The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Nerf - Af Cottage & Rooms | TravelGround
+95

Nerf - Af Cottage & Rooms

23 reviews
Self Catering

Location

  • Guests think Nerf - Af Cottage & Rooms is in an excellent location
  • 14 Bosplasie Crescent, Onrus River, 7201, Western Cape

Die welbekende seewandelpad kronkel reg rondom die idilliese seekus van Onrusrivier. Kleurvolle stil sonsondergange is deel van hierdie kusstreek. Walvisse en dolfyne kom gereeld daar voor. Die soutpanne in Vermont area lok verskeie voel soorte soos pienk Flaminke. Daar is heelwat bekende eetplekke in die omgewing. Die welbekende Hermanus area is 10 minute se ry vanaf Onrusrivier.
Verskeie Feeste word ook gereeld in die omgewing gehou.

Die uiters mooie Hemel-en-Aarde Wynvallei, bestaan uit pragtige wingerde en landerye. Daar is heelwat bekende plase wat spesiale Wynproe en Restaurante het. Buitelug sport soos Fietsry en Bergstappe asook Draf-kompetisies is baie gewild in hierdie omgewing.Fynbos uitstallings word gereeld hier gehou. Die wêreld bekende Walvis broeitydperk, is ongeveer vanaf Junie tot Januarie elke jaar.

Fullscreen
was R750
From R638
per night (for 2 people)
was R750
From R638
per night (for 2 people)
was R750
From R638
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 14 Bosplasie Crescent, Onrus River, 7201, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfae2768a1bb88e692faf2ac5f4af1789139f6d2dcb21c030ae3f4a499ddeb68a846591a4dcea333b2166c2982141ab853897?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750, now From R638  per night (for 2 people) 23 5 1 5 14 Bosplasie Crescent Onrus River 7201 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.41108 19.18541
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!