The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Neels in Rocklands | TravelGround
+52

Neels in Rocklands

9 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 9 reviews for Neels in Rocklands
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Louis F - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis F
With spouse/partner

Werklik 'n aangename verrassing!

Was eers skepties oor die grondpad na die verblyf, maar dit was absoluut die moeite werd en toe glad nie so erg soos wat ons gedink het dit sal wees nie! Word definitief aanbeveel, stil en rustige omgewing met baie staproetes en ons is baie hartlik ontvang!

Hannes K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes K

‘n Baie goed toegeruste, netjiese wooneenheid, wat goed en naby ‘n hoofroete is.

‘n Aangename gasheer en vrou, wat jou baie van die omgewing en sy mense kan vertel.

Hugo V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hugo V
With friends

Rustigheid en baie netjies.

Beste en netjiesste akkommodasie waarin ons al gebly het. Lafras en sy vrou is altyd beskikbaar en behulpsaam. Heerlike kaggel en hout vir gesellige kuiers. Baie geniet en sal beslis weer daar gaan bly en die keer langer.

Aubrey K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Aubrey K
With spouse/partner

Very nice stay at Neels' in Rocklands.

Hospitable, neat and great location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gekuier by Neels in Rocklands.

Gasvryheid, netheid en ligging is ook goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Piet O - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet O
With spouse/partner

Mooi plaashuisie meet vriendelike en kundige gashere.

Neels Cottage is netjies en mooi. Lefras en Marijke is vriendelik en vol kennis oor die area en sy mense. Het baie lekker hier gebly!

Luzaan P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Luzaan P
Individual traveler

Very calm and peaceful, good for the soul.

Visiting the farm was wonderful! The fresh air and starry nights refreshed my soul.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig en kalm, goed vir die siel.

Kuier op die plaas was heerlik! Vars lug en sterre-aand het my siel reggeruk.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tertius K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tertius K
Family with teenagers

Good location for an active family.

The owners were very friendly to welcome us in their spacious, clean and neat accommodation. Interesting reading material, especially about the environment. Location excellent for exploring the northern Cederberg with hiking trails on the farm, which is also suitable for mountain biking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie ligging vir 'n aktiewe gesin.

Die eienaars was baie vriendelik om ons in hul ruim, skoon en netjiese verblyfplek te verwelkom. Interessante leesstof, veral oor die omgewing. Ligging uitstekend om die noordelike Sederberg te verken met staproetes op die plaas wat ook geskik is vir bergfietsry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karen M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen M
Individual traveler

Rustige home away from home naby staproetes en berge.

Lafras en Maryke gee 'n warm en vriendelike welkom. Die huisie is vol interessante boeke oor die area.

André F - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
André F
With friends

Lekker ervaring op ongerepte platteland met gasvrye huisbase.

Twee slaapkamers met stortkamer is gerieflik ingerig en het toegang tot huislike woongedeelte met elke moontlike gerief denkbaar, insluitend lugversorging en WiFi. Die baie interessante en wye musiek- en boekeryversamelings spreek van die gasheer en gasvrou se belangstellings en reiservarings.

From R580
per night (for 2 people)
From R580
per night (for 2 people)
From R580
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R364, Lorraine Farm, Clanwilliam, 8135, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABmwr11AhHt0b3ZnYuZxDqLy9HISQP9MrQkv2yx859U1GFPZRGn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R580  per night (for 2 people) 9 5 1 5 R364 Lorraine Farm 8135 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -32.0515 19.049416666667
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!