit was sooo lekker. Pragtig, stylvol, skoon en netjies. En ongelooflik goed toegerus. Selfs water in die yskas ook en die vars melkies was baie oulik. Ek was mal oor die wit handdoeke en seep en sjampoo wat in stort was. Daar is regtig aan alles gedink met die afronding van die eenheid. Baie gerieflik.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Baie dankie Marinette! Dit was 'n voorreg om jou en Danie hier te kon akkommodeer. Ons hoop op 'n geleentheid om julle volgende keer te bederf met 'n glasie wyn op die groot stoep voor die hoofhuis.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Daniel L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Daniel L
With friends

Hemels.

Die enigste ontevredenheid van ons tyd by Nautilus was dat dit net een nag was wat heeltemal te kort was. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dankie aan Marie vir al die behulpsaamheid en Weskusgasvryheid.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Baie dankie Daniel! Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en julle hier te kom akkommodeer.
Ons sien uit na julle volgende langer kuiertjie.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Lourens V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens V
With spouse/partner

Dit was n eerste klas ervaring.

Ons was soos ere gaste hanteer. 'n Heerlike strand en natuur ervaring. Die woonstel stapafstand van die see en is baie netjies. Sal weer daar gaan kuier.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Baie dankie Lourens, dit was net 'n groot voorreg om jul hier te kon ontvang. Sterkte daar met al die uitdagings.
Ons sien baie uit daarna om julle gou weer hier by ons te verwelkom.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Russel D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Russel D
With spouse/partner

Style, comfort and tranquility.

Nautilus Oozes style, comfort and tranquility right by the beach. Marie and Tally are extremely friendly and outgoing and possesses a wealth of information about the area and the surrounding towns. Our stay was unfortunately short but we will definitely be back for a longer stay, to soak up more of this tranquil ambiance.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Thank you for the kind review Russel. We are looking forward to your next visit.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Dr. Trunette J - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dr. Trunette J
With spouse/partner

Uitstekend.

Nautilus was topklas, ek sal dit aanbeveel vir die uitstekende diens, in alle opsigte.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Dankie Trunette!
Dit was net 'n plesier om jul hier te kon verwelkom en akkommodeer.
Ons sien uit na jul volgende kuiertjie.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Martin S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin S
With spouse/partner

Baie mooi.

Ons het 4 nagte in Fynbos gebly en 2 in Duiker. Baie mooi en netjies en baie mooi. Naby aan die strand en Mari'lle is baie vriendelik en hulpvaardig.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Dankie Martin. Dit was 'n voorreg om julle hier by ons te kon ontvang.
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie!

Nautilus Self-Catering Accommodation
Alwyn Z - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alwyn Z
With spouse/partner

Ons het die wegbreek na die Weskus baie geniet.

Ons oorweeg reeds geruime tyd om die Weskus te besoek. Nautilus SC het op ons pad gekom en het ons dit baie geniet. Die nabyheid aan die see en die baie vars lug was ongelooflik. Ons sal die akkommodasie vir enige 2 mense onvoorwaardelik aanbeveel. Dankie ook vir die gasvryheid van die eienaars. Ons het dit baie geniet en sal weer daarheen kom.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Baie dankie vir julle kuiertjie Alwyn, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet! Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Talita D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Talita D
Family with young children

Rustig! Snoesig! Genoeg!

Ons het baie lekker gebly, dit is 'n gesellige gastehuis en Marie het uit haar pad gegaan om ons te laat tuis voel - baie persoonlike aandag! Ons sal definitief weer 'n draai maak!

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Dankie vir julle kuiertjie Talita, dit het gevoel soos familie toe jul wegry.
Ons sien uit na julle volgende besoek met Nadia en al.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Hannetjie F - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannetjie F
With spouse/partner

Pragtige, skoon, veilige verblyf met uitstekende kliëntediens.

Baie dankie Marie vir jou wonderlike gasvryheid. Dis 'n pragtige plek wat julle het. Ons het baie lekker gebly sal dit definitief aanbeveel. Was net bietjie teleurgesteld dat die balkon nie see-uitsig het nie, maar dis lekker naby aan die see sodat jy kan stap tot daar. Sal definitief weer 'n volgende keer daar tuisgaan.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet, Hannetjie. Ja, ek stem saam, die Duiker eenheid het slegs 'n gedeeltelike see-uitsig, maar bly dié eenheid met die voorreg om die landelike omgewing ook te kan sien, en die kans om 'n duikertjie of steenbokkie te kan sien is byna 'n waarborg.
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie hier by ons.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Sonja D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja D
With spouse/partner

Excellent facility, friendly service, beautiful area.

The area where the house is located is stunning. The unit where we stayed is beautiful, neat, and spacious. We were pleasantly surprised when the host lady, Marie, treated us with something sweet. We will definitely stay with you guys again, Marie!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik fasiliteit, vriendelike diens, pragtige omgewing.

Die omgewing waar die huis geleë is, is asemrowend mooi. Die eenheid waarin ons tuisgaan het is pragtig, netjies en ruim. Ons was aangenaam verras toe ons gasvrou, Marie, ons bederf het met 'n heerlike soetigheid. Ons sal definitief weer by julle tuisgaan, Marie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Dankie vir die goeie terugvoer Sonja! Dit was vir ons net 'n voorreg om hierdie pragtige omgewing met julle te kon deel en om julle te ontmoet was 'n absolute seën. Ons sien baie uit daarna om julle gou weer hier by ons te ontvang.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Deone B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Deone B
With spouse/partner

Beautiful.

We had a great stay and felt welcome. It was close to the beach and nice and clean. The fynbos room is a bit small for more than one evening. Rather book one of the other rooms.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig.

Ons het baie lekker gebly en welkom gevoel. Dit is baie naby aan die strand en is mooi skoon. Die fynbos-kamer is bietjie klein vir meer as een aand. Gebruik dalk eerder een van die ander kamers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Dankie Francios! Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Sien julle gou weer.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Anette O - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anette O
With spouse/partner

Wonderful!

We thoroughly enjoyed the 3 days at Nautilus. From a hospitable reception with wine and cookies to soft towels and gowns - all testimony of the care they take. A beautiful destination, right next to the sea, lovely beach to take a stroll, and a good overnight stop when visiting all the towns along the West Coast. Personally I enjoyed Tallie and Marie's garden with its rich bird life. I can only speak of Nautilus with praise.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik!

Ons het die drie dae by Nautilus baie geniet. Van die gasvrye ontvangs en verwelkoming met wyn en vars koekies, tot die snoesige handdoeke en japonne getuig van sorgsaamheid. Dit is 'n pragtige bestemming, digby die see met heerlike stapstrand en goeie afsetpunt vir besoeke aan verskeie Weskusdorpies.Persoonlik het ek Tallie en Marie se voëlryke tuin vreeslik geniet. Ek kan net met lof praat oor Nautilus!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Wat 'n groot voorreg was dit om julle hier te kon verwelkom, Anette en Cas. Nautilus, met al sy voëls, mis julle alreeds. Ons hoop ons kry gou weer die geleentheid om julle hier te kan bederf.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Renier E - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renier E
With spouse/partner

Fantastic, stunning place.

We only stayd for one night, but would have wanted to stay longer to explore the surroundings. The people is very hospitable and strangers leeve as friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese mooi plek.

Ons was ongelukkig net een nag daar, maar sou graag langer wou bly om die omgewing te verken. Die mense is baie gasvry en vreemdelinge kan weggaan as vriende.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Baie dankie, Renier! Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet! Ek hoop ons sien mekaar gou weer!

Nautilus Self-Catering Accommodation
Chris L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris L
With spouse/partner

Neat and quiet.

Very friendly and professional hostess/owner. Very neat and all the necessities are included. I can really recommend it as overnight accommodation. Close to beach for walks and peaceful nature.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en stil.

Baie vriendelike en professionele gasvrou/eienares. Baie netjies en alles wat mens wil hê. Ek sal dit graag aanbeveel vir oornagfasiliteit. Lekker naby aan strand vir stap en rustige natuurlewe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Baie dankie vir julle vinnige kuiertjie Christo. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Ons sien uit daarna om julle gou weer hier te verwelkom.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Jennifer B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jennifer B
With spouse/partner

Excellent facility, friendly service, beautiful area.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik fasiliteit, vriendelike diens, pragtige omgewing.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Baie dankie vir julle kuiertjie. Ons hoop om julle binnekort weer hier by ons te verwelkom.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Stiaan V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stiaan V
With spouse/partner

Very nice.

Very convenient and private. Close to the sea and Weskus is great!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Baie gerieflik en privaat. Naby die see en Weskus is tops!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Dit was 'n voorreg om jul hier te hê Stiaan!

Nautilus Self-Catering Accommodation
Braam M - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Braam M
With spouse/partner

Excellent, neat, very tasteful and spacious.

Marie is very friendly and helpful. We enjoyed our stay, and will visit it again when in that area. The accommodation is tasteful and a enjoyable experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend, netjies, baie smaakvol en lekker ruim.

Marie is baie vriendelik en behulpsaam. Dit was heerlik om daar oor te slaap en sal dit weer kies as ons in daardie omgewing kom. Die verblyf is absoluut smaakvol en 'n aangename ervaring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Dankie Braam, dit was 'n voorreg om jou en Ansie hier by ons te hê. Ons sien baie uit na julle volgende kuiertjie.
Sterkte en beste groete!

Nautilus Self-Catering Accommodation
Braam B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Braam B
With spouse/partner

Piece of heaven away from the city!

Wonderful getaway with friendly and helpful hosts. The units has everything you need and even extra! The beautiful beach was just a stone throw away and it made everything perfect! We will definitely go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Stukkie hemel, weg van die stadsgeraas.

Dit is regtig 'n wonderlike wegbreekplekkie. Uiters vriendelike en behulpsame gashere. Die eenhede het alles wat nodig is en daardie klein ekstra dingetjies maak dit ekstra spesiaal. Die pragtige strand wat letterlik 'n klipgooi weg is, was vir ons die kersie op die koek! Ons sal beslis weer wil terug gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Baie dankie Braam! Dit was 'n voorreg om jul hier te kom akkommodeer! Ons sien julle binnekort weer!

Nautilus Self-Catering Accommodation
Liesl K - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl K
Individual traveler

Luxury, with a lot of detail.

Luxurious bedding and towels, good bed. Very clean. Small details like fresh scones, protea in the room, small first aid kit. Incredible friendly owners who will do everything in their power to help with anything. Very well equipped kitchen and information about the area. The room is so luxurious, it is very clear that the owners provide only the best for their guests. Comfortable accommodation from which to explore the West Coast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Luuks, met baie detail.

Luukse beddegoed en handdoeke, goeie bed. Baie mooi skoon. Klein details soos vars skons, protea in kamer, klein noodhulp kissie. Ongelooflik vriendelike eienaars wat regtig alles in hulle vermoë doen om met enige iets te help. Baie goed toegeruste kombuis en inligting oor omgewing. Die kamer is so luuks, dis baie duidelik dat die eienaars net die beste verskaf vir hulle gaste. Gerieflike verblyf om die Weskus te verken.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Baie dankie vir jou terugvoering Liesl. Dit was 'n groot voorreg om jou te ontmoet! Hoop ons sien mekaar gou weer.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Koos S - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos S
With spouse/partner

Excellent service, very friendly hostess. Exceeded our expectations.

We were pleasantly surprised by this cosy stay. It was exactly what we needed for our business trip to the West Coast. We could get our work done and still go for walks on the beach. Thank you, Marie!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende diens, baie vriendelike gasvrou. Ons verwagtinge is oortref.

Ons is heerlik verras deur hierdie knus plekkie, dit is presies wat ons nodig gehad het tydens ons sakebesoek aan die Weskus. Ons kon ons werk gedoen kry en steeds op die strand stap. Baie dankie Marie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Baie dankie vir jou terugvoering Koos, dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Marile V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marile V
With spouse/partner

Net wat ek nodig gehad het!

Baie dankie Marie en Tally dat julle jul stukkie hemel met ons gedeel het. Dankie vir jul gasvryheid en luukse akkommodasie. Dit was net soos hemel op aarde. Lekker gerus! Sal beslis weer kom!

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Baie dankie vir jou terugvoer Marile, ons mis julle al klaar hier in ons stukkie hemel. Ons sien baie uit om julle weer te sien!
Tot dan, veilig wees en mooi bly!

Nautilus Self-Catering Accommodation
Linda D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda D
With spouse/partner

Ons het lekker gekuier, aangename mense.

Ons het lekker gekuier. Aangename mense, vriendelik en behulpsaam. Net jammer almal kan die trappe klim nie. Pragtige plek, mooi modern in 'n mooi omgewing.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Dankie vir die kuiertjie Linda, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Sterkte daar, en ek hoop om julle weer gou hier by ons te sien!

Nautilus Self-Catering Accommodation
Martin K - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martin K
With spouse/partner

Top gehalte, gerieflik en naby die see.

Baie gerieflik en moderne verblyf. Top gehalte gasheer. Baie naby aan wonderlike stil strand. Enigste voorstel is om 'n afdakkie te oorweeg vir die stoepie.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Baie dankie vir jou terugvoer Martin. Dit was 'n voorreg om jul hier te kon akkommodeer. Dankie vir die voorstel met die stoepie, ongelukkig is daar sekere bouregulasies waaraan ons hier op die landgoed moet voldoen en dit laat nie toe vir stoeppies op die balkonne nie. Die groot stoep voor die hoofhuis met die swembad langsaan is wel beskikbaar vir die gaste om te gebruik.
Hoop om julle gou weer hier by ons te verwelkom.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Robert A - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert A
Family with young children

Lovely accommodation in a beautiful setting.

Stayed here for two nights as our son was getting married at the nearby Seatrader. This was a perfect location as it is only a few minutes' walk to the venue. The accommodation was first class and the owners could not have been more helpful and friendly. The area is absolutely stunning - a little piece of heaven. We would not hesitate recommending the Nautilus Self Catering Accommodation.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Thank you Robert,
It was a privilege meeting you guys! Have a save trip home and take care!

Nautilus Self-Catering Accommodation
Joan C - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Joan C
With spouse/partner

Superb quality accomodation.

We were very warmly received by Marie and Tally and would highly recommend the accommodation, which contained everything you would need for a self catering experience. Our hosts were most accommodating in showing us the 'secrets' of the Cape St Martin beaches and coves and have a wealth of information regarding the surrounding area and of course knowledge of the best local 'eateries'. We enjoyed tremendous walks and plenty of time reading and just relaxing and enjoying the scenery but the accommodation would also be fantastic for those wanting an outdoor/fishing/active type of holiday too.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Thank you Joan! We hope to see you soon again!

Nautilus Self-Catering Accommodation
Jody K - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jody K
With spouse/partner

It was the night on the balcony under the starry skies with the sounds of the ocean in the background.

The owner was friendly when we arrived. The area made us feel safe. The close proximity to the sea was a treat even though we didn't manage to swim. We made use of and enjoyed the braai facilities. The entire unit is furnished with really good quality items (furniture, cutlery, crockery). Lovely bathroom with great shower pressure. We did not need anything extra. Welcoming little surprise extras were all over. We thoroughly enjoyed the beautiful night on the balcony under the stars. So peaceful.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Thanks for your visit Jody! Hope to see you soon again!

Nautilus Self-Catering Accommodation
Benita N - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benita N
With spouse/partner

Dit was rustig.

Dis 'n baie netjiese en baie goed toegeruste plek. Dis baie rustig en stil en 'n mens kan liggaamlik en geestelik ontspan daar.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Dankie Benita. Ons hoop om julle gou weer hier by ons te sien.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Ryno V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryno V
Family with young children

Perfek.

Dankie Marie vir al die moeite en jul gasvryheid. Ons het die tydjie by julle baie geniet en sal beslis weer kom.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Dit was net 'n plesier om jul hier te hê Ryno. Ons sien uit om jul gou weer te sien!

Nautilus Self-Catering Accommodation
Dwayne L - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dwayne L
Family with young children

Dit was 'n wonderlike ervaring. Die mees opregte en vriendelike gastehuis-eienaars.

Marie en Tallie is wonderlike mense. Gastehuis is pragtig, netjies en afwerkings van die hoogste gehalte! Ek het al in baie gastehuise oornag a.g.v. my beroep. Ek sal die een as een van my beste ervaringe onthou en beskryf. Sal verseker weer daar oorbly.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Dwayne. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon akkommodeer. Ons sien uit na jule volgende kuier hier by ons.
Sterkte vir 2016.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Maree H - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maree H
Individual traveler

Perfect for a weekend away.

I stayed at Nautilus to attend a wedding at the Sea Trader. I was greeted very friendlliy. The room was neat, well equipped to self-cater and stocked with basic amenities. Awesome extras were bathrobes, freshly baked bread and cookies in the room. Loved how close we were to the beach so a morning beach stroll should definitely be on your agenda.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

It was nice having you here Maree! Hope to see you again soon!

Nautilus Self-Catering Accommodation
Van Swetselaar V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Van Swetselaar V
With spouse/partner

Zeker bijzondere plek.

Netjjes en nieuw.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Baie dankie! Hoop ons sien julle gou weer Roel!

Nautilus Self-Catering Accommodation
Marina T - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina T
With spouse/partner

Dit het al ons verwagtinge oortref.

Was regtig baie aangenaam. Marie en Tally voel soos ou vriende, en ons sal die plekkie aanbeveel. Glo ons gaan weer daarvan in die toekoms gebruik maak.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Baie dankie Marinda. Ons sien uit na julle volgende kuier!

Nautilus Self-Catering Accommodation
Bennie G - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bennie G
With spouse/partner

Ons het baie meer gekry as wat ons verwag het.

Van ons aankoms tot ons vertrek 9 dae later het ons 'n lieflike tyd daar gehad. Ons gasheer en -vrou het ons absoluut op ons gemak en tuis laat voel, en gereeld seker gemaak dat ons niks kort kom nie. Dit geld ook vir die woonstel waarin ons tuis gegaan het. Alles wat ons nodig gehad het was daar en beskikbaar. Alles, van die teelepel tot die nuutvoltooide braai. Ons kan nie wag om weer te gaan nie.

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Baie dankie, Bennie. Dit was net 'n plesier om julle hier te kon hê! Ons sien baie uit na jul volgende kuier!

Nautilus Self-Catering Accommodation
Kolie S - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kolie S
With spouse/partner

Naweek-wegbreek.

Woorde om Nautilus te beskryf, bestaan nie. Marie en Tally is wonderlike gashere. Fantasties!

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Baie dankie Kolie.
Ons sien baie daarna uit om julle gou weer vir baie langer hier by ons te bederf!

Nautilus Self-Catering Accommodation
Org L - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Org L
With spouse/partner

Ek het vir 2 dae oorgebly in 'n rustige, stil omgewing en het lekke gerus!

Die gasheer en gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Akkommodasie baie netjies. Pragtige omgewing wat rus vir jou siel bied!

Nautilus Self-Catering Accommodation's response

Baie dankie Org!
Onthou julle het belowe om weer te kom kuier.
Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien.

Nautilus Self-Catering Accommodation
Paul B - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul B
With spouse/partner

So tuis soos by jou eie huis!

Dis 'n baie lekker plekkie met vriendelike eienaars. Daar is alles wat jy nodig het. Dit is die perfekte plekkie as jy wil wegbreek vir 'n paar dae. Ons het die verblyf terdeë geniet!

David W - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David W
With spouse/partner

Ons het slegs een nag oorgeslaap. Sou graag langer wou bly.

Ons reis dikwels en bly baie oor in gastehuise. Nêrens het ons ooit beter gehalte gevind dan hier by Nautilus nie. Ons is oortuig dat daar nie in Suid-Afrika of oorsee beter akkommodasie gevind sal word teen enige koste nie. Die waarde vir geld is ongeëwenaard!

Bossie M - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bossie M
With spouse/partner

Luukse verblyf naby die see.

Luukse verblyf en elke denkbare stukkie kombuistoerusting in die kombuis. Die vars gebakte muffins en bottel wyn was 'n wonderlike bonus.

Dan A - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dan A
With spouse/partner

Elke oomblik geniet!

Fantastiese verblyf! Eenheid netjies met alles wat nodig is. Ekstras ingesluit in kombuis en badkamer.

From R850
per night (sleeps 2)
From R850
per night (sleeps 2)
From R850
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 10 Britannia Close, Cape St Martin, St Helena Bay, 7390, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlYTM5MGExLWMwYWEtNGMxZC04NWQ1LWQxYTJjMmI0ZGRhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (sleeps 2) 54 5 1 5 10 Britannia Close Cape St Martin 7390 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -32.720458333333 17.928833333333
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!